wêreld kankerdag - cansa.org.zaªreld-kankerdag-2019... · 3 tolvry0800 22 66 22. neem deel aan...
TRANSCRIPT
#WorldCancerDay#IAmAndIWill
www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22
Neem deel op 4 Februarie
Wêreld Kankerdag
2
www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22
Neem deel aan KANSA se 365 Dae Uitdaging op Wêreld Kankerdag
Hierdie Wêreld Kankerdag (4 Februarie), voeg KANSA hul stemme by die volgende boodskap wat die wêreldwye gemeenskap uitdra – jy beskik oor die vermoë om aktief saam te werk om ’n kankervrye wêreld te skep
Die doel is, ‘begin waar jy is, gebruik wat jy het en doen wat jy kan,’ om ’n verskil te maak
3
www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22
Neem deel aan KANSA se 365 Dae Uitdaging op Wêreld Kankerdag
Die vrae ‘wie is ek?’ en ‘wat kan ek doen?’ help in die strewe daarna om bewustheid van kanker te verhoog en om die risiko van kanker vir jou persoonlik en vir jou gemeenskap te verlaag
±115 000 Suid-Afrikaners word elke jaar met kanker gediagnoseer*
Navorsing wys dit is moontlik om die risiko vir ’n derde vankankers te verlaag
*Global Burden of Disease
4
www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22
Neem deel aan KANSA se 365 Dae Uitdaging op Wêreld Kankerdag
Daar is hoop vir kankerpasiënte – daar is tans meer as 43 miljoen mense wat nog lewe nadat hulle 5 jaar gelede of minder gediagnoseer is
Ons daag gemeenskappe, individue, opvoed-kundige instansies, werkplekke en regerings-leiers uit om ’n verbintenis te maak om die risiko vir kanker regdeur die jaar te help verlaag
5
www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22
Neem deel aan KANSA se 365 Dae Uitdaging op Wêreld Kankerdag Jy kan jou risiko vir kanker verlaag deur
meer oefening te doen & gesonde eetgewoontes te volhou
SonSlim te wees en sonbeddens te vermy jou te laat inent teen HPV en Hepatitis B die rookgewoonte en alkoholgebruik te staak om o.a. besoedeling en chemikalieë soos asbes,
plaagdoders en BPA te vermy kennis van die tekens & simptome van kanker maak
vroeë diagnose en suksesvolle behandeling moontlik
6
www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22
Neem deel aan KANSA se 365 Dae Uitdaging op Wêreld Kankerdag
Sluit ’n verbintenis met jouself om jou risiko vir kanker in een area van jou lewe te verlaag en deel dit met jou kontakte en op sosiale media (#IAmAndIWill)
Volg elke maand die verloop van jou vordering Hoewel dit aanvanklik moeilik sal lyk om die uitdaging te
aanvaar, is KANSA altyd byderhand om te ondersteun
Begin waar jy is, gebruik wat jy het en doen wat jy kan!
7
Avoid Alcohol
www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22
Verlaag Jou Kankerrisiko
8
SCREENING offered by CANSA
Ons bied die volgende sifting by meeste KANSA Sorgsentra landswyd: servikale kanker - Papsmere borskanker - kliniese borsondersoeke prostaatkanker - prostaat spesifieke antigeen
bloedtoetse (PSA) velkanker - FotoFinder moesie-ontledings leefstyl risiko-assesserings (ontleding van jou
kankerrisiko)
www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22
Sifting deur KANSA aangebied
9
Emosionele ondersteuning – ondersteuningsgroepe enindividuele berading
Aanlyn ondersteuning: Facebook Groep: Champions of Hope – CANSA Survivors Facebook Groep: CANSA Caring for the Carers CANSA-TLC vir kinders en ouers deur kanker geaffekteer iSurvivor aanlyn ondersteuningsprogram
Wondversorging, mediese toerusting soos bv. rolstoele en advies en hulp met pruike en prostese
Stomasorg – video: https://youtu.be/62t78PLGtaY CancerCare coping kit
www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22
KANSA Sorg en Ondersteuning
10
CANSA CARE HOMES & TLC LODGES Daar is huidiglik 11 KANSA Sorgtuistes in areas naby onkologie behandelingsentra
regdeur die land – video: https://youtu.be/W5IzdsMJXrE Hul bied huis-weg-van-die-huis akkommodasie aan pasiënte wat kankerbehandeling
ondergaan op ’n buitepasiënt basis naby onkologie-klinieke wat ver van pasiënte se tuistes geleë is
CANSA TLC Tuistes akkommodeer ouers/voogde van kinders met kanker wat behandelingondergaan (nie die kinders) Pretoria – KANSA TLC Nicus Tuiste Polokwane – Pediatriese Onkologie Saal in ‘Pietersburg Prov Hospitaal’ Kimberley & Port Elizabeth – KANSA TLC Ondersteuningskamers Durban – KANSA TLC Familiehuis
www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22
KANSA Sorgtuistes & TLC Tuistes
11
Webwerf: www.cansa.org.za Tolvry: 0800 22 66 22 Epos: [email protected] WhatsApp: 072 197 9305 English en Afrikaans 071 867 3530 Xhosa, Zulu, Sotho, Siswati
www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22
Kontak Ons
#WorldCancerDay#IAmAndIWill
www.cansa.org.zaTolvry 0800 22 66 22
Wêreld Kankerdag
Neem deel op 4 Februarie