wen diamante met rapport beleef en nwj

1
Wen diamante met Rapport Beleef en NWJ Drie gelukkige Rapport Beleef-lesers kan tussen 9 en 23 Augustus drie diamante ter waarde van meer as R100 000 wen. Natal Wholesale Jewellers (NWJ) is die borg van die diamante. Hier is die volledige reëls: 1. Enigeen kan inskryf, net nie werknemers van Media24 en NWJ en hul families nie. 2. Inskrywings moet via epos aan [email protected] gestuur word. 3. Die sluitingsdatum vir inskrywings is onderskeidelik om 12:00 op 11, 18 en 25 Augustus 2015. 4. Rapport mag die stories wat gepubliseer word redigeer om binne die styl, formaat en taalgebruik van die publikasie te pas. 5. Alle wenners moet beskikbaar wees vir onderhoude en foto's op die Woensdag ná die sluitingsdatum. 6. Die wenners sal gekies word deur die adjunkredakteur van Rapport en die redakteur van Rapport Beleef. 7. Die besluit van die beoordelaars is finaal. 8. Die wenners moet self hul prys by die naaste tak van NWJ afhaal.

Upload: netwerk24

Post on 05-Sep-2015

173 views

Category:

Documents


3 download

DESCRIPTION

Drie gelukkige Rapport Beleef-lesers kan tussen 9 en 23 Augustus drie diamante ter waarde van meer as R100 000 wen. Natal Wholesale Jewellers (NWJ) is die borg van die diamante. Hier is die volledige reëls:

TRANSCRIPT

Wen diamante met Rapport Beleef en NWJDrie gelukkige Rapport Beleef-lesers kan tussen 9 en 23 Augustus drie diamante ter waarde van meer as R100 000 wen. Natal Wholesale Jewellers (NWJ) is die borg van die diamante. Hier is die volledige rels:

1. Enigeen kan inskryf, net nie werknemers van Media24 en NWJ en hul families nie. 2. Inskrywings moet via epos aan [email protected] gestuur word. 3. Die sluitingsdatum vir inskrywings is onderskeidelik om 12:00 op 11, 18 en 25 Augustus 2015.4. Rapport mag die stories wat gepubliseer word redigeer om binne die styl, formaat en taalgebruik van die publikasie te pas.5. Alle wenners moet beskikbaar wees vir onderhoude en foto's op die Woensdag n die sluitingsdatum. 6. Die wenners sal gekies word deur die adjunkredakteur van Rapport en die redakteur van Rapport Beleef. 7. Die besluit van die beoordelaars is finaal.8. Die wenners moet self hul prys by die naaste tak van NWJ afhaal.