wees dié somer slim in die son - cansa 2016

15

Upload: cansa-the-cancer-association-of-south-africa

Post on 17-Jan-2017

51 views

Category:

Health & Medicine


3 download

TRANSCRIPT

Page 1: Wees dié Somer Slim in die Son - CANSA 2016
Page 2: Wees dié Somer Slim in die Son - CANSA 2016

Velkanker is een van die mees algemene kankers in Suid-Afrika

Page 3: Wees dié Somer Slim in die Son - CANSA 2016

Wat is velkanker?

• Velkanker is as gevolg van vel selbeskadiging

• Dit begin in die boonste laag van die vel ( die onderste gedeelte van die epidermis)

Page 4: Wees dié Somer Slim in die Son - CANSA 2016

Wees veilig in die son

• Vermy sonlig tussen 10vm en 3nm. Bly in die koelte of sover as moontlik onder ‘n UV-beskermde sambreel

• Dra beskermende klere: dig-geweefde wye rand hoede en UV-beskermende klere/volligaam swemklere vir peuters

• Dra sonbrille met UV-beskerming van UV400• Wend sonskerm gereeld aan volgens

veltipe (SPF 20-50)• Vermy sonbeddens en sonlampe

• Ten minste 80% van velskade wat deur die son veroorsaak word, vind plaas voor die ouderdom van 18 en manifesteer eers later in die lewe

Die goeie nuus is dat die risiko van velkanker kan verminder word deur die son te respekteer en die volgende wenke toe te pas:

Page 5: Wees dié Somer Slim in die Son - CANSA 2016

Hoe om die risiko van velkanker te verminder

Merk die merk :• Ondersoek jou vel gereeld elke maand• Volg die ABCDE reëls• Vra 'n familielid of vriend om jou rug te

ondersoek, sowel as die bokant van jou kop

• As jy enige waarskuwingstekens opmerk - sien 'n dokter of dermatoloog onmiddellik

Page 6: Wees dié Somer Slim in die Son - CANSA 2016

Waarskuwingstekens van velkanker - ABCDE

• Asimmetries – ‘n moesie of merk met een helfte anders as die ander helfte (dus nie simmetries nie). Gewone moesies is rond en simmetries

• Buitelyn afwykings – gekartelde/swak omlynde kante. Gewone moesies is glad en het gelykmatige rante

• Chromatiek – kleur variasies; taankleurig, swart, bruin, rooi, wit, blou. Gewone moesies is gewoonlik ‘n enkel-skakering van bruin of swart

• D – Deursnit is groter as 6mm• E – Evoleer – word groter en word meer

prominent

Page 7: Wees dié Somer Slim in die Son - CANSA 2016

Risiko Faktore

)

Page 8: Wees dié Somer Slim in die Son - CANSA 2016

Risiko Faktore

Page 9: Wees dié Somer Slim in die Son - CANSA 2016

Risiko Faktore

Page 10: Wees dié Somer Slim in die Son - CANSA 2016

Wees ingelig – ken die ‘lingo’

• SBF/SPF is die ‘Sonbeskermingsfaktor’ (SBF of SPF in Engels) wat gewoonlik op sonskerm bottels gevind word. Dit is 'n maatstaf van hoe goed dit jou vel teen UV strale beskerm en dui aan hoe lank jy in die son kan bly voor sonbrand plaavsind, in teenstelling met wanneer jy geen sonskerm aan het nie. KANSA moedig die gebruik van SPF 20-50 aan

Page 11: Wees dié Somer Slim in die Son - CANSA 2016

Wees ingelig – ken die ‘lingo’

• UV verwys na ultraviolet lig wat deur die son uitgestraal word. UV-strale beskadig en ontwrig die selle van jou vel. Dit veroorsaak sonbrand en kan tot velkanker lei

• KSVE (CSOR) is die KANSA Seël Van Erkenning (CANSA Seal Of Recognition), wat verskyn op alle goedgekeurde sonskermprodukte. Dit waarborg dat die vervaardigers van hierdie UV-beskermende produkte aan streng kriteria voldoen soos deur KANSA bepaal

Page 12: Wees dié Somer Slim in die Son - CANSA 2016

Wees ingelig – ken die ‘lingo’

• UBF is soortgelyk aan die SBF aanduiding van sonskerm, maar UBF word gewoonlik op klere gesien. Dit dui op die Ultraviolet-beskermingsfaktor van klere, sonbrille en hoede, om jou te beskerm teen die UV strale van die son

• Merk die merk is 'n term waarna ons verwys wanneer ons jou aanmoedig om velondersoeke te doen. Dit is belangrik om 'n ogie te hou op die merke, moesies en kolle op jou vel en om kennis te neem van enige veranderinge. Maak seker om die ABCDE reëls te volg wanneer jy hierdie self-ondersoeke doen

Page 13: Wees dié Somer Slim in die Son - CANSA 2016

Hoe om die risiko van velkanker te verminder

Siftingstoets:• KANSA bied siftingstegnologie vir

velkanker deur die moesie-kartering dermoskoop toestel genaamd die FotoFinder

• Die siftingstoets is beskikbaar by sommige KANSA Sorgsentra en Mobiele Gesondheidsklinieke landswyd

• Elke kliënt met verdagte vel- skade word verwys vir 'n intensiewe vel evaluering.

Page 14: Wees dié Somer Slim in die Son - CANSA 2016

Dankie

Page 15: Wees dié Somer Slim in die Son - CANSA 2016

Disclaimer:

Whilst the Cancer Association of South Africa (CANSA) has taken every precaution in compiling this presentation, neither it, nor any contributor(s) to this presentation can be held responsible for any action (or the lack thereof) taken by any person or organisation

wherever they shall be based, as a result, direct or otherwise, of information contained in, or accessed through, this presentation.