rol van die rooivleis produsente- organisasie · 17. funksies onder produksie-ontwikkeling...
TRANSCRIPT
-
Rol van die Rooivleis Produsente-Organisasie
GERHARD SCHUTTE
HOOF-UITVOERENDE BEAMPTE : NASIONALE RPO
1
-
INHOUD
• Vraag versus Aanbod
• Produksie-ontwikkeling
• Spesifieke sake
• Afsluiting
2
-
VRAAG NA ROOIVLEIS IN SUID-AFRIKA
• Suid-Afrika is ‘n netto invoerder van :
• Beesvleis (10 % - 63 000 ton)• Skaapvleis (19 % - 20 000 ton)• Lewendige skape 166 000• Lewendige bokke 160 000• Speenkalwes/beeste 180 000
• Die grootste gedeelte van die invoere kom vanaf Namibië en Botswana en die res van oorsee
3
-
VRAAG NA ROOIVLEIS IN SUID-AFRIKA
4
-
BEESVLEIS: PRODUKSIE, VERBRUIK EN PRYSE
5
-
6
SKAAPVLEIS: PRODUKSIE, VERBRUIK EN INVOERE
-
VRAAG NA ROOIVLEIS IN SUID-AFRIKA
• 53 miljoen mense• 25ste in die wêreld• Verdubbel vanaf 1975• Raming is 55 miljoen teen 2020• Middelklas word groter• Besteebare inkomste neem toe• Verstedeliking – 600 000 per jaar • Mark word meer gesofistikeerd
-
• Nou ongeveer 1.2 miljard; 15.5% van wêreld
• Vinnigste bevolkingsgroei in die wêreld
• Verwag meer as verdubbeling teen 2050
• Teen 2050 sal meer as 25% in Afrika woon
• Voedselmark in Oos- en Suidelike Afrika gaan meer as verdriedubbel teen 2040(The Modernizing African Food systems (MAFS) Consortium)
VRAAG NA ROOIVLEIS IN AFRIKA
-
• Groei word meer langsaam, maar
• Nou 7,25 miljard mense• Nog 750 m ekstra mense oor tien
jaar
VRAAG NA ROOIVLEIS IN DIE WÊRELD
-
VLEIS: WÊRELDPRYSE
10
• Grys: Hogs US / Geel: Chickens US / Blue: Nabras ka Steers
-
AANBOD EN VRAAG VAN ROOIVLEIS IN SUID-AFRIKA
11
2010 2011 2012 2013
BEEF
Beef total production 1000 t 654.9 622.2 613.1 664.6
Beef total demand 1000 t 699.4 669.3 676.2 726.2
Sheep meat
Sheep meart production 1000 t 125.5 91.6 98.9 115.1
Sheep meat total demand 1000 t 149.6 117.2 123.1 135.1
-
DIE IMPAK VAN MYNBOU EN GRONDHERVORMING OP DIE AANBOD VAN
ROOIVLEIS IN SUID-AFRIKA
12
-
DIE IMPAK VAN DIE WILDBEDRYF OP DIE AANBOD VAN ROOIVLEIS IN SUID-AFRIKA
• 20 % van oppervlak van die natuurlike hulpbron onder wild
• 9 000 omheinde wildplase
• 1 000 nuwe aansoeke
13
-
VRAAG VERSUS AANBOD VAN ROOIVLEIS IN SUID-AFRIKA
• Die vraag na beesvleis en skaapvleis groei sterk• Die aanbod is beperk en verskeie faktore sal groei beperk• Hoendervleis sal agv dit markaandeel wen• Uitvoere sal die aanbod van plaaslike rooivleis in Suid-Afrika verder verlaag• Die mark groei vinniger as die aanbod en invoere van die verlangde kwaliteit
is beperk
• Die pryse van rooivleis en witvleis sal verder uitmekaar beweeg• Die vraag na rooivleis in Suid-Afrika oorskry die aanbod en produsentepryse
sal verhoog
DIT IS ‘N ONGELOOFLIKE GELEENTHEID !!
14
-
HOE PRODUSEER ONS MEER ??
PRODUKSIE-ONTWIKKELING
• Beter tegnologie / bestuur• Hoër intensifisering / produksiestelsels• Bemagtigende produksie-omgewing / owerheid• Kommersialisering van ontwikkelende sektor• Owerheid se kapasiteit om dienste te lewer is uiters beperk en
verswak steeds
• Boere wil hê die RPO en die bedryf moet van die dienste lewer enook die owerheid ondersteun om dienste te lewer
15
-
FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING
PRODUSENTE-OPVOEDING, OPLEIDING EN VOORLIGTING•Prysneigings•Invoere en uitvoere•Skep begrip by produsente van vereistes binne die waardeketting en beleidsomgewing•Volhoubare benutting van natuurlike hulpbronne•Veeproduksie wat internasionaal mededingend is•Dieregesondheid en welsyn•Diereprodukte, kwaliteit en waardetoevoeging•Rooivleisveiligheid, nutrientsamestelling en waarde•Ontsluiting van die rooivleispotensiaal deur kommersialisering, tegnologie-oordrag en opleiding
•Klimaateffekte, aanpassing en versagting vir volhoubare veeproduksie•Predasiebestuur / bekamping van Veediefstal•Volhoubaarheidsaspekte
16
-
FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING
FORMULERING VAN PROVINSIALE BELEID / BEVORDERING VAN DIE BEDRYF
•Landbou is ‘n provinsiale aangeleentheid•RPO moet insette kan lewer by beleidsake•RPO en NERPO se strukture is ideaal om dit te doen
• Provinsiale Federasies• Provinsiale Veediefstal Voorkomingsforums• Provinsiale Dieregesondheidsforums• Provinsiale Predasie Bestuursforums
17
-
FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING
NASIONALE BELEIDSFORMULERING / BEVORDERING VAN DIE BEDRYF
•Aksies meestal op nasionale vlak
•Sluit in skakeling met rolspelers en regering
•Beleidsraamwerk
•Bemagtigende omgewing vir rooivleisproduksie
18
-
FUNKSIES ONDER PRODUKSIE -ONTWIKKELING
Nasionale beleidsformulasie / Bevordering van die Bedryf•Rooivleisbedryfsforum
•Nasionale Departement van Landbou
•NERPO / Federasie van Rooivleisprodusente
•Agri SA Besigheidskamer / Algemene Raad
•Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP)
•Onderstepoort Adviesraad
•Predasiebestuursforum
•Rooivleisnavorsing en Ontwikkeling Suid Afrika
•AFASA
•Universiteite en Navorsingsinstansies
•SABS
•Advieskomitee vir Tersiêre Opleidingsinstansies
•Nasionale Wolkwekersvereniging
•Veewelsyn Koordineringskomitee
•Suid Afrikaanse Voerkraalvereniging
•Transvaalse Landbou-unie
•Nasionale Landbounavorsingsforum
19
• Grootfontein Kleinvee Trust
• Diereverbeteringstrust• Rooivleisnavorsing-en Ontwikkelingstrust• Suid Afrikaanse Pluimveevereniging• Melk Produsente -Organisasie
• Suid-Afrikaanse Wildbedryf• Telersgenootskappe• INTERGIS• Internasionale Handelsadministrasie kommissie
• RMTDT / MIT• Provinsiale RPO strukture • Buro vir Voedsel en Landboubeleid• Green Choice
• Kleinvee-advieskomitee• SANBI• Cape Wools • MSMS
-
FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING
INTERNASIONALE MEDEDINGENDHEID/ MARKTE
• Deel van internasionale bedryf
•Suid-Afrika - hoof afsetgebied in Suidelike Afrika
•Buurlande voer na Suid-Afrika in
•Skakeling met produsente-organisasies in die streek20
-
FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING
MARKBESKERMING / INVOER-MONITERING OP PLAASLIKE VLAK
•40 % Ad valorum-heffing
21
-
FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING
MARKBESKERMING / INVOER-MONITERING OP PLAASLIKE VLAK
22
MONTHLY IMPORT ANALYSES:
Import Transactions By Country
Imports between 01-Dec 2014 and 31-Dec 2014
Tariff Port Purpose Quantity Price Price Per Kg
AU - Australia
2023000 OR Thambo Int Airport Duty Paid 18 R3,077.00 R170.94
18 R3,077.00 R170.94
BW - Botswana
2023000 Skilpadshek Permanent Import 68,774 R2,004,813.00 R29.15
2023000 Ramatlabama Permanent Import 50,167 R1,423,366.00 R28.37
2023000 Ramatlabama Permanent Import 47,880 R1,395,891.00 R29.15
2023000 Ramatlabama Permanent Import 45,385 R948,397.00 R20.90
2023000 Ramatlabama Permanent Import 45,052 R1,375,983.00 R30.54
2023000 Skilpadshek Permanent Import 23,940 R813,960.00 R34.00
2023000 Ramatlabama Permanent Import 23,940 R743,337.00 R31.05
2023000 Skilpadshek Permanent Import 23,940 R743,337.00 R31.05
2023000 Ramatlabama Permanent Import 23,940 R710,325.00 R29.67
2023000 Skilpadshek Permanent Import 23,520 R823,200.00 R35.00
2023000 Skilpadshek Permanent Import 23,364 R969,836.00 R41.51
-
FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING
MARKBESKERMING / INVOER-MONITERING VAN LEWENDEHAWE VAN BUURLANDE
23
-
FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING
INVOER - MONITERING
24
-
FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING
INVOER - MONITERING
25
-
FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING
DIEREGESONDHEIDSKWESSIES
•Bek-en-Klouseervrye sone behou•PVS verslag – naspeurbaarheid•Pro-aktiewe bio-sekuriteitsmaatreëls•OBP speel belangrike rol•Dieregesondheidsforums
26
-
FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING
DIEREGESONDHEIDSKWESSIES
•Vroeë waarkuwingstelsels
27
Monthly report on livestock disease trends as informally reported by veterinarians
belonging to the Ruminant Veterinary Association of South Africa (RuVASA), a group
of the South African Veterinary Association
-
FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING
Volhoubare Produksie
28
-
FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING
VOORKOMING VAN VEEDIEFSTAL
•Jaarlikse verlies van R750 miljoen•Grootste verliese in die opkomende sektor•83 veediefstaleenhede in die SAPD•Veediefstal Handleiding•Boere se verantwoordelikheid
29
-
FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING
DIE ONTWIKKELENDE SEKTOR
30
Country and
Region
Beef
cattle
Sheep Goats Pigs
South Africa
(commercial)
23 [32(85) 33(86)] 29 [35(86)] 33 125
South Africa (emerging(87)) 8* [25(85) 12(86)*] 36 [2.3(86)*] 10(88) 51
South Africa (communal(85) ) 6
Australia 28 28 37 186
New Zealand 37 68 79 204
European Union 34 65 72 164
USA 38 [37(89)] 50 - 17
Brazil 22
Argentina(89) 26
Uruguay(89) 30
South America ** 20 50 30 82
-
FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING
DIE ONTWIKKELENDE SEKTOR
31
• Huishoudings watskape besit 215 034
• Huishoudings watbokke besit 429 065
-
FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING
Opleiding van plaaswerkers
•Verhoodge produktiwiteit
•Instituut vir Produksie Ontwikkeling
32
-
FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING
PROJEKTE / NAVORSING
•88 Wette reguleer die landbou
•Nie noodwendig produsent-vriendelik nie
•Navorsing / 62 projekte / R11 Miljoen per jaar
33
-
FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING
VOORKOMING VAN PREDASIE
•Grootste enkele bedreiging
•Jaarlikse verlies van R1,4 biljoen in kleinveebedryf
•Jaarlikse verlies van R380 miljoen in grootveebedryf
•Predasiebestuursforums / Opleiding
•Gesamentlike aksie van die rooivleis-, wol-, sybokhaar- en wildlewebedrywe / PMF
•Predasie handleiding34
-
FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING
VOORKOMING VAN PREDASIE
35
-
36
FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING
PREDASIEBESTUUR : PMF WEBRUIMTE EN NUUSBRIEF
•WWW.PMFSA.CO.ZA
-
SPESIFIEKE SAKEUitvoere
37
-
SPESIFIEKE SAKEUitvoere (Vervolg)
38
-
SPESIFIEKE SAKEUitvoere (Vervolg)
• Afrika / Eilande
• Navrae : China, Rusland, Indië, Indonesië
• Uitvoere vind reeds plaas en sal groei mits Suid-Afrika se dieregesonheidstatus dit toelaat
• Uitvoer van genetiese materiaal ook wesenlik
39
-
SPESIFIEKE SAKE
Insetkostes
40
Componen
t
2008 2009 2010 2011 2012
Electricity 5,9 % 27,5 % 31,3 % 24,8 % 25,8 %
Wages 9,3 % 9,8 % 8,1 % 8,3 % 8,2 %
Fuel 48 % -5,1 % 4,1 % 5,2 % 16,1 %
CPI 5,2 % 10,3 % 6,16 % 5,4 % 4,5 %
• 17 % verhoging in 2014 vir ekstensiewe rooivleisproduent
-
SPESIFIEKE SAKE
Insetkostes
41
• Impak van 2015 droogte ?
-
SPESIFIEKE SAKE
Statutêre Heffing
• Goedgekeur vir die volgende 4 jaar tot 2018
• Maak voorsiening vir lewering van dienste
• Funksies :-• Verbruikersekuriteit (voedselveiligheid)• Verbruikerskommunikasie en –opvoeding• Navorsing en ontwikkeling• Bedryfskakeling• Ontwikkeling van opkomende sektor• Produksie-ontwikkeling en bedryfsprojekte
42
-
• Pilaar vir die bedryf
• Taal in die waardeketting – handel ook
• 30 jaar dieselfde
• Navorsing – klassifikasiewerkswinkel
- Bees en Skaap apart
- Abattoir tegnologie ook belangrik
- Vet kleur van beeste ?
- A en AB klas by beeste ?
-
• Permit in lyn met OIE en SA Wetgewing
• SA Voerkraalvereniging / Probleem met
konsultasieproses
• Staatskoerant
• Regsmening
-
SPESIFIEKE SAKE
INVOERE VAN LEWENDEHAWE VANAF BUURLANDE
-
SPESIFIEKE SAKE
INVOERE VAN LEWENDEHAWE VANAF BUURLANDE
• Namibia Livestock Industry declares State of Emergency
-
SPESIFIEKE SAKE
PRODUSENTE PRYS VERSUS VERBRUIKERSPRYS
• Prystransmissie ?
• Studiebeurs / Navorsingsprojek
• Aandeel in verbruikersrand
• Bloktoets
• BTW47
-
SPESIFIEKE SAKE
BLOKTOETS
48
BEES : Bloktoets
Cut % Kg Cut % Kg
Chuck 10.80 23.76 Fat 4.30 9.46
Brisket 8.00 17.60 Neck 4.00 8.80
Top side 7.70 16.94 Bolo 4.00 8.80
Silverside 7.70 16.94 Prime rib 3.50 7.70
Bones 7.70 16.94 Flat rib 2.90 6.38
Rump 7.60 16.72 Wing rib 2.70 5.94
Trimmings 6.20 13.64 Hump 1.40 3.08
Shin 5.20 11.44 Fillet 1.10 2.42
Sirloin 5.10 11.22 Aichbone 0.60 1.32
Thin flank 4.40 9.68 Other 0.40 0.88
Thick flank 4.40 9.68 Kidney 0.30 0.661Source: SAMIC
-
SPESIFIEKE SAKE
BLOKTOETS
49
-
SPESIFIEKE SAKE
MOONTLIKE NUWE NEIGING ?
50
-
SPESIFIEKE SAKE
HANDELSMERKE / PRODUKSIESTELSELS
51
• Verbruiker meer gesofistikeerd
• Storiekos
• Verbruikers is skepties oor die gebruik van groei stimulante, beta-atagoniste en Anti-biotika
• Vrylopend / graan gevoer / grasgevoer
• Studiegroep data / rekenaarmodel UOVS
-
SPESIFIEKE SAKE
52
ONDERSTEPOORT BIOLOGIESE PRODUKTE
•Produseer entstowwe
•Unieke entstowwe
•Opgradering / beskikbaarheid
•Toekoms ?
-
SPESIFIEKE SAKE
INTERNASIONALE MEDEDINGENDHEID
53
-
PRODUSENTE KOMMUNIKASIE
• Elektroniese nuusbrief• Rooivleis tydskrif• Webblad (www.rpo.co.za)• Insette in tydskrifte• Radio/TV• Facebook• Inligtingsdae
54
-
AFSLUITING
• Vraag na rooivleis groter as aanbod
• Produsentepryse in die toekoms lyk belowend
• Hoër produksie is gesetel in :• Beter tegnologie / bestuur / hoër intensifisering • Kommersiëlisering van ontwikkelende sektor• Bemagtigende omgewing
• RPO gestruktureer om verskil te maak
• Kommunikasie krities
55
-
Nasionale RPO
Besoek ons by
www.rpo.co.za
Facebook
56