red ribbon meatmaste info - red... · 2019. 5. 29. · red ribbon meatmaste lammers word op die...

2
Ons is in die Wesselsbrondistrik in die Noordwes-Vrystaat geleë. Dit is hoofsaaklik saaiwêreld. Weidingsbestuur bestaan hoofsaaklik uit aangeplante weidings vir ooie met lammers. Dit is, onder andere, groenvoere, hawer en weimielies. Dragtige ooie loop op natuurlike weidings. Wat ons dekseisoen betref – ons paar die ooie regdeur die jaar, maar in dekseisoene. Die ramme sal 35 dae by die ooie wees, waarna hulle vir 30 dae sal rus. Hierdie proses herhaal homself regdeur die jaar. Sedert 2008 het die Meatmasterras my baie geprikkel. Ek wou meer weet van hierdie ekstensiewe ras. Die saadjie is geplant en in 2012 is die Red Ribbon Meatmasterstoet gestig. Die Meatmaster is ‘n saamgestelde ras wat in Suid-Afrika ontwikkel is as ‘n heeltemal nuwe en unieke ras wat hom onderskei onder uitgebreide boerderytoestande regoor Suid-Afrika. Kleiner konformasie-aspekte word geïgnoreer, met die fokus op ekonomiese faktore. £ Koste so laag as moontlik! £ Inkomste so hoog as moontlik! = Maksimum wins!!!! Meatmasters moet ‘n persentasie Damara-bloed hê. Wat is die Meatmaster? Dit bied boere ‘n alternatief, met unieke eienskappe, om in die behoefte aan ‘n groot mark in Suid-Afrika en regoor die wêreld te voorsien. Meatmasters word geteel as ‘n nie-vetstert-, haartipe vleisskaap, met maklike sorg en bestuur. Eienskappe van die ras: • Baie goeie moeders • Hoë kwaliteit melk • Goeie algemene gesondheid • Weerstand teen bosluise en ander parasiete • Reproduksie – vrugbaar en besonderse interlamperiodes • Maklike geboortes • Loopvermoë • Tropinstink • Bedekking – afwerp van wintervag • Natuurlike intelligensie • Gehardheid en aanpasbaarheid • Veldbenutting – groot verskeidenheid van plante en bossies • Kan op lusern wei • Dekbehendigheid en viriliteit • Lae onderhoud Red Ribbon Meatmaste Lammers word op die ouderdom van 100 dae gespeen. Speengewigte wissel volgens die seisoen waarin die lammers moet grootword. Gewigte wissel van 30 tot 35 kg. Die Meatmaster het sonder twyfel ons verwagtinge en kennis van skaapboerdery oortref. Die ras doen baie goed in hierdie omgewing. Dit is veral opvallend hoeveel lammers gebore word, en meerlinge is aan die orde van die dag. Wat egter die boeke laat klop, is die groot hoeveelheid lammers wat suksesvol op 100 dae gespeen word. Meatmasterooie is uitstekende moeders en sal alles doen om hul lammers te beskerm en groot te maak. Die Meatmaster is by uitstek die ras vir die toekoms! MAAK GERUS KONTAK MET ONS: +27 83 627 4133 [email protected] Facebook – Red Ribbon Meatmasters www.meatmastersa.co.za Red Ribbon

Upload: others

Post on 24-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Red Ribbon Meatmaste Info - Red... · 2019. 5. 29. · Red Ribbon Meatmaste Lammers word op die ouderdom van 100 dae gespeen. Speengewigte wissel volgens die seisoen waarin die lammers

Ons is in die Wesselsbrondistrik in die Noordwes-Vrystaat geleë. Dit is hoofsaaklik saaiwêreld. Weidingsbestuur bestaan hoofsaaklik uit aangeplante weidings vir ooie met lammers. Dit is, onder andere, groenvoere, hawer en weimielies. Dragtige ooie loop op natuurlike weidings. Wat ons dekseisoen betref – ons paar die ooie regdeur die jaar, maar in dekseisoene. Die ramme sal 35 dae by die ooie wees, waarna hulle vir 30 dae sal rus. Hierdie proses herhaal homself regdeur die jaar.

Sedert 2008 het die Meatmasterras my baie geprikkel. Ek wou meer weet van hierdie ekstensiewe ras. Die saadjie is geplant en in 2012 is die Red Ribbon Meatmasterstoet gestig.

Die Meatmaster is ‘n saamgestelde ras wat in Suid-Afrika ontwikkel is as ‘n heeltemal nuwe en unieke ras wat hom onderskei onder uitgebreide boerderytoestande regoor Suid-Afrika.

Kleiner konformasie-aspekte word geïgnoreer, met die fokus op ekonomiese faktore.

£ Koste so laag as moontlik! £ Inkomste so hoog as moontlik! = Maksimum wins!!!!

Meatmasters moet ‘n persentasie Damara-bloed hê.

Wat is die Meatmaster?

Dit bied boere ‘n alternatief, met unieke eienskappe, om in die behoefte aan ‘n groot mark in Suid-Afrika en regoor die wêreld te voorsien.

Meatmasters word geteel as ‘n nie-vetstert-, haartipe vleisskaap, met maklike sorg en bestuur.

Eienskappe van die ras:• Baie goeie moeders • Hoë kwaliteit melk• Goeie algemene gesondheid• Weerstand teen bosluise en ander parasiete• Reproduksie – vrugbaar en besonderse interlamperiodes• Maklike geboortes• Loopvermoë• Tropinstink• Bedekking – afwerp van wintervag• Natuurlike intelligensie• Gehardheid en aanpasbaarheid• Veldbenutting – groot verskeidenheid van plante en bossies• Kan op lusern wei• Dekbehendigheid en viriliteit• Lae onderhoud

Red Ribbon Meatmaste

Lammers word op die ouderdom van 100 dae gespeen. Speengewigte wissel volgens die seisoen waarin die lammers moet grootword. Gewigte wissel van 30 tot 35 kg. Die Meatmaster het sonder twyfel ons verwagtinge en kennis van skaapboerdery oortref. Die ras doen baie goed in hierdie omgewing. Dit is veral opvallend hoeveel lammers gebore word, en meerlinge is aan die orde van die dag. Wat egter die boeke laat klop, is die groot hoeveelheid lammers wat suksesvol op 100 dae gespeen word.

Meatmasterooie is uitstekende moeders en sal alles doen om hul lammers te beskerm en groot te maak. Die Meatmaster is by uitstek die ras vir die toekoms!

MAAK GERUS KONTAK MET ONS:

+27 83 627 4133 [email protected]

Facebook – Red Ribbon Meatmasterswww.meatmastersa.co.za

Red Ribbon

Page 2: Red Ribbon Meatmaste Info - Red... · 2019. 5. 29. · Red Ribbon Meatmaste Lammers word op die ouderdom van 100 dae gespeen. Speengewigte wissel volgens die seisoen waarin die lammers

We are located in the Wesselsbron District in the north-western Free State. It is primarily a crop-farming area. Pasture management consists mainly of planted pastures for ewes with lambs. These include green fodder, oats and grazing maize. Pregnant ewes graze on natural pastures.

Since 2008, the Meatmaster breed has excited me very much. I wanted to know more about this extensive breed. The seed was sown and in 2012, the Red Ribbon Meatmaster Stud was founded.

With regard to our mating season – we mate ewes throughout the year, but in mating seasons. The rams will join the ewes for 35 days and then rest for 30 days. This process repeats itself throughout the year.

Meatmasters must have a percentage Damara blood.

£ Costs as low as possible! £ Income as high as possible! = Maximum profit!

The Meatmaster is a composite breed, developed in South Africa, as a totally new and unique breed, that distinguishes itself under extensive farming conditions all over South Africa.

What is the Meatmaster?

It is bred as a non-fat-tailed, hair-type meat sheep, with easy care and management.

Petty conformation aspects are being ignored, with the focus on economic factors.

It offers farmers an alternative, with unique characteristics, to meet the need of a huge market in South Africa and around the world.

• Reproduction – fertile and exceptional interlambing periods

• Natural intelligence

• Easy births

• Covering – throw off winter fleece

Characteristics of the breed:• Very good mothers

• Field utilisation – large variety of plant and bushes

• Dexterity and virility• Low maintenance

• Walking ability

• Hardiness and adaptability

• High quality milk• Good general health• Resistance to ticks and other parasites

• Herd instinct

• Can graze on lucerne

Meatmaster ewes are excellent mothers and will do everything to protect and raise their lambs.The Meatmaster is the perfect breed for the future!

Lambs are weaned at the age of 100 days. Weaning weights vary due to the season in which the lambs have to grow. Weights range from 30 to 35 kg.The Meatmaster has surely exceeded our expectations and knowledge of sheep farming. This breed is doing very well in the area. It is especially noticeable how many lambs are born, and multiples are the order of the day. However, what balances the books is the large number of lambs that are successfully weaned at 100 days.

Please contact us:

+27 83 627 4133 [email protected]

Facebook – Red Ribbon Meatmasterswww.meatmastersa.co.za

Red Ribbon MeatmasteRed Ribbon