so maak ons 2018 - kameeldriftps 9:3 oor u wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ ps 36:10...

23
So Maak Ons 2018 Sustersgids Gereformeerde Kerk Kameeldrift

Upload: others

Post on 31-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

So Maak Ons

2018

Sustersgids

Gereformeerde Kerk Kameeldrift

Page 2: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

2

Liewe Suster

Wat ‘n voorreg om as susters ‘n nuwe jaar met nuwe moontli9khede saam met vreugde tegemoet te gaan.Mag die jaar 2018 ir jou ‘n verrykende jaar wees in ons gemeente. Daar is groeigeleenthede, geleenthede om met hart en hand uit te reik na hulpbehoewendes en so geleiers van God se genade te wees . Ons susters is ook graag tuisteskeppers binne die gemeente en jy kan geloofsbande versterk met mede-gelowiges . So deel ons in lief en leed en koester mekaar onder die vleuels van God se genade.

Geniet die saamwoel en saamdoen en word deel van ‘n heerlike omgee-en geloofsgemeenskap

Mag God ons die entoesiasme en volharding gee om te doen wat ons moet. Mag Hy ons voornemens laat geluk.. Ons is hier geroep om God se Koninkryk te bou!

Daar is baie om te doen en die hande is min. Besin biddend waar jy betrokke wil wees en waar jy die spesifieke gawes wat die unieke jy van God ontvang het, kan uitleef.

Leef jou feeslewe met vreugde!

Page 3: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

3

Waar kry ek wat?

bladsy

Jaartema 4

Subtemas 5-7

Aksiekomitees 10-12

Wyksusters 13

Blokindeling 14

Blokleiers en pligte en aktiwiteite 15-18

Algemene inligting 19-22

Page 4: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

4

Jaartema

Leef jou feeslewe

met vreugde

Page 5: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

5

Blok 2: Iets uit niets

Temas

Leef jou feeslewe met vreugde!!

Spreuke 15:5”….die blymoedige mens se hele lewe is ‘n fees

Openingsfunksie - 15 Februarie 2018

*God-die bron van my vreugde

Ps 16:11 “U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap”

Ps 9:3 “Oor U wil ek my verbly en vrolik wees”

Ps 18:30 “... met my God is geen stadsmuur vir my te hoog nie”

Ps 36:10 “U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons”

Joh `14:6: Ek is die Weg, en die Waarheid en die Lewe

Blok 1 - 1 Maart 2018

* ‘n Kopskuif in 2018-dink jou gelukkig Innerlike vreugde is nie van my omstandighede afhanklik nie

Fil 4:4 “Wees altyd bly in die Here ! Ek herhaal: Wees bly!

Rom 12:2 “Laat God julle verander deur julle denke te vernuwe”

Ps 118:4 “Dit is die dag wat God gemaak het; laat ons daaroor juig en bly

Page 6: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

6

Blok 2 - 19 April 2018 *Wees bly en vergenoegd

God sorg Vreugde en dankbaarheid is pasmaats

Ps 36:8 ‘In U huis geniet hulle oorvloed.U laat hulle drink uit die strome van U goedheid”

Ps 37:18,20 “Die Here sorg vir die lewe van die opregtes.....In tye van gebrek,sal hulle genoeg hê”

Ps 52:10,11 “ ...en ek steun altyd daarop dat Hy vir my sorg. Ek sal U altyd loof..”

Joh: 6:35 “Ek is die Brood van die Lewe

Blok 3 - 7 Junie 2018

*Vind vreugde in jou hartseer

Ps 42:6 “Ja,ek sal weer vir Hom ‘n loflied sing..”

Ps 66: 10-12 “ U het ons beproef,ons gelouter soos silwer en ‘n swaar-las op ons gelê ... maar toe het U ons uitgelei na oorvloed toe..”

Ps 30:6.12 “Gister was daar nog trane,maar vanoggend lag ek alweer”

U het my van vreugde laat dans,my rouklere uitgetrek en my feesklere aangetrek”

Page 7: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

7

Rom 5:3-5 “Ons verheug ons ook in die swaarkry want ons weet...”

Habakuk3:17 “Al sou die vyeboom nie bot nie....nogtans sal ek in die Here jubel,sal ek juig in God my Redder”

Blok 4 - 13 September 2018 *Skep ‘n vreugdetuiste-geniet mekaar!

Geniet die mense naby en rondom jou

Ps 127:3 “Seuns is geskenke van die Here,kinders word deur Hom gegee...”

Ps 128:1-4 “ ....gelukkig en voorspoedig sal jy wees. Jou vrou in jou huis....jou seuns rondom jou tafel...”

Afsluiting - 8 November 2018 *Lag ‘n slag! Spr 17:22 ‘n Vrolike mens is ‘n gesonde mens

“ ’n Dag nie gelag nie, is ‘n dag nie geleef nie”

Page 8: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

8

Ons as susters streef daarna om:

Ons geloof te laat groei en mekaar in die

Woord op te bou en te versterk

God se Koninkryk uit te bou en ligdraers te

wees

Dra mekaar se laste

Ons deur God se liefde as eenheid in die

gemeente saam te bind.

Hulp te betoon aan mense en instansies buite

die gemeente wat dit nodig het.

Fondse te in, deur liefdevolle harde werk, om middele te voorsien

wat nodig is om die doelstellings te bereik.

Eie aan die aard van die vrou, tuisteskepper te wees, wat die

gemeentelike saamleef aangenaam, huislik en warm maak.

So kry die skink van ‘n koppie tee dimensie wanneer dit teen diė

agtergrond gesien word.

Page 9: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

9

Die organisasie vir 2018 sien as volg daaruit:

SUSTERSBESTUUR VIR 2018

Dagbestuur:

Voorsitter: Susan Fourie

Visie-voorsitter: Brenda Swart

Sekretaresse: Benita Malan

Tessouriere: Charmaine vd Westhuizen

Addisionele lede: Ansie van Staden

Portefeuljes:

Lief en Leed: Annette Pienaar

Bejaardes: Annette Pienaar

Nuwe Intrekkers Paula Blom

Nuwe Babas: Ruby Alexander

Siekes: Linda Steenkamp

Hulp na Buite: Annatjie Vorster

Gemeentefunksies en onthale: Brenda Swart

Ansie van Staden

Zelda Horn

Spyseniering: Susan Fourie

Brenda Swart

Ansie v Staden

Lizanne Aucamp

Fondsinsameling: Marlize Maree

Blokfunksionering & Wyksusters: Esther de Klerk

Page 10: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

10

AKSIEKOMITEES o.l.v. BESTUURSLEDE

Lief en Leed:

Bejaardes:

Nuwe intrekkers:

Nuwe Babas:

Siekebesoek:

Annette Pienaar Elize vd Walt Ria vd Linde

Barbara Marais Marleen vd Walt Magda van der Walt

Eleanor Erasmus Rita van Wyk Marie Vosloo

Marinda Loock Miemie du Plessis

Paula Blom Beulah Erasmus Martie Strydom

Lizanne Aucamp Susan Bothma Zelda Horn

Susan Bothma Petrus Blom Wayne Maclean

Ruby Alexander Rihana Botha Michelle Schutte

Paula Blom Tilana Muller

Linda Steenkamp Magriet Smit Rita v Wyk

Barbara Marais Plant Steyn Hilda van der Stoep

Ina du Plessis Adam Loock Marinda Loock

Page 11: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

11

Begrafnisse

Uitreik na Buite:

Spyseniering:

Gemeente-onthale:

Barbara Marais Marie Vosloo Susan Bottie

Linda Steenkamp Elnora Venter Sannie Meyer

Rita v Wyk Elsa Buys Ina du Plessis

Nelie vd Schyff Annette Hamelink Alet Enslin

Annatjie Vorster Plant Steyn Lizaan Aucamp

Liezel du Plessis Lollie Schutte Ina du Plessis

Marleen vd Walt Janien vd Walt Elsa Buys

Susan Bothma Diakonie

Susan Fourie Ansie v Staden

Brenda Swart Lizanne Aucamp

Brenda Swart Thea Hewitt Marinda Brink

Elmie Maclean Susan Bottie Marlize vd Merwe

Ansie v Staden Ria vd Merwe Ria vd Linde

Rita v Wyk Annatjie Vorster Elize van der Walt

Annette Hamelink Zelda Horn Alet Enslin

Magriet Lubbe Carol Lochner Lizanne Aucamp

Page 12: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

12

Fonteinberigte:

Fondsinsameling:

Koekiebak:

Die hele gemeente is hierby betrokke as uitreikaksie.

Plant Steyn Benita Malan

Susan Fourie Carol Lochner Elize van der Walt

Marleen vd Walt Ruby Alexander Alet Enslin

Zelda Horn Linda Coetzee Paula Blom

Tessa Schoeman Liezel du Plessis Hanlie Geertsema

Ansie van Staden Barbara Marais M De Kramer

Rita van Wyk Adri van der Walt Anette Hamelink

Corien Fick Veronica v Wyk Susan Bottie

Susan Fourie Alet Enslin

Page 13: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

13

WYKSUSTERS VIR 2018

1 Sandy Ashton Smith

2 Marie Vosloo

3 Zelda Horn

4 Elri Engelbrecht

5 Brenda Swart

6 Mina Buys

7 Marinda Brink

8 Hetta Coertze

9 Lollie Schutte

10 Annette Pienaar

11 Tilla Nobrega

12 Carol Lochner

13 Rita van Wyk

14 Lynette du Plessis

15 Plant Steyn

16 Thea Hewitt

Die Blokleiers in ons gemeente

Die susters funksioneer in blokverband onder leiding van die blokleier’n

Paar wyke vorm ‘n blok en elke blok verrig sekere take in ‘n spesifieke ter-

myn soos hieronder aangedui. Elk blok het ‘n beplanningsvergadering waar-

tydens hierdie aksies beplan word.. Ons vra baie mooi dat elke suster daardie

geskeduleerde vergadering op ‘n Sondagoggend na die diens bywoon.. Al het

jy nie tyd om dinge te doen nie,kan ons steeds met jou kreatiwiteit en idees

woeker.. Na die vergadering braai die gesinne saam.

Die blokleier het jou heelhartige ondersteuning nodig! Ons kan nie almal

alles doen nie, maar elkeen kan iets doen.

Page 14: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

14

Die Bloklindeling van ons gemeente Blok 1 Blokleier: Hetta Coertze

Wyk Wyksuster

6 Mina Buys

8 Hetta Coertze

4 Hilda van der Stoep

16 Thea Hewitt

Blok 2 Blokleier : Esther de Klerk

Wyk Wyksuster

2 Marie Vosloo

7 Marinda Brink

11 Vakant

15 Plant Steyn Blok 3 Blokleier: Sandy Ashton Smith

Wyk Wyksuster

1 Sandy Ashton Smith

13 Rita van Wyk

9 Lollie Schutte

10 Annette Pienaar

Blok 4: Blokleier: Brenda Swart

Wyk Wyksuster

3 Zelda Horn

5 Brenda Swart

12 Carol Lochner

14 Lynette du Plessis

Page 15: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

15

Wyksusters 2018

Blok 1: Blokleier: Hetta Coertze

Gesamentlike aktiwiteite:

Blokbeplanning: 4 Februarie

Nagmaalete: 18 Februarie

Blymoedigbeurt: 7 Februarie / Sonitusbeurt: Januarie – Maart

Wyk 4

Elri Engelbrecht

Teeskinkbeurte

25 Feb

22 Apr

17 Junie

12 Aug

7 Okt

2 Des

Laerskool Derde-poort Ete

22 Mei

20 Nov

Laerskool Die Poort Toebroodjies

30 Mei & 6 Junie

Wyk 6

Mina Buys

Teeskinkbeurte

7 Jan

4 Maart

29 April

24 Junie

19 Aug

14 Okt

9 Des

Laerskool Derde-poort Ete

22 Mei

Laerskool Die Poort Toebroodjies

25 Julie & 1 Aug

Wyk 8

Hetta Coertze

Teeskinkbeurte

14 Jan

11 Mrt

6 Mei

1 Julie

26 Aug

21 Okt

16 Des

Laerskool Derde-poort Ete

23 Jan

19 Jun

Laerskool Die Poort Toebroodjies

29 Aug & 5 Sept

Wyk 16

Thea Hewitt

Teeskinkbeurte

11 Feb

8 Apr

3 Junie

29 Julie

23 Sept

18 Nov

Laerskool Derde-poort Ete

27 Mrt

23 Okt

Laerskool Die Poort Toebroodjies

28 Mrt & 11 Apr

Page 16: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

16

Blok 2: Blokleier: Esther de Klerk

Gesamentlike aktiwiteite:

Blokbeplanning: 11 Maart

Nagmaalete: 13 Mei

Blymoedigbeurt: 25 April / Sonitusbeurt: April - Junie

Wyk 2

Marie Vosloo

Teeskinkbeurte

18 Feb

15 Apr

10 Junie

5 Aug

30 Sept

25 Nov

Laerskool Derde-poort Ete

24 April

23 Okt

Laerskool Die Poort Toebroodjies

2 Mei & 9 Mei

Wyk 7

Marinda Brink

Teeskinkbeurte

14 Jan

11 Maart

6 Mei

1 Julie

26 Aug

21 Okt

16 Des

Laerskool Derde-poort Ete

19 Junie

Laerskool Die Poort Toebroodjies

25 & 22 Aug

Wyk 11

Tilla Nobrega

Teeskinkbeurte

28 Feb

25 Mrt

20 Mei

15 Julie

9 Sept

4 Nov

30 Des

Laerskool Derde-poort Ete

20 Feb

21 Aug

Laerskool Die Poort Toebroodjies

17 & 24 Okt

Wyk 15

Plant Steyn

Teeskinkbeurte

11 Feb

8 Apr

3 Junie

29 Julie

23 Sept

18 Nov

Laerskool Derde-poort Ete

27 Mrt

18 Sept

Laerskool Die Poort Toebroodjies

7 & 14 Mrt

Page 17: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

17

Blok 3: Blokleier: Sandy Ashton Smith

Gesamentlike aktiwiteite:

Blokbeplanning: 22 April

Nagmaalete: 26 Augustus

Blymoedigbeurt: 13 Junie / Sonitusbeurt: Julie - September

Wyk 1

Sandy Asthon Smit

Teeskinkbeurte

18 Feb

15 Apr

10 Junie

5 Aug

30 Sept

25 Nov

Laerskool Derde-poort Ete

24 April

23 Okt

Laerskool Die Poort Toebroodjies

18 & 25 April

Wyk 9

Lollie Schutte

Teeskinkbeurte

21 Jan

18 Maart

13 Mei

8 July

2 Sept

28 Okt

23 Des

Laerskool Derde-poort Ete

23 Jan

19 Jun

Laerskool Die Poort Toebroodjies

12 & 19 Sept

Wyk 10

Anette Pienaar

Teeskinkbeurte

21 Jan

18 Maart

13 Mei

8 July

2 Sept

28 Okt

23 Des

Laerskool Derde-poort Ete

23 Jan

21 Aug

Laerskool Die Poort Toebroodjies

26 Sept & 10 Okt

Wyk 13

Rita v Wyk

Teeskinkbeurte

4 Feb

1 Apr

27 Mei

22 Julie

23 Sept

16 Sept

11 Nov

Laerskool Derde-poort Ete

20 Feb

18 Sept

Laerskool Die Poort Toebroodjies

7 ,14 Feb & 14, 21 Nov

Page 18: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

18

Blok 4: Blokleier: Brenda Swart

Gesamentlike aktiwiteite:

Blokbeplanning: 5 Augustus

Nagmaalete: 18 November

Blymoedigbeurt: 15 Augustus / Sonitusbeurt: Okt - Desember

Wyk 3

Zelda Horn

Teeskinkbeurte

25 Feb

22 Apr

17 Junie

12 Aug

7 Okt

2 Des

Laerskool Derde-poort Ete

24 April

20 Nov

Laerskool Die Poort Toebroodjies

16 & 23 Mei

Wyk 5

Brenda Swart

Teeskinkbeurte

7 Jan

4 Maart

29 April

24 Junie

19 Aug

14 Okt

9 Des

Laerskool Derde-poort Ete

22 Mei

20 Nov

Laerskool Die Poort Toebroodjies

13 & 20 Jun

Wyk 12

Carol Lochner

Teeskinkbeurte

28 Feb

25 Mrt

20 Mei

15 Julie

9 Sept

4 Nov

30 Des

Laerskool Derde-poort Ete

20 Feb

21 Aug

Laerskool Die Poort Toebroodjies

24, 31 Jan & 31 Okt & 7 Nov

Wyk 14

Lynette du Plessis

Teeskinkbeurte

4 Feb

1 Apr

27 Mei

22 Julie

23 Sept

16 Sept

11 Nov

Laerskool Derde-poort Ete

27 Mrt

18 Sept

Laerskool Die Poort Toebroodjies

21, 28 Feb & 28 Nov

Page 19: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

19

Elke wyk funksioneer onder leiding van ‘n wyksuster. Die wyksuster

reel alles wat in en om die wyk gebeur met die hulp van almal in die

wyk. Take van elke wyk is o.a: skinkbeurte op Sondae,die reel van een

tema-aand,broodjies vir behoeftige kinders van Poort Laerskool ,om

fondse te in vir die kerrie -en -rys-ete wat ons aan behoeftige kinders

van Derdepoort Laerskool gee en die insamel van toiletware vir

Sonitus -skool.

Elke wyk is onderling verantwoordelik daarvoor om na mekaar om te

sien deur bv siekebesoek te doen,lydendes en persone wat swaarkry te

ondersteun, bejaardes te besoek en te versorg, treurendes te

onderskraag en in mekaar se vreugde te deel.

Jou wyksuster doen hierdie werk uit liefde en heeltemal vrywillig. Sy

is net so besig soos jy en werk meestal ook voltyds. Wees bereid om

haar te help in haar taak.

Kenmekaar wykstee’s

Elke wyk drink in Februarie of Maart saam met jou wyksuster op die

pastoriestoep tee in plaas van by die kerk. Sy wil jou graag ontmoet

en sake van belang vir elke wyk bespreek. Woon asseblief hierdie

kenmekaargeleentheid by. Meeste wyksusters werk voltyds en kan

nie by jou aan huis uitkom nie. Dit is ‘n vinnige gawe manier om almal

in die wyk te ontmoet. Die rooster vir die teedrink volg hieronder. Kyk

watter Sondag jy op die stoep moet gaan teedrink en teken dit op jou

dagboek aan

Wykstee datums

4 Februarie: Wyke 1, 2, 3, 5 en 7

25 Februarie: Wyke 8, 9, 10, 11 en 15

11 Maart: Wyke 4, 6, 12, 13, 14 en 16

Page 20: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

20

Uitreikaksies:

Sonitus Skool toiletware . Bring asseblief toiletware as dit jou blok se kwartaal is

na die kerk.Ons samel 1x per kwartaal in vir Sonitus. Elke blok kry een termyn. Dit

word in die kantoor geplaas in die houer daarvoor gemerk en Ina du Plessis lewer

dit af.

Blymoedig-kliniek: Hierdie inrigting huisves 120 geriatriese en verswakte

bejaardes. + personeel. Die rooster vir jou wyk se Blymoedig-beurt is op die

jaarprogram. Met die beplanningsvergadering word bespreek wat geneem gaan

word, wie dit maak en wie sal saamgaan om dit te gaan uitdeel. Pankoeke,

handeetgoed, jellie,vla of roomys werk goed.

Derdepoort-ete. ‘n Kerrie –en-rys ete word 1x per maand aan 120 behoeftige

leerders van Laerskool Derdepoort voorsien. R300 moet per wyk ingesamel word

wanneer jou wyk se beurt op die kalender aangedui is. Betaal die geld in in ‘n

koevertjie gemerk: Derdepoort-ete en betaal dit in. Die kos word by die kerk

gemaak en afgelewer by die skool

Damesoggend ten bate van die Kinderhuise. Elke jaar in Augustus bied Kameeldrift

se susters ‘n damesoggend aan ten bate van die President Kruger Kinderhuise.

Hiervoor benodig ons gasvrouens en borge om dit finansieel moontlik te maak. Dit

is ‘n funksie wat jaarliks deur 700 -800 vroue bygewoon word. Hierdie jaar bied ons

die 16e damesoggend aan op 18 Augustus

Koekiebakprojek: In Oktober en November is dit koekiebaktyd! Ons bak koekies by

die kerk-die hele gemeente is hierby betrokke. Die fondse wat gein word gaan

gedeeltelik aan skole vir gestremdes en ander liefdadigheidsinstansies. Verlede jaar

is die rekord hoeveelheid van 1100kg gebak. Hier het ons elke

suster se hulp nodig om te kom bak,tuis te smeer,te verpak en te verkoop.

Donasies vir bestanddele is welkom.

Tuisteskeppers:

Skinkbeurte op Sondae: Almal moet help met die skinkery op Sondae – oggend en aand. Dit is deel van die gasvryheidstaak van die susters soos die vroue in die vroee Christelike Kerk ook gedoen het. Die rooster is in die jaarprogram. Teken die datums duidelik in jou dagboek aan. Jou wyksuster sal jou herinner,maar meld sommer in elk geval aan as dit jou beurt is.. Koppies moet voor die diens reggesit

Page 21: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

21

Elke blok is vir een ete se regmaak en opruim verantwoordelik. Hier word jou hartlike samewerking gevra. Woon minstens die ete by waarvoor jou wyk verantwoordelik is. Die susters van die blok wat die ete reel, is ook verantwoordelik vir die nagereg vir die dag. Reageer dus as jou wyksuster jou hulp in die verband vra.

Sustersbydraes:

Jou sustersbydrae kan jy maandeliks /kwartaalliks afdra in die sustersbydrae ko-

evertjie of deur ‘n internetbetaling met verwysing: sustersbydrae en jou naam.

Ons benodig die fondse vir ons huishoudelike uitgawes wat van hierdie inkomste

afhanklik is. Daaruit word die volgende items bekostig: alle skoonmaakmiddels en

ander benodighede daarvoor, een werker se maandelikse loon, oortydlone, kof-

fie,tee ,suiker en melk; verversings vir kerkraadsvergaderings en gemeentefunksies;

en –onthale soos bv met belydenisaflegging ,sprekers vir en die koste van 6 sust-

ersbyeenkomste, begrafnisse se verversings,tafeldoeke,breekgoed en ander hu-

ishoudelike uitgawes.Ons gebruik nie ons fondse wat beskikbaar is vir uitreik en

hulp na buite hiervoor nie. Ons doen ‘n beroep op elke suster om hiervoor by te

dra. Enige bydrae word verwelkom. Ons uitgawes in die verband is jaarliks baie

hoog en ons inkomste uit bydraes min. Ons pla ons susters selde met die versoek

om ‘n bordjie eetgoed vir ‘n funksie of vergadering te bring, of om broodjies vir be-

grafnisse te maak nie ,ons hoef selde na ‘n funksie skottelgoed laat in die aand te

was aangesien ons ‘n werker daarvoor in diens het, ons maak ook nie self die kerrie

–en –rys ete vir Derdepoort se uitreik nie,die werker doen dit. Ons weet dat veral

ons werkende susters min tyd het en daarom probeer ons soveel moontlik van hier-

die dinge uit jou hande neem,maar daarvoor het ons fondse nodig.

Jy is welkom om ‘n debietorder te teken omdat mens maklik hiervan vergeet al is jy

gewillig om te gee.

Uitleen van voorraad

Indien jy breekgoed of eetgerei wil leen ,moet die koster betyds die lysie op skrif

ontvang. Ons vra ‘n vrywillige donasie en R50—R100vir die werker wat dit moet pak

n terugpak. Die voorraad moet in die koster se teenwoordigheid terugbesorg word.

As dit net erens neergesit word,,is dit so goed soos nie terug nie. Ons leen nie tafel-

doeke uit nie tensy dit van die ou voorraad kan wees.

Page 22: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

22

Mag ons in ons gemeentelewe en –werk ook met

vreugde leef!

God het beloof in Ps36:8

” In U huis geniet hulle oorvloed. U laat hulle drink

uit die strome van U goedheid”

Kom ons wend in 2018 hierdie strome van God se

goedheid aan tot eer van sy Naam en bou sy Konink-

ryk met vreugde uit!

Page 23: So Maak Ons 2018 - KameeldriftPs 9:3 Oor U wil ek my verbly en vrolik wees my te hoog nie _ Ps 36:10 U is die bron van die lewe,deur U lig lewe ons Joh `14:6: Ek is die Weg, en die

23