self dissiipline en tydsbestuur€¦  · web view40 maar martha was baie besig om alles klaar te...

24
ORDENING VAN JOU PERSOONLIKE LEWE DEFINISIE Illustrasie: Rekenaar moet gedefragmenteer word. Verduidelik. Mense het ook nodig om gedefragmenteer te word. Baie mense defragmenteer hulle rekenaar, maar nie hulle eie lewens nie. Met die sondeval is die mens basies gefragmenteer. Innerlike chaos het gevolg. Sy prioriteite is totaal deurmekaar gegooi. Binne in homself het daar verdeling gekom. Wedergeboorte herstel die orde van gees, siel en liggaam, maar tensy ons leer om vanuit ons gees te lewe en om ons lewens so in te rig en te orden, word ons weer geleidelik gefragmenteerd. Daar is ook natuurlik die kwessie van geestelike groei. Toenemend moet ons leer om te lewe vanuit geestelike prioriteit…God eerste in alles. We have lost our sense of destiny today. Revelation defines destiny and destiny determines priority. Prioriteite en waardes Program in lyn met jou eie roeping NB Die wêreld kan ook tyd organiseer en georden wees, maar hulle het nie dieselfde agenda as ons nie. Daarom is daar ‘n verskil tussen gewone beginsels van tydhantering en die geestelike benadering. Die gelowige moet ewigheidswaardes in tyd inbring. Dit gaan alles oor geestelike prioriteite. INTEGRASIEPUNTE: Definisie: Die punt vanwaar jy alles in jou lewe definieer en probeer orden…dikwels onbewustelik. Kan die liggaam, die siel of die gees wees. Ons integrasiepunt as gelowiges is Christus. Die integrasiepunt van ongelowiges is gewoonlik geld, mag, die uiterlike en materiële, dinge, plesier, ens. As jou integrasiepunt as gelowige skuif is jy in die moeilikheid. Dan begin dinge verdeel en wegdryf en uitmekaar val.

Upload: others

Post on 10-May-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: SELF DISSIIPLINE EN TYDSBESTUUR€¦  · Web view40 Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat

ORDENING VAN JOU PERSOONLIKE LEWE

DEFINISIE

Illustrasie: Rekenaar moet gedefragmenteer word. Verduidelik. Mense het ook nodig om gedefragmenteer te word. Baie mense defragmenteer hulle rekenaar, maar nie hulle eie lewens nie. Met die sondeval is die mens basies gefragmenteer. Innerlike chaos het gevolg. Sy prioriteite is totaal deurmekaar gegooi. Binne in homself het daar verdeling gekom. Wedergeboorte herstel die orde van gees, siel en liggaam, maar tensy ons leer om vanuit ons gees te lewe en om ons lewens so in te rig en te orden, word ons weer geleidelik gefragmenteerd. Daar is ook natuurlik die kwessie van geestelike groei. Toenemend moet ons leer om te lewe vanuit geestelike prioriteit…God eerste in alles.

We have lost our sense of destiny today. Revelation defines destiny and destiny determines priority.

Prioriteite en waardes Program in lyn met jou eie roeping

NB Die wêreld kan ook tyd organiseer en georden wees, maar hulle het nie dieselfde agenda as ons nie. Daarom is daar ‘n verskil tussen gewone beginsels van tydhantering en die geestelike benadering. Die gelowige moet ewigheidswaardes in tyd inbring. Dit gaan alles oor geestelike prioriteite.

INTEGRASIEPUNTE:

Definisie: Die punt vanwaar jy alles in jou lewe definieer en probeer orden…dikwels onbewustelik. Kan die liggaam, die siel of die gees wees. Ons integrasiepunt as gelowiges is Christus. Die integrasiepunt van ongelowiges is gewoonlik geld, mag, die uiterlike en materiële, dinge, plesier, ens. As jou integrasiepunt as gelowige skuif is jy in die moeilikheid. Dan begin dinge verdeel en wegdryf en uitmekaar val.

Col 1:17 En Hy is voor alle dinge, en in Hom hou alle dinge stand.

Col 1:17 God's Son was before all else, and by [or in] him everything is held together. (CEV)

Ons is gemaak om vanuit die Sabbatsrus te leef. Slegs in Christus te vinde.

In tye van krisis is dit veral belangrik om jou integrasiepunt reg te hê.

1 Sam. 30:6 En Dawid het dit baie benoud gehad, want die manskappe het gepraat om hom te stenig; want die siel van al die manskappe was verbitterd, elkeen oor sy seuns en sy dogters; maar Dawid het homself versterk in die HERE sy God.

TEKENS VAN ‘N ONGEORDENDE LEWE:

Page 2: SELF DISSIIPLINE EN TYDSBESTUUR€¦  · Web view40 Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat

Jy voel buite beheer. Dinge, omstandighede en ander mense beheer jou. Jy het nie meer selfbeheersing nie. Jy word meegesleur deur omstandighede in plaas daarvan dat jy daaroor heers.

Prioriteite deurmekaar. Innerlike verwarring. Hardloop rond, maar kry niks regtig klaar gedoen nie. You do not

finish things and projects. Jy stel uit en leef basies in die toekoms. Vandag bestaan nie werklik

vir jou nie, want voel of jy altyd ‘n tree of meer agter is. Virtual reality…verduidelik.

Dikwels laat vir afsprake. Ander mense reël jou program Jy kan nie nee sê nie. Jou integrasiepunt skuif heeltyd rond. Jy voel gefragmenteerd. Jy weet nie meer waarheen jy oppad is met jou lewe nie. By hierdie

punt is ‘n mens alreeds by ‘n ernstige plek van wanorde. Die sogenaamde ‘urgent’ stoot gedurig die belangrike uit die pad uit.

‘The greatest danger is letting the urgent crowd out the important.’

SKRIFGEDEELTES

Eph 5:15-17 Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse; 16 en koop die tyd (kairos) uit, omdat die dae boos is. 17 Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat die wil van die Here is.

Eph 5:15-17 See then that you walk circumspectly, not as fools, but as wise, 16 redeeming the time (kairos), because the days are evil. 17 Therefore do not be unwise, but understand what the will of the Lord is.

Seedtime and harvest

Gen. 8:22 Van nou af sal al die dae van die aarde, saaityd en oestyd, koue en hitte, somer en winter, dag en nag nie ophou nie.

Gal 6:7 Moenie dwaal nie; God laat Hom nie bespot nie; want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai.

Daniel 11:32b …. but the people that do know their God shall be strong, and do exploits. (AV).

32b … but the people that know their God shall be strong, and shall act. (Darby)

32b…but the people who have knowledge of their God will be strong and do well. (BBE)

Page 3: SELF DISSIIPLINE EN TYDSBESTUUR€¦  · Web view40 Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat

Making the most of every opportunity. Time is precious. Probably our most precious commodity in our temporal existence.

Isa 57:15 Want so sê die Hoë en Verhewene wat in die ewigheid woon, Heilig is sy Naam: Ek woon in die hoogte en in die heilige plek en by die verbryselde en nederige van gees, om te laat herlewe die gees van die nederiges en te laat herlewe die hart van die verbryseldes.

Isa 57:15 For thus says the high and lofty One that inhabits eternity, whose name is Holy: I dwell in the high and holy place, with him also that is of a contrite and humble spirit, to revive the spirit of the humble, and to revive the heart of the contrite.

Bringing eternity into the temporal. Your spirit contains the living God. Ons is gemaak om uit ons gees te lewe met geestelike waardes die primêre.

Act 17:26 …“And He has made from one blood every nation of men to dwell on all the face of the earth, and has determined their preappointed times [kairos] and the boundaries of their dwellings.”

The two most important Greek words for time in the New Testament are chronos and kairos. The Greek scholar W.E. Vine has the following to say about it:

Broadly speaking, expresses the duration of a period, stresses it as marked by certain features; thus in Acts 1:7, “the Father has set within His own authority” both the times (), the lengths of the periods, and the “seasons” (), epochs characterized by certain events; in 1 Thess. 5:1, “times” (chronos) refers to the length of the interval before the Parousia takes place, and to the length of time the Parousia will occupy; “seasons” (kairos) refers to the special features of the period before, during, and after the Parousia. (Vines)

Hence, chronos = ‘length of time’ and kairos = ‘the special features of a specific time period’.

In one of his plays Shakespeare uses the analogy of a river to demonstrate the importance of discerning the kairos epochs (moments) in our lives.

There is a tide in the affairs of men,Which, taken at the flood, leads on to fortune;Omitted, all the voyage of their lifeIs bound in shallows, and in miseries. William Shakespeare.

We should every one of us consider for what end God has put us in the place where we are, and study to answer that end; and, when any particular opportunity of serving God and our generation offers itself, we must take care that we do not let it slip; for we were entrusted with it that we might improve it. Matthew Henry

Page 4: SELF DISSIIPLINE EN TYDSBESTUUR€¦  · Web view40 Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat

James 4:13-14 Come now, you who say, “Today or tomorrow we will go to such and such a city, spend a year there, buy and sell, and make a profit”; 14 whereas you do not know what will happen tomorrow. For what is your life? It is even a vapor that appears for a little time and then vanishes away.

Psalms 39:5 Behold, thou hast made my days [as] an handbreadth; and mine age [is] as nothing before thee: verily every man at his best state [is] altogether vanity. Selah.

Psalms 90:12 So teach [us] to number our days, that we may apply [our] hearts unto wisdom.

Proverbs 27:1 Boast not thyself of to morrow; for thou knowest not what a day may bring forth.

Matthew 6:33 But seek ye first the kingdom of God, and his righteousness; and all these things shall be added unto you.

Col 4:5 Walk in wisdom toward them that are without, redeeming the time.

Psalms 31:15a My times are in your hand….

Die wil van die Here is duidelik (Efes. 5:17):

Joh 6:40 En dit is die wil van Hom wat My gestuur het, dat elkeen wat die Seun aanskou en in Hom glo, die ewige lewe mag hê; en Ek sal hom opwek in die laaste dag.

1 Tim. 2:3-4 Want dit is goed en aangenaam voor God, ons Verlosser, 4 wat wil hê dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom.

1Th 4:3 Want dit is die wil van God: julle heiligmaking; dat julle jul moet onthou van die hoerery;

1Th 5:16-18 Wees altyddeur bly. 17 Bid sonder ophou. 18 Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.

1Pe 4:2 om die orige tyd in die vlees nie meer volgens die begeerlikhede van die mense te leef nie, maar volgens die wil van God.

Nietigheid van die aardse lewe:

Psalm 39:5-6 HERE, maak my einde aan my bekend en wat die maat van my dae is; laat my weet hoe verganklik ek is. 6 Kyk, U het my dae 'n paar

Page 5: SELF DISSIIPLINE EN TYDSBESTUUR€¦  · Web view40 Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat

handbreedtes gemaak, en my leeftyd is soos niks voor U nie; ja, as pure nietigheid staan elke mens daar! Sela.

Jak. 4:13-14 Kom nou, julle wat sê: Vandag of môre sal ons na dié en dié stad gaan en daar een jaar deurbring en handel drywe en wins maak-- 14 julle wat nie eens weet wat môre sal gebeur nie. Want hoedanig is julle lewe? Dit is tog maar 'n damp wat vir 'n kort tydjie verskyn en daarna verdwyn.

Ons is betrokke in ‘n wedloop:

1 Kor. 9:24-27 Weet julle nie dat die wat op die baan hardloop, wel almal hardloop, maar dat een die prys ontvang nie? Hardloop só dat julle dit sekerlik kan behaal. 25 En elkeen wat aan 'n wedstryd deelneem, onthou hom in alles--húlle nogal om 'n verwelklike krans te ontvang, maar ons 'n onverwelklike. 26 Ek hardloop dan soos een wat nie onseker is nie; ek slaan met die vuis soos een wat nie in die lug slaan nie. 27 Maar ek kasty my liggaam en maak dit diensbaar, dat ek nie miskien, terwyl ek vir ander gepreek het, self verwerplik sou wees nie.

Orde en beplanning:

God is ‘n God van orde en beplanning.

Ons sien dit in die Skepping

Gen 1:5 en God het die lig dag genoem, en die duisternis het Hy nag genoem. En dit was aand en dit was môre, die eerste dag.

8 En God het die uitspansel hemel genoem. En dit was aand en dit was môre, die tweede dag.

12 Die aarde het voortgebring grasspruitjies, plante wat saad gee volgens hulle soorte en bome wat vrugte dra, waarin hulle saad is, volgens hulle soorte. Toe sien God dat dit goed was. 13 En dit was aand en dit was môre, die derde dag. Ensovoorts

1Co 14:33 want God is nie 'n God van wanorde nie, maar van vrede, soos in al die gemeentes van die heiliges.

1Co 14:33 for God is not a God of confusion, but of peace. As in all the churches of the saints,

Jam 3:16 want waar afguns en selfsug is, daar is wanorde en allerhande gemene dade.

1Th 5:14 En ons versoek julle, broeders, vermaan die onordelikes, bemoedig die kleinmoediges, ondersteun die swakkes, wees lankmoedig teenoor almal.

Page 6: SELF DISSIIPLINE EN TYDSBESTUUR€¦  · Web view40 Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat

1Th 5:14 And we exhort you, brethren, admonish the disorderly, encourage the fainthearted, support the weak, be longsuffering toward all.

Many people are controlled by things and circumstances instead of the other way round.

Gal 5:22-23 But the fruit of the Spirit is love, joy, peace, longsuffering, kindness, goodness, faithfulness, 23 meekness, self-control; against such there is no law.

ORDEN EERS JOU INNERLIKE LEWE

Gees

Rom 1:9 Want God wat ek in my gees dien in die evangelie van sy Seun, is my getuie hoe ek onophoudelik aan julle dink

Rom 2:29 maar hy is ‘n Jood wat dit in die verborgene is, en besnydenis is dié van die hart, in die gees, nie na die letter nie. Sy lof is nie uit mense nie, maar uit God.

1 Cor. 6:20 Want julle is duur gekoop. Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort.

2 Cor. 7:1 Terwyl ons dan hierdie beloftes het, geliefdes, laat ons ons van alle besoedeling van die vlees en die gees reinig, en laat ons die heiligmaking in die vrees van God volbring.

Jes. 40:27-31 Waarom sê jy dan, o Jakob, en spreek jy, o Israel: My weg is vir die HERE verborge, en my reg gaan by my God verby? 28 Weet jy dit nie? Of het jy dit nie gehoor nie? 'n Ewige God is die HERE, Skepper van die eindes van die aarde; Hy word nie moeg of mat nie; daar is geen deurgronding van sy verstand nie. 29 Hy gee die vermoeide krag en vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie. 30 Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne struikel selfs; 31 maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.

Ons is gemaak om te lewe vanuit die Sabbatsrus. Lewe vanuit die Sabbatsrus. God het net een dag vir die mens in gedagte gehad.

Mees belangrik: Dit is verstommend watter verskil dit maak om vanuit vervulling te beplan en leef! Die liefdesmotivering verander alles. Moenie planne maak vir jou lewe buite die teenwoordigheid van God nie. ‘You can make the most wonderful plans for your life, but after five minutes in God’s presence it all seems so foolish.’ ‘n Ware gelowige sal nooit ‘n suksesvolle program hê as dit nie gerig is op ander en nie op die self nie.

Page 7: SELF DISSIIPLINE EN TYDSBESTUUR€¦  · Web view40 Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat

Siel

Mark 8:36-37 For what does it profit a man, to gain the whole world, and forfeit his life? 37 For what should a man give in exchange for his life?

Rom. 12:2 En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed (‘the renewing of your mind’) , sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.

Liggaam

1Ti 4:8 Want die liggaamlike oefening is tot weinig nut, maar die godsaligheid is nuttig vir alles, omdat dit die belofte van die teenwoordige en die toekomende lewe het.

Die teks sê nie dat liggaamlike oefening van geen nut is nie, maar van weinig nut in vergelyking met die geestelike. Dit is goed om ‘n mens se liggaam deur oefening en deur gesond te eet in stand te hou. Ons het die skat (Christus in ons) in erdekruike. Dit is goed om die erdekruik op te pas wat so ‘n groot skat ‘vervoer’.

BYBELSE VOORBEELDE

DIE OU TESTAMENT

Moses

Moses leer God se teenwoordigheid ken by die brandende doringbos:

Exodus 3:1-4 En Moses het die kleinvee opgepas van sy skoonvader Jetro, die priester van Mídian. En toe hy die kleinvee agter die woestyn gedryf het, kom hy by die berg van God, by Horeb. 2 Daarop verskyn die Engel van die HERE aan hom in 'n vuurvlam uit 'n doringbos. En toe hy weer sien, brand die doringbos in die vuur, maar die doringbos word nie verteer nie! 3 En Moses sê: Laat ek tog nader gaan en hierdie groot verskynsel bekyk, waarom die doringbos nie verbrand nie. 4 Toe die HERE sien dat hy nuuskierig nader kom, roep God na hom uit die doringbos en sê: Moses, Moses! En hy antwoord: Hier is ek.

Die tent van ontmoeting:

Exodus 33:8-11 En as Moses uitgaan na die tent, staan die hele volk op en gaan elkeen aan die ingang van sy tent staan. Dan kyk hulle Moses agterna tot hy in die tent ingegaan het. 9 En as Moses in die tent ingaan, kom die wolkkolom af en gaan by die ingang van die tent staan, en dan spreek Hy met Moses. 10 En as die hele volk die wolkkolom sien staan by die ingang van die tent, staan die hele volk op en buig, elkeen aan die ingang van sy tent. 11 Dan spreek die HERE met Moses van aangesig tot aangesig soos 'n man met sy vriend spreek. Daarna gaan hy na die laer terug; maar sy dienaar Josua, 'n jongman, die seun van Nun, het hom nie uit die tent verwyder nie.

Page 8: SELF DISSIIPLINE EN TYDSBESTUUR€¦  · Web view40 Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat

Koning Dawid

Psa 27:4 Een ding het ek van die HERE begeer, dit sal ek soek: dat ek al die dae van my lewe mag woon in die huis van die HERE, om die lieflikheid van die HERE te aanskou en te ondersoek in sy tempel.

Ps. 27:4 One thing I have asked of the Lord, that will I seek, inquire for, and [insistently] require: that I may dwell in the house of the Lord [in His presence] all the days of my life, to behold and gaze upon the beauty [the sweet attractiveness and the delightful loveliness] of the Lord and to meditate, consider, and inquire in His temple. [Ps. 16:11; 18:6; 65:4; Luke 2:37] (The Amplified)

Psa 119:99 Ek is verstandiger as al my leermeesters, want u getuienisse is my bepeinsing.

DIE NUWE TESTAMENT

Jesus

Mt. 14:23 En nadat Hy die skare weggestuur het, klim Hy op die berg om in die eensaamheid te bid. En toe dit aand geword het, was Hy daar alleen.

Lukas 6:12-13 En Hy het in daardie dae uitgegaan na die berg om te bid en die nag in die gebed tot God deurgebring. 13 En toe dit dag geword het, het Hy sy dissipels na Hom geroep en twaalf van hulle uitgekies, wat Hy apostels genoem het:

Lukas 9:18 En toe Hy besig was om alleen te bid, was die dissipels by Hom, en Hy vra hulle en sê: Wie sê die skare is Ek?

Verse 28-29 En omtrent agt dae ná hierdie woorde het Hy Petrus en Johannes en Jakobus saamgeneem en op die berg geklim om te bid. 29 En terwyl Hy bid, het die voorkoms van sy aangesig anders geword en sy klere skitterend wit.

Petrus

Mt. 14:28-31 En Petrus antwoord Hom en sê: Here, as dit U is, beveel my om op die water na U te kom. 29 En Hy sê: Kom! Petrus klim toe van die skuit af en loop op die water om na Jesus te gaan. 30 Maar toe hy die sterk wind sien, het hy bang geword; en toe hy begin sink, roep hy uit en sê: Here, red my! 31 En Jesus het dadelik sy hand uitgesteek en hom gegryp en vir hom gesê: Kleingelowige, waarom het jy getwyfel?

Hand. 10:9 En die volgende dag, terwyl hulle op pad was en naby die stad kom, het Petrus omtrent die sesde uur op die dak geklim om te bid;

Paulus

Page 9: SELF DISSIIPLINE EN TYDSBESTUUR€¦  · Web view40 Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat

Sy lewe

2 Kor. 11:22-28 Is hulle Hebreërs? Ek ook. Is hulle Israeliete? Ek ook. Is hulle die nakomelinge van Abraham? Ek ook. 23 Is hulle dienaars van Christus? —ek praat in uitsinnigheid—ek nog meer: in arbeid oorvloediger, in slae bo die maat, in gevangenskappe baie meer, in doodsgevare dikwels. 24 Vyf maal het ek van die Jode ontvang veertig houe op een na. 25 Drie maal is ek met stokke geslaan, een maal is ek gestenig, drie maal het ek skipbreuk gely, ‘n nag en ‘n dag het ek op die diepwater deurgebring— 26 dikwels op reis, in gevare van riviere, in gevare van rowers, in gevare van my volk, in gevare van die heidene, in gevare in die stad, in gevare in die woestyn, in gevare op see, in gevare onder valse broeders; 27 in arbeid en moeite, in slapelose nagte dikwels, in honger en dors, dikwels sonder ete, in koue en naaktheid. 28 Behalwe dit alles my daaglikse bekommernis, die sorg vir al die gemeentes.

Sy gesindheid

Php 1:21 Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins.

Php 3:7 Maar wat vir my wins was, dit het ek om Christus wil skade geag.

Php 4:13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.

Sy gebedslewe

2 Ti 1:3 Ek dank God, wat ek van my voorouers af in ‘n rein gewete dien, wanneer ek onophoudelik nag en dag aan jou in my gebede dink,

1 Th 2:13 Daarom dank ons God ook sonder ophou dat, toe julle die woord van God ontvang het wat deur ons verkondig is, julle dit aangeneem het nie as die woord van mense nie, maar, soos dit waarlik is, as die woord van God wat ook werk in julle wat glo.

Eph. 6:18 terwyl julle met alle gebed en smeking by elke geleentheid bid in die Gees, en juis daartoe waak met alle volharding en smeking vir al die heiliges

Php. 1:4 en ek bid altyd in al my gebede vir julle almal met blydskap—

Php. 1:9 En dit bid ek dat julle liefde nog meer en meer oorvloedig mag word in kennis en alle ervaring,

Col. 1:3 Ons dank die God en Vader van onse Here Jesus Christus altyd as ons vir julle bid,

Col. 1:9 Daarom hou ons ook nie op nie, van die dag af dat ons dit gehoor het, om vir julle te bid en te vra dat julle vervul mag word met die kennis van sy wil in alle wysheid en geestelike insig,

Page 10: SELF DISSIIPLINE EN TYDSBESTUUR€¦  · Web view40 Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat

Col. 4:3 en bid tegelykertyd ook vir ons, dat God vir ons die deur van die woord mag open om te spreek van die verborgenheid van Christus, waarvoor ek ook in boeie is,

1 Th. 3:10 terwyl ons nag en dag baie ernstig bid om julle aangesig te sien en te voltooi wat aan julle geloof ontbreek?

1 Th. 5:17 Bid sonder ophou.

PRAKTIESE ASPEKTE VAN TYDSBESTUUR

KRY JOU GEES REG

2 Cor. 7:1 Terwyl ons dan hierdie beloftes het, geliefdes, laat ons ons van alle besoedeling van die vlees en die gees reinig, en laat ons die heiligmaking in die vrees van God volbring.

JOU WIL EN JOU LIGGAAM

‘Most men live lives of quiet desperation’ Henry Thoreau

Bevryding van jou wil. Jy het altyd ‘n keuse. Jy mag onder geen omstandighede die vryheid van jou wil opgee nie. Pasop vir die tirannie van menslike opinies…dit sluit jou eie opinie in. Onthou ook dat God nooit jou wil binnedring nie, maar Hy sal jou kragtig ‘prompt’ deur die Gees.

1 Kor. 9: 24-27 Weet julle nie dat die wat op die baan hardloop, wel almal hardloop, maar dat een die prys ontvang nie? Hardloop só dat julle dit sekerlik kan behaal.25 En elkeen wat aan ‘n wedstryd deelneem, onthou hom in alles—húlle nogal om ‘n verwelklike krans te ontvang, maar ons ‘n onverwelklike. 26 Ek hardloop dan soos een wat nie onseker is nie; ek slaan met die vuis soos een wat nie in die lug slaan nie.27 Maar ek kasty my liggaam en maak dit diensbaar, dat ek nie miskien, terwyl ek vir ander gepreek het, self verwerplik sou wees nie.

Luiheid en traagheid. C.S. Lewis het die liggaam ‘brother donkey’ genoem, waarskynlik omdat die liggaam stadig is om aan die gang te kom. Jou liggaam word egter gewoond aan ‘n sekere roetine. As jy dus sukkel met luiheid en traagheid moet jy jou liggaam as’t ware leer om in ‘n roetine te kom van dissipline, diensbaarheid en beskikbaarheid vir God. Begin met klein treetjies, maar moet dit nie as ‘n verskoning gebruik om nie by jou volle potensiaal vir God uit te kom nie.

Spreuke 12:24 Die hand van die vlytiges sal heers, maar traagheid lei tot dwangarbeid.

Spreuke 19:15 Luiheid laat in ‘n diep slaap val, en een wat traag is, moet honger ly.

Page 11: SELF DISSIIPLINE EN TYDSBESTUUR€¦  · Web view40 Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat

Spreuke 24:30-34 Ek het by die land van ‘n lui man verbygeloop en langs die wingerd van ‘n verstandelose mens, 31 en kyk, dit was heeltemal toegegroei van die dorings, sy oppervlakte was oordek met brandnekels en sy klipmuur omgegooi. 32 En ek het dit aanskou, ja, daarop gelet, gekyk, en lering aangeneem: 33 Nog ‘n bietjie slaap, nog ‘n bietjie sluimer, nog ‘n bietjie hande-vou om uit te rus; 34 dan kom jou armoede aangeloop en jou gebrek soos ‘n gewapende man.

Spreuke 10:4 Hy word arm wat met ‘n trae hand werk, maar die hand van die vlytiges maak ryk.

Spreuke 21:25 Die begeerte van die luiaard sal hom doodmaak, want sy hande weier om te werk;

Spreuke 14:23 In enige moeitevolle arbeid is voordeel, maar praatjies is net tot gebrek.

PRIORITEITE

Kry jou prioriteite reg …’a clean sweep and all doubtful matters thrown out.’ ‘n Inventaris van jou lewe. Onthou ons spreek ‘n ongeordende lewe aan en daarom begin ons by ‘n staat van wanorde en werk vorentoe, maar iewers langs die pad sal jy jou huidige staat van ordening kan identifiseer en die waarhede kan toepas. Ons moet eers ons prioriteite reg kry en dit dan reg hou…dit is die uitdaging!

2 Tim. 2:19-21 Ewenwel, die fondament van God staan vas met hierdie seël: Die Here ken die wat syne is; en: Laat elkeen wat die Naam van Christus noem, afstand doen van die ongeregtigheid. 20 Maar in ‘n groot huis is daar nie alleen voorwerpe van goud en silwer nie, maar ook van hout en erdewerk; en sommige tot eer, maar ander tot oneer.21 As iemand hom dus hiervan deeglik reinig, sal hy ‘n voorwerp tot eer wees, geheilig en bruikbaar vir die Here, toeberei vir elke goeie werk.

Besluit voor God en met die Bybel oop voor jou wat werklik belangrik is en neem dan deur die krag van die Gees beheer van jou eie lewe. Sogenaamde ‘dringende’ dinge wat dikwels ons tyd opneem, maar in die lig van ewigheidswaardes verskraal tot onbelangrikheid, moet geïdentifiseer word

‘The greatest danger is letting the urgent things crowd out the important.’ Charles Hummel

“Greatest danger is that the temporal will crowd out the eternal!”

“Satan has made it his priority to keep the saints of God from their priorities. He does his best to keep us so bogged down in ‘things’ that we forget to spend time with God.” (T.F. Tenney)

Page 12: SELF DISSIIPLINE EN TYDSBESTUUR€¦  · Web view40 Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat

Onthou: God is aan jou kant! Hy wil hê jy moet beheer kry en behou oor jou lewe. Die laaste van die vrug van die Gees wat in Galasiërs 5:22 gelys word is ‘selfbeheersing’. Selfbeheersing is dus ‘n byproduk van die wandel deur die Gees. Wanneer ons gewilliglik die beheer vir God oorgegee het, sal ons die krag hê om onsself te beheer en om orde te skep en te handhaaf in ons lewens.

Rom 8:31-32 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees? (32) Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie?

We all have the same time available to us. We need to plan and prioritise.

Prioriteitlys….Onthou God is nie ‘n prioriteit nie, maar eerste in alles. Wel tydsgewys meet hoe spandeer ek my tyd. Pasop dus vir die skeiding tussen die geestelike en die sekulêre. As jy jou lewe so opdeel maak jy ruimte vir wêreldsheid. ‘n Prioriteit gaan oor dit wat in jou hart heers. God kan dus die prioriteit bly selfs al doen jy ‘n sekulêre werk. Ons is almal voltyds in die sin dat ons voltyds in ‘fellowship’ is met God. Jou hart, gees en gesindheid bly gefokus op God al is jou denke en liggaam dalk besig met ander dinge.

Prioriteite. Moenie ‘n onskriftuurlike onderskeid skep tussen die geestelike en sekulêre nie. God eerste in alles. Ons bestaan in hierdie koninkryk, maar ons leef in die hemelse, dus eintlik net in een koninkryk.

Maak weer seker van waarheen God met jou oppad is: Beroep, gawes, bediening, ens.

Om jouself te gee beteken ook dat jy jou tyd in die Here se hande plaas.

Spr. 2:10-11 Want wysheid sal in jou hart kom, en kennis vir jou siel lieflik wees;11 oorleg sal oor jou wag hou, verstand sal jou bewaak,

Stick with the program!! Verskillende persoonlikhede. Ken jouself, jou sterk en swak punte. Vind uit wat

vir jou werk

Die mens het alleentyd nodig, maar ook stiltetyd. Mans moet hulle vrouens help met kinders ensovoorts om ook stiltetyd en alleentyd te hê.

Drie dinge moet definitief voor tyd gemaak word in jou program volgens Gordon MacDonald:

1. Spesifieke tyd vir Aanbidding (Afgesonderde tyd in die teenwoordigheid van God (o.a. ‘waiting’ and ‘listening’).

2. Ontwikkeling van jou denke. Maak tyd vir jou eie studie van die Bybel, lees goeie geestelike boeke em luister na lering wat jou verstand verruim.

3. Diens – praktiese maniere om daagliks diensbaar te wees en God se liefde te demonstreer (Sien Efes. 2:10b). Meld elke oggend b God aan vir diens. Doen dit met jou spesifieke belydenis voor God (Rom. 12:1).

Page 13: SELF DISSIIPLINE EN TYDSBESTUUR€¦  · Web view40 Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat

D.w.s gees, siel en liggaam (praktiese doen).

Verskillende elemente van ons lewens wat aandag moet geniet en georden en geprioritiseer moet word:

Onthou: God eerste in al hierdie sake!

Persoonlike geestelike en verstandelike ontwikkelingGesinGemeenteBeroepVriende (Sosiale tyd)NaastediensFinansiesOnderhoud van huis, motor, ens.SportOntspanningRekenaar, e-pos, ens.Kultuur, ens.

Process:

1. Passion (Listening: Time spent with God / 1 Cor. 13 truth must be maintained!)2. Principles (For every situation there are specific truths that need to be applied).3. Prioritisation and planning (Everything has its place in the greater scheme of things [Ecclesiastes 3:1])4. Implementation / structuring / action (Do it!).

Mt. 6:33 Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.

Daar moet groei plaasvind! NB! Jou program moet dus so gerat wees dat dit ruimte maak vir groei en nie net vir ‘onderhoud’ (‘maintenance’) nie.

Liggaam, siel en gees moet tyd voor gemaak word. Ons het ook afleiding en ontspanning nodig, maar in ons tyd het dit die hooftydverdryf geword….’entertainment.’

Daaglikse ondersoek (in die aand), Weeklikse inventaris en Maandelikse beplanning.

Tye van skerpmaak van die byl en ontlading. ‘n Langer tyd met die Here (maandelikse vas, gebed en beplanning). Sonde is ‘n groot las, maar ook allerhande ‘loose ends’ wat ons nog nie voor die Here gelê het nie.

Pasop egter vir ‘n kliniese en meganiese benadering, maar ook aan die ander kant vir die ‘intuïtiewe’ benadering wat dinge maar net vat soos dit kom.

Begin klein, maar weet waarheen jy op pad is.

Page 14: SELF DISSIIPLINE EN TYDSBESTUUR€¦  · Web view40 Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat

Ons moet leer om te leef volgens die ritme van God se hartklop. Dit is die wandel deur die Gees. Leef vanuit God se liefde en genade.

Vervulling en uiting:

Eph 5:18-19 Moenie dronk word van wyn nie--daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul. (19) Spreek onder mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere; en sing en psalmsing in julle hart tot eer van die Here,

As gelowiges is ons ware lewe in een koninkryk al is ons bestaan in die aardse koninkryk.

Kol. 1:13 Hy wat ons verlos het uit die mag van die duisternis en oorgebring het in die koninkryk van die Seun van sy liefde,

Kol. 3:1-3 As julle dan saam met Christus opgewek is, soek die dinge daarbo waar Christus is en aan die regterhand van God sit. 2 Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie. 3 Want julle het gesterwe, en julle lewe is saam met Christus verborge in God.

MAAK GEREELD DIE TUIN SKOON

Beginsel: Al is ‘n tuin hoe netjies en georden, tensy jy gereeld die tuin skoonmaak en onkruid uittrek, is dit nie lank voordat daardie tuin in ‘n swak toestand verval nie.

Lê elke las af.

Hardloop die wedloop met volharding.

Heb. 12:1-2 Daarom dan, terwyl ons so ‘n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê, 2 die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en aan die regterkant van die troon van God gaan sit het.

‘Let us throw off every impediment’ (Williams)‘Let us lay aside everything that hinders us.’ (Knox)

Sonde en mislukking moet van vergeet word nadat daarmee gedeel is (1 Jn. 1:9).

Php 3:14 Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.

Page 15: SELF DISSIIPLINE EN TYDSBESTUUR€¦  · Web view40 Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat

Gee jou laste vir die Here. Dit moet ‘n gewoonte wees.

1 Pet. 5:7 Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.

Pasop vir die innerlike dinge soos frustrasie, ens. wat jou moedeloos maak en jou laat voel dis nie die moeite werd om ‘n beplande en gefokusde lewe te hê nie.

NB - Veroordeling as gevolg van vals of ware skuld is iets wat baie teenproduktief kan inwerk op jou program en dissipline. Dit ontneem jou van kreatiwiteit en maak jou moedeloos. Deel daarmee. Kom in die daaglikse gewoonte om:

1. Dankbaar te wees 2. Blymoedig en met lof aan God te leef 3. Kommunikasie met God regdeur die dag te behou 4. Laste aan die Here af te gee. 5. Mense en instansies te vergewe en dan aan te beweeg.

1 Thes. 5: 16-18 Wees altyddeur bly. 17 Bid sonder ophou.18 Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.

2 Pet. 1:5-8 En juis daarom ook moet julle met aanwending van alle ywer by julle geloof voeg die deug, en by die deug die kennis, 6 en by die kennis die selfbeheersing, en by die selfbeheersing die lydsaamheid, en by die lydsaamheid die godsvrug, 7 en by die godsvrug die broederliefde, en by die broederliefde die naasteliefde. 8 Want as hierdie dinge by julle aanwesig is en toeneem, dan laat dit julle nie ledig of onvrugbaar tot die kennis van onse Here Jesus Christus nie;

Pasop vir die klein vossies. Hierdie gesindhede sal jou beskerm teen frustrasie, verwarring en uiteindelik depressie.

‘If the enemy cannot stop you, he will try to slow you down.’ T.F. Tenney

Unclutter your life. Simplicity! Sometimes it means physically throwing away things that clutter.

One day at a time and as far as possible one thing at a time. Satan’s strategy is to divide and conquer…doublemindedness…’unstable in all his ways…

Jak. 1:8 so ‘n dubbelhartige man, onbestendig in al sy weë.

Bly by wat jy voel die Here se wil is, maar wees oop vir die inspraak van die HG.

Some burdens need to be borne and we need to help each other in God’s sovereign design of circumstances (Gal. 6:2a and 5b)

Page 16: SELF DISSIIPLINE EN TYDSBESTUUR€¦  · Web view40 Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat

Onthou die beginsel ‘Hy moet meer word en ek minder’…M.a.w. die Here gee ons toetse en beproewinge om ons te laat groei in Christus. Bid vir wysheid wanneer nodig en moenie in die vlees reageer nie.

Jak. 1:5 En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.

Empty before we can be full. Sometimes God allows us to become very burdened so that we can become sick of it and then be emptied.

Know what to unload and what to bear. We also need to discern when to bear others’ loads.

1 Jn. 3:16 Hieraan het ons die liefde leer ken, dat Hy sy lewe vir ons afgelê het; en ons behoort ons lewe vir die broeders af te lê.

Leer ander liewer om vis te vang as om heeltyd visse uit te deel.

Gal. 6:4-5 Maar laat elkeen sy eie werk op die proef stel; en dan sal hy grond vir roem hê alleen wat homself betref en nie wat die ander betref nie. 5 Want elkeen sal sy eie pak dra.

Learn how to prioritize and unload. ‘Many things will come into your life to deter you from your goal or slow your progress!’ Tenney

Laastens, moenie ‘n slaaf wees van jou skedule nie. ‘n Skedule en program is net ‘n praktiese manier om ons tyd en prioriteite te reël sodat God eerste in alles kan bly en ons in die daaglikse lewe ons roeping kan uitleef. Ons lewe gaan egter oor verhouding met God en ons program moet ondergeskik wees daaraan en nie andersom nie.

Slaves to our schedules: “Ask yourself: ‘Can God interrupt me?’ Have I made it impossible for the Almighty to get my attention without triggering a major catastrophe or sending fire down from heaven?” We need to stay open to divine interruption at any time.’ Example of Mary and Martha. Balance between primary ‘worship’ calling and secondary ‘ministry’ calling.

Lukas 10:38-42 En op hulle reis het Hy in ‘n sekere dorp gekom, en ‘n vrou met die naam van Martha het Hom in haar huis ontvang. 39 En sy het ‘n suster gehad met die naam van Maria; dié het aan die voete van Jesus gesit en na sy woord geluister.40 Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat bedien nie? Sê dan vir haar dat sy my moet help. 41 Maar Jesus antwoord en sê vir haar: Martha, Martha, jy is besorg en verontrus oor baie dinge; 42 maar een ding is nodig; en Maria het die goeie deel uitgekies wat van haar nie weggeneem sal word nie.

Page 17: SELF DISSIIPLINE EN TYDSBESTUUR€¦  · Web view40 Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat