uitnodiging na 50ste bestaansjaar viering
TRANSCRIPT
UITNODIGING
U word hiermee hartlik uitgenooi na die Nederduitsch Hervormde
Kerk Studentegemeente Potchefstroom se 50ste bestaansjaar viering.
Datum
Saterdag, 11 Februarie 201715:00 tot laataand kuier
Braai-ete by die kerk ,
Sondag, 12 Februarie 201711:00 Erediens
Verversings na afloop van verrigtinge.
Alle verrigtinge vind plaas by die
kerkgebou in Silwerstraat 19, Potchefstroom
Webblad: www.studentegemeente.com
Bevestig asb bywoning @ 2 Februarie 2017 by Rudy Denton 082
459 9710, [email protected]
Terzie Denton 082 475 4618