tegnologie graad 7 - welkom · koeldrankblik, emmer, boom, hyskraan. 9rruehhog dop 5ddp natuurlik...

20
9 om inligting, idees en emosies oor te dra. Visuele materiaal, twee-dimensioneel en drie- kommunikasie boodskappe oor te dra, dikwels nie tot eer van God of tot voordeel van die naaste aangewend nie. Mense misbruik dan hierdie tegnologie tot hul eie voordeel. optrede skuldig maak nie. Hulle sal ook die tegnologie waaroor hulle beskik in diens van die Here aanwend. te maak. Die woorde van die Bybel is deur die Heilige Gees in die skrywers van die Bybel bekend gemaak het, maar Hy doen dit nie. Hy kom die mens tegemoet deur sy openbaring aan te pas by wat vir die mens verstaanbaar is. Aktiwiteit 1: Diagnostiese assessering koeldrankblik, emmer, boom, hyskraan. Dop Natuurlik Navorsing 2. Noem tien voorwerpe wat mense se lewe vergemaklik. Tekene Goeie sketswerk is noodsaaklik in enige ontwerpproses. Jou onderwyser sal die volgende tekeninstrumente met jou behandel.

Upload: truongkhue

Post on 07-Mar-2019

293 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

9

om inligting, idees en emosies oor te dra. Visuele materiaal, twee-dimensioneel en drie-

kommunikasie boodskappe oor te dra, dikwels nie tot eer van God of tot voordeel van

die naaste aangewend nie. Mense misbruik dan hierdie tegnologie tot hul eie voordeel.

optrede skuldig maak nie. Hulle sal ook die tegnologie waaroor hulle beskik in diens van

die Here aanwend.

te maak. Die woorde van die Bybel is deur die Heilige Gees in die skrywers van die Bybel

bekend gemaak het, maar Hy doen dit nie. Hy kom die mens tegemoet deur sy openbaring

aan te pas by wat vir die mens verstaanbaar is.

Aktiwiteit 1: Diagnostiese assessering

koeldrankblik, emmer, boom, hyskraan.

Dop Natuurlik

Navorsing

2. Noem tien voorwerpe wat mense se lewe vergemaklik.

Tekene

Goeie sketswerk is noodsaaklik in enige ontwerpproses. Jou onderwyser sal die volgende

tekeninstrumente met jou behandel.

10

1. Tekenpapier

A0

A1

A2

A3

Nie alle papier is geskik vir goeie tekenwerk nie. Daar is gladde of minder gladde

merk). Heg papier met maskeerband of papierklampies aan tekenbord vas.

wees.

5. Uitvëer. Dit moet sag en van goeie gehalte wees. Gebruik dit so min moontlik, vee

liggies en slegs in een rigting uit. Stof papier daarna liggies af (moenie met die hand

vee nie).

verskeidenheid lyne en hoeke. Die onderwyser sal dit demonstreer.

Hard

er p

otl

ode S

agter p

otlo

de

hard stewig swart

4H 3H 2H H F HB B 2B 3B

Skerp

2. Vir algemene sketswerk en skaduwerk1. Vir fyn sketswerk

Beitelpunt

Skerpmaak van potlode:

11

7. Gradeboog.

8. Passer. Bespreek potloodpasser en steekpasser, metode van hantering en funksies in

die groep.

9. Maskeerband of papierklampies hou die papier in posisie op die werkoppervlak.

Navorsing: Lyn

Doen navorsing oor die volgende lyne:

(noem die lyn en die voorwerp).

die lyn en voorwerp).

Aktiwiteit 3: Oefeninge

(Wees versigtig vir die fout van parallaks)

2.3 vier kortstrepieslyne (stippellyne) ± 100 mm lank (horisontaal)

2.4 enige vier golwende lyne ± 100 mm lank

2.5 vier sigsaglyne ± 100 mm lank

2.6 vier skuins lyne wat parallel loop ± 100 mm

reguit lyne (so reguit moontlik) en moenie krabbel nie. Die pinkie rus op die papier en

draaipunt.

12

5.2 enige skerphoek

5.3 enige stomphoek

6.5.1 reëlmatige seshoek (met tekeninstrumente)

6.5.2 reëlmatige agthoek

6.5.3 reëlmatige vyfkant

Posisies moet presies horisontaal in lyn wees.

Skuins hoofdruklettersRegop hoofdrukletters

13

2 Kyk nou hoe lank die sleutels hang en besluit op goeie afmetings vir jou plankie.

Skryf dit by.

60

20

keuse (gebruik blokkiespapier / ruitenet).

vorms

Aktiwiteit 6: Tekstuur

jy jou oë toe hou. Tekstuur is dit wat jy voel deur aanraking (grof, stekelrig, wollerig,

lyk blink). Fluweel absorbeer lig en lyk dof. Bogenoemde is ware tekstuur

visuele teksture. Dit is teksture wat met kolletjies, lyne en skakeerwerk op papier geskep

word. Die onderwyser sal voorbeelde aan jou wys.

• Probeer nou vyf sketsies in potlood of pen doen van enige voorwerpe waarin jy hul

Navorsing: Tekstuur

3. Hoekom is daar teksturele lyne op die buitebande van voertuie en koppe van ronde

14

4. Noem drie materiale met visuele tekstuur.

Aktiwiteit 7: Toonwaarde (lig en donker)

Ligverdeling word chiaroscuro genoem. Toonwaardes

oneindige aantal graderings tussenin. Tonale waardes skep die illusie van rondheid of

ruimte. Arseer

byvoorbeeld rondheid te suggereer. Skakeerwerk kan op verskillende maniere gedoen

goeie skakeerwerk verseker.

die lig kom.

Navorsing: Toonwaarde

Motiveer jou antwoord.

5. Teken vyf verskillende toonwaardes met jou potlood (elk 20 mm hoog).

Stippels Lyne Massa

Lig en donker

(skaduwerk-arsering)

15

Aktiwiteit 8: Proporsie

2. Maak jou een oog toe en kyk na jou potlood. Beweeg die potlood sodat dit voor die

voorwerp is wat jy wil teken.

3. Hou die punt van die potlood in lyn met die bokant van die voorwerp en merk met jou

duim op die potlood waar dit lyk of dit die onderkant van die voorwerp is.

4. Sonder om jou duim te beweeg, draai die potlood horisontaal terwyl jy steeds na

langer as die wydte is. Indien dit nie oorvleuel nie, is die voorwerp se breedte langer

as sy lengte.

1. Kyk na die foto hierbo. Neem waar wat gebeur met landerye en plante wat verder van

die oog af is.

Verbind nou die boonste punt van die lyn met die twee verdwynpunte en doen dit

ook met die onderste punt en die verdwynpunte. Skat die lengte van die baksteen

nou die boonste punt (snypunt van vertikale lyn en verdwynlyn) oorkruis. Trek nou

die kort sy van die baksteen en verbind weer die boonste snypunt oorkruis met die

Voltooi met tekstuuruitbeelding.

16

Navorsing: Fatsoen

Tweedimensioneel Driedimensioneel

hoogte

diepte

diepte lengte

hoogte

en dan driedimensioneel.

tekening.

17

Rëels vir bepaling van dimensie.

• Dit moet so aangebring word dat dit van die voorkant of van die regterkant gelees kan

word.

• Net die nodige dimensies word gegee.

680

700

450

500

350

35330

20

• Skat nou die afmetings en teken dit op skaal, tweedimensioneel. Teken in potlood met

Skryf net die gegewe afmetings in.

18

Aktiwiteit 11

met een kant (nie hoek nie) reg voor. Die sye is 20 mm. Teken met potlood en

bovoor

kop

reg verkeerd

voorkopbo

(Die lang sy word horisontaal geplaas)

4. Teken nou twee skuinskubusse (verskillende groottes) op skuinsruitenet papier.

Gebruik potlood en tekeninstrumente.

Aktiwiteit 12

Teken twee of meer meetkundige patrone van jou keuse. Gebruik die papier van jou

Doen navorsing oor die volgende beginsels van ontwerp.

1. Noem een mensgemaakte voorbeeld wat ons daagliks sien, waar ritme deur herhaling

geskep word.

2. Noem vyf natuurlike voorwerpe waarin jy ritme waarneem.

19

Verskeidenheid

1. Jy moet die oprit na jou woning met stene plavei. Hoe gaan jy verskeidenheid skep

Balans

Beweging

vergeet en dus nie smaakvol gekleed sal wees nie.

20

Ontwerpportefeulje

1.

2.

woorde.

3.

probleem.

4. Dit is alle inligting wat jy versamel het deur met mense te praat

en navorsing te doen. Jy moet ook die bronne noem en sê hoe jy die inligting wil

geskikte materiaal moet ook vasgestel word.

5. T

moet strek vanaf die beplanning tot die afhandeling van die projek.

drie idees in die vorm van volledige vryhandsketse met byskrifte en ook die voor- en

rede vir jou keuse.

probleme sal oplos.

Materiaal Afwerking Koste

Papier (afrol)

Karton

Handgemaak-

te papier

Riffelkarton

Glanskarton

Waterverf-

papier

Rond

Silindries

Kubus

Reghoekig

Piramiede

Vyfkantig

Seshoekig

Grof

Buigbaar

Wasbaar

Waterdig /

watervas

Stapelbaar

Glad

Blink

Kleurvol/

polichroom

Monochroom

Pastel-kleure

Helder / skerp

kleure

Decoupage

Verf

Vere

Krale

Sand

Goedkoop

Duur

duur

21

papier uitgewerk. Die tekening moet volgens skaal wees en dui die afmetings ook

• hoeveelhede en groottes benodig en dan moet

tydskedule aantoon.

9. Die produk word nou gemaak.

word gedoen. Dan word sekere verbeterings of tekortkominge neergeskryf (sodat

herontwerp soms weer moet plaasvind).

naam van jou skool te skryf.

1. Kort, kernagtige en kragtige bewoording!

2. Trefkrag ten opsigte van kleur, soort skrif (tekening of foto) en visuele

rangskikking!

3. Geen dubbelsinnige of onwaar feite!

22

Verpakking – dopstruktuur

genoeg is en wat gebruik kan word vir verpakking van verskillende inhoude, byvoorbeeld vir

speelgoed, lekkergoed en juwele. Hulle bekom vaardighede deur navorsing van bestaande

kommersiële verpakking (vaardighede soos meet, uitmerk, sny, saamstel, heg).

1. Verskillende sny- en hegmetodes.

2. Die verskil tussen 2D vorm en 3D vorm.

4. Stoor / stapel / uitstal van strukture.

akkuraat, kleefmiddel, hegmiddel, kubus, prisma, snykant, verpakking, kapasiteit.

sade, ensovoorts. Rekenaaruitdrukke, prente, ensovoorts.

Die doel van verpakking is deesdae baie meer as die bewaring en beskerming van die inhoud.

samewerking tussen ontwerpers en bemarkers. Die ontwerper is die kreatiewe persoon,

praktiese uitvoerbaarheid en aanwending.

verpak word, is belangrik. Selfs modeneigings is belangrik en word in ag geneem by die

ontwerp van die verpakking. Daar is strawwe mededinging in die kleinhandel, dus speel

rol in die sukses van die produk en sy bemarking.

sal byvoorbeeld met lug opgeblaas word om die indruk te skep dat daar meer inhoud in die

optrede ten sterkste.

Glas

23

van ander elemente gevoeg word om die smeltpunt te verlaag. Die grondstof word verhit,

en soda bevat, word die meeste gebruik vir hol- en plaatglas.

Mensgemaakte materiale word deur sekere prosesse in laboratoriums ontwikkel. Plastiek

en kunshars is voorbeelde van sulke nuwe materiale.

Dit smelt nie by verhitting nie. Dit sal breek, verkool

bakeliet, epoksie-hars en melamien.

Die woord plastiek beteken smeebaar, pletbaar of vormbaar. Baie ander stowwe is soos

prosesse word gemaak. Dit is lang kettings molekules of monomere wat uit

duisende atome bestaan.

Skematiese voorstelling

Molekule-kettings

(polimeer-kettings)

Ketting van

monomere

Polimere kan natuurlikPolimere kan ook sinteties

24

Sintetiese polimere word gemaak van steenkool, natuurlike gas en ru-olie. Dus word dit van grondstowwe gemaak. Koolstof is die belangrikste element in hierdie kettings.

Termo-plastiek Termoverharde-plastiek

Sommige sintetiese stowwe word in korrelvorm gemaak. Vervaardigers ontvang die

ander dinge.

bedryf, vervoernywerheid, verpakking van produkte en ook algemeen soos vir haarsproei,

• Termoplastiekware soos koeldrankbottels en margarienbakkies, kan verhit en weer gevorm word.

• Plastiek is veelsydig. Dit word maklik verwerk en is relatief goedkoop.• Dit kan in verskeie ingewikkelde vorme verwerk word en is geskik vir baie gebruike.• Dit is goeie isolators.

• Dit kan gekleur of selfs deurskynend wees.

en kondensering.( Kyk na die bostaande skets en lees dan verder.)

verhit. Dan verdamp die olie. Die gas word nou weer afgekoel en deur kondensasie word vloeistowwe gevorm.

25

Wanneer die vloeistowwe kook, beweeg die gasse na bo in die tenks. Die vloeistowwe wat die laagste kookpunt, het bly die langste in gasvorm. Die gas word opgestoot tot bo in

en word nie na bo in die tenk opgestoot nie. Soos die vloeistowwe kondenseer, word dit afgevoer in pype op verskillende hoogtes in die tenk.

die meeste polimere te maak.

die mens dit wat die Here in die natuur daargestel het, kan ontgin en aanwend tot eer van

God en tot voordeel van alle mense. Die Here wil hê dat die mens die olie ontgin, maar dan

Papier: Dit word vervaardig van plantvesel (houtpap en sellulose). Daarby word kleursel,

vulstof en lym gevoeg. (Vulstof verbeter die tekstuur.) Verskillende diktes papier en karton

• Bruinpapier. Dit word vervaardig uit houtpulp en sy uitstaande kenmerk is dat dit

so sterk is. Daarom word so baie verpakkingsmateriaal en artikels vir verpakking

houers vir wegneemetes.

• Sneesdoekies, papierservette, papierhanddoeke, weggooidoeke. Hierdie artikels se

verweer / vergaan die maklikste.

1. Sterk sure het min effek op aluminium, verdunde sure werk sterker daarop in.

vorm. Die lagie maak dit bestand teen roes en verwering.

3. Dit is sterk.

Groepgesprek

Vergelyk verpakking vandag (byvoorbeeld soos met masjiene gedoen) met jare

gelede se verpakking.

26

1. Maak verpakkingsmateriale bymekaar (sowat tien soorte).

3. Skryf by elke soort verpakkingsmateriaal sy eienskappe, byvoorbeeld waterdig, lig,

goedkoop, bedrukbaar en bio-afbreekbaar.

6. Skryf by die verpakkingsmateriaal wat byvoorbeeld gesmelt, opgekap of verander

herwinbaar of herbruikbaar nie.

Jy moet foto’s, prente en ware houers op die plakkaat plak of vasheg op enige manier.

Soos jy nou reeds weet, is tekeninge reeds baie jare gelede al op mure van grotte gemaak

-

do da Vinci se ontwerpe (1452-1510) is ook goeie voorbeelde van ontwerptekeninge. Kom

ons hersien en leer dan meer oor ontwerptekeninge.

1 3D tekeninge

Teken die woord hieronder na in jou boek.

groot).

27

2

3

-

4.

Breedte

Dik

te

Hoogte

30° 30°30°30°

(Kies eie afmetings in die regte verhouding).

20

20

20

60

100

28

af.

Vra voorbeelde van houtblokkies in jou klas.

Wydte

Wydte

Diepte

Die

pte

Hoogte

Hoogte

Vooraansig

Bo-aansig

45º

D i e p t e Wydte

Hoogte

Vooraansig

Bo-aansig