€¦ · web viewwindbreek: ry bome wat tussen die lande geplant is om die wind te verminder. ......
TRANSCRIPT
EKURHULENI NOORDDISTRIK
23 November 2018Graad 9 Eksamen
MemorandumM
NB. KOLLEGA`S DIE IS `N EKSAMENRIGLYN. AANVAAR ANDER RELEVANTE ANTWOORDE.
Bladsy 1 van11
Vak : Sosiale WetenskappeDisipline : GeografieDatum : 23 November 2018Punte : 100Tyd : 2 URE
AFDELING A: OPPERVLAKKRAGTE WAT DIE AARDE VORM
VRAAG 1: VERWERING
1.1
Pas die terme in Kolom A by die beskrywing in Kolom B. Skryf slegs die korrekte letter langs die nommer op die antwoord blad neer. Bv. 2.1 - F
KOLOM A KOLOM B
1.1.1 Afskilfering A Minerale in klippe absorber water en swel. Uitsetting veroorsaak dat die rots breek.
1.1.2 Verwering B Rotse breek op in groot fragmente wat verband hou met laste.
1.1.3 Cangogrotte C Wanneer minerale of oplosbare chemikalieë in rotse in water oplos.
1.1.4 Oplossing D ‘n Voorbeeld van vorm wanneer koolsuur die los rotse onder die grond oplos.
1.1.5 Blokskeiding E Gesteentes word afgebreek in kleiner gedeeltes of chemiese verandering na ander minerale vind plaas.
1.1.6 Hidrasie F Verwering vind plaas wanneer rotse in in dun lae verweer.
(6)
1.1.1 F
1.1.2 E
1.1.3 D
1.1.4 C
1.1.5 B
1.1.6 A (6)
Bladsy 2 van11
1.2
Onderskei tussen die volgende:
1.2.1 Fisiese en biologiese verwering. (2x1) (2)
Fisiese verwering van rotsdeeltjies wat afbreek as gevolg van temperatuurverandering.
Biologiese verwering is die afbreek van rotse as gevolg van plante se wortelgroei, diere wat grawe en mense wat stap.
1.3
Lys VIER menslike aktiwiteite wat die tempo van verwering kan versnel.
(4x1) (4)
Brandende fosielbrandstowwe. Bou van paaie. Mynaktiwiteite. Gewasboerdery.
[12]
VRAAG 2: EROSIE EN AFSETTING
2.1
Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat daarop volg:
2.1.1 Voltooi die volgende diagram:
Rivier loop Vertikale erosie / Laterale erosie /
Afsetting
Eienskappe gevorm
Boonste loop A B
Middelste loop C D
Bladsy 3 van11
Rivier
Oorsprong Waterval
SytakMoeras
HoefystermeerVloedvlakte
Riviermonding
Boonste loop Middelste loop Laagste loop
Laagste loop E F (6)
A. Vertikale erosie. B. Watervalle / stroomversnellings / kloof. C. Laterale erosie. D. Meander / Hoefystermeer. E. Afsetting. F. Vloedvlaktes /Delta / Riviermonding.
2.1.2 Verduidelik hoekom mense soms in vloedvlaktes woon. (2x1) (2)
Area is goed vir verbouing en nedersetting. Vrugbare grond vir landbou en maklike toegang tot
water. (ENIGE TWEE)
2.1.3 Wat is die gevare om in ‘n vloedvlakte te woon? (2x1) (2)
Tydens swaar reënval sal die area oorstroom word. Boere sal hulle produksie verloor. Mense kan hulle lewens verloor.
[10]
2.2
Bestudeer die volgende sketse en voltooi die sinne daaronder:
Bladsy 4 van11
Horing Afgekapte spore
Hangende vallei
U-vormige gletserbak
Gebonde eiland
Versperring eiland
StrandmeerBaai
Rigting van heersende
wind
2.2.1 ‘n Cirque, Arete en horing is voorbeelde van … (2)
Gletser erosie.
2.2.2 Mariene erosieeienskappe sluit in …en… (2)
Stapel / seegrot / stomp / seekrans / boog / blaas gat.
2.2.3 Die rigting van heersende winde oor ‘n afstand kan geklassifiseer word as …
(2)
Erosiewe energie / krag / sterkte.
2.2.4 Yardang en sampioen rotse is voorbeelde van … (2)
Wind erosie.
2.2.5 Tombolo en spitse is voorbeelde van … (2)
Mariene neerslag. [10]
VRAAG 3: IMPAK VAN MENSE OP GRONDEROSIE
Swak boerderymetodes in Suid-Afrika het een van die wêreld se erosieprobleme veroorsaak. Skattings is dat Suid-Afrika die afgelope 100 jaar 25% van sy boonste grond verloor het.
Bladsy 5 van11
Skryf ‘n paragraaf van ongeveer 10 lyne en verduidelik hoe gronderosie verhoed kan word in die landbou bedryf.
(8)
Kontoerploeg / -sny: Gewasse word rondom die kontoere van die heuwel geplant, eerder as op die heuwel.
Windbreek: Ry bome wat tussen die lande geplant is om die wind te verminder.
Terrasse: trappe soos terrasse word gebou in steil heilings om erosie te voorkom.
Vermy oorbeweiding. Bewaring van vleilande. Om inheemse plante toe te laat om langs die rivier te
groei. Maak seker dat daar altyd plante groei in die grond.
Gebruik wisselbou. Stroopbewerking: Grondbedekking geplant tussen die
velde om water te vang.
[8]
AFDELING B: HULPBRONGEBRUIK EN VOLHOUBAARHEID
VRAAG 4: HULPBRONGEBRUIK
4.1
Onderskei tussen hernubare en nie-hernubare hulpbronne. (4)
Hernubare bronne word voortdurend vervang deur natuurlike siklusse.
Bladsy 6 van11
Nie-hernubare hulpbronne wat nie vervang kan word nie.
4.2
Skryf ‘n paragraaf oor die oorsake en effek van oorbevissing. (8)
OORSAKE:
Moderne visvangmetodes en vissetegnologie het dit makliker gemaak om meer vis te vang.
Wêreldbevolking het verdubbel – beteken meer ekstra mense om te voed.
Gebrek aan internasionale wette om die hoeveelheid vis wat mense uit oseane neem, te beheer.
Wydverspreide onkunde dat daar nog baie vis is.
GEVOLGE:
Oor-visvang vermider die hoeveelheid kos beskikbaar vir mense om te eet.
Oo-visvang beïnvloed ander plante en diere. ‘n Vermindering is visvoorraad lei tot werkloosheid en
armoede. Ineenstorting van die visserybedryf. Byvangs: Bedreidge spesies word per ongeluk ook
gevang, en dikwels dood teruggegooi.(ENIGE VIER)
[12]
VRAAG 5: VOLHOUBARE GEBRUIK VAN HULPBRONNE. (VIVA p 188)
5.1
Definieer die volgende begrippe:
5.1.1 Koolstofvoetspoor. (2)
Die meting van die hoeveelheid CO2 wat uitgestraal word deur ‘n produk wat verpak of vervoer word.
5.1.2 Volhoubare hulpbrongebruik. (2)
Gebruik hulpbronne vir vandag se behoeftes sonder om toekomstige geslagsbehoeftes te ontneem van dit.
Bladsy 7 van11
5.1.3 Bebossing/Bosaanplanting. (2)
Plant nuwe bome.
[6]
5.2
Noem DRIE maniere waarop ‘n individu sy koolstofvoetspoor kan verminder. (6)
Gebruik energie-doeltreffende motors. Loop, ry fiets of gebruik openbare vervoer. Vervang elektriese geiser met sonpanele. Herwin en hergebruik produkte. Gebruik energie-doeltreffende gloeilampe.
(ENIGE DRIE)
[6]
5.3
Wat is DRIE dinge wat ‘n regering kan implementer om die land se koolstofvoetspoor te verminder.
(6)
Verbeter openbare vervoer. Maak seker dat stap en fietsry veilig is vir pendelaars.
Belê in die ontwikkelling van tegnologie wat hernubare
hulpbronne gebruik. Subsideer sonpanele.
[6]
5.4
Verduidelik hoekom hulpbrongebruik en koolstofvoetspoor hoër is …
5.4.1 In ‘n ontwikkelde land, as in ‘n ontwikkelende land. (2)
Ontwikkelende lande gebruik meer tegnologie wat fossielenergie gebruik.
Meer motors word bestuur.
Meer vervaardigde produkte word verbruik.
Koop meer kos vanaf winkels.
ENIGE EEN
5.4.2 In ‘n stedelike nedersetting, as ‘n landelike nedersetting. (2)
Meer koolstofneerslae word uitgestuur in nywerheidsgebiede.
Bladsy 8 van11
Meer motors in stedelike gebiede.
Verbruik meer vervaardigde produkte.
ENIGE EEN
5.4.3 In ‘n hoër inkomste huishouding, as in ‘n lae-inkomste huishouding.
(2)
Hoër-inkomste huishoudelike gebruik meeer tegnologie wat fossielenergie gebruik.
Meer motors word bestuur.
Meer vervaardigde produkte word verbruik.
Koop meer kos vanaf die winkels.
ENIGE EEN
[6]
VRAAG 6: KOS HULPBRONNE
6.1
Kies die korrekte woord tussen hakies om die sinne korrek te maak. Skryf slegs die antwoorde neer.
6.1.1 (Voedselsekuriteit / voedselonsekerheid) is wanneer al die burgers van die land deurgaans toegang tot voedsame kos het.
6.1.2 (Wisselbou / monokultuur ) is wanneer dieselfde gewas ry jaar in en jaar uit op ‘n landery geplant word
6.1.3 ‘n Gesondheidstoestand waar die liggaam nie genoegsame voedingstowwe kry nie word (wanvoeding / gestremde groei) genoem.
6.1.4 ‘n Boerdery wat produkte na die mark neem word (kommersiële boerdery / bestaansboerdery) genoem.
6.1.5 (Onkruiddoders / plaagdoders) soos Gramoxone, word gebruik om onkruid dood te maak.
(5)
[5]
VRAAG 7: GENETIESE MODIFIKASIE
Gebruik die table met voedsel soorte om die ondertaande vrae beantwoordGENETIESE EINSKAPPE IN
GENETIESE MODIFIKASIEVOEDSEL IN DIE
VSA
Aartappels: Genetiese einskappe:
Voorkom kneusing
Soyabone:Genetiese einskappe
Insek bestandSiekte bestand
Katoen:Genetiese einskappe:
Insek bestandSiekte bestand
Bladsy 9 van11
en swart spikkelsGeen verkleuring
Brand roesLae akrielsuur
Gebruike:Voedsel
Gebruike:Veevoer Landbou
Soya olieBiodieselSoyamelk
LusernDiere voedsel Bou material
Drukkers ink en ander industriële gebruike
Gebruike:Diere voedselKatoen olie
GOEDGEKEURDE EN OPKOMENDE VOEDSEL NA
DIE MARKET
Kanola Genetiese einskappe:
Insek bestandOnkruid bestand
Gebruike:Diere voedsel
Kook olie
Rainbow papayas: Genetiese einskappe:
Siekte bestandGebruike:
Tafel vrugte
Suikerbeet/wortels: Genetiese einskappe:
Siekte bestandGebruike:
Suiker Diere voedsel
Appels: Genetiese einskappe: Geen bruin verkleuring
Gebruike:Voedsel
Lusern: Genetiese einskappe:
Siekte bestandGebruike:
Diere voedsel
Geel mielies: Genetiese einskappe
Siekte bestandInsek bestand
Gebruike:Voedsel
Sommer skorsies/pampoen:
Genetiese einskappe: Siekte bestand
Gebruike:Voedsel
Mielies : Genetiese einskappe:
Insek bestandOnkruidmiddel bestand
Droogte bestandGebruike:
Diere voedsel Brandstof
Fritose stroopMielie olie
StyselVerskillende graan voedsels
AlkoholIndustriële gebruike
7.1
7.1.1 Wat is geneties gemanipuleerde kos? (2)
Voedsel waarvan die gene verander is sodat hulle doeltreffend vir menslike gebruik verbou kan word.
7.1.2 Verduidelik waarom geneties gemodifiseerde gewasse geskep is.
(2)
Wêreldbevolking groei eksponensieël.
Groei vinniger en verbeter plant- en diereteelt.
Skep plaagbestande gewasse.
Produkte met langer rakleeftyd.
ENIGE EEN
Bladsy 10 van11
7.1.3 Identifiseer DRIE algemene geneties gemodifiseerde gewasse wat gebruik word om diere in die VSA te voed.
(3)
Alfalfa
Canola
Suikerbeet
Veldmielie
Soyabone
Katoen
(ENIGE DRIE)
7.1.4 Bespreek DRIE voordele en DRIE nadele van geneties gemodifiseerde gewasse.
(6x2) (12)
VOORDELE:
Hoër voedselopbrengste word geproduseer. Minder hongersnood. Boere sal groter winste verdien. Minder plaagdoders word gespuit in die omgewing. Kan gekweek word in droogte geteisterde gebiede.
ENIGE DRIE
NADELE:
Potensieël skadelik vir die mens. Kan die omgewing beskadig. Groot maatskappye besit die sade wat arm boere nie
kan bekostig nie. Boere koop sade elke jaar want sade kan nie
voortplant nie. Sommige voedselsoorte wat nog nie goedgekeur is
nie, maar wat in Afrika gedompel word, word dan gebruik.ENIGE DRIE
[19]
TOTAAL AFDELING B: [60]
TOTALE PUNTE: 100Voorspoed
Bladsy 11 van11