psw - eportal.blob.core.windows.net · psw: eenheid 17 reageer doeltreffend op gewelddadige...

7
WEEK 8 Graad 5 PSW Laerskool Mikro Kopiereg ©

Upload: others

Post on 22-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: PSW - eportal.blob.core.windows.net · PSW: EENHEID 17 Reageer doeltreffend op gewelddadige situasies Kollig op p. 76-78 Laerskool Mikro Kopiereg ©

WEEK 8

Graad 5

PSW

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 2: PSW - eportal.blob.core.windows.net · PSW: EENHEID 17 Reageer doeltreffend op gewelddadige situasies Kollig op p. 76-78 Laerskool Mikro Kopiereg ©

PSW: EENHEID 17Reageer doeltreffend op gewelddadige

situasiesKollig op p. 76-78

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 3: PSW - eportal.blob.core.windows.net · PSW: EENHEID 17 Reageer doeltreffend op gewelddadige situasies Kollig op p. 76-78 Laerskool Mikro Kopiereg ©

Reageer doeltreffend op gewelddadige situasies

Dit is nie aangenaam om in areas te bly waar daar geweld en misdaad is nie. Hier is ‘n paar veiligheidswenke wat jy kan volg:

• Luister na jou gevoelens. Indien jy ongemaklik voel oor ‘n plek, bly weg.

• Loop altyd saam met ‘n maat.

• Kyk en luister na wat rondom jou aangaan.

• Sê vir mense waarheen jy gaan.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 4: PSW - eportal.blob.core.windows.net · PSW: EENHEID 17 Reageer doeltreffend op gewelddadige situasies Kollig op p. 76-78 Laerskool Mikro Kopiereg ©

Kyk na die volgende 3 situasies en noem of dit ’n lewensgevaarlike situasie is of nie.

Situasie 1: Wat sou vir jou die veiligste manier wees om dit te hanteer?

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 5: PSW - eportal.blob.core.windows.net · PSW: EENHEID 17 Reageer doeltreffend op gewelddadige situasies Kollig op p. 76-78 Laerskool Mikro Kopiereg ©

Situasie 2: Wat sou vir jou die veiligste manier wees om dit te hanteer?

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 6: PSW - eportal.blob.core.windows.net · PSW: EENHEID 17 Reageer doeltreffend op gewelddadige situasies Kollig op p. 76-78 Laerskool Mikro Kopiereg ©

Situasie 3: Wat sou vir jou die veiligste manier wees om dit te hanteer?

Page 7: PSW - eportal.blob.core.windows.net · PSW: EENHEID 17 Reageer doeltreffend op gewelddadige situasies Kollig op p. 76-78 Laerskool Mikro Kopiereg ©

Die veiligste manier om die 3 situasies te hanteer. Reageer doeltreffed

Situasie 1: Lewensgevaarlik

• Ek sou nie weerstand bied teen die rowers nie, maar die horlosie vir hulle gee en so gou as moontlik probeer wegkom.

Situasie 2: Nie lewensgevaarlik

• Ek sou my woede beteuel en nie die boek vir my suster gee nie. Ek sou met die boek uit die kamer loop en vir my ma gaan sê.

Situasie 3: Lewensgevaarlik

• Ek sou probeer om so gou as moontlik uit die pad van die betogers te kom.

Gaan kyk in jou handboek p.77,78 waar jy kan gaan hulp kry indien een van die situasies met jou gebeur.

Laerskool Mikro Kopiereg ©