pretoria - general council of the bar...in 1963 aan die hoerskool warm bad. na 'n jaar se...

2
BAR NEWS the Grade 5 Trumpet Exam set by the Associated Board of the Royal Schools of Music. Although his scales were a lit- tle shaky, he scored an average of 85% for all three pieces which included an aria by Peeters and the famous La Paloma by Yradier. Passing the exam was aided by having learnt the basics on the piano as a reluctant scholar many years ago. He is now open for bookings! Acting judges Acting judges for 2004 are: Ndlovu; K Pillay; and Al RaIl and A van Zyl (Pmb). Pretoria 8ygedra deur Henk Havenga Na die welkome Desember-reses het die nu we jaar weer vinnig afgeskop by die Pretoria Balie. Op 13 lanuarie 2004 het die Balie afskeid geneem van een van sy senior en gewaardeerde lede, Lapa Laubscher SC, wat op 17 lanuarie 2004 na Nieu-Seeland verhuis het. Ons wens horn sterkte toe en glo dat hy ook daar sy merk as regsgeleerde sal maak. Pupillage The first intake of pupils under the new one-year pupillage system started their pupillage at the Pretoria Bar. Of the 45 new pupils, six have been granted partial exemption from attending the full year pupillage. The Training Committee, with enormous inputs by Marius Oosthuizen who drew up a full schedule of lectures covering vitually every morn- ing and afternoon until the end of August, is confident that the new system will be successfully implemented. Die volgende lede het vir die tydperk September - Desember 2003 waarge- neem as regters: C de Jager SC, HJ de Vos SC, Fl 100ste SC, PZ Ebersohn, WRC Prinsloo SC, WPN Sceales SC, DE van Loggerenberg, PC van der Byl SC, en BC van den Heever. Vir die tydperk 26 Januarie - 8 April 2004 het LJL Visser SC, C de Jager SC, FJ Jooste SC, F du Toit SC, LI Vorster SC, PZ Ebersohn, PJJ de Jager SC, TJ Kruger SC, WPN Sceales SC, PC van der Byl SC, JLM Snijmann SC, MNS Sithole SC en JCW van Rooyen SC as regters waargeneem. April 2004 ADVOCATE 25 jaar by die Balie Gedurende 2003 het nog vier lede van die Pretoria Balie die mylpaal van 25 jaar in die praktyk as advokate bereik. FJ (Mac) Jooste se Frans Jacobus Jooste is op 31 Mei 1944 gebore en matrikuleer aan die Hoerskool Wonderboom, Pretoria. Hy behaal sy BA-graad in Staatsleer en Kriminologie aan die Universiteit van Pretoria in 1965 en daarna 'n BA Hons in Staatsleer in Internasionale Politiek in 1966. In 1971 behaal hy die MA- graad in Staatsleer aan die Universiteit van Pretoria met 'n verhandeling oor 'Konstitusionele Ontwikkeling van Lesotho'. In 1977 behaal hy die graad LLB aan Unisa. Voor sy aansluiting by die Pretoria Balie in 1978 was hy onder meer 'n studente- assistent in Staatsleer aan die Universiteit van Pretoria, het hy aangekla by landdroskantore in Pretoria in 1968, was hy 'n lektor in Staatsleer in Internasionale Politiek vanaf 1969-1971 en 'n lektor in Staats- en Volkereg by Unisa vanaf 1973 - 1977. Senior status verwerf hy in 1995. Hy het reeds vir verskeie tydperke waargeneem as regter in die TPD en in Venda. Mac se stokperdjies is tuinwerk en vis- vang. In sy jonger dae het hy rugby afgerig by Tukkies en Harlekyne. Hy het twee seuns en 'n dogter. M (Marius) Helberg se Marius Helberg is 1952 in Nylstroom gebore. H y word groot in Benoni en matrikuleer aan die Hoerskool Brandwag in 1969. Hy was in sy noppies om in 1970 sy militere opleiding in die Vloot deur te bring voordat hy in 1971 by die Universiteit van Pretoria begin studeer. Hy behaal in 1976 sy LLB. Marius het in 1977 en 1978 as staats- aanklaer gewerk en terwyl hy by die Prokureur-generaal was, besluit om sy pupilskap te doen. Hy het op 1 Oktober 1978 met sy pupilskap begin saam met Ernst van Graan, die laaste twee lede wat pupilskap sonder 'n eksamen voltooi het. Hy verwerf senior status in Augustus 1992. Marius is bekend daarvoor dat hy spe- sialiseer in die kontraktereg, bousake, deliktereg, immaterieelgoederereg en die afgelope vyf jaar ook in omgewingsreg. Hy plaas 'n hoe premie op persoonlike fiksheid en het die besondere prestasie behaal om tien Comrades maratons agtereenvolgens te voltooi. In die jaar wat hy die vyfde maraton voltooi het, het hy ook die Ultramankompetisie suk- sesvol voltooi. Die Ultraman vereis dat 'n deelnemer vyf van die groot items in een jaar voltooi, nl die 160 km vasbyt, die Duzi wat oor vier dae strek, die Y sterman, die Two Oceans en die Comrades! Hy is in 1975 getroud met Marina, wat toevallig ook in Nylstroom gebore is. Hulle het twee dogters en een seun en is 'n hegte gesin wat elke lulie en Desember saam vakansie hou. JW (Johan) Louw se Johan is in Bethal gebore en matrikuleer in 1963 aan die Hoerskool Warm bad. Na 'n jaar se verpligte militere opleid- ing skryf hy by Tukkies in vir die graad BA Regte. In 1968, met die opening van RAU, sit hy sy studies daar voort en was dus van die eerste groep studente wat by daardie universiteit ingeskryf het. Hy was ook die eerste SR-voorsitter by RAU en een van die eerste twee LLB- studente wat na twee jaar die LLB ver- werf het. Gedurende die eerste jaar van sy LLB. begin hy ook met leerklerkskap by mnr Willie van der Merwe, destyds by Hofmeyr, Van der Merwe & Botha. Gedurende 1971-75 werk hy as senior lektor by RAU in die Departement Handelsreg en voltooi ook sy LLM met 'n verhandeling oor estoppel. 10han het daarna 'n vennoot geword in 'n prokureursfirma in Roodepoort, 'n firma wat deur sy vader begin is. In 1978 besluit hy om by die Balie aan te sluit en op 5 April 1978 begin hy met sy pupilskap by die Pretoria Balie. Peet Nienaber SC (later appelregter) was sy meester. Johan verwerf senior status in November 1989. Hy is bekend daarvoor dat hy spesialiseer in intellektuele eiendomsreg, patente, handelsmerke, outeursreg en kommersiele werk. 10han was vir etlike jare sedert 1984 feitlik ononderbroke 'n lid van die Balieraad en was in 1999 en 2000 ook die voorsit- ter van die Pretoria Balie. Johan en sy vrou Erna het drie dogters en 'n seun en reeds drie kleinkinders. Hulle ontspan vakansies by Stilbaai en is ook lief vir waters port. 29

Upload: others

Post on 18-Jan-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Pretoria - General Council of the Bar...in 1963 aan die Hoerskool Warm bad. Na 'n jaar se verpligte militere opleid ing skryf hy by Tukkies in vir die graad BA Regte. In 1968, met

BAR NEWS

the Grade 5 Trumpet Exam set by the Associated Board of the Royal Schools of Music. Although his scales were a lit­tle shaky, he scored an average of 85% for all three pieces which included an aria by Peeters and the famous La Paloma by Y radier. Passing the exam was aided by having learnt the basics on the piano as a reluctant scholar many years ago. He is now open for bookings!

Acting judges

Acting judges for 2004 are: Ndlovu; K Pillay; and Al RaIl and A van Zyl (Pmb).

Pretoria

8ygedra deur Henk Havenga

Na die welkome Desember-reses het die nu we jaar weer vinnig afgeskop by die Pretoria Balie. Op 13 lanuarie 2004 het die Balie afskeid geneem van een van sy senior en gewaardeerde lede, Lapa Laubscher SC, wat op 17 lanuarie 2004 na Nieu-Seeland verhuis het. Ons wens horn sterkte toe en glo dat hy ook daar sy merk as regsgeleerde sal maak.

Pupillage

The first intake of pupils under the new one-year pupillage system started their pupillage at the Pretoria Bar. Of the 45 new pupils, six have been granted partial exemption from attending the full year pupillage. The Training Committee, with enormous inputs by Marius Oosthuizen who drew up a full schedule of lectures covering vitually every morn­ing and afternoon until the end of August, is confident that the new system will be successfully implemented.

Die volgende lede het vir die tydperk September - Desember 2003 waarge­neem as regters: C de Jager SC, HJ de Vos SC, Fl 100ste SC, PZ Ebersohn, WRC Prinsloo SC, WPN Sceales SC, DE van Loggerenberg, PC van der Byl SC, en BC van den Heever.

Vir die tydperk 26 Januarie - 8 April 2004 het LJL Visser SC, C de Jager SC, FJ Jooste SC, F du Toit SC, LI Vorster SC, PZ Ebersohn, PJJ de Jager SC, TJ Kruger SC, WPN Sceales SC, PC van der Byl SC, JLM Snijmann SC, MNS Sithole SC en JCW van Rooyen SC as regters waargeneem.

April 2004 ADVOCATE

25 jaar by die Balie

Gedurende 2003 het nog vier lede van die Pretoria Balie die mylpaal van 25 jaar in die praktyk as advokate bereik.

FJ (Mac) Jooste se

Frans Jacobus Jooste is op 31 Mei 1944 gebore en matrikuleer aan die Hoerskool Wonderboom, Pretoria. Hy behaal sy BA-graad in Staatsleer en Kriminologie aan die Universiteit van Pretoria in 1965 en daarna 'n BA Hons in Staatsleer in Internasionale Politiek in 1966. In 1971 behaal hy die MA­graad in Staatsleer aan die Universiteit van Pretoria met 'n verhandeling oor 'Konstitusionele Ontwikkeling van Lesotho'. In 1977 behaal hy die graad LLB aan Unisa.

Voor sy aansluiting by die Pretoria Balie in 1978 was hy onder meer 'n studente­assistent in Staatsleer aan die Universiteit van Pretoria, het hy aangekla by landdroskantore in Pretoria in 1968, was hy 'n lektor in Staatsleer in Internasionale Politiek vanaf 1969-1971 en 'n lektor in Staats- en Volkereg by Unisa vanaf 1973 - 1977. Senior status verwerf hy in 1995. Hy het reeds vir verskeie tydperke waargeneem as regter in die TPD en in Venda.

Mac se stokperdjies is tuinwerk en vis­vang. In sy jonger dae het hy rugby afgerig by Tukkies en Harlekyne. Hy het twee seuns en 'n dogter.

M (Marius) Helberg se

Marius Helberg is 1952 in Nylstroom gebore. H y word groot in Benoni en matrikuleer aan die Hoerskool Brandwag in 1969. Hy was in sy noppies om in 1970 sy militere opleiding in die Vloot deur te bring voordat hy in 1971 by die Universiteit van Pretoria begin studeer. Hy behaal in 1976 sy LLB.

Marius het in 1977 en 1978 as staats­aanklaer gewerk en terwyl hy by die Prokureur-generaal was, besluit om sy pupilskap te doen. Hy het op 1 Oktober 1978 met sy pupilskap begin saam met Ernst van Graan, die laaste twee lede wat pupilskap sonder 'n eksamen voltooi het. Hy verwerf senior status in Augustus 1992.

Marius is bekend daarvoor dat hy spe­sialiseer in die kontraktereg, bousake, deliktereg, immaterieelgoederereg en die afgelope vyf jaar ook in omgewingsreg. Hy plaas 'n hoe premie op persoonlike

fiksheid en het die besondere prestasie behaal om tien Comrades maratons agtereenvolgens te voltooi. In die jaar wat hy die vyfde maraton voltooi het, het hy ook die Ultramankompetisie suk­sesvol voltooi. Die Ultraman vereis dat 'n deelnemer vyf van die groot items in een jaar voltooi, nl die 160 km vasbyt, die Duzi wat oor vier dae strek, die Y sterman, die Two Oceans en die Comrades!

Hy is in 1975 getroud met Marina, wat toevallig ook in Nylstroom gebore is. Hulle het twee dogters en een seun en is 'n hegte gesin wat elke lulie en Desember saam vakansie hou.

JW (Johan) Louw se

Johan is in Bethal gebore en matrikuleer in 1963 aan die Hoerskool Warm bad. Na 'n jaar se verpligte militere opleid­ing skryf hy by Tukkies in vir die graad BA Regte. In 1968, met die opening van RAU, sit hy sy studies daar voort en was dus van die eerste groep studente wat by daardie universiteit ingeskryf het. Hy was ook die eerste SR-voorsitter by RAU en een van die eerste twee LLB­studente wat na twee jaar die LLB ver­werf het.

Gedurende die eerste jaar van sy LLB. begin hy ook met leerklerkskap by mnr Willie van der Merwe, destyds by Hofmeyr, Van der Merwe & Botha. Gedurende 1971-75 werk hy as senior lektor by RAU in die Departement Handelsreg en voltooi ook sy LLM met 'n verhandeling oor estoppel. 10han het daarna 'n vennoot geword in 'n prokureursfirma in Roodepoort, 'n firma wat deur sy vader begin is. In 1978 besluit hy om by die Balie aan te sluit en op 5 April 1978 begin hy met sy pupilskap by die Pretoria Balie. Peet Nienaber SC (later appelregter) was sy meester. Johan verwerf senior status in November 1989. Hy is bekend daarvoor dat hy spesialiseer in intellektuele eiendomsreg, patente, handelsmerke, outeursreg en kommersiele werk. 10han was vir etlike jare sedert 1984 feitlik ononderbroke 'n lid van die Balieraad en was in 1999 en 2000 ook die voorsit­ter van die Pretoria Balie.

Johan en sy vrou Erna het drie dogters en 'n seun en reeds drie kleinkinders. Hulle ontspan vakansies by Stilbaai en is ook lief vir waters port.

29

Administrator
Rectangle
Page 2: Pretoria - General Council of the Bar...in 1963 aan die Hoerskool Warm bad. Na 'n jaar se verpligte militere opleid ing skryf hy by Tukkies in vir die graad BA Regte. In 1968, met

BAR NEWS

JA (Jan) Coetzee SC

Jan Albert Coetzee is gebore op 27 April 1933 te Johannesburg.

Hy het sy hoerskoolopleiding voltooi aan die Pietersburgse Hoerskool waarna hy sy universiteitsopleiding ontvang het aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer Onderwys (PU vir CHO).

Hy het in 1952 die BA-graad voltooi en in 1954 die LLB. Daarna het hy sy leerklerkskap afgele en in Pietersburg en Vereeniging as prokureur geprak­tiseer. Hy is ook as notaris en aktever­vaardiger toegelaat.

In Januarie 1963 word hy aangestel as lektor in proses- en bewysreg aan die PU vir CHO. Hy word in 1965 aanges­tel as senior lektor en het deurgaans kontrakte-, maatskappye-, insolvensie-, vennootskapsreg en verskeie ander ver­takkinge van die reg doseer. In 1969 word hy bevorder tot professor en hoof van die Departement Proses- en Bewysreg. Na die afsterwe van prof HL Swanepoel word hy hoof van die Departement Strafreg.

Op 10 Januarie 1978 het hy by die Pretoria Vereniging van Advokate aangesluit. Op 13 April 1988 het hy sen­ior status verwerf. Hy was in Januarie 2003 ononderbroke 25 jaar 'n lid van hierdie Vereniging.

Afgesien daarvan dat Jan vroeer jare graag rugby gespeel het (en onder andere uitgedraf het as senter vir die destydse Wes-Transvaalse 0/19 provin­siale span), het hy 'n besondere voor­liefde vir musiek en letterkunde, maar kry hy min tyd om te lees omdat hy meeste van sy vrye tyd bestee op sy plaas in die omgewing van Lydenburg.

Lede Op reis Baie van ons lede onderneem gedurende die jaar interessante reise en ons rappor­teer graag daaroor. Hier is 'n uittreksel uit 'n artikel van Andre Louw wat in die Desemberuitgawe van die Pretoria Balie Nuusbrief verskyn het:

'During a visit to the Netherlands in August/September 2003 I had the opportunity to visit the International Court of Justice (ICJ), the Permanent Court of Arbitration (PCA) and the International Criminal Tribunal for the former Yugoslavia (lCTY).

The ICJ is situated in the magnificent

Peace Palace (V redespaleis) in seven hectares of parkland in the heart of the Hague. The Peace Palace was built between 1907-13 thanks to a gift from the US industrialist and philanthropist Andrew Carnegie. The court has fifteen judges elected for a term of office of nine years. The court was not in session during my visit but it was a pleasure to stroll leisurely through the building and admire the architecture and many art­works, especially sculptures, as well as the court itself and the comprehensive international law library. I was met at the ICJ by a South African, Nadira Bayat, who is working there as a senior researcher and we had lunch in the court's refectorium Uokingly referred to by the personnel as 'the vomitorium', but actually the food was quite good!).

It is not generally known that the Peace Palace was in the first place built for the Permanent Court of Arbitration and not for the ICJ. The PCA was born in 1899, a product of the first Hague Peace Conference. It is thus much older than the ICJ and nowadays offers arbitration facilities not only for resolving disputes between states but also for commercial arbitration. In respect of its latter func­tion the Arbitration Foundation of Southern Africa (AFSA) entered into a joint-venture arrangement with the PCA. This is reported on in part 7 of the latest AFSA annual report. In this regard I had discussions with Ms Freedberg, Directeur Juridique at the PCA.

Unlike the abovementioned institutions, the ICTY is an ad hoc tribunal and has criminal jurisdiction. The ICJ has no criminal jurisdiction and, in conse­quence, it cannot try individuals such as war criminals. At the ICTY I was met by Idi Gaparayi, a R wandan, who did his postgraduate studies at the Centre for Human Rights at the University of Pretoria. With his help I was able to get relatively unscathed through the incredi­bly strict security control points and searches! Idi is working for Judge Robinson, one of the three judges hear­ing the case against Slobodan Milosevic.'

Prestasies buite Balieverband

Op 10 Oktober 2003 het Piet de Jager SC horn aangesluit by die lys van beroemde regsgeleerdes wat hulle ook op die gebied van letterkunde onderskei. Op daardie datum is 'n CD waarop 'n

aantal van Piet de Jager se verse voorkom, in die Musaion bekend gestel. Die CD, Tussen 2, is a produk van hoogstaande gehalte en Pi et se gedigte word afgewissel deur immergroen melodiee wat nuut aangebied word deur bekende kunstenaars soos Mauritz L6tz, Este Pienaar, Reinette Bouwer en Dawie de Jager (een van Pi et se seuns van Klopjag-faam). Die verse self is indrukwekkend, beeldend, vol ritme, klank en veral passie. Tussen 2 is beskikbaar by die Protea Boekhuis wat ook besig is om 'n bundel saam te stel van Pi et se poesie. Baie geluk met hierdie prestasie en doen so voort!

Vrystaat

Bygedra deur Germa Wright

In memoriam

Appelregter Pierre Olivier is gedurende Desember 2003 na 'n lang stryd teen kanker oorlede. Regter Olivier was 'n gewaardeerde oudlid van die Vrystaat­se Balie. Hy is gedurende 1961 toege­laat as advokaat en het op 15 Desember 1973 begin praktiseer. Hy het op 19 November 198 I senior status verwerf. Regter Olivier het onder andere op die Vrystaatse regbank gedien. Hy is ge­durende 1995 permanent aangestel in die Appelafdeling. Hy was 'n uitstek­ende regsgeleerde ~ as advokaat en regter. Sy afsterwe word betreur.

Lede

Die Vrystaatse Balie het uiteindelik weer nuwe senior advokate. Bertus van Rhyn en Alex Danzfuss het aan die einde van 2003 senior status verwerf. Geluk!

Jerry Merabe en Bejile Mene het die Balie-eksamens gedurende November 2003 geslaag en het by die V rystaatse Balie aangesluit.

Die Vrystaatse Balie het in Januarie sy grootste inname van pupille tot nog toe beleef. Vyf persone het aangemeld vir die 'nuwe' langer pupilskap, naamlik Henk Cilliers, Stefan Grobler, Pule Thole, Abel Modupe en Zachia Eloff. Die pupille en hul mentors (veral) word sterkte toegewens. 1Il

ADVOCATE April 2004 30

Administrator
Rectangle