super rugby 2016 week 1 - platinumpublishers.co.za€¦ · • 15:00: kings vs haaie: port...

1
p 16 26 February 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] Vrydag 26 Feb: 08:35: Blues vs Highlanders: Auckland 10:40: Brumbies vs Hurricanes: Canberra 19:00: Cheetahs vs Jaguars: Bloemfontein Saterdag 27 Feb: 06:15: Sunwolves vs Leeus: Tokio 08:35: Crusaders vs Chiefs: Christchurch 10:40: Waratahs vs Reds: Sydney 12:50: Force vs Rebels: Perth 15:00: Kings vs Haaie: Port Elizabeth 17:05: Stormers vs Bulle: Kaapstad So klap die eerste skote in die 2016 Superreeks ou grote. Die twee buitelandse nuwelinge, die Argentynse Jaguars en die Japanse Sunwolves se buiging sal baie aandag trek. Dan sal die Noord/ Suid derby tussen die Stormers en die Bulle ook ‘n hoogtepunt wees. Nag ou grote – en as ek reg onthou is dit jóú beurt vir die biltong! Super Rugby 2016 Week 1 Hoërskool Rustenburg wen die swem interhoër! Op RHS se facebook blad wemel die ouers en leerders se kom- mentaar van ondersteuning en gees o.a. “Elke Rustie het hul bes gegee in daardie swembad!” aldus Annelize Coetze. Die interhoër het plaasgevind by Hillcrest te Hatfield, Pta, 10 Februa- rie 2016. Inaldi Uys van die Hoërskool Rusten- burg verbeter die 300m hekkies rekord vir dogters 0/14 by die onlangse Top 15 Atletiekbyeenkoms te UJ. Die vorige rekord was 45,64 sekondes, Inaldi verbeter die rekord met ‘n wentyd van 44,86 sekondes. Archive Photo: Charl du Plessis ([email protected]) Rustenburg – On Saturday 27 February 2016, Outdoorfanatix (Pty) Ltd will host a 4x4 Fun day at their 4x4 facility, Leroleng 4X4 Experience. It is situated 3.5km off the R565 rd toward Sun City/ Boshoek, near Kedar Lodge/ Bafokeng Sports Campus/ Royal Marang Hotel. Course access is reduced to R150 per vehicle (normally R220). Non-participating vehicle access: R20. Please note that NO 4x2 vehicles, quad bikes or motorbikes will be allowed on the obstacle course. The race kicks off at 08:00 till late. For more information, contact JP/Louise on 014 536 3785 or 071 364 8594, or via email [email protected]

Upload: others

Post on 13-Aug-2020

6 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Super Rugby 2016 Week 1 - platinumpublishers.co.za€¦ · • 15:00: Kings vs Haaie: Port Elizabeth • 17:05: Stormers vs Bulle: Kaapstad So klap die eerste skote in die 2016 Superreeks

p 16 26 February 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

Vrydag 26 Feb:• 08:35:BluesvsHighlanders:Auckland• 10:40:BrumbiesvsHurricanes:Canberra• 19:00:CheetahsvsJaguars:Bloemfontein

Saterdag 27 Feb:• 06:15:SunwolvesvsLeeus:Tokio• 08:35:CrusadersvsChiefs:Christchurch• 10:40:WaratahsvsReds:Sydney• 12:50:ForcevsRebels:Perth• 15:00:KingsvsHaaie:PortElizabeth• 17:05:StormersvsBulle:KaapstadSoklapdieeersteskoteindie2016Superreeksougrote.Dietweebuitelandsenuwelinge,dieArgentynseJaguarsendieJapanseSunwolvesse buiging sal baie aandag trek. Dan sal dieNoord/SuidderbytussendieStormersendieBulleook‘nhoogtepuntwees.Nag ou grote – en as ek reg onthou is dit jóú beurt vir die biltong!

Super Rugby 2016

Week 1

Hoërskool Rustenburg wen die swem interhoër! Op RHS se facebook blad wemel die ouers en leerders se kom-mentaar van ondersteuning en gees o.a. “Elke Rustie het hul bes gegee in daardie swembad!” aldus Annelize Coetze. Die interhoër het plaasgevind by Hillcrest te Hatfield, Pta, 10 Februa-rie 2016.

Inaldi Uys van die Hoërskool Rusten-burg verbeter die 300m hekkies rekord vir dogters 0/14 by die onlangse Top 15 Atletiekbyeenkoms te UJ. Die vorige rekord was 45,64 sekondes, Inaldi verbeter die rekord met ‘n wentyd van 44,86 sekondes.

Archive Photo: Charl du Plessis ([email protected])

Rustenburg –OnSaturday27February2016,Outdoorfanatix(Pty)Ltdwillhosta4x4Fundayattheir4x4facility,Leroleng4X4Experience.Itissituated3.5kmofftheR565rdtowardSunCity/Boshoek,nearKedarLodge/BafokengSportsCampus/RoyalMarangHotel.CourseaccessisreducedtoR150pervehicle(normallyR220).Non-participatingvehicleaccess:R20.PleasenotethatNO4x2vehicles,quadbikesormotorbikeswillbeallowedontheobstaclecourse.Theracekicksoffat08:00tilllate.For more information, contact JP/Louise on 014 536 3785 or 071 364 8594, or via email [email protected]