proteÏensintese...•wanneer die antikodon op die orns by die kodon van die brns pas dan bring orns...
TRANSCRIPT
![Page 1: PROTEÏENSINTESE...•Wanneer die antikodon op die oRNS by die kodon van die bRNS pas dan bring oRNS die aminosuur wat benodig word, na die ribosoom. •Aminosure word aan mekaar verbind](https://reader036.vdocuments.net/reader036/viewer/2022081618/60910843c373c26f1e1cf19a/html5/thumbnails/1.jpg)
PROTEÏENSINTESE
![Page 2: PROTEÏENSINTESE...•Wanneer die antikodon op die oRNS by die kodon van die bRNS pas dan bring oRNS die aminosuur wat benodig word, na die ribosoom. •Aminosure word aan mekaar verbind](https://reader036.vdocuments.net/reader036/viewer/2022081618/60910843c373c26f1e1cf19a/html5/thumbnails/2.jpg)
![Page 3: PROTEÏENSINTESE...•Wanneer die antikodon op die oRNS by die kodon van die bRNS pas dan bring oRNS die aminosuur wat benodig word, na die ribosoom. •Aminosure word aan mekaar verbind](https://reader036.vdocuments.net/reader036/viewer/2022081618/60910843c373c26f1e1cf19a/html5/thumbnails/3.jpg)
![Page 4: PROTEÏENSINTESE...•Wanneer die antikodon op die oRNS by die kodon van die bRNS pas dan bring oRNS die aminosuur wat benodig word, na die ribosoom. •Aminosure word aan mekaar verbind](https://reader036.vdocuments.net/reader036/viewer/2022081618/60910843c373c26f1e1cf19a/html5/thumbnails/4.jpg)
![Page 5: PROTEÏENSINTESE...•Wanneer die antikodon op die oRNS by die kodon van die bRNS pas dan bring oRNS die aminosuur wat benodig word, na die ribosoom. •Aminosure word aan mekaar verbind](https://reader036.vdocuments.net/reader036/viewer/2022081618/60910843c373c26f1e1cf19a/html5/thumbnails/5.jpg)
Doelwitte van die les
• Aan die einde van die les behoort jy in staat te wees om:
✓Die rol van DNS en RNS tydens proteïensintese teverduidelik
✓Transkripsie te verduidelik
✓Translasie te verduidelik
✓Genetiese kode in proteïensintese te interpreteer
![Page 6: PROTEÏENSINTESE...•Wanneer die antikodon op die oRNS by die kodon van die bRNS pas dan bring oRNS die aminosuur wat benodig word, na die ribosoom. •Aminosure word aan mekaar verbind](https://reader036.vdocuments.net/reader036/viewer/2022081618/60910843c373c26f1e1cf19a/html5/thumbnails/6.jpg)
Wat is proteïene?
• Dit is baie groot organiese molekules wat uit aminosure bestaan
• Aminosure word saam verbind peptiedbindings om polipeptiedkettings te vorm of proteïene
• Proteïene word vervaardig volgens die genetiese kode van DNS
• Dit vind in twee stadia plaas:
1) Transkripsie
2) Translasie
![Page 7: PROTEÏENSINTESE...•Wanneer die antikodon op die oRNS by die kodon van die bRNS pas dan bring oRNS die aminosuur wat benodig word, na die ribosoom. •Aminosure word aan mekaar verbind](https://reader036.vdocuments.net/reader036/viewer/2022081618/60910843c373c26f1e1cf19a/html5/thumbnails/7.jpg)
TRANSKRIPSIE(genetiese kode van DNS word in bRNS gekopieer)
• Die dubbele heliks DNS draai af en rits los (swakwaterstofbindings breek) om twee aparte stringe te vorm
• Een string dien as templaat om bRNS te vorm deur vrye RNS-nukleotiede van die nukleoplasma te gebruik
• Die bRNS is 'n komplement van die DNS
• Die gekodeerde boodskap vir proteïensintese is dus gekopieerop bRNS
![Page 8: PROTEÏENSINTESE...•Wanneer die antikodon op die oRNS by die kodon van die bRNS pas dan bring oRNS die aminosuur wat benodig word, na die ribosoom. •Aminosure word aan mekaar verbind](https://reader036.vdocuments.net/reader036/viewer/2022081618/60910843c373c26f1e1cf19a/html5/thumbnails/8.jpg)
![Page 9: PROTEÏENSINTESE...•Wanneer die antikodon op die oRNS by die kodon van die bRNS pas dan bring oRNS die aminosuur wat benodig word, na die ribosoom. •Aminosure word aan mekaar verbind](https://reader036.vdocuments.net/reader036/viewer/2022081618/60910843c373c26f1e1cf19a/html5/thumbnails/9.jpg)
TRANSLASIE(aminosuur word gevorm wat ‘n proteïen sal vorm)
• Elke oRNS dra 'n spesifieke aminosuur.
• Wanneer die antikodon op die oRNS by die kodon van die bRNSpas dan bring oRNS die aminosuur wat benodig word, na die ribosoom.
• Aminosure word aan mekaar verbind deur peptiedbindings om die proteïen wat benodig word, te vorm.
![Page 10: PROTEÏENSINTESE...•Wanneer die antikodon op die oRNS by die kodon van die bRNS pas dan bring oRNS die aminosuur wat benodig word, na die ribosoom. •Aminosure word aan mekaar verbind](https://reader036.vdocuments.net/reader036/viewer/2022081618/60910843c373c26f1e1cf19a/html5/thumbnails/10.jpg)
PROTEÏENSINTESE OPSOMMINGSDIAGRAM
![Page 11: PROTEÏENSINTESE...•Wanneer die antikodon op die oRNS by die kodon van die bRNS pas dan bring oRNS die aminosuur wat benodig word, na die ribosoom. •Aminosure word aan mekaar verbind](https://reader036.vdocuments.net/reader036/viewer/2022081618/60910843c373c26f1e1cf19a/html5/thumbnails/11.jpg)
![Page 12: PROTEÏENSINTESE...•Wanneer die antikodon op die oRNS by die kodon van die bRNS pas dan bring oRNS die aminosuur wat benodig word, na die ribosoom. •Aminosure word aan mekaar verbind](https://reader036.vdocuments.net/reader036/viewer/2022081618/60910843c373c26f1e1cf19a/html5/thumbnails/12.jpg)
Die effek van mutasies op proteïenstruktuur (DNS
volgorde)• ‘n Mutasie is ‘n verandering in die stikstofbasisvolgorde van ‘n DNS-
molekuul (of ‘n geen) aangesien die bRNS vanaf die DNS-molekuul gekopieër word tydens transkripsie.
• Dit sal lei tot ‘n verandering in die kodons.
• Gevolglik sal verskillende oRNS-molekules wat verskillendeaminosure dra, benodig word.
• Die aminosuur-volgorde verander, wat lei tot die vorming van ‘n verskillende proteïen.
• Indien daar vir dieselfde aminosuur gekodeer word, sal daar geen verandering in die proteïenstruktuur wees nie.
![Page 13: PROTEÏENSINTESE...•Wanneer die antikodon op die oRNS by die kodon van die bRNS pas dan bring oRNS die aminosuur wat benodig word, na die ribosoom. •Aminosure word aan mekaar verbind](https://reader036.vdocuments.net/reader036/viewer/2022081618/60910843c373c26f1e1cf19a/html5/thumbnails/13.jpg)
TOEPASSING 1 (NK Sept 2017 Vr.2)
![Page 14: PROTEÏENSINTESE...•Wanneer die antikodon op die oRNS by die kodon van die bRNS pas dan bring oRNS die aminosuur wat benodig word, na die ribosoom. •Aminosure word aan mekaar verbind](https://reader036.vdocuments.net/reader036/viewer/2022081618/60910843c373c26f1e1cf19a/html5/thumbnails/14.jpg)
TOEPASSING 2 (NMU LW Handboek)
![Page 15: PROTEÏENSINTESE...•Wanneer die antikodon op die oRNS by die kodon van die bRNS pas dan bring oRNS die aminosuur wat benodig word, na die ribosoom. •Aminosure word aan mekaar verbind](https://reader036.vdocuments.net/reader036/viewer/2022081618/60910843c373c26f1e1cf19a/html5/thumbnails/15.jpg)
TOEPASSING 4 (EC Sept 2019 Vr 2)
![Page 16: PROTEÏENSINTESE...•Wanneer die antikodon op die oRNS by die kodon van die bRNS pas dan bring oRNS die aminosuur wat benodig word, na die ribosoom. •Aminosure word aan mekaar verbind](https://reader036.vdocuments.net/reader036/viewer/2022081618/60910843c373c26f1e1cf19a/html5/thumbnails/16.jpg)
TOEPASSING 5 (NMU LW Handboek)