skrifgesag: is daar ‘n kernteologie?

27
Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie? Pretoria 7 Oktober 2008 [email protected]

Upload: nile

Post on 14-Jan-2016

60 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?. Pretoria 7 Oktober 2008 [email protected]. Die relatiwiteit van die vraagstelling. Is “Skrifgesag” inderdaad vandag die belangrikste teologiese vraagstuk in Suid-Afrika?. Kernteologie?. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Pretoria7 Oktober [email protected]

Page 2: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Die relatiwiteit van die vraagstelling

Is “Skrifgesag” inderdaad vandag die belangrikste teologiese vraagstuk in Suid-Afrika?

Page 3: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Kernteologie?

Diversiteit binne Xtendom net te groot om van “kernteologie” te praat: groot tradisies verteenwoordig verskillende hermeneutiese invalshoeke

Diversiteit binne Bybelwetenskappe net te groot om van “kernteologie” te praat (selfs konsep van “teks” bevraagteken)

Diversiteit binne sommige denominasies maak “kernteologie” moeilik (van “ortodoks”, “evangelies” tot “postmodern”)

Page 4: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Die deurbraak vd Reformasie

Impak en betekenis van “Sola Scriptura”

Herwin die grammaties-historiese studie vd Bybel as teks (bou op humanisme: Erasmus, Melanchton, Luther, Calvyn)

Lees die Bybel as een kanon (sacra Scriptura sui ipsius interpres)

Verskuif norm in teologie van pous/tradisie na Skrif: “bevry van die tirannie van menslike tradisies wat hoofvaardig op ons afgedwing word in die naam van die kerk” (Calvyn)

Page 5: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Reformasie…

“Semper reformanda” volgens Skrifte! (valse reformasie “waar mense vrye lisensie neem om hulle nie meer te bepaal binne grense van die Woord van God nie, maar toevlug neem tot hul eie uitvindsels” (Calvyn)

Vertaal Bybel in volkstale (Duits, Frans, Engels, Nederl) en bou nuwe liedereskat

Demokratiseer hermeneutiek - vryheid om self te lees/interpreteer ogv oortuiging dat Bybel helder (claritas) en deursigtig (perspecuitas)is

Page 6: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Reformasie…

Maak prediking sentrale fokus in erediens ipv sakramente: praedicatio verbum Dei est verbum Dei / coram Dei ex auditu Verbi

Page 7: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Reformasie…

Maar: Behou relatiwiteit van die Bybel as gedeeltelike, maar genoegsame bekendmaking van God (“alg – besondere openbaring” – kyk NGB 2!)

Waak teen gevaar van “papierpous” (Luther) en nuwe skolastiek (Geref ortodoksie en elemente van neo-Calvinisme)

Page 8: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Samehangende gronde vir normatiwiteit vd Bybel

1. Kanonies: die Bybel self getuig oor inspirasie (OT profete/NT)

2. Pneumatologies: “omdat die HG in ons hart getuig dat hulle van God is” (NGB 5)

3. Konfessioneel: geloofskonsensus soos uitgedruk in belydenisskrifte - vlg verskil in fokus tussen credo’s en NGB/HK!

Page 9: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Reformatoriese normatiwiteit

LET OP die Reformasie staan teenoor

*Fundamentalisme

Historiese foutloosheid, geen teensprake, inderdaad wetenskaplik bewysbaar

*Positivisme

Gesag ondermyn op rasionele en wetenskaplike studie

Page 10: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

NGK EN GESAG VD SKRIF

Sterk gebou op Reformasie-impulse, maar onvermoë om insigte van drie Verligtings te inkorporeer met positiewe hervertolking van tradisie

* Afrikaners as “laatgekome nasie” (Van Jaarsveld) en post-1994 as “afstort in Verligting” (Smit, Naude): verbrokkeling van sosiale en hermeneutiese wêreld

Page 11: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

IMPAK VAN “VERLIGTINGS”

Eerste Verligting (Descartes/Kant): Bybelkritiek Outonomie, rasionaliteit en historisiteit daag

gronde van “gesag” uit

*Verskuif debat van tradisie en konfessie na outonome refleksie en geldigheid van “eksterne” getuienis

*Groot bydrae tot holistiese teks-kennis!

Page 12: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Eerste Verligting: “Bybelkritiek”

Die ontwikkeling van 1860 (pietisme) en 1881 (Kuyper) tot 1929 (Du Plessis-saak)

Herwin historiese Skrifsin teen1970’s (vroue in die amp)

*Skeiding tussen Bybelwetenskappe (krities) en dogmatiek (naief): onvermoë aan beide kante!

*Piëtistiese Skrifsin wat afskerm van kritiek *Predikante se onvermoë om lidmate tot

tweede naiwiteit te begelei (skeiding tussen kweekskool/studeerkamer en kansel)

Page 13: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Tweede Verligting (Marx, Feuerbach) Godsdienskritiek Ontmasker ideologiese basis van gesag

(klas, ras, geslag, ekologie) Maak ons sensitief vir beide teks-

produksie en teks-resepsie!

Page 14: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Tweede Verligting: Godsdiens & Ideologie-kritiek

Blinde oog vir ideologiese volkshermeneutiek tussen 1935 Federale Sendingbeleid – 1985 Lategan,Vorster

Deurbraak van KS 1986 en publikasie van Loubser in 1987

Die ironie van 1948: NP en VN Menseregte Die vasskop teen kritiek as “politieke

teologie” in 1948, 1960, 1968, 1982, 1985

Page 15: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Die stilte van Bonhoeffer (nie-religieuse Christendom) en Barth (natuurlike teologie) en die stilmaak van Beyers Naude (1964)

Die nie-aanvaarding van Belhar en brief (1986) “omdat dit sake aanspreek wat vir die NG Sendingkerk van belang is”(1990): Waarom artikel 4?!

Page 16: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Derde Verligting (Lacan, Lyotard) Waarheidskritiek “Gesag” in beginsel oorbodig omdat relativisme

as intellektuele ideaal voorgehou word“Gesag” in beginsel onmoontlik omdat taal en

redelikheid self gedekonstrueer word (vs logo-sentrisme)

Opwindende moontlikheid vir diversiteit en herwinning van nie-rasionalistiese gronde

Page 17: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Derde Verligting: “Waarheidskritiek”

* “Ortodokse” en “Piëtistiese” reaksie op Sinode van Delft God met ons (1979) en V Huyssteen, Du Toit: Geloof en Skrifgesag (1982)

*Nuwe Hervormers en post-moderniste primêr

as bedreiging beskou en nie potensiële tradisie-verryking nie

*Partriargale beheer oor “een waarheid”? *Onvermoë om pluraliteit te vier?

Page 18: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Bakens vir verdere gesprek…

Normatiwiteit in die akademie/teologieNormatiwiteit in die kerkNormatiwiteit in die samelewing

Page 19: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

AKADEMIE

Studie v Skrif op hoogste moontlike vlak Vryheid om te ondersoek en resultate

bekend te maakVreeslose en billike aan-die-woord-stel

van alle standpunte – tradisie en ook wat teen tradisie indruis!

Verskil en dissensus en relatiwiteit is inherent aan akademiese diskoers!

Page 20: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Positiewe rol van kerklike teoloe

(i) Spesialiste maar steeds kanoniese lees (Bybel is boek vd geloof/kerk)

(ii) Histories-kritiese e.a. studies steeds “teologies” oorvertaal en geintegreer met ander vakgebiede

(iii) Konfessies/tradisie tegelyk uitgedaag en gerespekteer as voorveronderstelling, rigting en hermeneutiese grens: tree uit as gewete jou aankla

Page 21: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

(iv) Akademie ook in diens van geloofsopbou – dus liefde, respek en geduld met kerk/lidmate/pietiste

(v) Bestry fundamentalisme en nihilistiese post-modernisme

Page 22: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

NORMATIEF IN / VIR DIE KERK

Oop gesprek belangrik maar nie “grensloos” nie: ingebed in herinterpretasie van spraakreëls (minder as die grondwet!)

Prediking, liturgie, kategese & pastoraat as hermeneutiese vorming (“framing”): tweede naiwiteit!

Etiese rigtinggewing (“wet en evangelie”) met kompleksiteit en geduld (meer as die grondwet!)

Page 23: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

KERK

Geen “redelikheid” aan die evangelie nie: *logos word vlees! (Johannes)

*moroon en skandaal (Paulus)

*“klip waarop jy jou tande breek” (Barth) Waar die evangelie gemaklik “relevant”

en “verstaanbaar” word tree self-sekularisering in (Huber en Jes 2)

Page 24: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

NORMATIEF IN DIE SAMELEWING

Gevaar van teokrasie en corpus Christianum:’”gedwonge normatiwiteit” (godsdiensoorloe kolonialisme NS apartheid)

Grondwetlike reg op publieke godsdiensoefening (staat, skole, univ, werk)

Publieke beeld vd kerk: Kerklike hereniging?

Page 25: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Profesie oor publieke sake (“lobby” ipv preek in ons nuwe demokrasie)

Lewenstyl van christene as sout en ligPriesterlike diens wat God se liefde

uitdra (enorme potensiaal!!)

Page 26: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Slegs die Skrifte…

Debatte en studies en gesprekke oor “Skrifgesag” gaan nie oor Skrifgesag of behoud van belydenisse of bou v loopbaan of wen van argumente nie:

Dit gaan oor uitsig op God teenoor Godsverduistering - “omdat God Godself nog duideliker en meer volkome deur die Heilige Skrif aan ons bekendmaak” (NGB 2)

Page 27: Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Moet paradoks nooit prysgee nie

“Ons glo almal met die hart en bely met die mond dat daar ‘n enige geestelike Wese is wat ons God noem.

God is ewig en onbegryplik… …die alleroorvloedigste fontein van alles

wat goed is” (NGB 1).