powerpoint presentation · title: powerpoint presentation author: elsabe hermann created date:...

9

Upload: others

Post on 23-Sep-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: PowerPoint Presentation · Title: PowerPoint Presentation Author: Elsabe Hermann Created Date: 1/5/2019 11:44:39 AM
Page 2: PowerPoint Presentation · Title: PowerPoint Presentation Author: Elsabe Hermann Created Date: 1/5/2019 11:44:39 AM

Vir vink om met sy vroutjie te trou,moet hy eers vir haar ‘n nessie bou

Page 3: PowerPoint Presentation · Title: PowerPoint Presentation Author: Elsabe Hermann Created Date: 1/5/2019 11:44:39 AM

Hy laat die nessie oor water hanganders gaan katte en slange haar vang.

Page 4: PowerPoint Presentation · Title: PowerPoint Presentation Author: Elsabe Hermann Created Date: 1/5/2019 11:44:39 AM

Op en af die hele dagterwyl sy elders wag.

Page 5: PowerPoint Presentation · Title: PowerPoint Presentation Author: Elsabe Hermann Created Date: 1/5/2019 11:44:39 AM

maak hy sagte grassies bymekaarom ‘n rusplek uit te voer vir haar.

Page 6: PowerPoint Presentation · Title: PowerPoint Presentation Author: Elsabe Hermann Created Date: 1/5/2019 11:44:39 AM

Net as hy dink hy is amper klaarwil ander dit vat en so ook vir haar…

Page 7: PowerPoint Presentation · Title: PowerPoint Presentation Author: Elsabe Hermann Created Date: 1/5/2019 11:44:39 AM

Soms gaan dinge kop onderstebomaar hy bly in die einddoel glo:

Page 8: PowerPoint Presentation · Title: PowerPoint Presentation Author: Elsabe Hermann Created Date: 1/5/2019 11:44:39 AM

As hy klaar is gaan hy haar haal…met liefdevolle vinketaal!

Page 9: PowerPoint Presentation · Title: PowerPoint Presentation Author: Elsabe Hermann Created Date: 1/5/2019 11:44:39 AM

Jy moet ook biddend dinkoor die boodskap van die vink:

Jou Bruidegom, moet jy weetmaak vir jou ook plek gereed…

Tot hy weer kom sal hy jou bewaarteen Satan en ander gevaar.

Dan sal Hy jou kom haalvir die ewige bruilofsmaal.

Ja, die vinkie wil jou leeraan Hom kom toe alle eer!