vrae sonder vraende voornaamwoorde vra:...oefening 1: direk en indirekte rede stelsinne ma sê:...
TRANSCRIPT
1 |Bladsy
GRAAD 9: TAALWERK
Oefening 1: Direk en Indirekte rede
Stelsinne
Ma sê: “My handsak is in my motor.”
Ma sê dat haar handsak in haar motor is.
Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde
Anna vra: “Kan ek die boek neem?”
Anna vra of sy die boek kan lees.
Vrae met Vraende Voornaamwoorde
Piet vra: “Wie het my pen gevat?”
Piet vra wie sy pen gevat het.
Die deëlteken en
die
aanhalingstekens
val weg
Die deëlteken en
die
aanhalingstekens
val weg.
Voornaam
woorde
verander
Werkwoorde
skuif na die
einde van die
sin
Die deëlteken en
die
aanhalingstekens
val weg.
Voornaam=
woorde
verander en
die kry ‘n
“of”
Werkwoorde
skuif na die
einde van die
sin
Die deëlteken en
die
aanhalingstekens
val weg.
Die Vraende
Voornaam=
woord bly op
dieselfde
plek.
Werkwoorde
skuif na die
einde van die
sin
2 |Bladsy
Direk Indirek
Enkelvoud ek, jy
Enkelvoud hy, sy
Meervoud ons, julle
Meervoud hulle
Enkelvoud my, myne, jou, joune
Meervoud ons s’n, julle s’n
Enkelvoud sy, syne, haar, hare
Meervoud hulle s’n
die, hierdie hier
hierheen hiermatoe
vandag gister nou
môre
daardie daar
daarheen daarnatoe
daardie dag die vorige dag
toe die volgende dag
Skryf die volgende sinne van die Direk na die Indirek
1. Piet sê: “Ek sal môre vir haar gaan kuier.”
2. Anton vra : “Waar is die liniaal wat ek gister hier neergesit het?”
3. Kopano vra vir Ntsiki: “Is jy seker jy het die rekening gister betaal?”
4. Die polisieman sê vir Zandile: “Jy moet nooit ‘n krimineel self probeer vaskeer
nie.”
5. Die onderwyser vra: “Hoekom kan julle nie so goed soos verlede jaar presteer
nie?”
6. Die span span sê: “Bring ons water hiernatoe.”
7. Wilmien vra vir Koba: “Gaan jy vandag Eastgate toe.”
8. Susan vra vir Portia: “Het jy gisteraand Idols gekyk?
9. Juffrou Van Tonder sê aan die klas: “Julle moet stilbly!”
10. Lerato sê: “Ek gaan môre oorsee.”
3 |Bladsy
Oefening 2: Lydende en Bedrywende Vorme
Teenwoordige Tyd
Onderwerp Werkwoord Voorwerp
Die man lees die boek
Die boek word deur die man gelees
1 Die kind soek die liniaal. 6 Karen sing die liedjie.
2 Almal geniet die dag. 7 Die atlete hardloop die
wedloop.
3 Die onderwyeser deel die
boeke uit.
8 Sarel pluk die blom.
4 My ma voer die hond. 9 ‘n Polisieman arresteer die
verdagte.
5 Sipho vra vir Andile. 10 Die dogter help die tannie.
Verlede Tyd
Onderwerp Voorwerp Werkwoord
Die man het die boek gelees
Die boek is deur die man gelees
4 |Bladsy
1 Die kind het die liniaal
gesoek.
6 Karen het die liedjie gesing.
2 Almal het die dag geniet. 7 Die atlete het die wedloop
gehardloop.
3 Die onderwyeser het die
boeke uitgedeel.
8 Sarel het die blom gepluk.
4 My ma het die hond gevoer. 9 ‘n Polisieman het die
verdagte gearresteer.
5 Sipho het vir Andile gevra. 10 Die dogter het die tannie
gehelp.
Toekomende Tyd
Onderwerp Voorwerp Werkwoord
Die man sal die boek lees
Die boek sal deur die man gelees
word
1 Die kind sal die liniaal soek. 6 Karen sal die liedjie sing.
2 Almal sal die dag geniet. 7 Die atlete sal die wedloop
hardloop.
3 Die onderwyeser sal die boeke
uitdeel.
8 Sarel sal die blom pluk.
4 My ma sal die hond voer. 9 ‘n Polisieman sal die
verdagte arresteer.
5 Sipho sal vir Andile vra. 10 Die dogter sal die tannie
gehelp.
5 |Bladsy
Oefening 3: Selfstandige Naamwoorde
1. Tipes Selfstandige Naamwoorde
Soortname
Eiename
Abstrakte
Selfstandige
Naamwoorde
Versamelname
Maatname
Massaname
Man
Dogter
Suid-Afrika
Gelukkig
Bos Blomme
‘n Blikkie Kos
Staal
6 |Bladsy
1.1 Hergroepeer die volgende Selfstandige Naamwoorde volgens watter
tipes hulle is.
Khumbo, Hartseer, Lief, Skool Visse, Koppie Meel, Sand, Tafel, Meubels,
Pretoria, Soweto, Pen, Trop Skape, Venster, Haat, Skare Toeskouers, Porsie
Hoender, Laning Bome, Bly, Water, Seun, Sara, Deon, Sak Sement, Sterre,
Boek, Treurig, Vloot Skepe, Dosyn Eiers, Goud.
2. Selfstandige Naamwoorde kan;
a. Enkelvoud of Meervord wees.
b. Verkleinwoorde wees.
c. Manlik of Vroulik wees.
d. Persoonsname wees.
1.2 Enkelvoud en Meervoud
Reëls
Beskrywing Reël Voorbeeld
Woorde met ‘n kort vokaal
wat op ‘n enkel konsonant
eindig
Die laaste letter
verdubbel en ‘n “e”
word bygevoeg
Kop – Koppe
Bak – Bakke
Tas – Tasse
Woorde wat op ‘n enkel
konsonant eindig en deur ‘n
dubbel vokaal van die
dieselfde soort voorafgegaan
word.
Die een konsonant
val weg en die word
kry ‘n “e” aan die
einde.
Saal – Sale
Skool – Skole
Vuur – Vure
Deel – Dele
Woorde wat met ‘n dubbel
konsonant geksryf word wat
nie van dieselfde soort is nie
Die word kry ‘n “e” Boek – Boeke
Huis – Huise
Dier – Diere
Woorde wat op ‘n “f” eindig. Die “f” val weg en
word deur ‘n “w”
vervang.
Dief – Diewe
Brief – Briewe
Woorde wat op ‘n kort
beklemtoonde vokaal eindig
Die word kry ‘n ‘s
aan die einde.
Pa – Pa’s
Ma – Ma’s
Skadu –
Skadu’s
Woorde wat op l, n, r, en s
eindig
Die woorde kry ‘n
“e” vir die
meervoud.
Skoen – Skoene
Kers – Kerse
7 |Bladsy
Beskrywing Reël Voorbeeld
Woorde wat op ‘n
“og” eindig
Die “g” val weg
en die woord kry
‘n “ë”.
Oorlog – Oorloë
Vlieg – Vlieë
Boog – Boë
Woorde wat op ‘n
“ig” eindig
Die woorde kry
“te”.
Gesig – Gesigte
Lig – Ligte
Plig – Pligte
Woorde wat met
“heid” eindig
Die “heid” word
vervang met
“hede”
Besigheid – Besighede
Moeilikheid – Moeilikhede
Woorde wat eindig
met “ing”
Die woorde kry
“s”
Koning – Konings
Woning – Wonings
Woorde wat eindig op
“ie”
Die woorde kry
‘n “s”
Broekie – Broekies
Katjie – Katjies
Herskryf die paragraaf en gee die meervoudsvorm van die woorde tussen
hakkies.
1. Dit was met die (geleentheid) van die (begrafnis) wat ek die Coetzees
ontmoet het. Ek was in die (veld) toe die (oubaas) daar aangery het om
(oom) Wynand te spreek en te verneem of hy die (ouderling) is en om
hom toe gevra het of hy asseblief sal voorgaan in die begrafnis.Op hulle
(staanplek) het ek hulle ontmoet en die (verhaal) gehoor.
2. Die ou professor het nooit van daardie (godin) geweet nie – slegs van
die (koning) wie se (baba) in die (krip) gelê het en wat later deur ‘n
(man) met ‘n pyl en (boog) geksiet is.
3. In die (kroeg) langs die hoofweg het hy die (dokter) ontmoet wat die
(brief) geskryf het.
4. Die (tannie) het die (seun) ‘n (gedig) gegee om te leer. Hy het die (stuk)
net so daar gelos, oor die (muur) gespring en in die (rivier) gaan swem.
Sy het belsuit genoeg is genoeg, sy (ma) sal van die (onsinnigheid)
moet weet.
8 |Bladsy
1.3 Verkleiningsvorme
Reëls
Beskrywing Reël Voorbeeld
Woorde met ‘n kort vokaal
wat met ‘n enkel konsonant
eindig
Die laaste letter
verdubbel en die
woord kry ‘n “ie”
Dak – Dakkie
Rok Rokkie
Rug – Ruggie
Woorde wat op ‘n “n”
eindig
Die woorde kry
“tjie”
Tuin – Tuintjie
Lyn – Lyntjie
Woorde wat op ‘n enkel
konsonant eindig en deur ‘n
dubbel vokaal van die
dieselfde soort
voorafgegaan word.
Die een konsonant
val weg en die word
kry ‘n “ie” aan die
einde.
Aap – Apie
Rook – Rokie
Neef – Nefie
Draak – Drakie
Woorde wat op “d” en “t”
eindig
Die woorde kry
“jie”
Kat – Katjie
Hond – Hondjie
Woorde wat op ‘n kort
beklemtoonde vokaal
eindig
Die word kry ‘n
‘tjie aan die einde.
Pa – Pa’tjie
Ma – Ma’tjie
Skadu –
Skadu’tjie
Woorde wat ‘n dubbel
lettergreep is en op ‘n “ing”
eindig.
Die “ing” word
deur “kie” vervan
Koning –
Koninkie
Garing – Garinkie
Woorde wat op ‘n “m”
eindig
Die woorde kry
“pie”
Oom – Oompie
Raam – Raampie
Woorde wat kort
beklemtoonde vokaal het
gevolg deur die konsonant
“l”
Die woorde kry
“etjie”
Bal – Balletjie
Stal – Stalletjie
Rol – Rolletjie
Woorde wat een lettergreep
is en op “ang”, “ing” en
“ong” eindig
Die woorde kry
“etjie”
Ring – Ringetjie
Long – Longetjie
Slang – Slangetjie
Woorde met ‘n kort vokaal
wat op “n” of “m” eindig
Die woorde kry
“etjie”
Kan – Kannetjie
Dam – Dammetjie
Woorde wat ‘n dubbel
lettergreep of twee
verskillende vokale het en
op “r” eindig
Die woorde kry
“tjie”
Vloer – Vloertjie
Motor – Motortjie
9 |Bladsy
Woorde wat ‘n dubbel
vokaal of twee lettergrepe
het.
Die woorde kry “ie” Kerk – Kerkie
Broek - Broekie
Woorde met ‘n dubbel
lettergreep wat op ‘n
vokaal eindig
Die word kry ‘n
“tjie” aan die einde.
Drama –
Dramatjie
Ouma – Oumatjie
Woorde wat op “f” eindig Die woorde kry “ie” Brief – Briefie
Kuif – Kuifie
Woorde wat op “p” eindig Die woorde kry “ie” Kamp – Kampie
Pomp – Pompie
Woorde wat op ‘n “ie”
eindig
Die woorde kry
“tjie”
Mandjie –
Mandjietjie
Horlosie –
Horlosietjie
Skryf die verkleiningsvorme van die woorde tussen hakkies.
1. Die (oupa) het die (mot) en die (wurm) albei doodgeslaan met die
(baksteen).
2. My (broer) het die (duif) op die (brug) sien sit en dadelik sy (hemp)
uitgetrek.
3. Daar is ‘n (skilpad) in die (kafee) langs die (oom) se (huis).
4. Die (ossewa) is ‘n (oudheid) wat deur die (ambagsman) gemaak is.
5. Ons drink uit die (koppie) want die (beker) is stukkend.
6. Die (baba) se vuis is te klein om die (pop) vas te hou.
7. Die ou (vrou) staan voor die (saal) en gesels met die (gas).
8. Die (papegaai) het die (padda) ingesluk en dit het my (ma) laat skrik.
9. Die (bewaarder) soek ‘n (slaanding) om die (prisonier) mee te straf.
10. Die (land) het ‘n baie mooi (plek) om te besoek.
10 |Bladsy
1.4 Skryf die TEENOORGESTELDE geslag van elk van die volgende
neer.
MANLIK VROULIK
Man 1.
2. Moeder
Oupa 3.
4. Oumagrootjie
Seun 5.
6. Nooi
Broer 7.
8. Skoonsuster
Neef 9.
10. Bruid
Meneer 11.
12. Buurvrou
Heer 13.
Biblioteekaris 14.
15. Sekretaresse
Prins 15.
16. Profetes
Bestuurder 17.
18. Vriendin
Kelner 19.
20. Koningin
Slaaf 21.
22. Leidster
Haarkapper 23.
24. Verpleegster
Akteur 25.
26. Redaktrise
27. Orreliste
11 |Bladsy
Oefening 4: TYE
1. Teenwoordige
Tyd
Verlede Tyd Toekomende
Tyd
Voorbeeld Die seun
harloop oor die
straat.
Die seun het
oor die straat
gehardloop.
Die seun sal oor
die straat
hardloop.
1. Die seun skop die hond.
2. Die vet man lees die koerant.
3. Sarie en Deon hardloop oor die besige straat.
4. Die diewe steel die baie duur eetware.
5. Die man en vrou wat al vyftig jaar getroud is vier hulle goue
huweliksherdenking op die Griekse Eilande.
2. Teenwoordige
Tyd
Verlede
Tyd
Toekomende
Tyd
Koppelwerkwoord
“is”
is
was
sal + wees
Voorbeeld Die seun is
stout.
Die seun
was stout.
Die seun sal
stout wees.
Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die
Toekomende Tyd.
1. Die seun is siek.
2. Phumla en Mabel is die beste in die klas.
3. Amal is opgewonde oor die koms van die sirkus.
4. Waarop is die rolprent gebaseer?
5. Die seuns en meisies in die skool is baie bly oor die verlengde pouse.
3. Teenwoordige
Tyd
Verlede Tyd Toekomende Tyd
Modale
Hulpwerkwoord
“het”
Indicates possession
– to have
het
het + gehad
sal + hê.
12 |Bladsy
Voorbeeld
Die meisie het
‘n appel.
Die meisie het
‘n appel
gehad.
Die meisie sal ‘n
appel hê.
Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die
Toekomende Tyd.
1. Die meisie het ‘n mooi paar skoene.
2. Al die kinders het griep.
3. Die sanger het ‘n fantastiese stem.
4. Die man met die spierwit motor het ‘n asemrowende strandhuis.
5. Griet en Piet het een miljoen, tweehonderd en tagtig duisend vier honderd
nege en sestig plakkers.
4. Teenwoordige
Tyd
Verlede
Tyd
Toekomende
Tyd
Lydende en
bedrywende
vorme.
word deur
is deur
sal deur + word.
Voorbeeld
Die koerant
word deur vader
gelees.
Die koerant
is deur
vader
gelees.
Die koerant sal
deur vader
gelees word.
Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die
Toekomende Tyd.
1. Boeke word deur boekwurms gelees.
2. ‘n Program word deur die toneelgroep anngebied.
3. Die koei word deur die melker gemelk.
4. Deur wie word die tafel gedek?
5. Deur die venster word deur die meisie gekyk.
5. Teenwoordige
Tyd
Verlede Tyd Toekomende Tyd
Hulpwerkwoorde
sal, kan, ens.
sal
kan
wil
mag
sou
kon
wou
mag
------------
sal + kan
sal + wil
sal + mag
13 |Bladsy
moet moes sal + moet
Voorbeeld Die meisie sal
die peer eet.
Die seuns kan
die werk doen.
Die man wil
die motor koop.
Anton mag die
roomys eet.
Sipho moet
stilbly.
Die meisie sou die
peer eet.
Die seuns kon die
werk doen.
Die man wou die
motor koop.
Anton mag die
roomys eet.
Sipho moes stilbly.
----------------------------
--------------------------
Die seuns sal die werk
kan doen.
Die man sal die motor
wil koop.
Anton sal die roomys
mag eet.
Sipho sal moet stilbly.
Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die
Toekomende Tyd.
1. Pieter en Khumbo sal môre vetrek.
2. Ons kan die huiswerk doen.
3. Hulle wil die film gaan sien.
4. Die kinders mag vir die kondukteur vra.
5. Al die atlete moet die strekoefeninge doen.
Baie belangrike algemene reëls.
1.
Teenwoordige
Tyd
Verlede Tyd
Dan
As
Wanneer
Nou
Toe
Hy bad, dan gaan slaap
hy.
Hy het gebad, toe het hy
gaan geslaap.
Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die
Toekomende Tyd.
1. Hy antwoord die telefoon, dan roep hy sy ma.
2. As die weer onstuimig is, moet ons op die berg slaap.
3. Wanneer die program begin, bly ons stil.
4. Ek verstaan die werk nou.
14 |Bladsy
2. Wanneer twee werkwoorde Direk langs mekaar staan word nie een van
die twee in die verledetydsvorm geskryf nie.
Teenwoordige Tyd Verlede Tyd
Ek hoor die man sing. Ek het die man hoor sing.
Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die
Toekomende Tyd.
1. Ek sien die seun hardloop.
2. Hulle laat die honde eet.
3. Almal probeer die bakleiery stop.
4. Danie voel die wind waai.
5. Die ondersteuners sien die atleet struikel.
3. Wanneer twee Handelinge gelyktydig plaasvind word slegs die eerste
werkwoord in die verledetydsvorm geskryf.
Teenwoordige Tyd Verlede Tyd
Hy staan en praat. Hy het gestaan en praat.
Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die
Toekomende Tyd.
1. Die konsertgangers staan en sing.
2. Die stasiemeester loop en beduie.
3. Almal se babas lê en slaap.
4. Die taxibestuurder ry en eet.
5. Phumzile sit en bekyk die spektakel.
4. Wanneer twee Handelinge nie gelyktydig plaasvind word altwee
werkwoorde in die verledetydsvorm geskryf.
Teenwoordige Tyd Verlede Tyd
Hulle loop en dans. Hulle het geloop en gedans.
Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die
Toekomende Tyd.
1. Die leerlinge skryf en teken.
15 |Bladsy
2. Gedurende die vakansie swem en speel hulle.
3. Daardie man loop en val.
5. Die volgende voorvoegsels kry nooit die verledetyds vorm “ge” nie.
Be-
ver-
her-
ont-
ge-
er-
on-
beveel
verdeel
hersien
ontmoet
gesels
erken
ondersoek
Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die
Toekomende Tyd.
1. My ma vertel vir die kleuters ‘n storie.
2. Die paartjie bestel dieselfde kos op die spyskaart.
3. Ons gesels aanmekaar in die klas.
6. Skeibare Werkwoorde in die teenwoordige tyd word in die
verledetydsvorm gekombineer deur “ge” in die middel van die twee
werkwoorde te skryf.
Teenwoordige Tyd Verlede Tyd
Hulle trek die boek oor. Hulle het die boeke oorgetrek.
Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die
Toekomende Tyd.
1. Hulle wend die salf aan.
2. Die dokter sit die verband op.
3. Morsjorse gooi papiere rond.
7. Onskeibare Werkwoorde in die teenwoordige tyd word in die
verledetydsvorm gekombineer deur “ge” aan die begin van die werkwoord
te skryf.
16 |Bladsy
Teenwoordige Tyd Verlede Tyd
Sy wantrou hom. Sy het hom gewantrou.
Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die
Toekomende Tyd.
1. Sy mishandel die kinders.
2. Ons baljaar op die strand.
3. Die verpleegster raadpleeg die spesialis.
Oefening
Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die
Toekomende Tyd.
Teenwoordige Tyd Verlede Tyd Toekomende Tyd
Die man loop oor die
straat.
Die man het oor die
straat geloop.
Die man sal oor die
straat loop.
1. Christa sit voor die televisie.
2. Sy is betyds vir ete.
3. Ek het ‘n kat en ‘n hond.
4. Ek werk elke Saterdag in die tuin.
5. Ma is tevrede met ons werk.
6. Jan maak elke oggend sy bed op.
7. Ma gebruik die skêr om mee te knip.
8. Die kinders begin lag vir die snaakse vent.
9. Ons hersien ons Afrikaans voor die eksamen.
10. Ons ontvang paaseiers van ouma vir Paasfees.
11. Pa vertel graag stories van sy kinderdae.
12. Die plante groei mooi in die tuin.
13. Ek is nou keelvol.
14. Alta eet pampoen
15. Dit gaan sleg.
16. Julle moet die toebroodjies maak.
17. Ons beantwoord die vraag.
18. Waarop slaap hulle?
19. Ek het ‘n splinternuwe fiets.
20. Harry wil die slaapkamer verf.
21. Ek kan kos maak.
22. Hy oorweeg dit om saam te gaan.
17 |Bladsy
23. Ek bedink die saak.
24. Ek hoor die kraan loop.
25. Hy word gesond.
26. Waarin is die kerse?
27. My ma was twee ker per week die wasgoed.
28. Hulle weeg die suiker.
29. Hy bewe soos ‘n riet.
30. Edlyn slaap saans vroeg.
31. Jy verbeel jou baie dinge.
32. Ek het ‘n ouer broer.
33. Hy is siek.
34. Hulle waarborg die masjien vir een jaar.
35. Gina voorkom ‘n ongeluk
36. Hulle verstom hulle oor die uitslag van die wedstryd.
37. Hy moet ploeg.
38. Hy dans en sing van blydskap.
39. Hy illustreer sy Geskiedenistaak baie mooi.
40. Die son gaan in die winter vroeg onder.
41. Die ruit is stukkend.
42. Waarom het jy die boek?
43. Dit gebeur so vinning soos weerlig.
44. Sy sit en leer by die tafel.
45. Hy word deur die hoof aangespreek.
46. Ons sien hom aankom.
47. Deur sy optrede oortree hy die wet.
48. Die seun bly by sy ma neul.
49. My oupa word tagtig jaar oud.
50. Ek het ‘n blou rok.
51. Ek ooreet myself.
52. Hoekom jok jy vir my?
53. Die mense sit by die swembad en gesels.
54. Die seun duik en swem die hele middag in die swembad.
55. Hy moet die werk Vrydag klaarmaak.
56. Dit weerlig in die verte terwyl die moeder haar seun omhels.
57. Hy voltooi die lys.
58. Die byl is so skerp soos ‘n skeermes.
59. Die polisie ondersoek die saak.
60. Die sieke haal moeilik asem.
61. Sy word deur die speuder ondervra.
62. Die deelnemers rangskik die blomme.
63. As ek hy is, verander ek my storie.
18 |Bladsy
64. Ek dink oor my verlede.
65. Wie is die persoon in die laaste ry?
66. Hy staan elke oggend vroeg op.
67. Hy sukkel met die moeilike probleem.
68. Jy moet vir ons koffie maak.
69. In haar gedagtes is sy altyd ‘n kampioen.
70. Ons kyk na die pragtige landskap.
71. Die wolke lyk soos ‘n towerwêreld.
72. Hulle is so arm soos kerkmuise.
73. Wat het die ontploffing veroorsaak?
74. Sommige dinge in my drome maak my bang.
75. Josef som die teestanders op.
76. Die seuns is na die voetbalveld.
77. Hy is so vinnig soos die wind.
78. Ideale is van groot belang in die lewe.
79. Hy hou sy hande stil terwyl hy gesels.
80. Ek kan die swaar klip nie optel nie.
81. Ons moet dadelik werk toe gaan.
82. Wanneer ek daar is dink ek nooit aan skool nie.
83. Die mense is regtig besig om toestande te verbeter.
84. Die wedstryd begin om vieruur.
85. Die kaptein rig die span af.
86. Debbie wil self betaal.
87. Ek het ‘n hond en ‘n kat.
88. Hy laat sy skoene regmaak.
89. Hy erken dat hy die koekies gesteel het.
90. Oupa sit en lees onder die boom.
91. Ek sien die atleet hardloop.