tema 6: bekende plekke in suid- afrika · tema 6: bekende plekke in suid-afrika week 7 werkboek 2:...

Click here to load reader

Upload: vodiep

Post on 10-Oct-2018

227 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • 78

    Tema 6: Bekende plekke in Suid- Afrika

    Week 7

    Werkboek 2: bl. 69 - 77Spellingboek: bl. 42 - 45Skrifboek: bl. 35 - 36

    1. Luister en praat

    Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)Bespreek die weerkaart en pas dit aan.Wens leerlinge geluk wat verjaar.Bespreek spesiale gebeurtenisse van die dag.Voltooi die register.n Paar leerlinge vertel hulle nuus. Neem beurte, luister sonder onderbreking en toon respek vir die spreker.

    Gefokusde luister en praataktiwiteiteDag 1

    Bespreek monumente in Suid-Afrika.n Groot geskiedkundige gebeurtenis of persoon word onthou deur n monument op te rig, sodat almal kan sien en onthou. Leerlinge vertel van monumente wat hulle gesien of besoek het.

    Dag 2: Die VrouemonumentDie Nasionale Vrouemonument is in Bloemfontein op 16 Desember 1913 onthul. Dit is opgerig om die tragedie te herdenk van 26 000 Afrikaner-vroue en kinders wat in die Anglo-Boereoorlog in konsentrasiekampe in haglike omstandighede gesterf het.

    Dag 3: Die VoortrekkermonumentDie Voortrekkermonument staan op Monumentkop net buite Pretoria. Dit is in 1949 voltooi. Die argitek Gerhard Moerdijk het dit ontwerp. Voor die ingang is daar n beeld van n Voortrekkermoeder en haar kinders wat deur die beeldhouer Anton van Wouw gemaak is. In di monument is daar n graniet senotaaf wat s geplaas is dat die son op 16 Desember (Geloftedag) presies op die senotaaf val. Dan skyn die son op die woorde: Ons vir jou Suid-Afrika.Die monument is opgerig ter herdenking van die Voortrekkers se moed en volharding in die stigting van die twee Boererepublieke (Transvaal en Oranje Vrystaat).

    3 dae 15 minute

  • 79

    2. Lees en klanke

    Gedeelde leesDag 1

    Verduidelik aan die leerlinge die verskil tussen: 1. Fiksieboeke: Dit is leesboeke of storieboeke. Dit is die produk van die

    skrywer se verbeelding en2.

    onderwerpe soos byvoorbeeld reptiele en vols.Dag 2

    Vertel die verloop van n storie met ondersteuning.Leerlinge kyk in die werkboek na die boekomslag en titel Dis Nuwejaar en voorspel wat hulle dink gaan gebeur.

    Dag 3Leerlinge beantwoord die vrae skriftelik.

    Groepbegeleide leesGroepe van ses tien leerlinge lees dieselfde teks onder begeleiding van die onderwyser. (15 minute elk)

    Gebruik n gegradeerde leesboek vir groeplees.1. Inleiding:

    Stel die onderwerp bekend. Help leerlinge om die onderwerp aan hul eie lewenservaring te koppel.

    2. Bespreek prente of illustrasies en wys belangrike inligting uit. Stel vrae oor moontlike verloop van die gebeure. Bespreek nuwe of moeilike woorde voordat leerlinge self die les lees. (2 3 minute)

    3. Eerste lees:

    Beweeg van leerling tot leerling en luister na n kort teksgedeelte wat hardop gelees word. Moedig leerlinge aan om korrek te lees.

    4. Bespreking: Bespreek die antwoorde op vrae. Sluit klankfokus, begrip of taalaspek in by bespreking.

    Lees in pare en selfstandige lees: (ekstra leesoefening)Leerlinge kry die geleentheid om hulle leesvaardigheid in te oefen en word aangemoedig om selfstandig te lees.Leesinoefening moet plaasvind op n gereelde daaglikse grondslag.

    3 dae 20 minute

    5 dae 30 minute

  • 80

    Leerlinge lees boeke op hul eie of in pare. Klas- of groepleesboeke kan herlees word. Aanvullende leesboeke en pretboeke kan gebruik word. Leerlinge kan in pare sit om saam te lees of beurte neem om te lees.

    Onafhanklike aktiwiteit vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie:Maandag

    Leerlinge lees die woorde wat op die agtervoegsels ng nd nk eindig op die spellys. Kies vier woorde van elke klank en maak sinne in die spellingboek.

    DinsdagLeerlinge kyk na prente in die werkboek en skryf die dialoog by die prentjies.

    WoensdagLeerlinge lees mekaar se dialo vir mekaar.

    DonderdagLeerlinge lees sigwoorde en maak sinne met vyf woorde in die spelling-boek.

    VrydagLees vir genot uit die leeshoekie in die klas. Skryf jou boek se naam (titel) en outeur (skrywer) agter in jou werkboek, s of jy die boek geniet het en gee n rede.

    KlankeDag 1

    Lees en klank spellyswoorde saam met die onderwyser.Verduidelik die moeilike woorde.Lees die sigwoorde.Doen die woordbou-opdrag (-nk) in die spellingboek.Blokkiesraaisel: Woorde met -nk in die spellingboek.

    Dag 2 Speltoets in die werkboek (10 woorde)

    hang banklang sinkslang inkhond vinkwond lank

    Dag 3 Diktee -ng -nd -nk (werkboek)1. Ek sing in die koor.2. Die man vang n slang in die gang.3. My tong brand van die sterk kerrie.

    3 dae 15 minute

  • 81

    4. Die groot hond jaag die swart kat.5. Die plant rank teen die muur op.6. Jy moet mooi dink as jy die sinne skryf.

    3. Skryf

    HandskrifDag 1

    Leerlinge oefen skrifstrokie 1 in die skrifboek:D D Dankie, oom Danie.Klem word gel op korrekte spasiring tussen letters en woorde.

    Dag 2Leerlinge oefen skrifstrokie 2 in die skrifboek:H H Hoe gaan dit, Helga?Klem word gel op korrekte spasiring tussen letters en woorde.

    Dag 3Leerlinge oefen skrifstrokie 3 in die skrifboek:P P Pasop , Pieter !Klem word gel op korrekte spasiring tussen letters en woorde.Sin: Danie en Pieter huil baie.Klem word gel op korrekte spasiring tussen letters en woorde.

    Selfstandig skryfDag 1

    uitroeptekens en aanhalingstekens. (Werkboek)Dag 2Rangskik woorde volgens klinkergroepe. (Werkboek)Dag 3

    3 dae 20 minute

    3 dae 15 minute

  • 82

    Week 8

    Werkboek 2: bl. 78 - 95Spellingboek: bl. 46 - 48Skrifboek: bl. 37 - 38

    1. Luister en praat

    Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)Bespreek die weerkaart en pas dit aan.Wens leerlinge geluk wat verjaar.Bespreek spesiale gebeurtenisse van die dag.Voltooi die register.n Paar leerlinge vertel hulle nuus. Neem beurte, luister sonder onderbreking en toon respek vir die spreker.

    Gefokusde luister en praataktiwiteiteDag 1Neem deel aan groep- en klasbesprekings. Stel die onderwerp bekend. Bekende plekke in Suid-Afrika, byvoorbeeld Tafelberg, Uniegebou en Kango-grotte. Leerlinge gee nog voorbeelde.Dag 2Lees die sinne in die werkboek en teken by kreatiewe werk in die werkboek.Dag 3Leerlinge neem beurte om n kort storie te vertel met verskillende karakters.

    2. Lees en klanke

    Gedeelde leesWerk klassikaal met al die leerlinge.Dag 1

    Leerlinge bring advertensies skool toe en bespreek wat geadverteer word.Dag 2 Gedeelde skryf.

    Kyk na voorbeeld van die voorblad Ontdek insekte in die werkboek en beantwoord die vrae.

    3 dae 15 minute

    3 dae 20 minute

  • 83

    Dag 3Gebruik inhoudsopgawe, indeks en bladsynommers om inligting te vind.

    Groepbegeleide leesGroepe van ses tien leerlinge lees dieselfde teks onder begeleiding van die onderwyser. (15 minute elk)

    Gebruik n gegradeerde leesboek vir groeplees.1. Inleiding:

    Stel die onderwerp bekend. Help leerlinge om die onderwerp aan hul eie lewenservaring te koppel.

    2. Bespreek prente of illustrasies en wys belangrike inligting uit. Stel vrae oor moontlike verloop van die gebeure. Bespreek nuwe of moeilike woorde voordat leerlinge self die les lees. (2 3 minute)

    3. Eerste lees:

    Beweeg van leerling tot leerling en luister na n kort teksgedeelte wat hardop gelees word. Moedig leerlinge aan om korrek te lees.

    4. Bespreking: Bespreek die antwoorde op vrae. Sluit klankfokus, begrip of taalaspek in by bespreking.

    Lees in pare en selfstandige lees: (ekstra leesoefening)Leerlinge kry die geleentheid om hulle leesvaardigheid in te oefen en word aangemoedig om selfstandig te lees.Leesinoefening moet plaasvind op n gereelde daaglikse grondslag.

    Leerlinge lees boeke op hul eie of in pare. Klas- of groepleesboeke kan herlees word. Aanvullende leesboeke en pretboeke kan gebruik word. Leerlinge kan in pare sit om saam te lees of beurte neem om te lees.

    Onafhanklike aktiwiteit vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie:Maandag

    Leerlinge lees woorde in die spellys wat op agtervoegsels -el, er-, -en, -em eindig. Kies drie woorde van elke klank en maak sinne in die spellingboek.

    DinsdagLees die gediggies Bang en Visvang in die werkboek. Omkring die rymwoorde.

    WoensdagLees die raaisels in die werkboek.

    5 dae 30 minute

  • 84

    DonderdagTeenoorgesteldes. Kopieer bl. 87 vir elke leerling. Leerlinge knip die woorde uit en pas dit by die korrekte prentjie in die werkboek.

    onderste

    boonste

    klein

    groot

    koud warm stoutsoet

    volleeg

    sag hard

    vet maer vuil skoon

    min baiehelehelfte

    eerste laaste

  • 85

    VrydagLees vir genot uit leeshoekie in die klas. Voltooi die werkkaart Boeke gelees in die werkboek.

    KlankeDag 1

    Lees en klank spellyswoorde saam met die onderwyser.Verduidelik die moeilike woorde.Lees die sigwoorde.Doen die woordbou-opdrag. Blokkiesraaisel-woorde wat op er eindig in die spellingboek.

    Dag 2 Speltoets in die werkboek (10 woorde)

    lepel tekenappel dekenwinkel asembotter wasemwater darem

    Dag 3 Diktee -el, -er, -en, -em (werkboek)1. Ek skakel die lig in die slaapkamer aan.2. Daar is n stapel boeke op juffrou se tafel.3. Ek staan op die oewer van die rivier.4. Die kinders skater van die lag.5. Ek gooi die deken oor my bed.6. Die ruit is vol wasem van die stoom.

    3. Skryf

    HandskrifDag 1

    Leerlinge oefen skrifstrokie 1 in die skrifboek:B B Baie dankie, Barend.Klem word gel op korrekte spasiring tussen letters en woorde.

    Dag 2Leerlinge oefen skrifstrokie 2 in die skrifboek:R R Roer jou, Rosa!Klem word gel op korrekte spasiring tussen letters en woorde.

    3 dae 15 minute

    3 dae 15 minute

  • 86

    3 dae 20 minute

    Dag 3Leerlinge oefen skrifstrokie 3 in die skrifboek:K K Kom kyk gou, Koos!Klem word gel op korrekte spasiring tussen letters en woorde.Sin: Rina en Karel eet roomys.Klem word gel op korrekte spasiring tussen letters en woorde.

    Selfstandig skryfDag 1Hou n dagboek vir een week waarin die weer en ander inligting vervat is. (Werkboek)Dag 2Vul die byvoeglike naamwoorde op die werkkaart in.

    werkkaart in die werkboek. Dag 3Voltooi die vergelykings in die werkboek.So groot soos n olifant.

  • 87

    Knip die woorde uit en plak dit by die bypassende prentjies:

    leeg vol

    vuil

    helfte

    skoon klein

    hele eerste laaste

    hard koud warm

    min baie soet stout

    vet maer

    sag

    groot

  • 88

    Week 9

    Werkboek 2: bl. 96 - 103Spellingboek: bl. 49 - 51Skrifboek: bl. 39 - 40

    1. Luister en praat

    Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)Bespreek die weerkaart en pas dit aan.Wens leerlinge geluk wat verjaar.Bespreek spesiale gebeurtenisse van die dag.Voltooi die register.n Paar leerlinge vertel hulle nuus. Neem beurte, luister sonder onderbreking en toon respek vir die spreker.

    Gefokusde luister en praataktiwiteiteDag 1

    Leerlinge bespreek die Nasionale Kruger Wildtuin.Dag 2

    Leerlinge bespreek Tafelberg.Tafelberg het n ongewone plat bokant, met Duiwelspiek en Leeukop aan weerskante. Dit is ons land se bekendste landmerk. Besoekers gaan met n sweefspoor na die bopunt van die berg. Wys vir leerlinge hoe Tafelberg lyk.

    Dag 3Vergroot die teks van die Tien dapper seuntjies. Lees dit saam met leerlinge. Na die aanbieding maak leerlinge beurte en demonstreer en vertel wat by elke prentjie gebeur. Bespreek Menseregtedag 21 Maart.Integreer met Lewensvaardigheid.

    2. Lees en klanke

    Gedeelde leesDag 1Lees die storie Die verlore mantel uit die handleiding op bl. 91 vir die leerlinge. Leerlinge toon persoonlike reaksie op die teks.

    3 dae 15 minute

    3 dae 20 minute

  • 89

    Tien dapper seuntjies

    Tien dapper seuntjieskamp in die bos.Een jaag n hasie;die ander moes hom los.

    Nege dapper seuntjiesmaak n groot vuur.Een trap in warm as en word huis toe gestuur.

    Agt dapper seuntjiesslaap op die grond.Daar gryp n hond een,en skud hom woes rond.

    Sewe dapper seuntjieseet aanmekaarbrame en bessies,en een word toe naar.

    Ses dapper seuntjiessien n groot slang.Een is bietjie dom;hy probeer hom vang.

  • 90

    Vyf dapper seuntjiesswem in n dam.Een gaan te diep in,sy bene voel lam.

    Drie dapper seuntjiesspring van n tak.Een kom nie onder nie;hyt vasgehak.

    Twee dapper seuntjiesmaak jag op n leeu.Een word gevang hoor net hoe hy skreeu.

    Een dapper seuntjie hoe wil jy h,wat moet van hom word?Jy kan maar s.

  • 91

    Die verlore mantel Deur Kobus van der Colff

    l die kinders, en die grootmense ook maar, sien elke dag die mooi wit wolke oor Tafelberg kom, en dan dink hulle dis sommer maar n gewone wolk. Maar dit is nie! Ek het ook eers so gedink. Maar nou dink ek nie meer so nie. Ek het nou uitgevind dat dit nie sommer n gewone wolk is nie. O nee! Dis ook glad nie eens n wolk nie! Dis n mantel! Die verlore mantel van die liewe, goeie oom Westewind. Dit het hy gisteraand self vir my vertel.Terwyl ek bo teen die berg gaan stap, het ek n sagte stem tussen die bome gehoor. Ek het omgekyk en hom daar sien staan. Hy is n baie ou mannetjie, met n spierwit baard wat tot op sy knie hang. Sy klere was vuil en verskeur. Ek het nader gestap en gesien dat daar trane in sy o is.Wat is dit, ou vadertjie? het ek gevra. Hoekom is jou klere so vuil en verskeur en wat soek jy so alleen hier bo teen die berg tussen die bome?My naam is Westewind, antwoord hy, en ek soek my verlore mantel.Jou verlore mantel, my liewe, goeie oom Westewind! Maar waar het jy dan jou man-tel verloor? Hoekom kom soek jy dit dan hier bo tussen die dennebome? Sal jy dit dan nie eerder daar onder, ver hiervandaan op die oop vlaktes, kry nie?Nee, my vriendjie, antwoord om Westewind, ek kan dit nie daar gaan soek nie, want dit is hier. Ek het dit eindelik weer gevind. Ja, ek soek al jare der jare daarna en nou het ek dit eindelik gevind. En ek het gedink ek sou dit nooit weer kry solank ek lewe nie.Maar, oom Westewind, jy s jy het dit hier gevind. Hoekom sien ek dit dan nie? En hoekom is jy dan nog hartseer daaroor? Hoekom neem jy dit dan nie en gaan terug na jou land nie?Nee, my vriendjie, s oom Westewind, jy verstaan nie. Ek kan nooit weer my man-tel terugkry nie.Maar hoekom nie? Dis mos alte jammer. Kan ek nie vir oom Westewind help nie?Nee, jy kan my nie help nie. Maar, ek sal jou vertel hoe dit gekom het dat ek my pragtige wit mantel verloor het.Dit het baie lank gelede gebeur. Die Koning van die Vier Winde het al sy onderdane bymekaar geroep en aan hulle ges dat hy nie meer lank sal lewe nie. Daar moes dus n opvolger vir hom gekies word. Dit moes gedoen word deur n groot wedstryd. Westewind, Oostewind, Suidewind en Noordewind moes deelneem aan n groot re-sies. Die resies sou wees van die een end van die wreld tot die ander end van die wreld, en die een wat wen, sou die opvolger wees van die Koning van die Vier Winde.Ek was die Koning se gunsteling, en daarom was Suidewind en Oostewind jaloers op my. Ek het geweet hulle sou enigiets doen om my te kan wen.Die oggend vroeg, nog voor sonop, het die resies begin. Dit was n verskriklike lang ent wat ons moes gaan van die een end van die wereld na die ander end van die wreld! Ek het later gevoel ek word moeg. Maar ek moes voort. My wit mantel het swaar op my skouers gehang, maar ek wou dit nie agter laat nie. Dit sou my baie ongelukkig maak.Eindelik was ek al so moeg dat ek amper nie meer kon voortgaan nie. Toe ek om-

  • 92

    kyk, was Suidewind en Oostewind kort agter my! Ek span toe al my kragte in om voor hulle weg te kom. Ek het geweet hulle wou my kwaad aandoen.Toe ek nog so al my krag inspan om weg te kom, sien ek n groot en ho berg voor my. O aarde! dink ek, hoe gaan ek tog daaroor kom. Maar, dit moet. Dit was al baie laat en ek moes eerste by die wenpaal aankom.Die berg was baie hoog, my vriendjie, en baie ru, en in die skemerte kon ek ook nie meer goed sien nie. Ek voel my mantel haak vas aan die skerp rotse! Ek ruk en pluk n slag, en daar gaan ek weer!Ek ht die resies gewen, maar toe ek by die wenpaal kom, was my pragtige wit mantel weg! Ek het jare daarna gesoek, maar ek kon dit nooit kry nie. Maar nou het ek dit weer gekry. Die berg waar my mantel die aand met die resies vasgehaak het, was hierdie einste Tafelberg, en dis net hier waar my pragtige wit mantel agtergebly het. Toe ek vanmiddag hier aankom, sien ek hoe Suidewind en Oostewind saam op die berg met my mooi wit mantel staan en speel.En julle dink almal hierlangs dat dit n wolk is daardie. Dit is nie. Dis my mantel wat daar so waai!Dis dan hoe oom Westewind sy mantel verloor en eindelik weer gekry het.

    TafelbergDie berg met sy ongewone plat bokant, en Duiwelspiek en Leeukop aan weerskante, is waarskynlik ons bekendste landmerk. Sy hoogste punt, Maclearsbaken, is 1 113 meter bokant Tafelbaai, en daar groei 2

    Klimmers het al sowat 350 verskillende paadjies uitgewerk om bo te kom, hoewel die meeste besoekers - meer as n kwart miljoen mense per jaar! - verkies om die sweefspoor (wat in 1929 gebou is) te gebruik. Suid van Tafelberg strek die Kaapse Skiereiland tot by Kaappunt - die statigste iets en die mooiste Kaap wat sir Frances Drake ooit op sy reise gesien het.

  • 93

    5 dae 30 minute

    Dag 2Leerlinge is meer betrokke by lees van die teks. Bespreking om woordeskat, begrip en taal te bevorder. Bespreek Hoe Westewind sy mantel verloor het.Dag 3

    werkboek. Kaartwerk: Antwoord die vrae in die werkboek.

    Groepbegeleide leesGroepe van ses tien leerlinge lees dieselfde teks onder begeleiding van die onderwyser. (15 minute elk)

    Gebruik n gegradeerde leesboek vir groeplees.1. Inleiding:

    Stel die onderwerp bekend. Help leerlinge om die onderwerp aan hul eie lewenservaring te koppel.

    2. Bespreek prente of illustrasies en wys belangrike inligting uit. Stel vrae oor moontlike verloop van die gebeure. Bespreek nuwe of moeilike woorde voordat leerlinge self die les lees. (2 3 minute)

    3. Eerste lees:

    Beweeg van leerling tot leerling en luister na n kort teksgedeelte wat hardop gelees word. Moedig leerlinge aan om korrek te lees.

    4. Bespreking: Bespreek die antwoorde op vrae. Sluit klankfokus, begrip of taalaspek in by bespreking.

    Lees in pare en selfstandige lees: (ekstra leesoefening)Leerlinge kry die geleentheid om hulle leesvaardigheid in te oefen en word aangemoedig om selfstandig te lees.Leesinoefening moet plaasvind op n gereelde daaglikse grondslag.

    Leerlinge lees boeke op hul eie of in pare. Klas- of groepleesboeke kan herlees word. Aanvullende leesboeke en pretboeke kan gebruik word. Leerlinge kan in pare sit om saam te lees of beurte neem om te lees.

    Onafhanklike aktiwiteit vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie:Maandag

    Leerlinge lees woorde wat met die agtervoegsels rm en lm eindig op die spellys. Kies vyf woorde van elke klank en maak sinne in die spellingboek.

  • 94

    3 dae 15 minute

    DinsdagDoen die blokkiesraaisel: Woordeskat in die werkboek.n Mens drink, n dier .......

    WoensdagVoltooi die werkkaart Uitdrukkings - Vols van eenderse vere in die werkboek.

    DonderdagKies een van die vorige dag se uitdrukkings en illustreer dit in die werk-boek by kreatiewe werk.

    VrydagLees vir genot uit uit Leeshoekie in die klas. Skryf jou boek se naam (titel) en outeur (skrywer) agter in jou werkboek, s of jy die boek geniet het en gee n rede.

    KlankeDag 1

    Lees en klank spellyswoorde saam met die onderwyser.Verduidelik die moeilike woorde.Lees die sigwoorde.Doen woordbou-opdrag onderstreep el, -er, -lm, -rm in die spellingboek.

    Dag 2Speltoets in die werkboek (10 woorde)

    warm skelmworm walmderm palmkerm psalm

    Dag 3Diktee -rm -lm (werkboek)1. San het haar arm gebreek toe sy geval het.2. Die wurm vreet die blaar.3. Dit is baie warm in die somer.4. Die skelm steel al ons meubels.5. Daar is n slegte walm in die saal.6. Die skoot weergalm in die donker.

  • 95

    3 dae 15 minute

    3 dae 20 minute

    3. Skryf

    HandskrifDag 1

    Leerlinge oefen skrifstrokie 1 inskrifboek:E E Eers ogies toe, Elsie.Klem word gel op korrekte spasiring tussen letters en woorde.

    Dag 2Leerlinge oefen skrifstrokie 2 in die skrifboek:C c Cecilia CronjeKlem word gel op korrekte spasiring tussen letters en woorde.

    Dag 3Leerlinge oefen skrifstrokie 3 in die skrifboek:O O Opstaan Ockert!Klem word gel op korrekte spasiring tussen letters en woorde.Sin: Emma en Chrissie is maats.Klem word gel op korrekte spasiring tussen letters en woorde.

    Selfstandig skryfDag 1

    Skryf jou eie storie. Raamwerk daarvoor is voorsien in die werkboek.Dag 2

    Voltooi die werkkaart Dieregeluide in die werkboek.Dag 3

    Skryf minstens vyf sinne oor eie nuus in die werkboek. Gebruik aangeleerde

    Leerlinge skryf nuwe woorde in die woordeboek agter in die werkboek.

  • 96

    Week 10: Assesering

    Voorbeelde vir informele assesseringsaktiwiteite

    Luister en praat (mondeling en/of prakties)Luister na en reageer op aankondigings oor die interkom of radio.Praat oor bekende nuus of nuusgebeure, lug n mening en druk gevoelens uit.Verstaan, reageer op en stel eie raaisels en grappe op.Gebruik taal om ondersoek in te stel en alternatiewe voor te stel, byvoor-beeld Ek dink dit kan ...., As ..... dan .....Stel vrae om duidelikheid oor n aktiwiteit te kry, beplanning te doen en in-ligting te kry.Analiseer, vergelyk en kontrasteer inligting soos die eeetgewoontes van n kind en n apie.Verstaan en gebruik toepaslike taal van verskillende vakke, soos Lewens-vaardighede.Stel oplossings voor vir n probleem, veral woordprobleme tydens wiskunde.

    Formele assesseringsaktiwiteit 1

    Luister en praat (mondeling en/of prakties)Luister na n ingewikkelde reeks instruksies (ten minste vyf) en reageer gepas.Doen n mondelinge aanbieding, byvoorbeeld wys en vertel beskryf en vergelyk n voorwerp.

    Formele assesseringsaktiwiteit 2

    Luister en praat (mondeling en/of prakties)Luister aandagtig na stories oor die radio, of wat deur die onderwyser voorgelees word.Vertel n kort storie met n eenvoudige storielyn en verskillende karakters.

  • 97

    Formele assesseringsaktiwiteit 3

    Luister en praat (mondeling en/of prakties)Neem deel aan groep- en klasbesprekings, stel onderwerpe en idees voor vir besprekings.Praat oor bekende nuus of nuusgebeure, lug n mening en druk gevoelens uit.Voorspel die verloop van die storie met ondersteuning. Byvoorbeeld: Kyk na die titel en die boekomslag. Wat dink jy gaan gebeur?

    liedjies en gedigte en gebruik woorde soos want. Byvoorbeeld: Die muis hardloop weg, want .....

  • 98

    Assesering:

    Voorbeelde vir informele assesseringsaktiwiteite

    Luister en praat (mondeling en/of prakties)Klanke (mondeling en/of prakties)

    Doen woordbou-aktiwiteite deur die klanke te gebruik wat onderrig is.

    Formele assesseringsaktiwiteit 1

    Luister en praat (mondeling en/of prakties en/of skriftelik)Gebruik aangeleerde spelrels om woorde korrek te spel.Gebruik klankkennis om woorde te bou.Herken en gebruik woorde wat op er eindig soos agter; -el soos ketel aan die einde van n woord.Herken en gebruik woorde wat op lm en -rm eindig soos skelm, warm.Spel woorde korrek deur klankkennis te gebruik in onformele toetse, diktee en in alle skriftelike werk.

    Formele assesseringsaktiwiteit 2

    Luister en praat (mondeling en/of prakties)

    Gebruik aangeleerde spelrels om woorde korrek te spel.Gebruik klankkennis om woorde te bou.Herken en gebruik woorde wat op ng en nk eindig soos sing, drink.Herken en gebruik woorde wat op like en ige eindig soos heerlike, besige.Spel woorde korrek deur klankkennis te gebruik in informele toetse, diktee en in alle skriftelike werk.

    Formele assesseringsaktiwiteit 3

    Luister en praat (mondeling en/of prakties)Gebruik aangeleerde spelrels om woorde korrek te spel.Gebruik klankkennis om woorde te bou.Verdeel woorde in lettergrepe soos blare bla-re; katte kat-te en hande han-de.Spel woorde korrek deur klankkennis te gebruik in informele toetse, diktee en in alle skriftelike werk.

  • 99

    Voorbeelde vir informele assesseringsaktiwiteite

    Luister en praat (mondeling en/of prakties)Gedeelde lees

    Beantwoord n verskeidenheid hor-orde-dinkvrae wat op die teks gegrond is, byvoorbeeld: Hoe sou jy die leeu se gedrag beskryf?

    Groepbegeleide leesPas selfkorrigeringstrategie toe wanneer hy of sy lees: herlees, pouseer en oefen n woord voordat dit hardop ges word.Leerlinge monitor hulself tydens lees in terme van woordherkenning en be-gripsvaardighede.

    Lees in pare of selfstandig leesLees hardop vir n maat.Lees eie en ander se skriftelike werk.Lees self boeke wat tydens gedeelde lees gelees is, of eenvoudige prente-boeke en ander boeke in die leeshoekie. Lees enige ander teks soos lees-boeke wat die vorige jaar of aan die begin van die jaar gelees is en wat op leerlinge se leesvlak is.

    Formele assesseringsaktiwiteit 1

    Luister en praat (mondeling en/of prakties en/of skriftelik)Gedeelde lees

    Lees vergrote teks soos gedigte, groot boeke, plakkate en elektroniese teks in klasverband saam met die onderwyser (gedeelde lees).Gebruik visuele leidrade om oor die doel van advertensies te praat en om die gehoor/teikengroep vir wie dit bedoek is, te bepaal.

    Groepbegeleide leesLees stil en hardop uit n eie boek tydens groepbegeleide lees saam met die onderwyser, dit wil s, die hele groep werk met dieselfde storie volgens die groep se leesvlak.Gebruik klankkennis, kontekstuele en struktureel-analitiese dekoderingsvaar-dighede tydens die lees van onbekende woorde.Lees met toenemende vlotheid en uitdrukking.

  • 100

    Formele assesseringsaktiwiteit 2

    Lees (mondeling en/of prakties en/of skriftelik)Gedeelde lees

    Lees n boek in klasverband saam met die onderwyser en beskryf die volgorde van gebeure, agtergrond en die verwantskap tussen oorsaak en gevolg.Beantwoord n verskeidenheid hor-orde-dinkvrae wat op die teks gegrond is, byvoorbeeld: Hoe sou jy die leeu se gedrag beskryf?

    Lees in pare of selfstandig lees:Lees boeke self wat tydens gedeelde lees gebruik is, of eenvoudige prenteboeke en ander boeke in die leeshoekie. Lees enige ander teks, soos leesboeke wat die vorige jaar of aan die begin van die jaar gelees is volgens leerlinge se leesvlak.

    Formele assesseringsaktiwiteit 3

    Lees (mondeling en/of prakties en/of skriftelik)Gedeelde lees

    aanwysings op n kaart te volg.Vind en gebruik inligtingsbronne, soos gemeenskapslede, biblioteekboeke.Gebruik inhoudsopgawe, indeks en bladsynommers om inligting te vind.

    Groepbegeleide leesLees stil en hardop uit n eie boek tydens groepbegeleide lees saam met die onderwyser, dit wil s, die hele groep werk met dieselfde storie volgens die groep se leesvlak.Gebruik klankkennis, kontekstuele en struktureel-analitiese dekoderingsvaardighede tydens die lees van onbekende woorde.Gebruik diagramme en prente uit die teks om begrip te bevorder.

  • 101

    Assessering

    Voorbeelde vir informele assesseringsaktiwiteite

    HandskrifHanteer skryfgereedskap doeltreffend: potlood, uitver en liniaal.

    Formele assesseringsaktiwiteit 1

    Handskrif

    of skrif met verbindings.Transkribeer woorde en sinne korrek in die lopende skrif of skrif met verbindings.

    Formele assesseringsaktiwiteit 2

    Handskrif

    of skrif met verbindings.Gebruik lopende skrif of skrif met verbindings in alle skriftelike werk, dit wil s datum, eie naam en eie skriftelike werk.

    Formele assesseringsaktiwiteit 3

    HandskrifSkryf woorde korrek na van n verskeidenheid bronne, dit wil s skryfbord, werkkaarte en handskrifkaarte, met toenemende spoed in lopende skrif of skrif met verbindings.Korrekte vorming van letters in alle skriftelike werk.

  • 102

    Voorbeelde vir informele assesseringsaktiwiteite

    SkryfGebruik teenwoordige en verlede tyd korrek, byvoorbeeld: Hy lees sy boek. Hulle het gister gesing.Lees eie en ander se skryfstukke voor aan n maat of groep.Bou eie woordbank en persoonlike woordeboek op deur die eerste letter van

    Formele assesseringsaktiwiteit 1

    SkryfSkryf n eenvoudige boekresensie.Skryf ten minste twee paragrawe (tien of meer sinne) oor persoonlike ervarings soos daaglikse nuus of skoolgebeure.Gebruik korrekte taal sodat ander die skriftelike werk kan lees en verstaan.Gebruik klankkennis en spelrels om onbekende woorde te skryf.

    uitroeptekens en aanhalingstekens.

    Formele assesseringsaktiwiteit 2

    SkryfHou n dagboek vir een week waarin die weer en ander inligting vervat is.

    werkwoord en bywoorde.

    Formele assesseringsaktiwiteit 3

    SkryfNeem deel aan n bespreking om n onderwerp te kies om oor te skryf.Skryf ten minste twee paragrawe (tien of meer sinne) oor persoonlike ervarings soos daaglikse nuus of skoolgebeure.Lees en redigeer eie skryfstukke deur spelling, leestekens te korrigeer.