roodepark school  · web view2020. 6. 12. · toe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die...

43
AFRIKAANS GRAAD 10 JAAR 4 TERMYN 2 DIE WêRELD IS…GROEN Naam en Van: ___________________________ Groepnr: ___________________ 1

Upload: others

Post on 25-Jan-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

AFRIKAANS

GRAAD 10

JAAR 4

TERMYN 2

DIE WêRELD IS…GROEN

Naam en Van: ___________________________

Groepnr: ___________________

Graad 10 – Jaar 4 Afrikaans Addisionele Taal Kwartaal 2

Week 1 & 2 LUISTER EN PRAAT

Datum ________________________ Aktiwiteit 1 ‘n Advertensie

Luister na die advertensie “JB Treintoere”. Lees deur die advertensie op jou eie. Praat oor die verskillende reispakkette wat JB Treintoere aanbied. Op watter treintoer sou jy graag wou gaan? Hoekom?

Afkortings:

KZN: ____________________________________________________

KKNK: ___________________________________________________

KNP: ____________________________________________________

Skryf tien reispakkette (Travel Packages) neer wat JB Treintoere aanbied. Kom ons praat bietjie daaroor.

1. _____________________________________________

2. _____________________________________________

3. _____________________________________________

4. _____________________________________________

5. _____________________________________________

6. _____________________________________________

7. _____________________________________________

8. _____________________________________________

9. _____________________________________________

10. _____________________________________________

LEES EN KYK

Datum: ______________________ ‘n Advertensie

Lees die onderstaande advertensie waarin treintoere (Train Tours) geadverteer word aandagtig (attentively) en beantwoord die vrae wat volg.

JB Treintoere

( Vanaf 1975)

Reis per vakansietrein vanaf Gauteng na verskeie

bestemmings in Suider-Afrika. Kan ook langs die roete op die trein klim. Akkomodasie en etes ingesluit. (Sommige toere vertrek vanaf Kaapstad en Durban)

Nota: Oud-spoorwegwerknemers kan hul Vrypas gebruik om saam te toer.

Namibië

(Vertrek uit Kaapstad)

31 Mrt. - 9 Apr. 12 – 21 Apr. & 15 -24 Mei 2020.

Besoek Visrivier, Etosha-panne,Swakopmund, Duin 7.

Kokerboomwoud, Hentiesbaai,

Maanlandskap en vele meer.

Luukse trein – R12 990 pp

2 puik etes per dag

Busvervoer en uitstappies

Eetwa en sitkamer-wa met lugreëling

Mees bekostigbare wyse om Namibië te reis.

Langnaweek op

KZN-suidkus

5-dag toer. Geniet die see saam met die gesin.

26 Feb. – 2 Mrt.

23-27Apr. 2020

R2 150 pp

Motorfiets-op-trein na

Wes-Kaap

8-14 Feb. 15-21 Mrt.

19-25 Apr.

26 bergpasse (geteer) & pragtige kuspaaie.

Motorfiets-vervoer & gids ingesluit.

R5 680 pp

Kaapstad-vakansie

Besoek die Moederstad.

12 toere in 2020

(7 dae elk)

R3 550 pp

(Ook vanaf Durban)

7 Provinsies & 3 Treine

Lekker baie treinry deur die land

7 toere in 2020!

8 dae elk

R3 700 pp

(Vertrek ook vanaf Durban & Kaapstad)

(Kan ook langs die roete op die trein klim)

KKNK in Oudtshoorn

6-11Apr. 2020

R2 150 pp

Namakwaland-blomme

12 toere – 7dae elk

Augustus & September 2020

R4 700 pp

(Vertrek ook vanaf Durban oor Kroonstad & Bloemfontein)

Krugerwildtuin

(Vertrek uit JHB)

28 Feb. – 5 Mrt.

6-11 Jun. &

1-6 Aug. 2020

Bustoer – Slaap 3 nagte in die KNP.

R3 900 pp

Twee Oseane -marathon

8-13 April 2020

Paasnaweek in die Kaap

Nie-hardlopers ook welkom

R2 700 pp

Krugerwildtuin

Trein vertrek uit Kaapstad.

27 Feb. -7 Mrt. 5-13 Jun &

31 Jul-8 Aug. 2020.

Slaap 3 nagte in die KNP

R5 700 pp.

Inniebos Kunstefees

Luukse bus vanaf JHB & PTA na Nelspruit.

Laeveld 3-5 Jul.2020 (3dae)

R1 400 pp

Kontak Hannes vandag nog by e-pos: [email protected].

Tel: 011 913 2442 of 072 436 4567 Faks: 011 913 0552

Web: www.jbtours.co.za Posbus 17406, Sandton 2052

Datum: __________________ Aktiwiteit 2 ‘n Advertensie JB Treintoere

Beantwoord die volgende vrae.

Answer the following questions.

1. Is die volgende stelling waar of onwaar?

1.1 Die vakansietreine (holiday trains) loop almal na plekke in Suid- Afrika?

1.2 Gee ‘n rede (reason) vir jou antwoord. (2)

_________________________________________________________________

2. Kies die korrekte antwoord tussen hakies. Onderstreep jou antwoord. (1)

(Sommige(some) / al die (all of) treintoere vertrek vanaf Gauteng.

3. Noem twee kultuurgeleenthede (cultural events) waarheen daar treintoere is. (2)

_______________________ en _________________________

4. Watter mense kan gratis op die geadverteerde treintoere gaan? (1)

___________________________________________________

5. Na watter plek in Suid-Afrika word die meeste toere gereël ? (1)

___________________________________________________

6. Watter treintoer wat geadverteer word, is die duurste? (most expensive) (1)

___________________________________________________

6.1 Noem drie dinge wat ingesluit word by die prys vir hierdie toer? (3)

___________________, _______________, en _____________________

7. Watter toer word vir atlete gereël? (1)

__________________________

8. Hoeveel nagte slaap die toergroep in die Kruger Nasionale Park? (1)

_________________

9. Daar is ook treintoere vir motorfietsryers. Haal die gedeelte aan (quote) wat twee

dinge noem wat sulke toeriste (tourists) sal geniet. (enjoy). (1)

“ _______________________________________________________________

_______________________________________________________________”

10. Noem een ander land (behalwe Suid-Afrika) wat in Suider-Afrika is? (1)

_______________________________

TOTAAL: 15

TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES

Datum:_______________________ Aktiwiteit 3

Intensiewe vorme, gesegdes en voorsetsels.

LEERWERK!!

· INTENSIEWE VORME:

Baie groen = grasgroen (very green)

Baie gesond = blakendgesond (very healthy)

Baie ryk = skatryk (very rich)

Baie sterk = ystersterk (very strong)

Baie lui = aartslui (very lazy)

Baie jaloers = vrekjaloers (very jealous)

Baie klein = piepklein (very small)

Baie bang = doodbang (very scare)

Baie oud = stokoud (very old)

Baie jonk = bloedjonk (very young)

Baie rooi = bloedrooi (very red) Ystersterk!

Baie swart = pikswart (very black)

Baie blou = potblou (very blue)

· GESEGDES / UITDRUKKINGS / VERGELYKINGS

Die groen monster het jou beet. (you are very jealous)

So groen soos gras. (As green as grass)

So oud soos die berge (As old as the mountains)

So stadig soos ‘n skilpad (As slow as a tortoise)

So skelm soos ‘n jakkals. (As sly as a fox)

So wys/slim soos ‘n uil. (As wise as an owl)

So sterk soos ‘n leeu. (As strong as a lion)

So dom soos ‘n aap. (As stupid as a monkey) So stadig soos ‘n skilpad.

So vet soos ‘n vark. (As fat as a pig)

So mal soos ‘n haas. (As mad as a rabbit)

So siek soos ‘n hond (As sick as a dog)

· VOORSETSELS – (Prepositions)

1.

Ons moet streef na ‘n groener aarde.

We have to strive to a cleaner earth.

2.

Hulle baklei oor die verlede.

They are fighting about the past.

3.

Ek wil met julle praat oor jaloesie.

I want to talk to you about jealousy.

4.

Sy is jaloers op jou.

She is jealous of you.

5.

Hulle praat met mekaar op die telefoon.

They talk to each other on the phone.

6.

Hy is kwaad vir jou.

He is cross with you.

7.

Ek is bang vir ‘n natuurramp.

I am scared of natural disasters.

8.

Beyoncè skrik vir Etta James.

Etta James gives Beyoncé a fright.

9.

Die boelie lag vir die kind wat val.

The bully laughs at the child who is falling.

10.

Ons moet sorg vir die aarde.

We have to take care of nature / care for nature.

11.

Ek is so moeg vir julle bakleiery.

I am so tired of your fighting.

12.

Hulle skinder van mekaar.

They gossip about each other.

13.

Hulle baklei met mekaar.

They fight with one another.

14.

Ons is bekommerd oor aardverwarming.

We are concerned about global warming.

15.

Mag ek asseblief badkamer toe gaan?

Please may I go to the bathroom?

16.

Ons gaan nou Canal Walk toe.

We are going to Canal Walk now.

17.

Red die pikkewyne van ‘n gewisse dood.

Save the penguins from a sure death.

18.

Ons stap langs die see.

We stroll along the beach.

19.

Die brief word per lugpos uit Suid-Afrika gestuur.

The letter is sent via air mail to South Africa.

Datum:____________________ Aktiwiteit 4 Taalinskerping

1. Maak gebruik van die volgende Voorsetsels om die onderstaande sinne te voltooi: (10)

met, toe, uit, langs, van, vir, oor, op

0. Ons is almal bekommerd __________ aardverwarming en daarom moet ons __________ die aarde sorg, sodat ons nie hoef bang te wees __________ ‘n natuurramp nie.

0. Hulle skinder __________ mekaar, want hulle is jaloers __________ mekaar.

0. Die brief word per lugpos __________ Suid-Afrika gestuur om natuurliefhebbers in kennis te stel dat ons die pikkewyne __________ ‘n gewisse dood moet red.

0. Ons stap __________ die see en dan gaan ons Canal Walk __________.

0. Hulle baklei alweer __________ mekaar.

1. Skryf die Engelse betekenis van die volgende gesegdes / vergelykings. (5)

1. So groen soos gras.

1. So sterk soos ‘n leeu.

1. So vet soos ‘n vark.

1. So dom soos ‘n aap.

1. So oud soos die berge.

1. Skryf die intensiewe vorme van die volgende woorde: (5)

2. baie groen

2. baie gesond

2. baie ryk

2. baie sterk

2. baie jaloers

4. Skryf die volgende sinne oor met die nodige hoofletters (capital letters) Die punte

gee jou ‘n aanduiding van hoeveel hoofletters ontbreek.

4.1 Ek hou van david de beer, die akteur wat in mev. shabalala se huis ingetrek

het. (3)

________________________________________________________________

________________________________________________________________

4.2 My ma het nog nie vir ouma vertel dat oom johnny siek is nie. (2)

________________________________________________________________

________________________________________________________________

4.3 Daar was ‘n artikel oor die wêreldbeker-sokkertoernooi in huisgenoot. (2)

________________________________________________________________

________________________________________________________________

4.4 Weet iemand in watter dorp hoërskool simon slovo is? (3)

________________________________________________________________

________________________________________________________________

TOTAAL: 30

Graad 10 – Jaar 4 Afrikaans Addisionele Taal Kwartaal 2

Week 3 & 4 DIE WêRELD IS…GROEN

Datum:______________________ Aktiwiteit 5 Woordeskat

“groen – woorde” – Leer die volgende:

Afrikaans

Engels

1.

paradys

paradise

2.

bewaar / red die aarde

conserve / save the earth

3.

bome afgekap en ontwortel

trees are chopped down or uprooted

4.

riviere word vergiftig

rivers are poisoned

5.

groen van jaloesie

green with envy / jealousy

6.

versot op / mal oor / dol op

mad about…

7.

jaloers

jealous

8.

diereliefhebber

an animal lover

9.

ry perd

go horse riding

10.

branderplankry

surfboarding

11.

ysskaats

ice skating

12.

stap / voetslaan

hiking

13.

vernietig

destroy

14.

bosbou / plantasies

forestry / plantation

15.

entoesiasme / geesdrif

enthusiasm

16.

behuising

housing

17.

inheemse plante

indigenous

18.

interessant

interesting

19.

ontwikkeling

development

20.

stootskraper

bulldozer

21.

reis graag

love travelling

22.

besoedeling

pollution

23.

skoon strande

clean beaches

24.

beoefen ‘n stokperdjie

have a hobby

25.

natuurbewaring

nature conservation

26.

dierelewe

animal life

27.

ontspan

relax

28.

kuier saam met my vriende

hang out with my friends

29.

bestee my vrye tyd deur….te doen

spend my free time by doing…

30.

belangstellings

interests

31.

plante

plants

32.

natuurlike habitat

natural habitat

33.

reddingsaksie

rescue action

34.

vullis

litter

35.

verantwoordelikheid

responsibility

36.

geniet die buitelewe

enjoy the outdoors

37.

bosse

bushes

38.

bedreig

threatened

39.

bedreigde spesie

threatened species

40.

omgewing

environment

Datum: _________________________ Aktiwiteit 6 SPELTOETS!

Leer die volgende woorde uit die onderstaande tabel vir die speltoets wat jy moet aflê:

1.

paradys

11.

jaloers

2.

bome

12.

natuur

3.

riviere

13.

natuurbewaring

4.

populêr

14.

dierelewe

5.

besoedeling

15.

ysskaats

6.

vullis

16.

ontspan

7.

skoon

17.

diereliefhebber

8.

groen

18.

omgewing

9.

perd

19.

bedreig

10.

fiets

20.

plante

Die speltoets sal uit 10 punte tel.

Vertaal bogenoemde woorde in Engels.

Datum:_____________________ Aktiwiteit 7 Soeklees en Studielees

GROEN Woordeskat: SOEKLEES

Vind die natuurwoorde en woorde wat aandui dat ons natuurlewe bedreig word.

riviere, ontwortel, natuur, besoedeling, vergiftig, fisant, red, bewaar, habitat, ontwikkel, diere, bosse, plante, inheems, voёls, visse, rook, vleie.

R

E

R

B

T

O

K

B

R

V

S

H

I

O

E

I

G

A

S

N

J

O

O

E

T

A

N

N

D

L

V

B

A

T

A

S

O

R

E

B

H

T

V

L

E

I

E

W

R

S

K

G

S

I

E

W

D

I

E

R

E

O

E

E

I

I

S

T

E

I

N

A

T

U

U

R

B

B

F

F

I

A

M

K

A

P

L

A

N

T

E

B

G

T

V

T

S

K

T

B

E

S

O

E

D

E

L

I

N

G

J

E

P

L

V

O

E

L

S

D

G

G

M

L

D

L

Vertaal bogenoemde woorde in Engels.

Gebruik ‘n woordeboek.

Datum: ____________________ Aktiwiteit 8 Navorsingswerk (Research Work)

LUISTER, PRAAT, LEES EN SKRYF!

Soek in ‘n koerant, tydskrif of op die internet (Google) vir ‘n artikel of inligting oor enige interessante dorp of stad in ons land en gee dan vir ons inligting oor die dorp of stad, deur die onderstaande vrae te beantwoord. Kom praat dan oor die dorp of stad wat jy nagevors het.

1. Wat is die naam van die dorp / stad? (What is the name of the town / city?)

__________________________________________________________________

2. Het jy al die dorp / stad besoek? Wanneer? (Have you been to the town/ city?

When?)

_________________________________________________________________

3. In watter provinsie is die dorp? (In which province is the tow / city?)

_________________________________________________________________

4. Wat maak die dorp / stad so spesiaal vir jou en watter besienswaardighede is daar

in die dorp / stad? (What makes the town special and are there any attractions in

the town?) ____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

___________________________________________________________________

Voorbereide Mondeling – Rubriek

KRITERIA

5

4

3

2

1

Toon die leerder ‘n duidelike begrip van die gegewe inligting.

Korrekte taalgebruik en goeie woordeskat.

Het die leerder voldoende navorsing en voorbereiding gedoen.

Liggaamstaal, oogkontak, en interaksie met gehoor.

TOTAAL: 20 PUNTE

Datum:______________________ Aktiwiteit 9 ‘n Tydskrifartikel en visuele teks

Die natuur is groen, maar die menslike natuur is groen van jaloesie. Lees die teks en bestudeer die foto’s hieronder voordat jy die vrae beantwoord.

DIVA RAAK GROEN VAN JALOESIE

1. Dit was die hoogtepunt van die Amerikaanse president se inhuldigingspartytjie toe Beyoncè Knowles uit haar hart die sielvolle immergroen liedjie “At Last” vir Barack Obama gesing het.

2. Tog was daar een mens wat glad nie beïndruk met Beyoncè was nie. Sy is niemand minder nie as Etta James, die jazz en blues legende wat die lied bekend gemaak het. Wat haar betref, is die liedjie haar liedjie en Knowles het geen reg gehad om die liedjie te sing nie. Toe sy onlangs in Seattle opgetree het, het sy woedend aan haar gehoor gesê dat sy “geen tyd vir daai vroumens” het nie.

3. Almal was baie verbaas, want by die première van die fliek, “Cadillac Records” het dit gelyk asof die twee kunstenaresse uitstekend oor die weg kom. In hierdie biofliek vertolk Beyoncè die rol van ‘n jong Etta James wat haar in ‘n dwelmhel bevind.

4. Volgens Beyoncè het Etta direk na die vertoning na haar toe gekom en haar lof toegeswaai. Sy het glo vir haar gesê dat sy mal oor haar en oor haar stem was. Etta se katterige aanmerkings het die koerante gehaal en sy is skerp daaroor gekritiseer. Die 71-jarige sangeres het toe beweer dat sy net ‘n grappie gemaak het.

5. Toe niemand haar wou glo nie, het sy erken dat die groen monster haar beetgepak het. “Ek het ‘n bietjie uitgesluit gevoel van iets wat eintlik myne is,” het Etta verduidelik. Sy het geen doekies omgedraai nie, want toe joernaliste haar gevra het of sy die liedjie beter as Beyoncè kon sing, het sy gesê: “Ek is jammer om dit te sê, maar ek sing myle beter as sy.”

Verwerkte artikel en foto’s uit HUISGENOOT, 19/2/2009

Beantwoord die volgende vrae deur NET die antwoord neer te skryf, tensy anders aangedui.

1. Wie, dink jy, is die diva na wie daar in die teks verwys word? (1)

2. Watter twee soorte musiek sing die persoon? (2)

3. Wat sê die foto van Barack Obama vir jou. (2)

4. Kyk na die foto van Beyoncè en Etta James. Hoe verskil (differ) hulle lyftaal? (2)

5. Wat dink jy, is ‘n “biofliek?” (1)

6. Waarteen het Etta James gestry toe sy ‘n jong meisie was? (1)

7. Haal idiomatiese woorde of uitdrukkings uit die leesstuk aan vir elk van die volgende:

a) ‘n Liedjie wat altyd jonk en vars sal bly (een woord in paragraaf 1) (1)

b) Die eerste keer dat ‘n film gewys word (een woord in paragraaf 3) (1)

__________________________________________________________________

c) Sy het haar geprys (twee woorde in paragraaf in paragraaf 4) (2)

d) Sy het eerlik en reguit gepraat (2 woorde in paragraaf 5) (2)

TOTAAL: 15 PUNTE

Datum: _______________________ Aktiwiteit 10 Idiome

Taalstrukture en Konveksies

1. Idiome word ook spreekwoorde of gesegdes genoem.

Weet jy wat die volgende idiome beteken?

Skryf die betekenis neer in jou eie woorde.

1.1. Hy is vroeg uit die vere.

_________________________________________________________________

1. 2. Die vere maak die voël.

_________________________________________________________________

_________________________________________________________________

1.3. Hulle is voëls van eenderse vere.

_________________________________________________________________

_________________________________________________________________

Datum: _________________________ Idiome

2. Idioom / Idioms

Antwoord

Betekenis / Meaning

2.1. Die aap uit die mou laat.

A. Die werk moet dringend

gedoen word.

2.2. Die aapstuipe te kry.

B. Iets is nie pluis (reg) nie.

2.3. ‘n Ou bok hou van jong blare.

C. Feitlik geen kans hê nie.

2.4. Die kalf is in die put.

D. ‘n Skynheilige mens.

2.5. Geen kat se kans hê nie.

E. Die geheim verklap.

2.6. Daar is ‘n slang in die gras.

F. Ek het ‘n gerug (rumour)

gehoor.

2.7. Vlieë vang.

G. Iemand wat ‘n saak

bederf. (Spoilsport)

2.8. Ek het ‘n voëltjie hoor fluit.

H. Met ‘n oop mond sit.

2.9. ‘n Wolf in skaapklere.

I. Baie kwaad wees.

2.10. ‘n Vlieg in die salf wees.

J.’n Ou man hou van jong

meisies.

3. Die stam / basisvorm van ‘n woord

Skryf die stam / basisvorm (root word) van elke woord neer.

Voorbeeld: (Example): Verkoop = koop (stamwoord (root word)

3.1 Verkoop = _____________________________

3.2 Leerder = _____________________________

3.3 Afspring = _____________________________

3.4 Gevlieg = _____________________________

3.5 Veiligheid = _____________________________

3.6 Spesiale = _____________________________

3.7 donkerbril = ______________________________

3.8 positiewe = ______________________________

3.9 Kampioenskap = ___________________________

3.10 Probleempie = ___________________________

4. Kies die woorde uit die kassie om die sinne te voltooi.

wat waaragter met wie waarmee op wie waarin

4.1 Die ou huis _______________ ons woon, is in 1934 gebou.

4.2 Almal ___________ wil saamgaan, moet vir die onderwyser gaan sê.

4.3 Die groep mense __________________ ons saamtoer, is baie vriendelik.

4.4 Die bosse ___________________ die inbreker weggekruip het, is langs die oprit.

4.5 Die hondjie ____________ so blaf, is ‘n Skotse terrier.

4.6 Die seun _______________ Thandi so verlief is, is jonger as sy.

4.7 Die pen _______________ ek nou skryf, het ek op die parkeerterrein opgetel.

4.8 Die man _________________ die trofee oorhandig, het vir Bafana Bafana

sokker gespeel.

5. Vervang die vetgedrukte woorde in die sinne met beter woorde uit die blok.

gestremde, voete, drink, maag, seun, hond, dom, motor,

bly stil, loop, geëet, vuil, huil, lelike, sitvlak.

5.1 Die lui a) vent is nie my vriend nie. Hy b) suip te veel en is uit die span geskors.

5.2 Jou c) pote is te d) smerig om in my e) tjor te ry.

5.3 Moenie nou begin f) tjank nie. Ek weet jy is nie g) onnosel nie.

5.4 Die h) gebreklike leerder sit in ‘n rolstoel.

5.5 Die i) vieslike j) brak blaf aanhoudend by die hek.

5.6 Hou jou k) bek en gaan sit op jou l) gat.

5.7 My m) pens is n) vol nadat ek pap en wors o) gevreet het.

Antwoorde:

a)

b)

c)

d)

e)

f)

g)

h)

i)

j)

k)

l)

m)

n)

o)

Graad 10 – Jaar 4 Afrikaans Addisionele Taal Kwartaal 2

Week 5 & 6 LEES & KYK

Datum:____________________ Aktiwiteit 11: ‘n Gedig

Lees die onderstaande gedig saam met jou onderwyser in die klas en voer dan die opdragte uit.

Ek kan nie meer onthou nie – Stephan Bouwer

1. Vanaand

1. na al die maande

1. weet ek dat ek jou vergeet het

1. is ek weer vry

1. ek kan nie meer jou groen oё onthou nie

1. ek kan nie meer jou swart hare

1. en al die krulletjies op jou voorkop onthou nie

1. ek kan nie meer die twintig lagplooitjies

1. om jou oё onthou nie

1. ek kan nie eens meer die vlekkie

1. op jou maag onthou nie

1. weet jy

1. ek kan niks meer onthou nie

UIT: SO SAL ONS UITPASSEER, 1969.

Opdrag 1: Voltooi die woordeskatlys saam met ‘n maat. Skryf die letterlike betekenisse (meaning) van die woorde neer. Ons noem dit DENOTASIE.

1. vanaand:

1. voorkop:

1. maande:

1. twintig:

1. vergeet:

1. lagplooitjies:

1. vry:

1. vlekkie:

1. groen:

1. maag:

1. oё:

16. weet:

1. onthou:

17. niks:

1. swart:

18. meer:

1. hare:

19. na:

1. krulletjies:

20. weer:

Opdrag 2: Beantwoord die vrae hieronder. Dit sal jou lei om die gedig te verstaan.

Ek kan nie meer onthou nie – Stephan Bouwer

1. Watter tyd van die dag praat die spreker met die ander persoon? (1)

___________________________________________________

2. Haal ‘n reёl uit die gedig aan wat bewys dat die spreker vir ‘n lang ruk geen kontak met die ander persoon gehad het nie. (1)

________________________________________________________________________________________________________________________________

3. Noem drie spesifieke kenmerke (characteristics) van die ander persoon wat bewys dat die spreker die persoon baie goed geken het. (3)

________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

4. In hierdie gedig is daar ‘n spreker wat alleen is nadat ‘n vriendskap of verhouding verbreek is. Voltooi nou die volgende sin deur net die ontbrekende woord (missing word) neer te skryf. (1)

Die spreker probeer om alles van die geliefde te ____________________

5. Die spreker sê: ‘’ek kan nie meer die twintig lagplooitjies om jou oё onthou

nie.” Watter twee opeenvolgende woorde in hierdie reёl beklemtoon die

ironie? (1)

_______________________ _____________________________

6. Die spreker sê in reёl 4 dat hy weer vry (free) is. Dink jy die spreker is regtig

vry? _________________ (1)

6.2 Gee ‘n rede vir jou antwoord in een volsin. (2)

________________________________________________________________

________________________________________________________________

TOTAAL: (10)

LUISTER EN PRAAT

Datum : __________________ Aktiwiteit 12 Artikel uit toerbylae van ‘n koerant.

· Luister na die volgende artikel uit ‘n toerbylae van ‘n koerant.

· Luister twee keer na die artikel.

· Lees die vrae / opdragte deur voordat jy na die teks luister.

· Maak seker dat jy weet waaroor die teks gaan voordat jy die vrae beantwoord.

Daar is heelwat redes om George te besoek.

Die dorp George is langs die Tuinroete in Wes-Kaap geleë. Die geografiese gebied wat deur George munisipaliteit bedien word, strek oor ongeveer 1 068 kilometer en sluit George, Wildernis, Heroldsbaai, Victoriabaai, die Wildernis Nasionale Park en Waboomskraal in. Die dorp is strategies geleë, halfpad tussen Kaapstad en Port Elizabeth. Die gebied beskik oor ‘n rykdom van natuurlike hulpbronne, onder andere ‘n uitgebreide kuslyn, welige plantegroei en gematigde klimaat, goeie reënval, waterbronne in die vorm van riviere en grondwater.Daar is ook vrugbare landbougrond, woude en ‘n asemrowende berglandskap. Baie toerisme-aktiwiteite kan in George geniet word, byvoorbeeldontspanningstoerisme en sporttoerisme. Die dorp is ook binne maklike ry-afstand van die Kangogrotte en Mosselbaai.

Hieronder volg ‘n artikel uit ‘n toerbylae van ‘n koerant waarin sekere gernommerde woorde of frases weggelaat is. Skryf die 10 antwoorde onder mekaar op jou antwoordblad neer.

Daar is heelwat redes om George te besoek.

Die dorp George is langs die (1. __) in die Wes-Kaap geleë. Die geografiese gebied wat deur (2. ___) bedien word, strek oor ongeveer (3. ____) kilometer en sluit George, Wildernis, Heroldsbaai, Victoriabaai, die Wildernis Nasionale Park en (4. __) in. Die dorp is strategies geleë halfpad tussen (5. ___) en Port Elizabeth.

Die gebied beskik oor ‘n rykdom van (6. ___), onder andere ‘n uitgebreide kuslyn, welige (7. ____) en ‘n gematigde klimaat, goeie reënval, waterbronne in die vorm van (8. ____) en grondwater. Daar is ook vrugbare landbougrond, woude en ‘n asemrowende (9. ____)

Baie toerisme-aktiwiteite kan in George geniet word, byvoorbeeld ontspanningstoerisme en (10. ___). Die dorp is ook binne maklike ry-afstand van die Kangogrotte en Mosselbaai.

Antwoordblad:

1.

2.

3.

4.

5.

6.

7.

8.

9.

10.

SKRYF EN AANBIED

Datum: __________________ Aktiwiteit 13 Opsomming

Instruksies:

· Lees die teks hieronder aandagtig deur.

· Som die wenke in sewe volsinne op.

· Skryf jou sinne puntsgewys van 1-7 onder mekaar neer.

· Laat ‘n reël tussen sinne oop.

· Jou opsomming mag nie langer as 70 woorde wees nie.

· Dui aan die einde van die opsomming aan hoeveel woorde jy gebruik het.

WENKE VIR FIETRSRYERS

· Kopbeserings is die hoofoorsaak van dodelike fietsry-ongelukke; moet dus nooit sonder ‘n valhelm op jou fiets klim nie.

· Die ou mense is reg as hulle sê “goedkoop koop is duur koop”! Belê dus in ‘n valhelm met ‘n harde dop. Dit is ‘n belangrile belegging; vermy liefs enige goedkoop valhelms.

· As jy in ‘n ongeluk betrokke sou wees, is dit belangrik dat iemand anders namens jou kan praat indien jy nie kan nie. Wanneer jy fiets ry maak seker dat jy het ‘n vorm van identifikasie by jou, asook die kontakbesonderhede van ‘n familielid of vriend in geval van nood.

· Ja, dit is lekker om te ry met musiek in jou ore, maar dit is belangrik om te weet wat rondom jou aangaan.Ter wille van jou eie veiligheid, los liewer die iPod en MP3-speler by die huis en moenie na musiek luister nie.

· Dit is belangrik dat jy gesien moet kan word; dra dus helde klere – verkieslik klere wat reflektief is.

· Daar is dikwels veiligheid in getalle; moet dus liewer nie alleen ry nie. Dit leer jou ook waardevolle bondelry-vaardighede sodat jy ook profesioneel kan lyk.

· As jy by ‘n fietsryklub aansluit, sal jy sommer vining vriende maak wat ook dink valhelms en fietsrybroeke is eintlik koel.

Datum: ___________________ Aktiwiteit 14 Skryf van’n Opsomming

(10)

TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES

Datum: _____________________ Aktiwiteit 15 Afkortings

Oefen daai breinspiere met ‘n bietjie leerwerk. Let op na waar hoofletters gebruik is, waar punte gebruik is en die spelling van woorde.

So van breine gepraat……. daar gaan ongeveer 70 000 gedagtes per dag deur jou brein.

Afkorting

Afrikaanse betekenis

Engelse Betekenis

1. a.g.v.

as gevolg van

as result of

2. asb.

asseblief

please

3. bl.

bladsy

page

4. bv.

byvoorbeeld

for example,

5. d.i.

dit is

that is

6. dr.

dokter

doctor

7. ds.

dominee

reverend

8. d.w.s.

dit wil sê

namely

9. i.p.v.

in plaas van

instead of

10. m.a.w.

met ander woorde

in other words

11. mnr.

meneer

mister

12. me.

Mejuffrou/mevrou (mev.)

Miss/missus

13. SAP

Suid-Afrikaanse polisie

South African Police

14. tel.

telefoon

telephone

15. str.

straat

street

16. t.s.v.

ten spyte van

despite

17. TV

telivisie

television

18. vb.

voorbeeld

example

19. vgl.

vergelyk

compare

20. g

gram

gram

21. kg

kilogram

kilogram

22. km/h

kilometer per uur

kilometre per hour

23.cm

sentimeter

centimetre

Datum: _____________________ Aktiwiteit 16 Afkortings

In die sinne hieronder is daar twintig woorde wat afkortings het. Onderstreep die woorde wat afkortings het en skryf dit op die antwoordblad.

1. Die kunskursus beging volgende Maandag.

2. Jy kan nie heeldag sit en televisie kyk nie. Kry vir jou ‘n stokperdjie om te doen.

3. Val ‘n mens soms teen eenhonders kilometer per uur as jy rekspring?

4. In plaas van krieket sal ek eerder sokker speel.

5. Mag ek asseblief saamgaan as jy in Desember gaan kano vaar op die rivier?

6. Blaai om na bladsy 141 en lees hoe ‘n mens papiermaché maak.

7. Die dokter sê ek moet gesonder eet, byvoorbeeld meer groente en minder

gaskoeldrank en fietsry in plaas van stap.

8. As jy lees met fliek vergelyk, klink altwee vir my ewe lekker.

9. Bel die nommer op die advertensie en hoor wie die telefoon antwoord.

10. Hoeveel sentimeter is daar in ‘n meter.

11. In die namiddag moet ek eers my huiswerk doen, dan kan ek met my

radiobeheerde motor speel.

12. Ons gaan Sondag koek verkoop om geld in te samel vir die Suid-Afrikaanse

Polisie.

Antwoordblad:

1.

11.

2.

12.

3.

13.

4.

14.

5.

15.

6.

16.

7.

17.

8.

18.

9.

19.

10.

20.

Graad 10 – Jaar 4 Afrikaans Addisionele Taal Kwartaal 2

Week 7 & 8 LEES EN KYK

Datum: ____________________ Aktiwiteit 17 ‘n Spotprent

Lees die spotprent en voer die opdragte uit.

1. Vertaal die Engelse woorde in die sin in Afrikaans: Die polisie in Engeland word

“the thin blue line” genome. (2)

_________________________________________________________________

2. Vul die ontbrekende woorde in:

2.1 Die polisiebeamptes sal ‘n gesonder dieet moet _________________. (1)

2.2 Hulle het ‘n fout _________________ deur soveel ongesonde kos tee et. (1)

2.3 Die Suid-Afrikaanse vlag __________________ in die agtergrond. (1)

3. Onderstreep die korrekte woorde:

3.1 Die polisielede (waaroor, oor wie )hulle bekommerd is, is oorgewig. (1)

3.2 Die ry (waarin, in wat) hulle staan, is maar skeef. (1)

3.3 Die offisier (met wie, waarmee) die luitenant praat, luister aandagtig. (1)

3.4 Die eetgoed (vir wat, waarvoor) hulle so baie betaal, is ongesond. (1)

3.5 Die snoepie (waarheen, na wat) hulle gaan, verkoop ongesonde kos. (1)

4. Gee die korrekte vorm: Die (Brittanje) ___________________ polisie word

“the thin blue line” genome. (1)

5. Skryf die afkorting uit: Baie lede van die SAPD behoort gesonder kos te eet. (1)

____________________________________________________________ (12)

Datum: ______________________ Aktiwiteit 18 LUISTER EN PRAAT

Kom ons gesels oor die polisie se optrede gedurende die COVID19 – Grendeltyd (lockdown). Hoe het jy die optrede, gedrag en houding van die polisie gedurende grendeltyd ervaar. Was die polisie hulpvaardig en simpatiek gedurende die tyd? Kom ons praat oor die positiewe sowel as die negatiewe insidente.

Datum: ______________________ SKRYF EN AANBIED

Gee vyf wenke vir die polisie hoe om fikser en gesonder te word.

1.

2.

3.

4.

5.

TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES

Datum: ______________________ Aktiwiteit 19 Die negatief / ontkennende vorm

LEERWERK!!

Die belangrikste reёls vir die ontkenningsvorm / negatief.

NEE = NO Nee, ek wil nie val nie!

NIE = NOT Ek is nie siek nie.

GEEN = NO Ek het geen idee hoe om hierdie motor te bestuur nie.

MOENIE = DON’T Moenie so vinig ry nie

Onthou: In Afrikaans gebruik ons ‘n dubbel negatief.

(You need to add the word NIE twice to every negative sentence in Afrikaans. Use the verbs to help you.)

BASIC RULE: PUT THE FIRST NIE BEHIND VERB 1

AND

THE SECOND NIE AT THE END OF THE SENTENCE BEHIND VERB 2.

OR: IF THE SENTENCE HAS AN INFINITIVE, THE LAST “NIE” WILL GO AFTER THE INFINITIVE

Piet wil nie nou hier voor al die kinders val nie.

Hy weet NIE hoe om te bestuur NIE. (om te bestuur = die infinitief).

Ek het NIE vir Piet gesien NIE.

ONTHOU:

MOET = MOET + NIE = MOENIE

LEER DIE VOLGENDE WOORDE WAT IN DIE NEGATIEF MOET VERANDER

POSITIVE WORD

MEANING

NEGATIVE WORD / CONSTRUCTION

MEANING

EXAMPLE

al / alreeds

already

nog NIE… + nie

not yet

Het jy al geleer?

Nee, ek het nog nie geleer nie.

al ooit

ever before

nog NOOIT… + nie

never

before

Het jy al ooit geski?

Nee, ek het nog nooit geski nie.

alles / iets

everything

niks… + nie

nothing

Ek het alles gesien.

Nee, ek het niks gesien nie.

alle

all

geen… + nie

of: nie alle… + nie

no (none)

or not all

Alle manlike studente het lang hare.

Nee, geen manlike student het lang hare nie.

OF: Nie alle manlike student het lang hare nie.

al iets

something…

already

nog niks… + nie

nothing yet

Het jy al iets geёet? Nee, ek het nog niks geёet nie.

enige

any

geen… + nie

no / none

Het jy enige idee?

Nee ek het geen idee nie.

Iemand

almal

someone / somebody

everybody

niemand… + nie

niemand…+ nie

Or: nie almal… + nie

no one

Is iemand tuis?

Nee, niemand is tuis nie.

Is almal hier?

Nee, niemand is hier nie.

Nee, nie almal is hier nie.

al iemand

someone

already

nog niemand… + nie

no one yet

Het jy al iemand gevra?

Nee, ek het nog niemand gevra nie.

nog

nog iets

(any) more

something

more / else

nie meer… + nie

niks meer… + nie

no more/

not any more

nothing else / more

Het jy nog idees?

Nee ek het nie meer idees nie.

Wil jy nog iets sê?

Nee, ek wil niks meer sê nie.

Datum: _________________ Aktiwiteit 20 Die negatief / ontkennende vorm

Skryf elk van die volgende sinne hieronder oor en begin soos aangedui:

1. Het jy geweet?

Nee, __________________________________________________________ (2)

2. Ek doen navorsing oor pikkewyne.

Nee, __________________________________________________________

______________________________________________________________ (2)

3. ‘n Afrika-pikkewyn kan teen 24km/h swem.

Nee, _________________________________________________________

_____________________________________________________________ (2)

4. Pikkewyne word 100cm lank.

Nee, __________________________________________________________

______________________________________________________________ (2)

5. Jy moet nou al baie feite oor pikkewyne hê.

Nee, jy moenie ___________________________________________________

______________________________________________________________ (2)

Skryf die volgende sinne in die negatiewe vorm:

6. Ons moet die pikkewyne teen besoedeling beskerm.

_______________________________________________________________

______________________________________________________________ (2)

7. Red die Afrika-pikkewyn!

_______________________________________________________________ (2)

8. Hou die pikkewyn vir my vas!

______________________________________________________________ (2)

(16)

2