seefront restaurant spyskaart - de viswijf

2
DRINKGOED VEGETARIES SEEKOS VLEISERIGS KNOFFELBROOD MET KAAS 35 GROENTESOP 45 GEKRUMMELDE SAMPIOENE 50 DE VISWIJF SLAAI 60 SEEKOS SOP 60 SLAKKE (nee, ons het hulle nie in die tuin gevang nie) 65 bedien in knoffelroomsous of knoffelbotter PRAWN AU GRATIN 85 gaarnaalsterte bedien in knoffelroomsous gebak met kaas ROMERIGE MOSSELS 65 (die swart goed op die rotse wat jou voete sny) mossels in ’n knoffel-witwyn-room-sous KALAMARIE (voeg kalamarie koppe by 45) 75 diepgebraai inkvisrepies bedien op rys met ’n tartaresous * gebakte kalamari word bedien in n feta & room sous. SEEKOSSLAAI (geniet met Rosé) 95 jakobboepensies, kalamarie en garnale bedien op ’n groenslaai met ons seekossous OESTERS 110 bedien op die tradisionele manier ROMERIGE BILTONGSOP 60 PERI-PERI HOENDERLEWER 65 soet suur rissiesous bedien met ciabatta (voeg rissiesous by 15) SPRINGBOK CARPACCIO 105 KROKODIL CARPACCIO 105 LET ASB: * * Al ons disse word voorberei op die tradisionele Suid-Afrikaanse wyse. * Vra jou kelner oor ons swartbord / spesiale aanbiedinge. * Onderhewig aan beskikbaarheid. * Geen gedeelde rekeninge. ONS EIESOORTIGE DISSE * Kyk uit vir die anker teken Diensfooi kan bygesit word. ’n heerlike manier om die reis te begin... SPYSKAART SEEFRONT RESTAURANT AMERICANO / 22 ESPRESSO OF ROOIBOS enkel 22 dubbel 30 CAPPUCCINO OF ROOIBOS 25 CAFFÉ LATTE 30 CHAI LATTE 30 MOCHA CHOCCA 30 (WARM SJOKOLADE EN ESPRESSO) TEE FIVE ROSES / ROOIBOS / GROEN 20 WARM SJOKOLADE / MILO 25 SODAS 20 TISERS (Appel, Rooi of Witdruiwe) 25 YSTEE (Perske of Suurlemoen) 25 VRUGTESAPPE 25 YSKOFFIE 30 VRUGTESAPSKOMMEL 35 MELKSKOMMEL 35 (Sjokolade, Aarbei, Lemmetjie, Vanilla, Borrelgom, Piesang, Koffie) GOURMET MELKSKOMMEL 45 (Grondboontjiebotter, Gesoute Karamel, Melktert & Koeksister) MINERAALWATER (Stil of Vonkel Klein) 20 MINERAALWATER (Stil of Vonkel Groot) 35 ENERGIE DRANKIE 35 KAFFIEN VRY Aan die einde van die winter van 1764, het Kaptein Jan van Dijkhorst sy nuutgeboude skip, De Viswijf, uit die hawe van Scheveningen in Holland geseil. Sy opdrag was om ’n nedersetting in Madagaskar te vestig wat as ’n alternatiewe handelspos moes dien op die seeroete tussen Europa en die Verre Ooste buiten die Kaap. De Viswijf is vir die laaste keer in Oktober 1764 gesien, toe dit om Kaappunt geseil het na voorrade aangevul is in Kaapstad. Geen verdere inligting oor die lot van die seevaarders was beskikbaar totdat die opgrawings vir die selfoontoring se fondament op die hoofstrand in Jeffreysbaai gedoen is nie. Die oorblyfsels van De Viswijf is diep onder die sandduine gevind en die raaisel oor die misterieuse verdwyning van die skip is die eerste keer ontrafel. Uit geskrifte uit ’n trommel wat opgegrawe is, blyk dit dat die enigste oorlewende die skip se kok was. Hy het skynbaar nog lank hier gebly en was heelwaarskynlik die voorsaat van baie Jeffreysbaaiers. Die enigste nagedagtenis wat ons egter van hom het, is sy resepte... DEVISWIJF SLAAI 95 'n groen slaai met tamatie, komkommer, uie, olywe, fetakaas en slaaisous HOENDERSLAAI 105 hoender repies, uie & croutons bedien op slaai & afgerond met ons tuisgemaakte mostertsous SALM & ADVOKADOPEER SLAAI 120 groenslaai met gerookte salmon en advokadopeer (seisonaal) SEEKOSSLAAI (geniet met Rosé) 130 jakobboepensies, kalamarie en garnale bedien op slaai met ons seekossous STOKVIS of KALAMARIE & SKYFIES 65 HOENDERREPIES & SKYFIES 65 MACARONI EN KAAS 65 RIBBETJIE & SKYFIES 65 ROOMYS & SJOKOLADE / BESSIE SOUS 25 MELKSKOMMEL 25 (Sjokolade, Aarbei, Lemmetjie, Vanilla, Borrelgom, Piesang, Koffie) Slegs vir 12 en onder...

Upload: others

Post on 01-Nov-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: SEEFRONT RESTAURANT SPYSKAART - De Viswijf

DRINKGOED

VEGETARIES

SEEKOS

VLEISERIGS

KNOFFELBROOD MET KAAS 35

GROENTESOP 45

GEKRUMMELDE SAMPIOENE 50

DE VISWIJF SLAAI 60

SEEKOS SOP 60

SLAKKE (nee, ons het hulle nie in die tuin gevang nie) 65bedien in knoffelroomsous of knoffelbotter

PRAWN AU GRATIN 85gaarnaalsterte bedien in knoffelroomsous gebak met kaas

ROMERIGE MOSSELS 65(die swart goed op die rotse wat jou voete sny)mossels in ’n knoffel-witwyn-room-sous

KALAMARIE (voeg kalamarie koppe by 45) 75diepgebraai inkvisrepies bedien op rys met ’n tartaresous* gebakte kalamari word bedien in n feta & room sous.

SEEKOSSLAAI (geniet met Rosé) 95jakobboepensies, kalamarie en garnale bedien op ’n groenslaaimet ons seekossous

OESTERS 110bedien op die tradisionele manier

ROMERIGE BILTONGSOP 60

PERI-PERI HOENDERLEWER 65soet suur rissiesous bedien met ciabatta (voeg rissiesous by 15)

SPRINGBOK CARPACCIO 105 KROKODIL CARPACCIO 105

LET ASB:*

* Al ons disse word voorberei op die tradisionele Suid-Afrikaanse wyse.* Vra jou kelner oor ons swartbord / spesiale aanbiedinge.

* Onderhewig aan beskikbaarheid.* Geen gedeelde rekeninge.

ONS EIESOORTIGE DISSE* Kyk uit vir die anker teken

Diensfooi kan bygesit word.

’n heerlike manier om die reis te begin...

SPYSKAARTSEEFRONT RESTAURANT

AMERICANO / 22ESPRESSO OF ROOIBOS enkel 22 dubbel 30CAPPUCCINO OF ROOIBOS 25CAFFÉ LATTE 30CHAI LATTE 30MOCHA CHOCCA 30(WARM SJOKOLADE EN ESPRESSO)

TEE FIVE ROSES / ROOIBOS / GROEN 20WARM SJOKOLADE / MILO 25

SODAS 20TISERS (Appel, Rooi of Witdruiwe) 25YSTEE (Perske of Suurlemoen) 25VRUGTESAPPE 25YSKOFFIE 30VRUGTESAPSKOMMEL 35MELKSKOMMEL 35(Sjokolade, Aarbei, Lemmetjie, Vanilla, Borrelgom,Piesang, Koffie)

GOURMET MELKSKOMMEL 45(Grondboontjiebotter, Gesoute Karamel, Melktert& Koeksister)

MINERAALWATER (Stil of Vonkel Klein) 20MINERAALWATER (Stil of Vonkel Groot) 35ENERGIE DRANKIE 35

KAFFIEN VRY

Aan die einde van die winter van 1764, het Kaptein Jan van Dijkhorst sy nuutgeboude skip, De Viswijf, uit die hawe van Scheveningen in Holland geseil. Sy opdrag was om ’n nedersetting in Madagaskar te vestig wat as ’n alternatiewe handelspos moes dien op die seeroete tussen Europa en die Verre Ooste buiten die Kaap. De Viswijf is vir die laaste keer in Oktober 1764 gesien, toe dit om Kaappunt geseil het na voorrade aangevul is in Kaapstad. Geen verdere inligting oor die lot van die seevaarders was beskikbaar totdat die opgrawings vir die selfoontoring se fondament op die hoofstrand in Jeffreysbaai gedoen is nie. Die oorblyfsels van De Viswijf is diep onder die sandduine gevind en die raaisel oor die misterieuse verdwyning van die skip is die eerste keer ontrafel. Uit geskrifte uit ’n trommel wat opgegrawe is, blyk dit dat die enigste oorlewende die skip se kok was. Hy het skynbaar nog lank hier gebly en was heelwaarskynlik die voorsaat van baie Jeffreysbaaiers. Die enigste nagedagtenis wat ons egter van hom het, is sy resepte...

DEVISWIJF SLAAI 95'n groen slaai met tamatie, komkommer,uie, olywe, fetakaas en slaaisous

HOENDERSLAAI 105hoender repies, uie & croutons bedien op slaai & afgerondmet ons tuisgemaakte mostertsous

SALM & ADVOKADOPEER SLAAI 120groenslaai met gerookte salmon en advokadopeer (seisonaal)

SEEKOSSLAAI (geniet met Rosé) 130jakobboepensies, kalamarie en garnale bedien op slaaimet ons seekossous

STOKVIS of KALAMARIE & SKYFIES 65

HOENDERREPIES & SKYFIES 65

MACARONI EN KAAS 65

RIBBETJIE & SKYFIES 65

ROOMYS & SJOKOLADE / BESSIE SOUS 25

MELKSKOMMEL 25(Sjokolade, Aarbei, Lemmetjie, Vanilla, Borrelgom, Piesang, Koffie)

Slegs vir 12 en onder...

Page 2: SEEFRONT RESTAURANT SPYSKAART - De Viswijf

VIR DIE LANDROTTE

RIBBETJIES (Vark) 500g 150KRUISSKYF 200g 125 300g 150 500g 185FILLET (Bees of Koedoe) 150g 125 300g 195T-BEEN 500g 185RIBEYE 200g 140 300g 170

LAND & SAND 185biefstuk, kalamarie en mossels* VOEG STEURGARNALE BY 60

KASSLER TJOPS 125(varktjops - vir die wat nie weet nie)gebraai en bedien met kapokaartappel, sous en groente

CORDON BLEU 125ham en kaas gevulde hoenderborsies, diepgebraaiop ons spesiale manier bedien met ’n kaassous

HOENDER TIKKA MASALA 120bedien met rys, groente en ’n gebraaide papadum

SUURLEMOEN HOENDER 130pangebraaide hoenderfillet gevul met spinasie en fetakaas

HOENDERSCHNITZEL 85 125pangebraaide gekrummelde hoenderfillet

HOENDER / BIEF BURGER 85bedien met uieringe en skyfies* voeg by spek en kaas vir 20

half vol

*die bogenoemde word bedien met groente en ’n keusevan stystel of slegs slaai

PASTAS

SPEK & BOTTERSKORSIE PENNE(geniet met Chardonnay of Sauvignon Blanc) gebraaide spek en botterskorsie bedien in ’n romerige sous

SEEKOS TAGLIATELLE 115(geniet met Sauvignon Blanc)romerige mossels, garnaalsterte, sampioene en kalamarie

HOENDER PASTA 105(geniet met Chardonnay) hoenderrepies in ’n romerige sampioensous en vars tamatie

LASAGNE 120(geniet met Pinotage of Deviswijf Red) lae maalvleis en kaas tot perfeksie gebak bedien met slaai

LAMS BOLOGNAISE 125sag gekookte lamsvleis bedien op romerige tagliatelle

105

KAPTEIN VANDIJKHORST SE KEUSE

(geniet met Sauvignon Blanc of Chenin Blanc)

*die bogenoemde word bedien met ons tuisgemaakte tartaresous,groente en ’n keuse van stysel of slegs slaai

STOKVISvars stokvis gebraai of gebak op dietradisionele manier

VANGS VAN DIE DAG (nee, nie julle kelner nie) 155gebraai met knoffelbotter of suurlemoenbotter

KALAMARIE 130bedien op gegeurde rys.*gebakte kalamari word bedien in ’n romerige feta sous

KONINGKLIPVIS (onderhewig aan beskikbaarheid) 175op die been, gebraai met knoffelbotter of suurlemoenbotter

TONGVIS (onderhewig aan beskikbaarheid) 180op die been, gebraai met knoffelbotter of suurlemoenbotter

KAPTEINS BORD 750stokvis, lynvis, koningklip, tongvis, kalamari * voeg 15 steurgarnale of ’n kreef by vir 250

THAI SEEKOSPOT 125(geniet met Pinotage Rosé of Semi-Sweet)vis, mossels, steurgarnale en kalamari voorberei in ’nthai kerriesous bedien op rys

MOSSELPOT 120romerige mossels in ’n knoffel-witwyn-room-sousbedien op rys

STEURGARNALE 185liggies gerooster met dop en al en bedien op rys metsuurlemoen- / knoffelbotter / peri - peri-sous*of pangebraai in ons geheime sous

PAELLA half 95 full 140(geniet met Pinotage Rosé, Riesling of Viognier)'n Spaanse dis gemaak met rys, hoenderborsies, mossels, kalamarie, chorizo, uie, knoffel, ertjies, ons geheime bestandele en steurgarnale.

half 85 vol 125

(geniet met enige rooiwyn, wees waaghalsig en probeer iets vanaf die Kaptein se lys)

BEESSTERTbedien op rys met groente

TRIO VAN AFRIKA VLEISE 270Koedoe bedien met sampioensous, Volstruis bedien metbessiesous, Beesfillet bedien met romerige pepersous.Bedien met kapokaartappels en koue groente blatjang.

BOBOTIE 120bedien met rys, tamatie & uie en poppudum

KERRIE-AFVAL 145bedien op rys met groente

155

VEGETARIESE PASTA 105romerige witwyn sampioen tagliatelle

VEGETARIESE BORD 120groente, gevulde tamatie en roomspinasie, sampioene, gegeurde rysen aartappel

Vir die van julle wat gril vir vis en vleis…

BYVOEGSELSSTYSEL 25GROENTE VAN DIE DAG 30ROOMSPINASIE 40UIERINGE 20SLAAI 20EKSTRAS: BOTTER / KAAS SUURLEMOENWIGGIES / BROOD

SOUSETARTARE / KNOFFELBOTTER / SUURLEMOENBOTTER / 15STERK CHILLI / CHUTNEY / VINAIGRETTE / SOETRISSIE

SAMPIOEN / BRANDEWYNPEPER / KNOFFELROOM / 30KAAS / CHILLIKAAS / BARBEQUE / BILTONG / THERMIDOR

AARTAPPEL: SKYFIES / GEBAK / KAPPOK / WIGGIES OF RYS

10 5

(geniet met enige van ons “blends”)

KOMBINASIES

VOEG BY OF BOU ’N KNIBBELBORD

KNIBBELMANDJIE 130stokvisblokkies, hoenderrepies, kalamarie en skyfiesbedien in ’n mandjie

STOKVIS / KALAMARIE BURGER 85bedien met uieringe en skyfies en ons geheime sous

Stokvis, Kalamarie, Rys & Skyfies 135Vangs van die Dag, Kalamarie, Rys & Skyfies 145Koningklipvis, Kalamarie, Rys & Skyfies 155Tongvis, Kalamari, Rys & Skyfies 190Steurgarnale, Kalamari, Rys & Skyfies 190

DEVISWIJF BORD VIR TWEE 295steurgarnale, stokvis, kalamari, kalamarikoppe, hoenderrepies,ribbetjies, romerige mossels, uieringe, skyfies en rys.* Voeg kreef by vir 250.

ROMERIGE MOSSELS 45STEURGARNALE 60KALAMARIE 50KALAMARIE KOPPE 45STOKVIS 65HOENDERREPIES 55RIBBETJIES 65KREEF 250

ROOMYS BEDIEN MET:SJOKOLADESOUS 35BESSIESOUS 40RISSIES & SJOKOLADESOUS 40DOM PEDRO enkel 45 dubbel 60Keuse van Jameson Ierse Whiskey, Kahlua, Frangelico of Amarula

IERSE KOFFIE enkel 45 dubbel 60CRÈME BRÛLÉE met bessiesous 50

SJOKOLADE BRUINTJIES 45AMARULA SJOKOLADE MOUSSE 45PEPPERMENT CRISP TERT 55KAASKOEK 55MALVAPOEDING MET VLA 45

Die volgende bedien met ’n keuse van room of roomys