upingtonbulletinub 20141022

20
Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Daniëlskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop 23 OKTOBER 2014 WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA GRATIS Upington Lizette Slabber DIE Keimoes-kelder en Rianco van Rooyen, een van die wynmakers by die Keimoes-kel- der, het feitlik skoonskip gemaak op vanjaar se Tops@Spar Orange River Cellars-kompetisie. Dié kompetisie is vanjaar die 13de keer aangebied en die beoordelaars was dit eens dat die gehalte van die wyne vanjaar die beste nog was. Volgens Tinus van Niekerk van die Orange River Cellars word die ingeskryfde wyn vooraf gekeur en slegs die gekeurde wyne dring na die finale proeproses deur. Vanjaar moes die afsnypunt van die keurproses verhoog word. “Daar is soveel goeie wyne ingeskryf dat ons die afsnypunt na bronsvlak op die Veritas-eerbewyse verhoog het,” het hy gesê. Volgens Altus Theron van die Orange River Cellars is dit juis kompetisies soos dié en veral die terugvoering wat hulle van die beoordelaars kry, wat die gehalte van die wyn laat verbeter het. “Ons vat die terugvoering van die beoordelaars terug tot op keldervlak na die wynmakers, wingerdboukundiges en die produsente en gebruik dit om die gehalte te verbeter.” Theron het die belangrikheid van kompe- tisies en die wen van pryse uitgelig. “Om pryse te wen en aan kompetisies deel te neem help om ons handelsmerk te vestig en om nuwe markte te ontwikkel,” het hy gesê. Mark Robinson van Spar het gesê dit is tyd om die res van Suid-Afrika en die wêreld te vertel watter wonderlike wyne uit dié streek kom. Die beoordelaars wat die verskillende wynkategorieë beoordeel het, was deur die bank beïndruk met die verbetering in die wyngehalte wat die afgelope paar jaar behaal is. Neil Pendock, hoofbeoordelaar, het die probleme uitgelig wat die Suid-Afrikaanse wynbedryf op die gebied van wynuitvoer ervaar. Volgens Pendock wil mense ’n wyn geniet wat ’n sterk streeksidentiteit het en dat slegs ’n sterk streeksidentiteit die toekoms van wynuitvoer kan verbeter. “Dit is belangrik dat as iemand ’n wyn proe, hulle dadelik moet kan sê: ‘Dit is ’n wyn van die Oranjerivier’.” Hy sou graag wou sien dat wyne onder die verskillende kelders se identiteit bemark moet word. “Maak ’n Keimoes-wyn en ’n Grootdrink- wyn en ’n Groblershoop-wyn en dan sal julle die resep tot sukses hê.” ) Vir die volledige uitslae en nog foto’s sien bl 2. Wyne wen eerbewyse Keimoes-kelder en Rianco van Rooyen blink uit DIE Spar-eerbewys vir die beste wynkelder op die Tops@Spar Orange River Cellars-kompetisie het vanjaar aan die Keimoes-kelder gegaan. Van links is Mark Robinson (Spar), Chris Kalp, Mosdop Dippenaar, Mariken Jordaan en Rianco van Rooyen. Foto: Lizette Slabber

Upload: kalaharibulletin

Post on 06-Apr-2016

286 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Upingtonbulletinub 20141022

TRANSCRIPT

Page 1: Upingtonbulletinub 20141022

Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Daniëlskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop

23 OKTOBER 2014 WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA GRATIS

Upington

Lizette Slabber

DIE Keimoes-kelder en Rianco van Rooyen,een van die wynmakers by die Keimoes-kel-der, het feitlik skoonskip gemaak opvanjaar se Tops@Spar Orange RiverCellars-kompetisie.Dié kompetisie is vanjaar die 13de keer

aangebied en die beoordelaars was dit eensdat die gehalte van die wyne vanjaar diebeste nog was.Volgens Tinus van Niekerk van die

Orange River Cellars word die ingeskryfdewyn vooraf gekeur en slegs die gekeurdewyne dring na die finale proeproses deur.Vanjaar moes die afsnypunt van die

keurproses verhoog word. “Daar is soveelgoeie wyne ingeskryf dat ons die afsnypuntna bronsvlak op die Veritas-eerbewyseverhoog het,” het hy gesê.Volgens Altus Theron van die Orange

River Cellars is dit juis kompetisies soosdié en veral die terugvoering wat hulle vandie beoordelaars kry, wat die gehalte vandie wyn laat verbeter het.“Ons vat die terugvoering van die

beoordelaars terug tot op keldervlak na diewynmakers, wingerdboukundiges en dieprodusente en gebruik dit om die gehalte teverbeter.”Theron het die belangrikheid van kompe-

tisies en die wen van pryse uitgelig.

“Om pryse te wen en aan kompetisiesdeel te neem help om ons handelsmerk tevestig en om nuwe markte te ontwikkel,”het hy gesê.Mark Robinson van Spar het gesê dit is

tyd om die res van Suid-Afrika en diewêreld te vertel watter wonderlike wyne uitdié streek kom.Die beoordelaars wat die verskillende

wynkategorieë beoordeel het, was deur diebank beïndruk met die verbetering in diewyngehalte wat die afgelope paar jaarbehaal is.Neil Pendock, hoofbeoordelaar, het die

probleme uitgelig wat die Suid-Afrikaansewynbedryf op die gebied van wynuitvoer

ervaar.Volgens Pendock wil mense ’n wyn geniet

wat ’n sterk streeksidentiteit het en datslegs ’n sterk streeksidentiteit die toekomsvan wynuitvoer kan verbeter.“Dit is belangrik dat as iemand ’n wyn

proe, hulle dadelik moet kan sê: ‘Dit is ’nwyn van die Oranjerivier’.”Hy sou graag wou sien dat wyne onder

die verskillende kelders se identiteitbemark moet word.“Maak ’n Keimoes-wyn en ’n Grootdrink-

wyn en ’n Groblershoop-wyn en dan saljulle die resep tot sukses hê.”) Vir die volledige uitslae en nog foto’ssien bl 2.

Wynewen eerbewyseKeimoes-kelder en Rianco van Rooyen blink uit

DIE Spar­eerbewys vir die beste wynkelder op die Tops@Spar Orange River Cellars­kompetisie het vanjaar aan die Keimoes­kelder gegaan. Van links is Mark Robinson (Spar), Chris Kalp,Mosdop Dippenaar, Mariken Jordaan en Rianco van Rooyen. Foto: Lizette Slabber

Page 2: Upingtonbulletinub 20141022

2 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 23 OKTOBER 2014

DIE wenners van die verskillendekategorieë van die Tops@Spar-Orange River Cellars-kompetisieis soos volg:

) Die Groot Gariep-eerbewys virdie beste wit kultivar gaan aanRianco van Rooyen.) Die Kathu-eerbewys vir die

beste wit versnit gaan aan Riancovan Rooyen.) Die Aukarabis-eerbewys vir diebeste rooi kultivar gaan aanRianco van Rooyen.) Die Kalahari-eerbewys vir diebeste rooi versnit gaan aanMariken Jordaan.) Die Grootdrink-eerbewys vir

die beste verouderde wyn gaanaan George Kruger.) Die Riemvasmaak-eerbewysvir die beste klassieke muskadel-wyn gaan aan Rianco vanRooyen.) Die Kanoneiland-eerbewysvir die tweede beste enkel-wingerd-wyn gaan aan Barnie

Steyn.) Die Kokerboom-eerbewys virdie beste enkelwingerdwyn gaanaan Dirk Malan.) Die Oranjerivier-eerbewys virdie beste reserwe-kampioenwyn-maker gaan aan Mariken Jor-daan.) Die Tops-eerbewys vir die

kampioenwynmaker gaan vanjaaraan Rianco van Rooyen.) Die Spar-eerbewys vir diekampioenkelder gaan aan dieKeimoes-kelder.) Die Khamkirri-eerbewysvir die wingerdboukundige vandie jaar gaan aan Dirk Suther-land.

Kelders vereer wynwenners

MARIKEN JORDAAN van die Keimoes­kelderhet eerbewyse vir die beste rooi versnit en asreserwe­kampioenwynmaker gewen. Hier ont­vang sy haar pryse as die reserwekampioenvan Herman Cruywagen.

DIRK SUTHERLAND (regs) van die Groot­drink­kelder het die prys ontvang vir die bestewingerdboukundige. Hier ontvang hy sy prysevan Mark Robinson.

RIANCO VAN ROOYEN van die Keimoes­kel­der het vyf van die eerbewyse gewen. Hier ont­vang hy die Aukarabis­eerbewys van MelanieEsterhuyzen. Foto’s: Lizette Slabber

GEORGE KRUGER (links) van die Kaka­mas­kelder het die Grootdrink­eerbewys vir diebeste verouderde wyn van Ben le Roux ont­vang.

Het jy vorige uitgawes misgeloop? Gaan na www.kalaharibulletin.co.za en gaan blaai deur die digitale weergawes.

Page 3: Upingtonbulletinub 20141022

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 23 OKTOBER 2014 3

ONSMENSE

Benneli Olivier Van der Walt

ANITA STEYN (18) iswerklik die HoërskoolKathu se trots. Die veelsy-dige leerling is onlangs aseen van die 14 topmatriku-lante in Suid-Afrika aange-wys.Die Kalahari BulletinKathu het die sterleerlingoor haar resep vir suksesen toekoms-tige planneuitgevra.

Hoe het jy akademies oplaerskool gevaar?“Ek het nog altyd hard gewerk,

so ek het altyd akademies eerste oftweede op die lys gestaan.”

Watter rol speel jou ouers injou akademiese sukses?“My ouers het nog altyd ’n groot

rol in my sukses gespeel.Hulle was daar om my te moti-

veer en ondersteun.Indien ek met ’n vak gesukkel

het, het hulle my gehelp of byko-mende studiemateriaal aangeskaf.Laataande wanneer ek vir eksa-mens moes leer, het hulle altyd virmy koffie aangedra.”

Hoe het jy akademies ophoërskool gevaar?“Ek was op hoërskool nog altyd

eerste akademies (80% en hoër as’n gemiddeld).Ek is die 2014-dux-leerling van

die Hoërskool Kathu.

Vir die akademiese toptien-eerbe-wyse was ek eerste.”

Wat het jy al vir jou akademie-se sukses opgeoffer?“Ek werk baie hard. Dit beteken

ek bring aande voor die boekedeur.Ek sal eerder nie na ’n partytjie

toe gaan nie, maar eerder tuis blyen leer. Maar die opofferings isbeslis die moeite werd.”

Wat hou die toekoms vir jouin?“Ek is as ’n mediese student aan

die Universiteit van die Vrystaat inBloemfontein aanvaar.Ek is baie bly daaroor en beplan

om aan te hou hard werk engemotiveerd te bly.”

Watter rol het die HoërskoolKathu en die onderwysers hierin jou akademiese sukses ge-speel?“My onderwysers het ’n groot

bydrae tot my sukses gemaak.Hulle het nog altyd in my geglo enspesiale moeite gedoen om te

verseker dat ek alles het om tepresteer.”

Jy is onlangs as een vanVolksblad se 14 topmatriekleer-linge in die land aangewys. Hoewas daardie ervaring?“Dit was fantasties.Altesaam 114 matriekleerlinge

van oor die land heen het hullevir die kompetisie ingeskryf.“Ons het die naweek van

3 Oktober Bloemfontein toegegaan en in die Protea-hotelgebly.“Ek het die kans gekry om die

ander topmatrieks, asook diebeoordelaars, te ontmoet.Deur die loop van die naweek

is ons baie vrae gevra en moesook baie take in groepe voltooi.Die beoordelaars het ons op

akademiese, sport-, kultuur- enleierskapkriteria beoordeel.“Ons het ook die Volksblad-kan-

toor besoek.Dit was baie interessant.“Daarna is ons na Absa toe

waar die bank vir ons ’n kontant-bedrag en verskeie pryse gegeehet.“Aan die einde van die kompeti-

sie was daar ’n spoggerige dineewaar ons weer die kans gekry hetom ons matriekafskeidklere te dra.”

Is daar enige bedankings watjy wil doen?“Ja, beslis. Baie dankie vir my

ouers en broer wat my al die jareondersteun het.“Dan ook vir my onderwysers en

afrigters wat tot my suksessebygedra het.”

Hardewerkmoeite werd

ANITA STEYN Foto: Benneli Olivier Van der Walt

‘Ek werk baie hard. Dit bete­ken ek bring aande voor dieboeke deur. Ek sal eerdernie na ’n partytjie toe gaannie, maar eerder tuis bly enleer. Maar die opofferingsis beslis die moeite werd.’

Page 4: Upingtonbulletinub 20141022

4 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 23 OKTOBER 2014

oorwin.Alles moet skoon wees. Die

kind en katte word twee uur lankuit die huis verban sodat dievloere gewas kan word.

Nie dat dit eintlik baie helpnie, want daar is altyd sulkegeheimsinnige voetspoortjieswanneer die vloere droog word.

Die hoofslaapkamer se bedword mooi opgemaak.

Al daardie lastige strooikus-sings (waaraan niemand magraak nie) word vir die mooi opdie bed gepak. Die kussingsverskaf natuurlik groot vermaakvir die katte en kind lankvoordat Ouma opdaag.

Een van die belangrikste goedop die lys is natuurlik dat Oumase lekker koffie aangeskaf moetword.

Dan wag ons. Elke halfuurmoet Seun vir Ouma bel om uitte vind waar hulle trek.

Maar wanneer daardie witbakkie voor ons hek stilhou enSeun soos ’n koeël uit ’n geweerin Oupa se arms instorm, maakdit al die huishoudelike traumadie moeite werd.

van my en my broer se kunspro-jekte, my pa se veldwagterstewelsen hoed en die twee honde. Maardeur dit alles was die huis altydskoon en netjies.

Sy is kwaai genoeg dat almalgeweet het hoeveel gemors onsmag skep voordat daar moeilik-heid gaan wees. Ons het geweetwanneer om op te ruim, op tevou, te stryk, te was en ons mooiskoon te maak.

My broer het die eienskappevan haar geërf, maar ek het nogaltyd meer na my pa se goedgun-stige chaos geneig.

Om terug te kom na dievoorbereiding: Ons het nie ’nhuiswerker nie.

Dae voor die tyd word wasgoed-patrollie gedoen.

Al daardie verlore mynkouseen slaapbroeke word opgespoor,gewas en gebêre. Die kombuis enbadkamers word aangeval en

Benneli Olivier Van derWalt

DIT is ’n groot affêre wanneerOupa en Ouma van Pretoria afkom kuier.

Wanneer die datum vir diekuier vasgemaak is, word ’nkalender teen die yskas vasge-plak. Hierop word die presiesedae gemerk en elke aand wordplegtig ’n kruisie deur die daggetrek wat verby is.

’n Week voor die kuier moetdaar ’n daadwerklike skoonmaak-sessie in ons huis plaasvind.

Tussen die kind en die katte(dankie tog ons het nog nie ’nhond nie), die man wat in diemyn werk en ek wat nie die bestehuisvrou is nie, is dit nogal ’ngroot proses.

Laat ek eers my ma se aardverduidelik. Ek is baie lief virhaar en het groot ontsag vir diéindrukwekkende vrou.

Sy het my en my broer in dieKruger- Nasionale Park grootge-maak sonder dat een van onsdeur ’n roofdier opgevreet is.

Haar huis was ’n mengelmoes

Bloed grootstegeskenkBLOEDBANKE het nie genoegbloed nie en die feestyd is om diedraai. Die Suid-AfrikaanseNasionale Bloeddiens (SANBD)het net genoeg groep O-bloed(nasionaal) vir 3,4 dae. Vir diebloedgroep B is daar 3,9 dae sevoorraad. Groep AB het genoegbloed vir 9,2 dae en Groep Agenoeg vir 5,4 dae.

Padongelukke neem geweldigtoe wanneer die skole in Desem-ber sluit en ook wanneer besighe-de rondom die 15de vir diefeestyd sluit. Die druk verkeer opsnelweë raak nog meer en motorsry bankvas op pad na hulvakansiebestemmings.

Uit haastigheid word dievolgafstand tussen voertuie niegehandhaaf nie en/of bestuurdersraak moeg en hul konsentrasie-vlakke daal.

In geheel het 1 184 mense in 987in padongelukke (nasionaal)gesterf. Dié ongelukke het tussen1 en 30 Desember 2013 plaasge-vind.

Ongelukke het ook op sekondê-re roetes plaasgevind omdatmotoriste die koste van tolhekkeprobeer vermy.

Altesaam 986 bestuurdersnasionaal is in hegtenis geneemomdat hulle alkohol ingeneem het– en natuurlik het dit ook totpadongelukke gelei.

Motorbestuurders versuim ookom padreëls te gehoorsaam.

In Desember 2013 het die

minste padongelukke in dieNoord-Kaap voorgekom. Daar wasslegs 49 sterftes.

Die SANBD doen ’n beroep oppotensiële skenkers om in diefeestyd ’n tydjie af te knyp ombloed te skenk. Dié proses duurnet ’n halfuur.

Skole wat sluit, veroorsaak ookdat die SANBD ’n waardevollebron van bloed verloor.

“Bloed gee lewe. Daar isduisende mense wat daagliks opbloedoortappings staatmaak,” hetVanessa Raju, kommunikasie-bestuurder van die SANBD,gesê.

Dié mense is ook vrouewat tydens ’n bevalling bloedverloor en ook die slagoffersvan padongelukke is. Statistiekewys ook dat minder as 1% vandie algehele bevolking vanSuid-Afrika elke dag bloedskenk.

In sy veldtogte moedig dieSANBD mense aan om nie toe telaat dat vakansies in die pad vanlewe staan nie.

Dit beteken bloot dat terwylDesember ’n wonderlike tydis om te ontspan en terug te kykop die jaar wat verby is, ditook ’n tyd is om een van diegrootste geskenke te gee – ditwat elke hart laat klop, ongeagras, geslag of ouderdom.

Skenk bloed, doen jou deel virjou familie en ook jou mede-mens.

Niks soos ouerliefdeDs. André de Villiers

VERSTAAN ons regtig wat ditbeteken dat God liefde is?

Iemand het eendag gesê: “Ekwonder of ons die betekenis vandie begrip liefde ooit volledig salverstaan?”.

Wanneer ons jonk is, is liefde ’nervaring van veiligheid engeborgenheid in jou gesin. Daar is’n natuurlike geneigdheid totvertroue in ons ouers, broers ensusters. In ons tienerjare ontdekons gewoonlik liefde vir die andergeslag. Dan word liefde ’n feesteli-ke, innerlike ervaring, dieervaring dat daar ’n besonderemens is wat die wêreld van mydink en wat mý kies om sy/haarlewe mee te deel. Dit is ook in dietyd dat ons ontdek liefde kan baieseermaak.

In ons twintigerjare leer ons dielewe ken. Ons ontdek meer vanonsself. In die tyd is ons waar-skynlik die minste “gebind” wat’n vaste liefdesverhoudings betref.Nogtans ervaar ons dikwels juisdie bande met ons ouers weer baiebelangrik word. Op ons ontdek-kingstog soek ons dikwels dieontbrekende dele van die legkaartin ons ouers se wysheid.

Dan trou ons en ons kry ons eiekinders. Dan ontdek baie van onsdie eerste keer hoe lief ons ouersons werklik het, want ons ontdekdaardie soort liefde wat bereid isom baie op te offer.

Dan waardeer ons dit, omdatons met nuwe oë na hulle asmense kyk. Ons weet dan dieliefde wat ’n ouer vir ’n kind het,kan nie regtig beskryf word nie.

Daarom is dit nie vreemd datdie Bybelskrywers God se liefdevir ons vergelyk met die liefdewat ’n ouer vir ’n kind het nie. InHosea 1:1 sê God: Toe Israel nog ’nkind was, het Ek hom al liefgehad, Ek het hom, my seun, uitEgipte geroep.

In Jesaja 49:15-16 word Godvergelyk met ’n ma: Kan ’n vrouhaar eie baba vergeet, haar nieontferm oor die kind wat sy in diewêreld gebring het nie? Selfs al souso iets kon gebeur, Ek sal jou nievergeet nie.

Mag ons gedrag meer en meerwys hoe Gód se liefde is: opoffe-rend, meelewend en opbouend.

DAAR word nie verniet na Oktober as die mooiste maand verwysnie. Pragtige blomme, besige bytjies en die mooiste skoenlappersversier tuine voordat die komende somerhitte die plaaslike tuinelaat swaarkry. Foto: Lizette Slabber

AsOuma-hulle komkuier

Deel van Oktober se prag

13/33 15/34 15/3513/32 15/33 15/33 15/38 17/3817/38

Page 5: Upingtonbulletinub 20141022

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 23 OKTOBER 2014 5

KERSFEES is om die draai.Die Kalahari Bulletin hettwee boeke om weg te gee –dit is die ideale geskenk virjouself of ’n geliefde.Hoe kan jy die twee

boeke wen?) Om in aanmerking te komvir dié boeke deel jou resep(gebak of braai), jou naamen van en die naam vanjou dorp op KalahariBulletinse Facebook-blad. Verskafook jou selfoonnommer.Gaan na www.facebook.com/

kbulletin.) Die wenners van die boekesal in die Kalahari Bulletinse uitgawe van 4 Desemberaangekondig word.

Deel jouresep enwen boek

DIE boek ’n Liefde vir Bak is propvol maklike en keurige resepte.

WEBER BRAAI BYBEL

DIE Kathu-tak van die Suid-Afri-kaanse Nasionale Bloeddiens(SANBS) benodig skenkers.Inwoners kan op Woensdae

van 08:00 to 19:00 en Vrydae van

09:00 tot 17:00 kom bloed skenk.Die kliniek is in Rietbokstraat

in die Old Mutual-gebou langsOK Furniture. Rig navrae aan sr.Ansie Klemp by 082-305-4249.

Bloedvoorraad kritiek laag

Page 6: Upingtonbulletinub 20141022

6 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 23 OKTOBER 2014

Lizette Slabber

DAAR is nog net een week oor om joumooiste foto’s van strukture na dieKalahari Bulletin te stuur.

In Oktober is die tema van die fotokom-petisie Strukture en alle foto’s van mensge-maakte strukture kan ingeskryf word.

Ons is op soek na foto’s van brûe, paaie,torings, huise, wolkekrabbers, treine enenigiets anders wat deur mense gemaakis.

Die strukture-fotokompetisie eindig op 30Oktober en dan begin die troeteldier-foto-kompetisie vir November.

Die fotograaf van die wenfoto wen elke

maand ’n prys van Wakaberry in dieKalahari Mall en die fotograaf van die fotowat die meeste likes op Facebook kry, wen’n geskenkpak van die Orange RiverCellars.

Die 12 wenners van die jaar gaan om ’nnaweek weg meeding. Die fotograaf vandie wenfoto van die jaar wat uit die 12maand-wenfoto’s gekies word, gaan ’nnaweek vir vier mense in een van die NCFamous Lodges wen.

Uit die 12 wenners gaan die foto wat diemeeste likes op Facebook kry ’n naweekvir twee mense in een van die NC FamousLodges wen.

Die foto’s moet groter as 500 KB en300 dpi wees en moet in jpeg-formaat aandie e-pos geheg wees.

Inskrywings kan na [email protected] gestuur word.

Verskaf ’n kontaknommer, asook inlig-ting oor waar en deur wie die foto geneemis, en waar die fotograaf woon. Netamateurfotograwe mag hulle inskryf.

Daar is geen beperking op die aantalinskrywings per persoon nie en foto’s vanoor die land heen mag ingeskryf word,maar net inwoners van die Noord-Kaapmag hulle inskryf.

Fototema se tyd loop uit

ROY WALSH het die pragtige foto van ’n vuur­toring gestuur.

LOURENS DE VILLIERS het dié besonderse foto op film ver­ewig. LIZZIE HARTZER het die pragtige foto gestuur.

JENNACORBETT is dalk net 13 jaar oud,maar sy het die pragti­ge wolkekrabber afgeneem.

JACKIE JACOBS het die murasie op film vas­gelê.

CHRISTOPHERBUYS het die foto vir die kom­petisie ingeskryf.

Page 7: Upingtonbulletinub 20141022

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 23 OKTOBER 2014 7

Benneli Olivier Van der Walt

QUALITY AUTO in Kathu is a namesynonymous with friendly service andexcellent cars.The business has been operating for the

past 15 years, with the local Kathu branch

open for the past two years.Charlton Hendriks, sales manager of

Quality Auto, says their company stands

100% behind their vehicles.“We are very big on satisfied customers,

and we’ll go the extra two miles for ourcustomers.”Quality Auto caters for a variety of

customer needs. For family sedan cars, theyrecommend the 2012 Jetta 1.4 TSI or the 2011Hyundai Sonata.

There are also real status symbol vehicleswhich include the BMW E46, a Mini Cooperand the Audi 1.8T.There are bargains available including the

GWM Floret and a RunX Toyota.Currently the GTI Volkswagen Golf is one

of their most popular cars.Quality Auto is situated in Rietbok Street,

Kathu. Call them on 053-723-2005, fax 086-770-1592 or email [email protected] office hours are from 07:00 to 19:00

on weekdays and 08:00 to 13:00 on Saturdays.

Quality service their pride

THE friendly and efficient staff of Quality AutoKathu are from the left Jeffery Mogatle, BradleyBeukes (owner), Sasley Beukes, Merle Adri­aanse, Charlton Hendriks and Bakang DylanMabone. Photos: Benneli Olivier Van der Walt

THE Audi 1.8T.

THE 2012 Jetta 1.4 TSI. THE GTI Volkswagen Golf.

Page 8: Upingtonbulletinub 20141022

8 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 23 OKTOBER 2014

Willem Fritz

MET die brandstof-pryse wat net een padken en dit is boontoe,trek die strop om mo-toriste se nek al hoestywer. Dit is egter

nie nodig om in alge-hele vrees vir diebrandstofpomp te leefnie.

Hier is ’n paar mak-like wenke om dieknyp uit die brand-stofprys te haal.

) Pas jou bestuur-styl aan

Onegalige wegtrek-ke en harde remmingkan brandstofver-bruikmet tot 40% laatstyg. Dit is beter omegalig en stadig te

versnel en dan so goumoontlik na ’n hoërrat oor te skakel. Indie stad word tot 50%van die energie watbenodig word om joumotor aan te dryf aanversnelling afge-

staan. In swaar ver-keer is ditwenslik omdie rit egalig te houdeur jou spoed metdie versnellerpedaalte beheer eerder asom heeltyd te versnelen dan weer te rem. ’n

Bewegende motor hetnie veel brandstof no-dig om aan te hou be-weeg nie danksy diemomentum. Daaromis dit belangrik datdiemomentumbehouword sonder om ditdeur remming te ver-breek. Vergroot jouvolgafstand effens enhou die verkeer ’n entvoor jou dop. Sodoen-de kan jy vroegtydigbepaal wanneer dieverkeer stadiger be-gin beweeg en kan jyjou spoed vroeër ver-laag sonder om skerpte rem. Hou ook bydie spoedperk. Hoevinniger jy ry, hoegroter is die wind-weerstand en turbu-lensie en hoe meerbrandstof word ver-bruik. Moet jou mo-tor nie onnodig laatluier nie. Indien jylanger as 30 sekondesop een plek gaan stil-staan – behalwe inverkeer – sluit die en-jin af.)Gaan joumotorsebanddruk ten min-ste een keer ’nmaand na

’n Te lae banddruklei tot groter weer-stand met die pad wat

weer tot ’n hoërbrandstofverbruikaanleiding gee. Diekorrekte banddrukword in die motor sehandleiding gegee ofaan die binnekantvandie voorste passa-siersdeur. Gaan diebanddruk na wan-neer die bande koudis vir die regte lesing.) Raak ontslae vanoortollige gewig

Een van die mak-likste maniere ombrandstof te bespaaris om van enige oor-tollige gewig ontslaete raak. Dit betekennie jy moet jou skoon-ma langs die pad af-laai nie, eerder dingesoos jou gholfstokkeen ander “vergete ar-tikels” wat in die mo-tor agterbly.)Wees aërodina-mies

Hoe laer jou motorse windweerstand,hoe minder is diebrandstofverbruikdaarvan.)Gebruik die lug-versorging spaarsa-mig

Die lugversorginghet ’n negatiewe uit-werking op brand-stofverbruik, veral

wanneer die motor indie verkeer luier.Teen laer snelhede isdit beter om die ruiteffens af te draai.Teen hoofwegsnelhe-de is dit wel beter omdie lugversorging tegebruik as omdie ruitaf te draai weens diegroter turbulensie enwindweerstand.)Hou die enjin ge-sond

Dit is belangrik omjou motor gereeld vol-gens die vervaardigerse aanwysings te ver-sien. ’n Enjin wat ver-keerd ingestel is, kantot 50% meer brand-stof verbruik as eenwat reg ingestel is.Maak ook seker dielugfilter is skoon. ’nVuil of verstopte lug-filter kan brandstof-verbruik met tot 10%laat toeneem. Ge-bruik die regte soortenjinolie. Enjinoliemet ’n hoër viskosi-teit bied groter weer-stand teen die bewe-gende onderdele vandie enjin wat tot hoërbrandstofverbruikkan lei.. Bronne: earthea-sy.com, drivers.com,opentravelinfo.com

Brandstof: Volg wenke en spaar

Page 9: Upingtonbulletinub 20141022

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 23 OKTOBER 2014 9

Meris Kocks

KAPT. THYS ESTERHUIZEN (42) sal van1 November af die nuwe stasiebevelvoerdervan die Suid-Afrikaanse Polisiediens(SAPD) in Rietfontein wees.

Hy is op 15 Oktober amptelik deurbrig. Paul Cengani, gebiedsbevelvoerder,aan die Rietfontein gemeenskap voorge-stel.

Esterhuizen is in Kuruman gestasioneeren het al 22 jaar diens in die polisie-

diens.Hy is ’n lid van die eenheid vir openba-

re orde en opleidingshoof by die Kuruman-polisie.

Hy het ook al diens in Vryburg enMafikeng gedoen.

In sy toespraak op die bekendstellingsge-leentheid het hy klem op verandering ensamewerking gelê.

Hy het verder die hoop uitgespreek datdie polisie en die gemeenskap in sytermyn goed sal saamwerk.

Nuut in RietfonteinBRIG. PAUL CENGANI (links) en kapt. Thys Esterhuizen op die bekendstellingsgeleentheid op15 Oktober. Foto: Meris Kocks

DIE munisipale raad van die //KharaHais-munisipaliteit gaan van 1 Novemberaf die invorderingsbeleid streng toepas.Verbruikers wat versuim om hul dienste-rekeninge te betaal se kragtoevoer salontkoppel word.

In die vorige maand se uitgawevan die nuusbrief Die inwoner het dieraad die invorderingsprosedures interme van die invorderingsbeleid verduide-lik.

Die raad doen ’n beroep op al dieverbruikers wat meer as 30 dae agterstalligis om hul rekening te vereffen.

Verbruikers wat nie die volle balansvan die agterstallige rekeninge kanbetaal nie, moet by die invorderings-afdeling by die munisipale hoofkantoorreëlings tref.

Vir meer inligting hieroor kan dieinvorderingskantoor by 054-338-7029/30/31gebel word.

Geld vir krag streng ingevorder

LEEMÉ JANSEN VAN RENSBURG,’n gr. 11-leerling aan die HoërskoolUpington, het verskeie eerbewyse opdie Eskom- Internasionale Ekspo virJong Wetenskaplikes gewen.

Sy was een van 880 leerlinge watgekies is om dié ekspo van 7 tot 10Oktober in Sandton by te woon.

Haar projek, Wonderseep, is uit17 000 projekte van leerlinge van oordie wêreld heen gekies.

Op die eerbewysgeleentheid hetLeemé ’n beurs van R30 000 van diedirekteur van die Universiteit vanStellenbosch (US) ontvang. Net agtbeurse is op die ekspo toegeken.

Sy het die volgende dag op ’nander prysuitdeling ’n goue eerbe-wys van Naledi Pandor, ministervan wetenskap en tegnologie,ontvang.

Die goue eerbewys sluit ’n beursvan die Rhodes-universiteit, ’nkontantprys en ’n jaar se intekeningop die tydskrif Quiz in.

In die innovasie-en-tegnologie-afde-ling, waarin gr. 10- tot gr. 12-leerlin-ge deelgeneem het, het Leemé ook ’nprys vir die beste senior projekgewen.

Hier het sy ’n kontantprys en dieInternasionale- Wetenskap-ekspo-bestekategorie-prys van Eskomontvang.

Uppie verstom op ekspo

LEEMÉ JANSEN VAN RENSBURG

Page 10: Upingtonbulletinub 20141022

10 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 23 OKTOBER 2014

Meris Kocks

DIE gr. 10- en gr. 11-aardrykskun-deleerlinge van die Gekombi-neerde Skool Rietfontein het dieAugrabies- Nasionale Park van 9tot 11 Oktober besoek.

Die opvoedkundige uitstappiewas onder leiding van dieskrywer van die berig, CandiceSpangenberg, Zelda Kocks enElsie Hendriks.

Die uitstappie het gefokus opwerk in die sillabus soosomgewingsbewaring en bestuur,verwering, aanwending vanhulpbronne en die sosialeinteraksie van leerlinge in ’nonbekende omgewing.

Met die groep se aankoms hetChristine du Plessis, hoofampte-naar van mense en bewaring, diegroep ingewag en verwelkom.

Sy het dadelik met dieprogram weggespring deur ’nvideo-vertoning te wys om dieagtergrond, fauna en flora vandie park aan die leerlingebekend te stel.

Die aandsessie is met ’nwandeling met sonkraglanternsna die hoofwaterval afgesluit.Dit was prentjiemooi en ’nbelewenis vir die leerlinge.

Die volgende oggend om 06:00het die groep die Dassiestaproe-te onder leiding van HannahBosence aangepak.

Hannah, ’n Britse burger, is’n vrywilliger van Global Visionwat in die Augrabies- NasionalePark werk. Die uitstappie het ’nbietjie inspanning geverg endaar was heelwat ligte oomblik-ke.

Dit was besonders om dit watin handboeke opgeskryf is indie natuur van naderby tebeleef.

Die middag het Frans van

Rooyen, die parkhoof en ’n kindvan Rietfontein, ’n besielendepraatjie gelewer.

Hy het veral op ’n positiewelewensuitkyk en die waarde vangeleerdheid gefokus.

Du Plessis het die sessie met’n bespreking oor loopbane indie park afgesluit. Tussendeurwas daar ook tyd om ’n draai bydie swembad te maak. Saterdag-oggend het die groep per busdeur die park gereis in die hoopom van die ander groter diere tesien. Die leerlinge het die parkvan die Ararat- en Oranjekom-uitkykpunte bespied.

Du Plessis het deurentyd dieverskillende plante en anderverskynsels aan hulle verduide-lik.

’n Ligte oomblik was toe diebobbejane probeer het om diegroep se kos te steel.

Leerlinge besoekAugrabies

CHRISTINE DU PLESSIS vertel die leerlinge van die Ge­kombineerde Skool Rietfontein alles oor die interessantewolftoonbos. Foto’s: Meris Kocks DIE leerlinge tydens hul besoek aan die Ararat­uitkykpunt.

AL die leerlinge by die Oranjekom­uitkykpunt.

Page 11: Upingtonbulletinub 20141022

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 23 OKTOBER 2014 11

STEFAN EN LIZE VAN WYK is van 1Oktober af deel van die onderwysspan bydie Hoërskool Duineveld.Dié egpaar sal die akademiese span

versterk en is ook kranige sportafrigters.Stefan was ’n professionele rugbyspeler

wat in die Verenigde Koningkryk vir dieLeicester Tigers gespeel het.Hy was ook die kaptein van Centurion in

die Carlton-liga.Hy het vir die Blou Bulle gespeel en was

die kaptein van die Blou Bulle se sewes-span op die nasionale kampioenskapsbyeen-

koms. Hy het sy onderwysloopbaan in 2010by die Hoërskool Wonderboom begin en syspan het die PUK-reeks gewen.Lize is in haar studentejare as sportvrou

van die jaar aangewys en sy het vir dieUniversiteit van Pretoria netbal gespeel.Sy was ook in die Gauteng-Noord-netbal-

oefengroep.As onderwyser het sy die o.14-, o.15- en

o.17-spanne afgerig en al drie was ligawen-ners.Die o.17-span was sewende in die

Gauteng-liga.

Sport hierdie onnies se forteSTEFAN EN LIZE VAN WYK Foto: Verskaf

DIE Hoërskool Duineveld bied môre ’nstraatete met André Schwartz as diegaskunstenaar aan.Dié ete beloof ’n onvergeetlike aand

onder die sterre te wees met pragtigemusiek en ’n driegangmaaltyd voor-berei deur die sjefs van die Food andBeverage Institute (FBI) van Bloem-fontein.Die skoolkoor van Duineveld en Siyanda

Cantando gaan op die ete saam metSchwartz optree.Die oud-Upingtonner Danielle Smith

gaan ook saam met Schwartz die gastevermaak.Die instituut het reeds verskeie kur-

susse en werksessies by die Duineveld-hotelskool aangebied en in aanloop totdie spesiale aand het hy drie werksessiesgehou.Kosfoendi’s, sjefs in die gasvryheidsbedryf

en kosliefhebbers kon Dinsdagaand ’nwerksessie oor garnering bywoon.Altesaam 25 verskillende soorte soet en

sout garnering is bespreek.Woensdagaand het die werksessie oor

braaigeregte en braaibykosse gehandel.Vanaand word die laaste werksessie met

die tema Canapés aangebied.Rig navrae aan Anette Kruger by 054-338-

8222.

Schwartz treeop straatete op

ANDRÉ SCHWARTZ tree môreaand op dieHoërskool Duineveld se straatete saammet dieskoolkoor, Siyanda Cantando en DanielleSmith op. Foto: Verskaf

DIE Food and Beverage Institute van Bloemfontein gaan ’n driegangmaaltyd op die straatetebedien. Van links is Jarine Mostert (FBI), Gerda Becker (Duineveld­hotelskool) en Lesley Jacobs(FBI).

LESLEIGH SAMPSON van die HoërskoolDuineveld het op 18 Oktober as deel van dieNoord-Kaapse span aan die Woorde openWêrelde- (WOW) spelfees in Stellenboschdeelgeneem. Die WOW-spelfees wordjaarliks deur die Universiteit van Stellen-bosch (US) aangebied.Leerlinge moet voor ’n gehoor woorde

hardop spel en ook ’n speltoets skryf.Die twee afdelings se punte word bymekaar-getel om die wenner in elke kategorie tebepaal.Lesleigh het in die provinsiale uitdunron-

des in Upington na die eindronde inStellenbosch deurgedring.

Veltie spel soos ’n s-l-i-m-k-o-p

LESLEIGH SAMPSON van die HoërskoolDuineveld het aan die WOW­spelfees in Stel­lenbosch deelgeneem.

DIT is net in die Kalahari waar elke sonsondergang asemrowend is. Die pragtige sonson­dergang is by Grootdrink vasgelê. In die lente is skemeraand die lekkerste tyd van diedag en die ideale tyd om die vleisbraaivure aan te steek. Foto: Lizette Slabber

Page 12: Upingtonbulletinub 20141022

12 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 23 OKTOBER 2014

Lizette Slabber

DIE matrieks van die HoërskoolDuineveld het op Vrydag 17 Oktoberhul laaste skooldag aan dié skoolgevier.Op ’n spesiale afsluitingsgesellig-

heid is gepas van die matrieks van2014 afskeid geneem.Die matriekklas het soos gebruik-

lik ’n geskenk aan hul alma materoorhandig, maar vanjaar se matriekswou nie net ’n geskenk oorhandignie, maar wou ook ’n nuwe tradisie

instel.Net voor die aanvang van die

afsluitingsgeselligheid het TheunisVisser, hoofseun, en Carla Kruger,hoofmeisie, ’n klok aan die skooloorhandig.Dié klok wat net buite die suidsaal

staan, is aangebring met geld wat diematrieks al sedert hul gr. 11-jaaringesamel het.Die nuwe tradisie wat hulle wil

begin, is om aan elke Veltie diegeleentheid te bied om die klok te luiom sy skoolloopbaan mee te begin en

om dit ook te lui wanneer dit eindig.“Elke gr. 8-leerling wat hier instap,

moet die klok lui om sy skoolloop-baan as Veltie te begin en asgr. 12-leerling moet hy die klok luiom sy jare as Veltie af te sluit,” hetVisser met die inhuldiging van dieklok gesê.Al die matriekleerlinge het aan die

einde van die afsluitingsgeselligheidonderdeur die klok gestap en dieklok gelui.Die eindeksamen het Maandag vir

die matriekleerlinge begin.

Matrieks groetCARLA KRUGER (hoofmeisie) en Theunis Visser (hoofseun)van die Hoërskool Duineveld onthul die klok wat die matrieksvan 2014 aan Duineveld geskenk het. Foto’s: Lizette Slabber

DIE klok is op die matrieks se laaste dag op skool onthul.Hier kry van die matrieks die kans om nog in ligte luimte verkeer voordat die eksamen op Maandag 20 Oktoberbegin het. Van links is Theonise April, Rudine Padmaker,Abigail Sampson en Cheryl Beukes.

NEGE musiekleerlinge van dieHoërskool Upington het vanjaardie Unisa-musiekeksamen metsukses afgelê.Carla van Wyk (blokfluit gr. 7),

Gretha van Staden (blokfluit

gr. 5), Alicé Maritz (klaviergr. 4) en Almari Bruwer (kla-vier gr. 4) het almal met lofgeslaag.Rozelle van Niekerk (klavier

gr. 4), Lynette Engelbrecht

(klavier gr. 3), Angus Damarah(klavier gr. 2) en Marina deJongh (klavier gr. 2) het meteervolle vermelding geslaag.Madelein Victor (klavier gr. 4)

het geslaag.

Nege presteer inmusiekVAN links is, voor: Lynette Engelbrecht, Rozelle van Niekerk, Carla van Wyk en Almari Bruwer; agter: Alicé Maritz,Gretha van Staden, Madelein Victor en Marina de Jongh. Foto: Verskaf

Page 13: Upingtonbulletinub 20141022

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 23 OKTOBER 2014 13

Prices & values include VAT. MTN & MTN Direct Terms and Conditions apply – see www.mtn.co.za. Offers valid 01/10/2014 − 31/10/2014 or while stocks last. Device colours may vary from those illustrated. All deals subject to 24-month contract, deviceand SIM stock availability, RICA registration and successful credit vetting. Subscription cost valid for 24 months and billed monthly, in advance. Calling Line Identity @ R8.00 pm included in subscription. Offers are only available to valid credit card and bankaccount holders with a valid South African ID. When ordering, please have your credit card or bank account details available. MasterCard, Visa, Diners and American Express cards accepted. Remember your ID and proof of residence, or affidavit thereof, toregister for RICA. E&OE. MTN Night Express offer valid 01/10/2014 – 31/10/2014. Offer available on selected MTN Contracts and My MTNChoice packages only. Night Express value valid for 1 month and received monthly for the duration of the contractperiod. Unused Night Express value does not carry-over. Upon Night Express value being depleted, lowest/best out-of-bundle rate applies. See www.mtn.co.za for full Terms and Conditions. E&OE.

Met

ropo

litan

Repu

blic

/154

27/E

To get these, or any other deals,call MTN Direct on 083 123 3667or go to http://shop.mtn.co.zaMTN Direct

Find your nearestMTN store.

Stay in touchnomatterwhereyouare,dayornight,with theMTNnetwork.

Just when you thought your Internet experience couldn’t getany better, MTN has a superfast 3G network in the Northern Cape.So you can stay in touch with your loved ones, near and far, day ornight with MTN Night Express. + 1GIG Night Express

HUAWEI E3531 Modem

R79PMx24 on an MTN 1GIGInternet package

• HSPA + (900/2100 MHz); GSM (900/1800 MHz)• 3G HSPA+– up to 21 Mbps• microSD Support

Top Features

FREE SIM & CONNECTIONInternet bundle1GIG

Visit these MTN stores for this great offer and many more.MTN Kathu – Shoprite Centre 6, [email protected] 0838691983. MTN Kathu Village – Kathu Village Mall 4, [email protected] 0838691985.MTN Kuruman – Spar Centre 9, [email protected] 0838691989. MTN Postmasburg – Sibilo Shopping Centre C02 + C03, [email protected]. MTN Upington – Kalahari Mall 68, [email protected] 0838691680. MTN Upington – Schroder Street 34, [email protected] 0838691979.

+ 1GIG Night Express

HUAWEI

R79PMx24 on anInternet package

• HSPA + (900/2100 MHz); GSM (900/1800 MHz)• 3G HSPA+– up to 21 Mbps• microSD Support

Top Features

FREE SIM & CONNECTION1GIG

Page 14: Upingtonbulletinub 20141022

14 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 23 OKTOBER 2014

RENDERING OF PROFESSIONAL, SUPPORT,AUXILIARY AND SECURITY SERVICES AT THE SECURECARE CENTRE FOR 28 MALE YOUTHAND 12 FEMALE YOUTH (AGES BETWEEN 14 AND 18 YEARS)IN CONFLICTWITH THE LAW, SPRINGBOK (NAMAKWA DISTRICT), FOR A PERIOD OF 3 YEARS

(Bid NC/SOC/021/2014)

REQUIRED BY: Department of Social Development Northern Cape Provincial Government

SPECIFICATIONS AND BID DOCUMENTS ARE AVAILABLE AT: The Department of Social Development, 257 BarklyRoad, Homestead, Mimosa Complex, Kimberley, Block J – room 4 (supply chain management).

BIDS MUST BE SUBMITTEDAT: Postal address:Department Social Development, Private Bag X5042, Kimberley,8300. Street Address: 257 Barkly Road, Homestead, Mimosa Complex, Ground Floor, Block C, Kimberley.

CONTACT PERSONS: Adelaide Wax or Kedi Flatela, at tel: (053) 874 9215 or (053) 874 9180, or facsimile:053 871 2441, or email: [email protected] or [email protected]

PLEASE NOTE:• A valid, original tax clearance certificate – Tender – (not a tax clearance certificate “GoodStanding”) must be submitted at closing date and time (bid document NCP 2 refers).

• This bid will be evaluated and adjudicated in terms of the 90/10 point system prescribed bythe Preferential Procurement Policy Framework Act, 05 of 2000 and revised Regulations 2011.

• A non-refundable deposit of R110.00 per set of bid documents is required.• In order to qualify for preference points a valid, originally certified copy of bidders’ B-BBEEstatus level verification certificate must be submitted at bid closing date and time.

• Names of bidders that submitted bids will be published on the website of the Department:http://socdev.ncpg.gov.za on Friday, 21 November 2014.

CLOSING DATE: 07 NOVEMBER 2014, AT 11:00www.basadzi.co.za

20141868

basadzi media - tender advertising

SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

BEGRAFNIS-DIENSTE

1025

ALGEMENEKENNISGEWINGS

GEMEENSKAPS-KENNISGEWINGS

1210

NOTICEVehicles standing longer thanthree months will be sold to

defray expenses.JTG TOWING & ROADSIDEASSISTANCE KATHU

1. Toyota D4D 2.5 BS 79 CM GP2. Opel Astra Turbo CJ 97 BV GP3. Honda Ballade 160i DOHC: CF702984. Opel Corsa Lite (white) BTF 489NC5. Hyundai Elantra 1.6 GLS ND3804046. Fiat Uno 1.1 BWW 721 NW7. Ford Cortina bakkie 3l - BJB 653NC8. Trailer (black) DFL 191 GPPlease phone 053 723 2685.

PERSOONLIKEDIENSTE

SOSIAAL &ONTSPANNING

1475

KARAOKE - DJ EN LIVE BAND.Rugby klub 1 Nov vanaf 18:00. R100volwassenes en R50 kinders. Eteingesluit. Skakel Sarie 072 971 3415.

TE KOOP

KLERASIE

1615

AANDAG: ALLE GROOT MANS!Groot nommers in winkel beskikbaar.Kontantafslag gewaarborg. The Nu-Shop, Palm Gate-sentrum, Kuruman.Tel. 053 712 1264.

ALLERLEI

1655

SEODIN SAND: Seodin weg, Kuru-man. Skakel ons vir die beste prysein Kuruman op bousand, 'crusherdust, concrete mix', 13- en 19-mm-klip, riviersand en pleistersand. Die-selfde dag afgelewer. Skakel 071382 8234.

ALGEMENE &HUISDIENSTE

BOUWERK &KONSTRUKSIE

1801

FOR ALL YOUR STEEL ANDBUILDING construction needs: Con-tact the specialists. Deva's Steel &Building Construction. Quality is ourgame! Affordability is our name.Phone 061 383 7746 / 084 219 6605.

SKOONMAAK-DIENSTE

1805

DSTV/TV/DVDDIENSTE

1807

DStv INSTALLATIONS, repairsand upgrades, Explora, PVR and Xtra-view. Phone Kobus 082 040 5801.

ELEKTRIES

1810

ELEKTRIESE HEININGS, hekmo-tors en garagedeurmotors. Profes-sionele installasies en diens. SkakelFirst Defence 072 156 4035 of 082829 0292.

VOERTUIE

KOMMERSIEEL

3060

2004 TOYOTA DYNA 5-TON-trok.Platbak, goeie toestand. 165 000 km.Prys: R156 180. Skakel Rudi du Plooy082 380 2252.

SLEEPWAENS

3040

V-TECH TRAILER & NATIONALTRAILERS Kuruman verskuif naKalaharistraat 11, vanaf Cillierslaan12, Kuruman. Verkoop ook nuwesleepwaens en sleepwaverhurings,lang pad, eenrigting en ook plaaslik.SLEEPWA te koop: 3,5 m x 1,8 x 1,0V-Tech Trailer. Baie sterk gebou ensoos nuut, R20 000.Kampeerwa te koop: 2,4 x 1,4 x 1,4m toe bak. 2 x groot deure. 1,5-ton-as, 15-duim-wiele. Soos nuut, R23900. Skakel 083 310 0272 of 083 2543120.

EIENDOMME

SAKEPERSELE

3215

SAKEGEBOU IN MIDDEDORP TEKOOP. Parkering, gevestigde huur-kontrakte. Uitstekende proposisie.Skakel 083 287 7377.

WOONSTELLETE HUUR

3250

2-SLK-woonstel beskikbaar vanaf 1November teen R4 800 p.m. Geskikvir slegs 2 persone. Skakel 079 3767500.

EEN-SLAAPKAMER-WOON-STEL: Onmiddellik beskikbaar. W enL ingesluit, R4 300 p.m. Skakel Sarie072 971 3415.

TE HUUR

3205

TE KOOP

3201

HUISE TE KOOP

3275

KURUMAN: 3 bedrooms, 2 toilets,built-in-cupboards, R950 000.Phone Martin 078 477 7392.

KURUMAN: 4 slk, 3 badk, 1 motor-huis met 2 afdakke in stil buurt.Lieflike, groot tuin. R1,4 miljoen.Skakel Kevin Johnson 072 379 8283.

HUISE TE HUUR

3270

6-SLAAPKAMER-huis te huur inmiddedorp. Skakel Jan Louw060 664 1328.

ACCOMMODATION: Nice house inKagung to let, with water and elec-tricity. For more info phone 078 5418146. CONTRACTORS ONLY.

KAMERS TE HUUR

3315

NETJIESE EN SUITE-KAMER met'n bed, klein kombuis, yskas enmikrogolf, braaiarea en afdakke tehuur 18 km van Hotazel op plaas.Veilig en stil. Ideaal vir kontrak-teurs. Skakel 076 805 4557.

REGSKENNISGEWINGS& TENDERS

DRANKLISENSIES

4035

NOTICE OF INTENTION TOAPPLY IN TERMS OF SECTION20 OF THE ACT FOR A LICENCE

1. Joe Morolong Municipality2. Seremi Bryson Moremi, PO Box464, Madibeng, Kuruman 8460.3. Tavern4. All kinds of liquor5. Bothabishong Tavern, 271E, Madi-beng Village, Kuruman 8460.6. Snacks, soft drinks and food.

BOEDELKENNIS-GEWINGS

BOEDELS:LIKWIDASIE ENDISTRIBUSIE

4205

BHC Meiring

In the estate of the late Bryan HenryCornelius Meiring, identity number710619 5160 088 and survivingspouse Marilyn Rochelle (Oakes)Meiring, identity number 7302060070 086.Estate number: 916/2008Notice is hereby given that copies ofthe liquidation and distributionaccounts (first and final, unlessotherwise stated) in the estate, willbe open for inspection of all personswith an interest therein for a periodof 21 (TWENTY ONE) days (or shor-ter or longer if specially stated) fromthe date specified or from the dateof publication hereof, whichever maybe the later, and at the office of theMaster and Magistrate's OfficeUpington.Lucas Ruiters ConsultantsOffice No 3Libra House, 14-18 George StreetKimberley8301Tel. 053 831 2419

Die gebruik van die letter

, leestekens soos

of of die gebruik van

syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.

"A" "!"

"*"

SMALLS NOTICE

AANDAGALLE

ADVERTEERDERS

B

E

T

R

E

K

K

I

N

G

S

B

E

T

R

E

K

K

I

N

G

S

Page 15: Upingtonbulletinub 20141022

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 23 OKTOBER 2014 15

Page 16: Upingtonbulletinub 20141022

16 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 23 OKTOBER 2014

Page 17: Upingtonbulletinub 20141022

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 23 OKTOBER 2014 17

THE My Maths Buddy team,sponsored by Finsch DiamondMine, visited Daniëlskuil recentlyto conduct both teacher and pupilworkshops on how to use theMaths Buddy dictionary.The training was done by Paul

Sondergaard.He guided teachers in the

effective use of the maths dictio-nary, the layout and activitiesavailable for incorporation intolesson plans.The My Maths Buddy dictiona-

ry is for gr. 1 to gr. 12 pupils.The maths dictionary has

proven to be an invaluable toolfor children studying maths, aswell as parents and teacherswanting to improve pupils’results.

Maths buddies study dictionaryGR.11 AND GR.12 PUPILS of the Daniëlskuil High School proudly show off their My Maths Buddy certificates.

LOHAN VAN ZYL, ’n leerlingaan die Laerskool Sentraal opKakamas, het as deel van dieNoord-Kaap-tennisspan aan dievierhoekige tennistoernooi inWelkom deelgeneem.Tydens die vierhoekige

tennistoernooi speel spanne vandie Noord-Kaap, Noordwes,

Noord-Vrystaat en Oos-Vrystaatteen mekaar.Lohan was deel van die

Noord-Kaapse o.12-span.Lohan het vroeër vanjaar ook

as deel van die Noord-Kaap-spanwedstryde teen die WestelikeProvinsie, SuidwestelikeDistrikte en die Boland gespeel.

Sentraal se Lohanwyssy slag in NK-span

LOHANVANZYL van die Laerskool Sentraal in Kakamas in aksie tydensdie vierhoekige tennistoernooi in Welkom. Foto: Verskaf

Page 18: Upingtonbulletinub 20141022

18 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 23 OKTOBER 2014

Page 19: Upingtonbulletinub 20141022

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 23 OKTOBER 2014 19

ELANIE BRAND van die LaerskoolSentraal in Kakamas het die afgelopeskoolvakansie aan die Key Health-tennistoernooi vir o.14’s deelge-neem.Sy het vyf van haar ses wedstryde

gewen.Ná die Key Health-toernooi het sy aan

die topagt-tennistoernooi vir o.12-spelersdeelgeneem.

In dié toernooi het sy slegs twee vanhaar wedstryde verloor.Sy beklee die vyfde plek op die ranglys

van Suid-Afrikaanse o.12-spelers.

Speel baan aan die randELANIE BRAND van die Laerskool Sentraal in Kakamas in aksie op die tennisbaan. Foto: Verskaf

DIE eerste seuns­ enmeisietennisspanne vandie Hoërskool Duineveldhet van 28 Septembertot 3 Oktober aan dieWilson Shield for HighSchools inSunCity deel­geneem. Altesaam 11seuns­ en 11 meisie­spanne het daaraandeelgeneem. Die mei­siespan was agtste endie seunspan sesde indie toernooi. Van links is,voor: Ané Jonas, Dean­ke van Zyl, Daniell Nel,Ané Dippenaar, JonéVisser en Sharlene Ven­ter (bestuurder); agter:Connie Conradie, Be­handré Swartz, EdgarZealand, DuncanMcGregor, Riaan Ba­denhorst en Tiaan Ser­fontein (afrigter).

Foto: Verskaf

Neemdeel aantoernooi

Page 20: Upingtonbulletinub 20141022

INGE WESSELS en Marlé Hoft,leerlinge aan die Hoërskool Upington,het aan die Standerton-saalperdstreek-skou deelgeneem.Inge het ’n vierde plek in die

o.18-vyfgang-plesierperdklas en ’n

derde plek in die ope-vyfgang-plesier-perdklas op haar perd, Sir Galahad,behaal.Marlé het ’n derde plek in die

ope-driegang-plesierperdklas op dieperd The Last Remberance behaal.

Uppies vaar goed op skou

INGE WESSELS op haar perd, Sir Galahad. Foto’s: Verskaf MARLÉ HOFT op The Last Remberance.