salome se template - dstvgo.dstv.com/kyknet/dokumente/olimpiese_twitter.pdf · @usainbolt...
TRANSCRIPT
Hier is jou gunsteling-Suid-Afrikaanseatlete opTwitter enFacebook:
Chad le Clos
@LeClos_Swim
Bekende buitelanders:
Vir aankondigings en meer:
Die eerste ‘sosiale’ Olimpiese Spele
London 2012
@London2012
The Olympic Games
@OlympicsTeam South Africa
@Team_SA_2012
SALOMÉ NOURSE, Grafika24Bron: theroar.com.au en guardian.co.uk; Foto’s deur Foto24
Londen 2012 Olimpiese Spele is bekend as die “eerste sosiale media Olimpiese Spele”. Toe die Olimpiese Spele in2008 in Beijing gehou is, was sosiale media nog in hul kinderskoene. Nou moedig die Olimpiese komitee atlete aanom met aanhangers kontak te hou, maar daar is sekere reëls.
Atlete mag nie kommersiëlederde partye op sosialenetwerke steun nie.
1 2 3Geen video- of klankgrepe mag gedeelword nie, maar foto’s is aanvaarbaar.Foto’s mag uit die Olimpiese dorpiegestuur word, maar niks oor mede-dingers mag sonder hul toestemminggedeel word nie.
Geen resultaat (of resultaatverwante inhoud)mag gedeel word nie. Deelnemers word aange-moedig om eerder dagboekagtige inskrywingste maak. Hulle mag nie die rol van die joernalisaanneem nie. Hulle mag oor hul eie ervaringsskryf, maar niks oor ander atlete nie.
Michael Phelps@MichaelPhelps
Sifiso (Skizo 105) Nhlapo
@SifisoNhlapo
Marsha Marescia
@MarshaM8
Austin Smith (Atleet)
@AustinSmith5
Kate Woods SA Hockey
@katelouisewoods
Sanani Mangisa SA Hockey
@ladysans
SunetteViljoen (Atleet)
Usain Bolt@usainbolt
Yelena Isinbayeva@yelenaisinbaeva
Bridgitte Hartley
@for_bridgitte
Lehann Fourie
@lehann4ie@ljvanzyl
Daryl Impey
@darylimpey
@marcusretief
@achmathassiem
Oscar Pistorius
@OscarPistorius
Roland Schoeman
@Rolandschoeman
Cameron van der Burgh
@Cameronvdburgh
Emily Gray Fan Page
@EmilyGraySA@kathryn_meaklim