rooimier 33 - 2015
TRANSCRIPT
7/23/2019 Rooimier 33 - 2015
http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-33-2015 1/6
No. 33 November/Desemeber2015
Nuusbrief : Sentrale Volkskool Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel : 056 2125 731 Hillstraat 92, Kroonstad
SENTIES - JAARBLADOns is sommer baie trots op ons spog - jaarblad wat so pasuitgekom het. As u dit nog nie onder u oë gehad het nie,
doen uself ‘n guns! U sal saamstem dat daar onsettend baiebloed, sweet en tandekners moes wees om dit saam te stel. Aan juf. Elbie Kriel, mnr. Morné van Zyl, mev. Aletta de
Nysschen en mev. Wondera Marais : Baie baie dankie virdie goeie resultaat! Dit is voorwaar ‘n jaarblad om te
koester vir nog baie lank.
Ons het nog ‘n paar ekstra kopieë laat druk, Indien u nognie een aangeskaf het nie, maak gerus ‘n draai by mnr.
Morné van Zyl.
Baie geluk aan ons oud -
Senties wat by die onderskeiehoërskole ingesluit is in
leerderrade :
Rooiskool :
CJ Jordaan (Hoofseun)
Marinus Aucamp (O/hoofseun)Waldo Wessels
Jaydee ConradieJanneke du PlessisDian de Beer
Petria Liebenberg
Jani Strauss
Jana WelmanLeané de Necker
Blouskool :
Henco Coetzee
CJ Heckrood
Nieke KrugerMolien Venter (O/hoofdogter)
Lize Wessels
Clarah van Heerden
Baie geluk aaan juf Winnifred
Venter se seun , Joubert Brey-
tenbach, wat as hoofseun van Blouesverkies is. Al is hy nie ‘n oud—Sentie
nie, is ons nogsteeds saam met julle
trots.
ONTHOU :Alle rooimier - inligting moet asb. voor Woensdae 12 uur na
die volgende e - pos adres gestuur word. Geen inligting wat
laat is word aanvaar nie.
Indien u ‘n advertensie wil plaas is daar egter koste verbonde :
1/8 : R50
1/4 : R100
Halfblad : R200
Volblad : R400
Betalings kan by Elbé Wessels afgehandel word.
7/23/2019 Rooimier 33 - 2015
http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-33-2015 2/6
SKOOLGELD 2016Indien skoolgeld/enige ander gelde elektronies in die skool se rekening betaal word MOET u verwysings
asseblief baie duidelik wees aangesien daar baie verskillende gelde inbetaal word. Vir alle skool-geldbetalings MOET die leerling se rekeningnommer sowel as sy voorletters en van gemeld word.Indien daar meer as een leerling in ‘n gesin is moet die betalings asseblief afsonderlik gedoenword. Meld asb ook waarvoor die gelde is wat inbetaal word. Moet asseblief geen bewyse faksnie, dit mors te veel papier. U kan die bewyse na die volgende adres e-pos: [email protected]
VOORBEELD
P Jansen 12345 SkoolgeldJ Jansen 67891 SkoolgeldP Fourie Eerste maandfooiN du Toit K12345 Koshuis
Indien ouers musiek-, foto-, wegbreker-, of enige ander gelde as elektronies inbetaal, bly dit uverantwoordelikheid om die bewys van betaling saam met u kind na die betrokke onderwyser testuur.
Die skoolgeld vir 2016 beloop R7 920 vir die jaar en is vooruitbetaalbaar. Indien u nie die hele bedrag Januar-ie kan betaal nie, sal die skool ‘n vergunning doen en mag u die skoolgeld oor 11 maande afbetaal, nl. R720per maand vanaf Januarie 2016 tot November 2016.
Die Eerste maandfooi vir 2016 is R850 eenmalig. Vanjaar is die prosedure ter invordering hiervan andersas in die verlede. Elke leerling ontvang ‘n boekpakket met betaling van hierdie geld. Dit sluit hul hand- enskryfboeke in. Die pakkette sal beskikbaar wees op 9 Desember 2016.
BAIE BELANGRIK : GEEN EERSTE MAANDFOOI KAN KONTANT BETAAL WORD BYDIE SKOOL NIE!! Alle eerste maandfooi moet dmv Internetbetalings of bankin-betalings geskied. Maak seker dat die verwysing baie duidelik toon dat dit Aan-vangsfooi is tesame met die leerling se naam en sy rekeningnommer . Dieboekpakket sal slegs aan ‘n leerling oorhandig word indien hy/sy hierdie bewyssaambring. Dit is die ouer se verantwoordelikheid om ‘n uitdruk van die bewyste maak en vir die kind te gee. Dit sal nie die kantoor se verantwoordelikheidwees om bewyse by onderwysers uit te kry nie.
BANKBESONDERHEDE: Sentrale Volkskool ABSAReknr : 970 740 031Tak : Kroonstad
Ons vra asseblief u volle samewerking in hierdie verband.
7/23/2019 Rooimier 33 - 2015
http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-33-2015 3/6
7/23/2019 Rooimier 33 - 2015
http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-33-2015 4/6
Ouers kan Rapporte op 9 Desember tussen 06:30
en 09:00 by die skool kom afhaal.
Indien u nie die rapport kan kom afhaal nie, kan
u ‘n gefrankeerde koevert met die volledige adres
skooltoe stuur en ons sal dit vir u pos.
Baie dankie aan elkeen wat ‘n bydrae
gelewer het tot hierdie projek. Ons het net weereensbesef dat Senties in soveel besonderse maniere andersis.Indien u nog enige donasies wil maak is u meer aswelkom om dit by Kroonstad DBV/SPCA te gaan
afgee. Senties gee om!
7/23/2019 Rooimier 33 - 2015
http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-33-2015 5/6
ATLETIEK
Woensdag : 13 Januarie 2016
Donderdag : 14 Januarie 2016
Oefentye vir kleuresport :
Daar sal op Woensdag 13 Januarie 2016 en Donderdag 14 Januarie 2016 atletiekoefening wees vir alle ouderdomsgroepe met dieoog op die kleuresport van Vrydag 15 Januarie 2016.
Die oefeninge daarna sal plaasvind soos op die kwartaalprogram. Alle items (veld en baan ) sal aandag geniet .Ons doen ‘n beroep op u dat atlete gedurende die vakansie sal oefen aangesien die byeenkomste reeds vroeg aanstaande jaar beg in.
Datums as volg vir volgende jaar se byeenkomste
“Geesvang” Die “geesvang” pouses sal op die volgende plekke plaasvind :
Groen – Saal , Blou – Paviljoen en Rooi – op plaveisel voor Gr 1 klasse.Rasieleiers moet assebl ief toesien dat julle spanne sal bly by die plekke soos aangedui. !!!!
Tyd Ver-spring
Hoog-spring
Gewig-stoot
Spies-gooi
Skyfwerp Naelope Hekkies Langafst
14:30 0/10 0/11 0/12 0/13
15:00
0/10
0/11
0/12
0/13
15:30 0/13 0/10 0/11 0/12
16:00 0/12 0/13 0/10 0/11
Tyd
Ver-spring
Hoog-spring
Gewig-stoot
Spiesgooi
Skyfwerp
Naelope
Hekkies
Langafst
14:30 0/12 0/13 0/10 0/11
15:00 0/11 0/12 0/13 0/10
15:30
0/12
0/13
16:00 0/12 0/13
Datum
Byeenkoms
Plek
15 Januarie 2016 Kleuresport Rooiskool
22 Januarie
Fonteine uitnodiging (vriendskaplik)
Sasolburg
28 Januarie SAT 10 Rooiskool
10 Februarie
Kroon
Rooiskool
13 Februarie Fichardtpark (vriendskaplik) Bloemfontein
20 Februarie Noord Vrystaat Sasolburg
27 Februarie
Vrystaat
Bloemfontein
10 -12 Maart SA’s Port Elizabeth
7/23/2019 Rooimier 33 - 2015
http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-33-2015 6/6