greycollegesecondary.com · web view14.5.wat word hierdie tipe ondersoek , waarby dna –...

6
Huiswerk Stukkies Huiswerk 1 Datum Voorsien byskrifte vir die volgende diagram van die sel Huiswerk 2 Datum Verduidelik kortliks wat die volgende persone se rol was ten opsigte van die ontwikkeling van die DNS / DNA teorie. Watson + Crick Mendel Griffith Huiswerk 3 Datum Verduidelik stapsgewys hoe DNS / DNA replisering plaasvind.

Upload: others

Post on 18-Feb-2021

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Huiswerk Stukkies

Huiswerk 1

Datum

Voorsien byskrifte vir die volgende diagram van die sel

Huiswerk 2

Datum

Verduidelik kortliks wat die volgende persone se rol was ten opsigte van die ontwikkeling van die DNS / DNA teorie.

Watson + Crick

Mendel

Griffith

Huiswerk 3

Datum

Verduidelik stapsgewys hoe DNS / DNA replisering plaasvind.

Huiswerk 4

Datum

Voorsien die volgende diagram met byskrifte , maak jou eie strepies.

Huiswerk 5

Datum

14.1.Watter verdagte sou jy as die moontlike moordenaar aankla indien jy die ondersoekbeampte was ? Verduidelik.

14.2.Is dit waar dat die verdagte en sy tweelingbroer ‘n identiese tweeling is ? Verduidelik.

14.3.Dink jy dat die tweelingbroer moontlik die moordenaar kon wees ? Verduidelik.

14.4.Waarom , dink jy , is daar ook ‘n DNA – vingerafdruk van die slagoffer geneem ?

14.5.Wat word hierdie tipe ondersoek , waarby DNA – vingerafdrukke betrokke is , genoem.

14.6.Dink jy speeksel sou ook as monstermateriaal gebruik kon word in hierdie tipe ondersoek ? Gee ‘n rede vir jou antwoord.

Huiswerk 6

Datum

16.1 Identifiseer die selorganelle wat onderskeidelik deur X en Y voorgestel word.

16.2.Identifiseer die molekules wat van 1 to 3 genommer is.

16.3.Identifiseer die vloeistowwe wat onderskeidelik deur 4 en 5 voorgestel word.

16.4.Identifiseer die groepe stikstof basisse soos voorgestel deur 6 , 7 en 8 onderskeidelik.

16.5.Identifiseer die byskrifte wat 9 en 10 genommer is.

16.6.Wat is die naam van die proses waartydens die molekule wat 2 genommer is , vorm.

16.7.Skryf die basisvolgorde neer van die dele wat onderskeidelik 11 , 12 en 13 genommer is.

16.8.Identifiseer die aminosure wat AS 1 tot AS 5 genommer is , deur die tabel te gebruik.

16.9.Watter tipe binding bind twee aminosure aan mekaar ?

16.10.n’ Gedeelte van ‘n insulienmolekule , soos uit beeste geëkstraheer , se aminosuurvolgorde is as volg gelys:

His – Leu – Cys – Gly – Ser – His – Leu – Val

16.10.1.Skryf die basisdrietal – volgorde vir hierdie agt aminosure neer soos dit op die DNA – templaat sou voorkom.

16.10.2.Skryf die basisvolgorde neer soos dit op mRNA sou voorkom.

16.10.3.Skryf die basisvolgorde neer soos dit op die opeenvolgende tRNA – molekules sou voorkom.