roof leaking solutionss

9
ROOF LEAKING SOLUTIONS VERF: MURE en DAKKE ---- PAINTING: WALLS & ROOFS Lê van TEëLS ---- TILING Hernuwing BADKAMERS ----BATHROOM renew Restoreer DAKKE ---- Renovate ROOFS GEUTE, FASSIEBORDE ---- GUTTERS, FASCIA BOARDS MOTOR AFDAKKE ---- CARPORTS PLAFONNE, ISOLASIE ---- CEILINGS, ISOLATION WATERDIGTING ---- WATERPROOFING TORCH-ON GERHARD 072 2270 393

Upload: gerhard-van-der-merwe

Post on 11-Apr-2017

38 views

Category:

Documents


4 download

TRANSCRIPT

Page 1: ROOF LEAKING SOLUTIONSs

ROOF LEAKING SOLUTIONS

VERF: MURE en DAKKE ---- PAINTING: WALLS & ROOFSLê van TEëLS ---- TILING

Hernuwing BADKAMERS ----BATHROOM renewRestoreer DAKKE ---- Renovate ROOFS

GEUTE, FASSIEBORDE ---- GUTTERS, FASCIA BOARDSMOTOR AFDAKKE ---- CARPORTS

PLAFONNE, ISOLASIE ---- CEILINGS, ISOLATIONWATERDIGTING ---- WATERPROOFING

TORCH-ON

GERHARD 072 2270 393

Page 2: ROOF LEAKING SOLUTIONSs

INSTANDHOUDING VAN GEBOUE

• Om te verhoed dat ‘n gebou se waarde afneem, is dit nodig om instandhoudingswerk ten minste elke sewe jaar aan die dop van ‘n gebou te doen.

• Lekkasies aan die dak, sinkplate wat roes of los is, en mure wat vog opneem, kan groot skade aan ‘n gebou se struktuur veroorsaak indien dit nie vinnig herstel word nie.

Page 3: ROOF LEAKING SOLUTIONSs

DAK hernuwing – ROOF renovationDAK hernuwing – ROOF renovationen Isolasie – and Isolationen Isolasie – and Isolation

Page 4: ROOF LEAKING SOLUTIONSs

Roof Leaking Solutions• Is ‘n geregistreerde maatskappy• Ons spesialiseer in verskeie

instandhoudingsprojekte aan enige gebou.• Wat ons werk uniek maak is die feit dat

ons die werk self doen.• Slegs bekende handelsmerk produkte

word deur ons maatskappy gebruik.

Page 5: ROOF LEAKING SOLUTIONSs

Deeglike voorbereidingswerk word by elke nuwe projek gedoen.

• Geroeste dele op sink word geskuur en behandel

• skroewe wat los is en balke wat vrot is word vervang en dak word geseël

• Die dak word met ‘n hoëdrukspuit deeglik skoon gespuit en daarna

• gespuitverf met ‘n spesiale masjien wat sorg dat geen lug met verf gemeng word nie

• Koue en hitte isolasie word veral op dakke gedoen wat nie ‘n groot helling of geen helling het. Dit maak ‘n vertrek koeler in die somer en warmer in die winter.

Page 6: ROOF LEAKING SOLUTIONSs

Ons kan JOU WONING / GEBOU weer soos NUUT laat lyk!!

Page 7: ROOF LEAKING SOLUTIONSs
Page 8: ROOF LEAKING SOLUTIONSs
Page 9: ROOF LEAKING SOLUTIONSs

•VERF: MURE en DAKKE ---- PAINTING: WALLS & ROOFS

•Lê van TEëLS ---- TILING•Hernuwing BADKAMERS ----BATHROOM renew

•Restoreer DAKKE ---- Renovate ROOFS•GEUTE, FASSIEBORDE ---- GUTTERS, FASCIA

BOARDS•MOTOR AFDAKKE ---- CARPORTS

•PLAFONNE, ISOLASIE ---- CEILINGS, ISOLATION•WATERDIGTING ---- WATERPROOFING

•TORCH-ON

GERHARD 072 2270 393