theo potgieter infiltreer en verander - am - theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het,...

54

Upload: others

Post on 29-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien
Page 2: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

theo potgieter

22 September 2013

Infiltreer en

Verander

Page 3: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Die Motivering Dan 10:12

Toe sê hy vir my: Wees nie

bevrees nie, Daniël; want van

die eerste dag af dat jy jou

hart daarop gerig het om ag te

gee en jou voor die aangesig

van jou God te verootmoedig,

is jou woorde gehoor, en om

jou woorde ontwil het ek

gekom;

Page 4: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Profeties

Onderskeiding

Verstaan die Tye

Page 5: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Verstaan die Tye Dan 10:14

Ek het dan gekom om jou

inligting te gee oor wat jou

volk aan die einde van die

dae te beurt sal val, want die

gesig sien nog op die verre

toekoms.

Page 6: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Tekens van die

Einde Dan 12:4

En jy, Daniël, hou die woorde

geheim en verseël die boek

tot die tyd van die einde toe;

baie sal dit deursoek, en die

kennis sal vermeerder.

Page 7: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Voorname om Heilig te

bly

Dan 1:8

En Daniël het hom

voorgeneem om hom nie te

verontreinig met die spys van

die koning of met die wyn wat

hy gedrink het nie; daarom

het hy die owerste van die

hofdienaars vergunning gevra

dat hy hom nie hoef te verontreinig nie.

Page 8: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Guns Dan 1:9

En God het aan Daniël guns

en barmhartigheid verleen by

die owerste van die hofdienaars.

Page 9: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Verstand / Insig Dan 1:17

En hierdie vier jong seuns—

God het aan hulle wetenskap

en verstand in allerhande

geskrifte en wysheid gegee; ook het Daniël

Page 10: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Oortref Dan 1:20

En in enige saak van wyse

insig waarin die koning hulle

ondervra het, het hy bevind

dat hulle al die geleerdes en

besweerders in sy hele

koninkryk tien maal oortref het.

Page 11: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Wys Genade Dan 2:24 Daarom het Daniël ingegaan na

Ariog, wat die koning aangestel

het om die wyse manne van

Babel om te bring; hy het

gegaan en vir hom só gesê:

Moenie die wyse manne van

Babel ombring nie; bring my in

voor die koning, dan sal ek aan

die koning die uitlegging te

kenne gee.

Page 12: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Sterk Oortuiging Dan 2:27-28 27 Daniël het in teenwoordigheid

van die koning geantwoord en

gesê: Die geheim waarna die

koning vra, kan die wyse manne,

die besweerders, die geleerdes, die

waarsêers nie aan die koning te

kenne gee nie. 28 Maar daar is „n

God in die hemel wat geheime

openbaar...47 Die koning het Daniël

geantwoord en gesê: Waarlik, julle God is die God van die gode....

Page 13: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Verhef & Invloed Dan 2:48 & 49

Toe het die koning Daniël

verhef en hom baie, groot

geskenke gegee en hom

aangestel as heerser oor die

hele provinsie Babel en as

hoofowerste oor al die wyse

manne van Babel. 49 ....maar

Daniël was in die paleis van

die koning.

Page 14: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Uitdagings Dan 3:16-18 16 Sadrag, Mesag en

Abednégo het geantwoord en

aan koning Nebukadnésar

gesê: Ons ag dit nie nodig om u

hierop „n antwoord te gee nie.

Dan 3:17 As onse God wat ons

dien, in staat is om ons te

verlos, dan sal Hy ons uit die

brandende vuuroond en uit u

hand, o koning, verlos;

Page 15: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Uitdagings Dan 3:16-18

18 maar so nie, laat dit u dan

bekend wees, o koning, dat

ons u gode nie sal dien nie en

die goue beeld wat u opgerig

het, nie sal aanbid nie.

Page 16: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Teenwoordigheid

in Verdrukking Dan 3:25

25 Hy antwoord en sê: Kyk,

ek sien vier manne los binne-

in die vuur wandel sonder dat

daar „n letsel aan hulle is; en

die voorkoms van die vierde

lyk soos dié van „n godeseun.

Page 17: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Waarskuwing Dan 4:27 27 Daarom, o koning, laat my

raad u welgevallig wees en

breek met u sondes deur

geregtigheid en met u

ongeregtighede deur genade

te bewys aan die ellendiges as

daar verlenging van u rus moet

wees.

Page 18: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Baklei vir wat

Heilig is Dan 5 11 Daar is „n man in u

koninkryk in wie die gees van

die heilige gode is...

12 omdat in hom „n

voortreflike gees en kennis en

verstand gevind is om drome

uit te lê en raaisels op te los en

knope los te maak...

Page 19: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Baklei vir wat

Heilig is Dan 5

22 Maar u, Bélsasar, sy

seun, het u hart nie verneder

nie, alhoewel u dit alles weet;

23 maar u het u verhef teen

die Here van die hemel, en

die voorwerpe van sy huis

het hulle voor u gebring...

Page 20: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Uitmuntend Dan 6:3

Toe het hierdie Daniël bo die

ministers en die landvoogde

uitgemunt, omdat „n

voortreflike gees in hom was;

daarom was die koning van

plan om hom oor die hele

koninkryk aan te stel.

Page 21: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Standvastig en

God vreesend Dan 6:10

10 …en hy het drie maal op

„n dag op sy knieë geval en

gebid en lofprysinge

uitgespreek voor sy God, net

soos hy tevore gedoen het.

Page 22: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Standvastig en

God vreesend Dan 6:20 20 …. kneg van die lewende

God, was jou God wat jy

gedurigdeur vereer, in staat om

jou van die leeus te verlos? 22 ...

sodat hulle my geen leed

aangedoen het nie, omdat ek

voor Hom onskuldig bevind is en

ek ook teen u, o koning, geen

onreg gedoen het nie.

Page 23: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Wil om te

verstaan Dan 8:15 & 9:2 .....het ek probeer om dit te

verstaan, en kyk,

9: 2 …in die eerste jaar van sy

regering het ek, Daniël, in die

boeke gemerk dat die getal jare

waaroor die woord van die

HERE tot die profeet Jeremia

gekom het met betrekking tot

die puinhope van Jerusalem,

sewentig volle jare was.

Page 24: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Wil om te

verstaan Dan 9:3 3 En ek het my aangesig tot die

Here God gerig om met vas, en

in roukleed en as, my aan

gebed en smekinge te wy.

Page 25: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Intree Dan 9:4-5 4 En ek het tot die HERE my God

gebid en belydenis gedoen en

gesê: Ag, Here, grote en gedugte

God, wat die verbond en die

goedertierenheid hou vir die wat

Hom liefhet en sy gebooie

onderhou, 5 ons het gesondig en

verkeerd gedoen en goddeloos

gehandel en in opstand gekom en

van u gebooie en verordeninge

afgewyk.

Page 26: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Intree Dan 9:16 & 20 16 o Here, laat tog volgens al u

geregtigheid u toorn en u

grimmigheid van u stad

Jerusalem,…20 Terwyl ek nog

spreek en bid en my sonde en die

sonde van my volk Israel bely en

my smeking voor die aangesig

van die HERE my God neerwerp,

ter wille van die heilige berg van

my God,

Page 27: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Geliefde Man Dan 9:22-23 22 En hy het my onderrig en met

my gespreek en gesê: Daniël, nou

het ek heengegaan om jou insig te

gee. 23 By die begin van jou

smekinge het „n woord uitgegaan,

en ek het gekom om dit mee te

deel, want jy is „n geliefde man;

gee dan ag op die woord en

verstaan die gesig.

Page 28: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien
Page 29: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

theo potgieter

22 September 2013

Infiltrate and

Change

Page 30: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

The Motivation Dan 10:12 (AMP)

12 Then he said to me, Fear

not, Daniel, for from the first

day that you set your mind

and heart to understand

and to humble yourself

before your God, your words

were heard, and I have come

as a consequence of [and in

response to] your words.

Page 31: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Prophetic

Interpretive

Understanding the

Times

Page 32: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Understanding the

Times Dan 10:14

and came to make you

understand what is to happen

to your people in the latter

days. For the vision is for

days yet to come.”

Page 33: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Sign of end Dan 12:4

But you, Daniel, shut up the

words and seal the book, until

the time of the end. Many

shall run to and fro, and knowledge shall increase.”

Page 34: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Decision to

Remain Pure Dan 1:8

But Daniel resolved that he

would not defile himself with

the king's food, or with the

wine that he drank. Therefore

he asked the chief of the

eunuchs to allow him not to defile himself.

Page 35: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Favor Dan 1:9

And God gave Daniel favor

and compassion in the sight

of the chief of the eunuchs,

Page 36: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Understanding Dan 1:17

As for these four youths, God

gave them learning and skill in

all literature and wisdom, and

Daniel had understanding in all visions and dreams.

Page 37: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

The Edge Dan 1:20

And in every matter of wisdom

and understanding about

which the king inquired of

them, he found them ten

times better than all the

magicians and enchanters that were in all his kingdom.

Page 38: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Show Mercy Dan 2:24

Therefore Daniel went in to

Arioch, whom the king had

appointed to destroy the wise

men of Babylon. He went and

said thus to him: “Do not

destroy the wise men of

Babylon; bring me in before

the king, and I will show the

king the interpretation.”

Page 39: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Bold Conviction Dan 2:27-28 27 Daniel answered the king and

said, “No wise men, enchanters,

magicians, or astrologers can

show to the king the mystery that

the king has asked, 28 but there

is a God in heaven who reveals

mysteries, ….. 47 The king

answered and said to Daniel,

“Truly, your God is God of gods

and Lord of kings,

Page 40: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Promotion &

Influence Dan 2:48 & 49

48 Then the king gave Daniel

high honors and many great

gifts, and made him ruler over

the whole province of Babylon

and chief prefect over all the

wise men of Babylon.

49 …..But Daniel remained at

the king's court.

Page 41: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Challenges Dan 3:16-18 16 Shadrach, Meshach, and

Abednego answered and said to

the king, “O Nebuchadnezzar,

we have no need to answer you

in this matter. 17 If this be so,

our God whom we serve is able

to deliver us from the burning

fiery furnace, and he will deliver

us out of your hand, O king.

Page 42: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Challenges Dan 3:16-18

18 But if not, be it known to

you, O king, that we will not

serve your gods or worship

the golden image that you

have set up.”

Page 43: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Presence in

Adversity Dan 3:25

25 He answered and said,

“But I see four men unbound,

walking in the midst of the fire,

and they are not hurt; and the

appearance of the fourth is

like a son of the gods.”

Page 44: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Bold in Warning Dan 4:27 27 Therefore, O king, let my

counsel be acceptable to you:

break off your sins by

practicing righteousness, and

your iniquities by showing

mercy to the oppressed, that

there may perhaps be a

lengthening of your prosperity.”

Page 45: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Fight for what is

Holy Dan 5 11 There is a man in your

kingdom in whom is the spirit

of the holy gods.

12 because an excellent spirit,

knowledge, and understanding

to interpret dreams, explain

riddles, and solve problems

were found in this Daniel,

Page 46: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Fight for what is

Holy Dan 5

22 And you his son,[f]

Belshazzar, have not

humbled your heart….

23 but you have lifted up

yourself against the Lord of

heaven

Page 47: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Distinguished Dan 6:3

Then this Daniel became

distinguished above all the

other high officials and

satraps, because an

excellent spirit was in him…

Page 48: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Steadfast & God

fearing Dan 6:10

10 …He got down on his

knees three times a day and

prayed and gave thanks

before his God, as he had

done previously.

Page 49: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Steadfast & God

fearing Dan 6:20 20 ….The king declared to

Daniel, “O Daniel, servant of the

living God, has your God, whom

you serve continually, been able

to deliver you from the lions?” 22

…..have not harmed me,

because I was found blameless

before him; and also before you,

O king, I have done no harm.”

Page 50: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Desire to

understand Dan 8:15 & 9:2 When I, Daniel, had seen the

vision, I sought to understand it.

9: 2 …I, Daniel, perceived in the

books the number of years that,

according to the word of the

Lord to Jeremiah the prophet,

must pass before the end of the

desolations of Jerusalem,

namely, seventy years.

Page 51: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Desire to

understand Dan 9:3 3 Then I turned my face to the

Lord God, seeking him by

prayer and pleas for mercy with

fasting and sackcloth and

ashes.

Page 52: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Intercessor Dan 9:4-5 4 I prayed to the Lord my God and

made confession, saying, “O Lord,

the great and awesome God, who

keeps covenant and steadfast

love with those who love him and

keep his commandments, 5 we

have sinned and done wrong and

acted wickedly and rebelled,

turning aside from your

commandments and rules.

Page 53: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Intercessor Dan 9:16 & 20 16 “O Lord, according to all your

righteous acts, let your anger and

your wrath turn away from your

city Jerusalem, …20 While I was

speaking and praying, confessing

my sin and the sin of my people

Israel, and presenting my plea

before the Lord my God for the

holy hill of my God,

Page 54: theo potgieter Infiltreer en Verander - AM - Theo... · insig waarin die koning hulle ondervra het, het hy bevind dat hulle al die geleerdes en besweerders in sy hele koninkryk tien

Greatly Loved Dan 9:22-23 22 He made me understand,

speaking with me and saying, “O

Daniel, I have now come out to

give you insight and

understanding. 23 At the

beginning of your pleas for mercy

a word went out, and I have come

to tell it to you, for you are greatly

loved. Therefore consider the

word and understand the vision.