sing ‘n nuwe lied: psalm 121 - lynnwoodrif bybelskool · 6. psalm 121 psalm 121 is ‘n...

25
Johan M van der Merwe Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 25 Februarie 2020

Upload: others

Post on 08-Oct-2020

10 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

Johan M van der Merwe

Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121

25 Februarie 2020

Page 2: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

2

Oorsig:1. Inleiding2. Die wording van die Psalmboek3. Die eerste lesers en hulle wêreld4. Die hoofdele van die Psalmboek5. Die hooftemas van die Psalmboek6. Psalm 121

Page 3: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

3

1. Inleiding

▪ “Psalms is die asemhaling van die gelowige.”▪ Dit is die in asem van God se lewegewende woorde en uit

asem van menslike vrae, vrese en nood.▪ Weerspieël baie van ons eie emosies en ervaring van die

wêreld.▪ Die lees van die Psalms is ‘n spesiale manier om die Here

in jou lewe in te nooi en jou lewe met Hom te deel.▪ Dit bring vrede wat alle verstand te bowe gaan.

Page 4: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

4

2. Die wording van die boek

▪ Baie moeilik om die onstaan van die Psalms te bepaal.▪ Kom uit die geskiedenis van Israel:

▪ Koningstyd▪ Ballingskap▪ Na- Ballingskap

▪ Liedere, gebede, getuienisse▪ Aanvanklik mondeling oorgelewer en later neergeskryf

Page 5: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

5

3. Die eerste lesers en hulle wêreld:

▪ Gebruik van die Psalms help ons ▪ Meeste van die Psalms beskryf die wel en weë van

Israel in die tyd van die konings▪ Gebruik as liedere by verskillende geleenthede:

▪ Aanbidding in die tempel▪ Kroning van konings

▪ Belangrike rol tydens die ballingskap: Onthou die verlede en bely hulle geloof

Page 6: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

6

4. Die hoofdele van die boek

Indeling volgens die eerste 5 boeke van die Bybel:▪ Psalm 1- 41 Lofprysing aan God▪ Psalm 42 – 72 Redding van God se volk▪ Psalm 73 – 89 Heiligheid van God▪ Psalm 90 – 106 Koninkryk van God en die nasies▪ Psalm 107- 150 God se Woord Ook ander indelings: Opskrifte en Temas

Page 7: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

7

5. Die hooftemas van die boek

▪ Menslike temas: Woorde van die mens aan God▪ God se antwoord▪ Die skepping▪ God se reddingsdade▪ God se riglyne▪ Dawid en Sion▪ Ballingskap▪ God en die toekoms

Page 8: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

8

6. Psalm 121

Lees Psalm 121

Page 9: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

9

6. Psalm 121

▪ Wat tref jou in hierdie Psalm?

▪ Wat is daar wat jy nie verstaan nie?

Page 10: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

10

Page 11: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

11

6. Psalm 121

▪ Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134)▪ Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy

huis af opgaan na die heiligdom om te aanbid

▪ Gesing wanneer gelowiges na die tempel gegaan het vir Paasfees, die Fees van die Weke en Loofhuttefees

Page 12: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

12

6. Psalm 121

Die psalm bestaan uit 2 dele:

Ps 121:1-2 ‘n Vraag

Ps 121:3-8 ‘n Seëbede

Page 13: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

13

6. Psalm 121

Boodskap van die Psalm:

Die lewe is ‘n reis: Geniet die rit!

Page 14: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

14

Page 15: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

15

6. Psalm 121

▪ Lees Psalm 121: 1en 2 weer▪ Wat is die vraag wat die skrywer vra?

▪ Hoekom vra hy die vraag?

▪ Het jy al soortgelyke vrae gevra?

▪ Wanneer vra ons sulke vrae?

Page 16: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

16

6. Psalm 121:1-2

▪ Skrywer was by een van die godsdienstige feeste in Jerusalem

▪ Nou oppad huis toe▪ Die reis maak hom bang en onseker▪ “ Kyk op na die berge” het twee moontlike

verklarings:▪ Fisiese berge om Jerusalem▪ Berge as die woonplek van die gode

Page 17: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

17

Page 18: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

18

6. Psalm 121:1-2

▪ Vraag: Waar gaan hy hulp kry?▪ Sy ervaring tydens die fees laat hom onthou dat sy

Here die Skepper van die berge is▪ Skeppingstradisie▪ Sy Here is groter as die gode wat in die berge bly▪ Groter as die grootste gevaar wat van die berge kom▪ Dit is waar hy sy hulp en beskerming vandaan sal kry

Page 19: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

19

6. Psalm 121:3-8

▪ Lees Psalm 121:3-8 weer

▪ Hoe en waar sal die Here die reisiger beskerm?

▪ Waarteen sal die Here die reisiger beskerm?

▪ Wat beteken dit dat die Here nie sluimer en slaap nie?

Page 20: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

20

Page 21: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

21

6. Psalm 121:3-8

▪ Hierdie is ‘n seën waarmee ‘n priester die pelgrim seën

▪ Kan dit fisies verstaan:▪ Struikel▪ Son en maan▪ Here is altyd wakker

▪ In Hebreeus verskillende woorde vir beskerm: Klem

Page 22: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

22

6. Psalm 121:3-8

▪ :5b letterlik vertaal beteken: “Die Here is soos ‘n skaduwee aan jou regterhand.”

▪ :6 “Daarom sal die son jou nie steek nie en die maan jou nie kranksinnig maak nie.”

▪ Die beskerming van die Here is volmaak: Hy beskerm die reisiger teen fisiese en bo –natuurlike struikelblokke

Page 23: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

23

6. Psalm 121:3-8

▪ Die reisiger kon die tempelkompleks verlaat dat die Here hom buite die heiligdom sou beskerm

▪ Beskerming nie net op sy reis nie, maar ook op sy lewenspad

▪ Die Skeppergod is groter as die grooste gevaar▪ Daar is net een wat ons lewenspad beïnvloed – en dit

is die Skeppergod

Page 24: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

24

6. Psalm 121 vandag:

▪ Die Psalm beloof dat ons op ons pelgrimstogte deur die lewe nooit alleen sal wees nie.

▪ Ons Beskermer wat nie slaap nie, loop tree vir tree saam met ons.

▪ Dit geld ook vir ons tydens ons laaste pelgrimstog.▪ Ons Redder, wat reeds ons gevaarlikste vyand oorwin

het, sal die pad saam met ons loop tot in die Vader se hemelwoning.

▪ Dit is ook vir ons volmaakte beskerming!

Page 25: Sing ‘n nuwe lied: Psalm 121 - Lynnwoodrif Bybelskool · 6. Psalm 121 Psalm 121 is ‘n Pelgrimslied (Ps 120 – 134) Pelgrimslied verwys na iemand wat van sy huis af opgaan na

25