western cape · web view1.2.2 dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder...

28
Hierdie nasien riglyne bestaan uit 20 bladsye VOORBEELD EKSAMENVRAESTEL GRAAD 11 GESKIEDENIS NASIENRIGLYNE JUNIE 2011 NASIEN RIGLYNE JULIE 2009

Upload: others

Post on 02-Mar-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Western Cape · Web view1.2.2 Dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder nie en die NEB was te stadig (te geleidelik) om sy ekonomiese doel te bereik. 1x2 (2) 1x2

Hierdie nasien riglyne bestaan uit 20 bladsye

VOORBEELD EKSAMENVRAESTEL

GRAAD 11

GESKIEDENISNASIENRIGLYNE

JUNIE 2011

NASIEN RIGLYNE JULIE 2009

Page 2: Western Cape · Web view1.2.2 Dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder nie en die NEB was te stadig (te geleidelik) om sy ekonomiese doel te bereik. 1x2 (2) 1x2
Page 3: Western Cape · Web view1.2.2 Dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder nie en die NEB was te stadig (te geleidelik) om sy ekonomiese doel te bereik. 1x2 (2) 1x2
Page 4: Western Cape · Web view1.2.2 Dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder nie en die NEB was te stadig (te geleidelik) om sy ekonomiese doel te bereik. 1x2 (2) 1x2
Page 5: Western Cape · Web view1.2.2 Dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder nie en die NEB was te stadig (te geleidelik) om sy ekonomiese doel te bereik. 1x2 (2) 1x2
Page 6: Western Cape · Web view1.2.2 Dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder nie en die NEB was te stadig (te geleidelik) om sy ekonomiese doel te bereik. 1x2 (2) 1x2

VRAAG 1: HOE HET STALIN SE VYFJAARPLANNE DIE EKONOMIE VAN DIE USSR VAN 1928 TOT 1939 GETRANSFORMEER?

1.1.1 Raadpleeg bron A en maak gebruik van jou eie kennis.

1.1.1 Omskryf in jou eie woorde die begrippe binne die konteks van die betrokke gedeelte:a. kapitalisme se wet van die oerwoud: kapitalisme is gebaseer op onbillikheid en onregverdigheid (begrip van oerwoudreg) waar die uitbuiters die swakkes uitbuit vir hul eie gewin (wins / om hulle te kan beheer); kapitaliste sorg vir hul eie oorlewing ten koste van onontwikkelde state. (3)b. kamerade: mede-kommuniste; broers wat ook sosialisme/kommunisme aanhang.

(2)c. sosialistiese ekonomiese stelsel: kommunale eienaarskap, die staat besit die grootste deel van die ekonomie, geen privaat eienaarskap nie, herverdeling van welvaart, veronderstelde gelykheid of klaslose samelewing. (3)

1.1.2 Sommige van die Leniniste / Ou Garde wat die Nuwe Ekonomiese Beleid (NEB) ondersteun het, het gevoel dat Stalin te radikaal was en dat die pas te vinnig was; hulle wou hê hy moes sy beleid geleidelik invoer. 2x2 (4)

1.1.3 a. Oorkoming van Rusland se onontwikkeldheid deur die tempo van industrialisering te versnel.b. Ontwikkeling van ’n sosialistiese stelsel wat die Westerse kapitalistiese stelsel kon oortref.

2x2 (4)

1.2Raadpleeg bron 1B en maak gebruik van jou eie kennis :

1.2.1 ’n Politieke skuif teen die ou garde wat nie sy aansprake of beleid ondersteun het nie. Hy kon die konserwatiewes uit invloedryke poste verwyder en sy ondersteuners aanstel om die industrialiserings- en kollektiviseringsprogramme te dryf.

1x2 (2)

1.2.2 Dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder nie en die NEB was te stadig (te geleidelik) om sy ekonomiese doel te bereik.

1x2 (2)

1.2.3 Hulle was gekant teen Stalin se planne om volledige 'sosialisme van bo af' af te dwing; hulle wou sy planne om vinnig vorentoe te beweeg, dwarsboom. 1x2 (2)

1.3 Plakkaat C1 en C2:1.3.1 C1 – kleinboere op die platteland

Page 7: Western Cape · Web view1.2.2 Dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder nie en die NEB was te stadig (te geleidelik) om sy ekonomiese doel te bereik. 1x2 (2) 1x2

C2 – nywerheidswerkers / die proletariaat in dorpe 2x1 (2)

1.3.2 Gloeilamp – elektrifisering van huise Platespeler – ontspanningsaktiwiteit / verbruikersgoedere beskikbaar Gesonde voorkoms – goeie dieet en geluk 3x2 (6)

1.3.3 C2: Slagspreuk: Positief, gefokus, saaklik – toon klem op verbetering van vaardighede (gekwalifiseerd).Visueel: Werkers word voorgestel as gesond en gelukkig; hulle meldvrywillig aan vir diens / ten gunste van Stalin se industrialiseringsplanne.Gebruik eie diskresie. 2x2 (4)

1.4 Skryf van ’n paragraaf: Vergelyk weergawes in bron 1D met die boodskap in plakkaat C2.

Inhoud: Plakkaat C2 beeld werkers uit as gelukkige, geskoolde en gesonde vrywilligers wat die vyfjaarplanne ondersteun.Gaan gewillig werk toe - nuwe fabrieke, baie werk.Vroue is deel van die arbeidsmag.Mondelinge weergawes in bron 1D: ’n Ander prentjie: armoede, ontbering, geen kos nie, geen geslagsgelykheid nie, honger, geen gelykheid nie.Maak gebruik van die rubriek om te assesseer.

Vraag 1.4.1 moet geassesseer word met behulp van die volgende rubriek: 7Vlak Kriteria Punte1 Bronne nie doeltreffend gebruik nie. Te veel

weglatings. Swak vergelykingsvaardighede.Swak ineenskakeling van idees om sintese en begrip te toon. Kommunikasie van idees lukraak.

Nie geslaag 0-2

2 Sommige bronne gebruik, maar ontoereikende feitelike besonderhede. Toereikende vaardighede gedemonstreer om basiese vergelykingsvaardighede te toon. Beperkte begrip en aanbieding van idees ten dele gebrekkig.

Gedeeltelik geslaag 3-4

3 Deeglike begrip van die inhoud en het goeie aanbiedingsvaardighede gedemonstreer. Inhoud toereikend, met blyke van vlak 4, en redeneervaardighede is beslis aanwesig.

Geslaag 5-6

4 Uitstekende inhoud en idees wat op kundige wyse gekommunikeer is. Uitstekende ontleding en ineenskakeling van idees om vergelyking te toon.

Geslaag metonderskeiding 7

1.5 Raadpleeg bron 1E en maak gebruik van jou eie kennis: 1.5.1 Alle sektore verbeter.

Slegs staal het die doelwit wat in 1937 gestel is, oortref; andersins het alle uitsette tekortgeskiet ten opsigte van geprojekteerde teikens.

Page 8: Western Cape · Web view1.2.2 Dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder nie en die NEB was te stadig (te geleidelik) om sy ekonomiese doel te bereik. 1x2 (2) 1x2

Die steelkoolbedryf het die grootste persentasie groei getoon. 3x1 (3)

1.5.2 Dit kon doelbewus gewysig word om feite te verskuil of vir propaganda-doeleindes.Van die statistiek ontbreek en was nie geredelik beskikbaar nie. 2x1 (2)

Page 9: Western Cape · Web view1.2.2 Dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder nie en die NEB was te stadig (te geleidelik) om sy ekonomiese doel te bereik. 1x2 (2) 1x2

1.6 UITGEBREIDE SKRYFWERK:Beantwoord EEN van die volgende vrae:

1.6.1 Bespreek hoe Stalin se vyfjaarplanne die Russiese ekonomie getransformeer het en dui aan tot watter mate hy sy mikpunt van "sosialisme in een land" bereik het (30)

Sinopsis:Kandidate moet die besonderhede van die vyfjaarplanne bespreek en aandui tot watter mate Stalin daarin geslaag het Rusland te transformeer van ’n agterlike land tot ’n geïndustrialiseerde land.Daar moet ’n duidelike fokus wees op die maatreëls wat aanvaar is om sosialisme in een land te implementeer.

HOOFASPEKTEInleidingStalin se doelwitteEerste vyfjaarplan

- Gosplan- (staatsplan-) doelwitte- Swaar nywerhede- Nuwe damme gebou- Vervoer en kommunikasie, bv. Moskou se moltreinstelsel- Kollektivisering – behoefte aan masjinerie – MTS'e (masjien-

trekkerstasies)- Elektrifisering, staal, nuwe dorpe, fabrieke- Onderwys- Doelwitte en teikens in 4 jaar bereik.

Tweede vyfjaarplan- Tekort aan verbruikersgoedere- Swak gehalte- Geen menseregte- Lae werkloosheidsyfer- Produksie ten koste van menseregte- Slawe- en arbeidskampe- Werkers gedryf- Swak behuising

Derde vyfjaarplan- Herbewapening en opbou van wapentuig- Afgesien daarvan weens WO II.

Samevatting:Die USSR is in omtrent 10 jaar gemoderniseer en geïndustrialiseer. Die Russe was in die algemeen ten gunste van en entoesiasties oor Stalin se beleid.Daar was talle prestasies en suksesse, maar ten koste van die mense.

OF

Page 10: Western Cape · Web view1.2.2 Dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder nie en die NEB was te stadig (te geleidelik) om sy ekonomiese doel te bereik. 1x2 (2) 1x2

1.6.2 Bespreek met behulp van al die bronne en jou eie kennis die positiewe en negatiewe gevolge van Stalin se ekonomiese beleid ten opsigte van die proletariaat.

(30)Sinopsis:Die inhoud van al die bronne moet aangewend word om die positiewe en negatiewe gevolge van die vyfjaarplanne te bespreek.

HOOFASPEKTEInleiding:

- Stalin se mikpunte – SIEN bron 1A en B.- ’n Mate van assessering van die graad van sukses – bron 1E

Positiewe gevolge:- Fabrieke gebou – bron C2.- Nuwe stede het verrys – bron C2.- Hidroëlektriese skemas, kanale, spoorweë, infrastruktuur verbeter.- Modernisering van die nywerheid – 1A, C2 en 1E.- ’n Nuwe stedelike werkersklas geskep – C2.- Elektrifisering – C1.- Nuwe woonstelgeboue, ens.

Negatiewe gevolge: Swak gehalte Hoeveelheid goedere vermeerder, maar ten koste van gehalte Sommige kanale te vlak Menseregte geïgnoreer – 1D Straf swaar -1D Talle gevangenes doodgewerk Sommige teikens nie bereik nie, ten spyte van pogings om dit te jaag Meer konflik – 1B

Samevatting:- In die algemeen ’n sukses vir industrialisering - Talle negatiewe gevolge vir die mense: menseregte

Gebruik die holistiese rubriek. (30)

Page 11: Western Cape · Web view1.2.2 Dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder nie en die NEB was te stadig (te geleidelik) om sy ekonomiese doel te bereik. 1x2 (2) 1x2

VRAAG 2: WAT WAS DIE UITWERKING VAN DIE GROOT DEPRESSIE OP DIE AMERIKAANSE EKONOMIE EN SY MENSE?

2.1 Raadpleeg bron 2A en 2B.

2.1.1 “Ineenstorting” verwys na die Wall Street-ineenstorting van Oktober 1929. Dit was die ineenstorting van die New Yorkse aandelebeurs, toe aandele geweldig oorgewaardeer geraak het, wat meegebring het dat mense van vrees kop verloor het en die aandele vinnig probeer verkoop het, wat weer tot gevolg gehad het dat die pryse geval het.

(3)

2.1.2 Industriële verlangsaming Banke gesluit Werkloosheid (3x1) (3)

2.1.3 Will Rogers blameer die ryk fabriekseienaars en besigheidsmense (“groot menere”).

Hulle was onder die indruk dat die bloeitydperk vir altyd sou aanhou en was dus oormatig optimisties - OF

Hulle het ’n oormaat geld gehad (“finansieel dronk”). Oorproduksie: ‘meer koring, meer mielies …’ (2x2) (4)

2.1.4 Hy verwys na die feit dat Amerika nog steeds ’n baie welvarende nasie is, maar dat daar desondanks mense is wat brandarm is en honger ly as gevolg daarvan - massiewe kloof tussen ryk en arm. OF: Die eerste nasie wat sulke groot hoogtes van ekonomiese ontwikkeling bereik het, gevolg deur die laagtepunt van ekonomiese ineenstorting.

(1x2) (2)

2.1.5 Bron 2C – is ’n sekondêre bron - al die statistiek is opgesom en

aangebied in ’n enkele argument. Bron 2D – is ’n aanhaling uit daardie tyd; bied ’n waardevolle insig in

die manier waarop mense in daardie tyd gedink het en wie hulle vir die ineenstorting geblameer het.

Enige ander tersaaklike punte(2x2) (4)

2.2.1 In bron 2A gebruik Zinn statistiek om sy standpunt te stel oor die

verwoestende gevolge van die depressie op die Amerikaanse ekonomie.

Die statistiek in bron 2D komplementeer en staaf dié in 2A deur die dramatiese getal besigheids- en bankmislukkings na die ineenstorting aan te toon, en verleen dus geloofwaardigheid aan die feite aangebied deur Zinn.

(2x2) (4)

Page 12: Western Cape · Web view1.2.2 Dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder nie en die NEB was te stadig (te geleidelik) om sy ekonomiese doel te bereik. 1x2 (2) 1x2

2.2.2 Snelle toename danksy spekulasie en vraag. Tref ’n spits, en toenemende besorgdheid oor oorwaardasie. Snelle ineenstorting toe paniekverkope begin voorkom het; miljoene is

verloor. Banke moes toemaak aangesien hulle die beleggers se geld verloor

het. Besighede het toegemaak omdat die vraag opgedroog het. Dit het

gelei tot verdere werkloosheid, wat die vraag verder laat afneem het, ens.

Bose kringloop – moeilik om stop te sit. Enige ander tersaaklike punt.

(6)

VLAK 1

• Maak op ’n elementêre manier van bewyse gebruik, bv. toon min of geen begrip van die kwessies.• Wend bewyse deels aan om oor ’n onderwerp verslag te doen, of kan nie verslag doen oor ’n onderwerp nie.

Punte: 0 - 2

VLAK 2• Bewyse is meestal tersaaklik en het grootliks betrekking op die onderwerp.Gebruik bewyse op ’n baie basiese manier.

Punte: 3 - 4

VLAK 3

• Maak gebruik van tersaaklike bewyse, bv. toon ’n deeglike begrip van die kwessies.• Gebruik bewyse uit bronne op ’n baie doeltreffende manier in ’n georganiseerde paragraaf wat begrip toon van die onderwerp.

Punte: 5 - 6

2.3.1 Toustanery vir brood in arm woongebiede Hoovervilles Haweloosheid Rylopers en kortbly-inwoners

(4x1) (4)

2.3.2 Hoovervilles was die krot-/plakkernedersettings wat deur armes

opgerig is. Dit is vernoem na Hoover wat president was ten tye van die

ineenstorting en dikwels daarvoor geblameer is. Sy gebrek aan optrede vanweë sy geloof in die konjunktuursiklus en nie-betrokkenheid van die kant van die regering het die situasie vererger.

(2x2) (4)

2.4.1 Die toestand van die motor is baie toepaslik op die situasie: Hy is uiters gehawend en is net soos die VSA deur die

depressie verniel. Daarby het hy in ’n meer gestort en is besig om te sink – wat die

ineenstorting van die VSA se ekonomie voorstel.(2x2) (4)

Page 13: Western Cape · Web view1.2.2 Dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder nie en die NEB was te stadig (te geleidelik) om sy ekonomiese doel te bereik. 1x2 (2) 1x2

2.4.2 Franklin D. Roosevelt (1)

2.4.3 Punte wat as ’n riglyn ingesluit kan word, is die volgende: Roosevelt het ’n plan om die VSA se ekonomie asook die lewens van

Amerikaners te verbeter – sy Nuwe Bestel. Die statistiek in bron 2D toon ’n verbetering in die situasie nadat

Roosevelt aan bewind gekom het in 1933 en ook verder. Die getal werkloses begin teen 1934 daal. Die getal besighede wat misluk, daal dramaties. En die getal bankmislukkings word verminder tot nul (nadat Roosevelt

sy Noodbankwet ingestel het). Roosevelt was dus op baie terreine suksesvol.

(6)

VLAK 1

• Maak op ’n elementêre manier van bewyse gebruik, bv. toon min of geen begrip van die kwessies.• Wend bewyse deels aan om oor ’n onderwerp verslag te doen, of kan nie verslag doen oor ’n onderwerp nie.

Punte: 0 - 2

VLAK 2• Bewyse is meestal tersaaklik en het grootliks betrekking op die onderwerp.Gebruik bewyse op ’n baie basiese manier.

Punte: 3 - 4

VLAK 3

• Maak gebruik van tersaaklike bewyse, bv. toon ’n deeglike begrip van die kwessies.• Gebruik bewyse uit bronne op ’n baie doeltreffende manier in ’n georganiseerde paragraaf wat begrip toon van die onderwerp.

Punte: 5 - 6

Page 14: Western Cape · Web view1.2.2 Dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder nie en die NEB was te stadig (te geleidelik) om sy ekonomiese doel te bereik. 1x2 (2) 1x2

2.5 UITGEBREIDE SKRYFWERK

2.5.1 Die Groot Depressie het ’n vernietigende impak gehad op sowel die Amerikaanse ekonomie as die Amerikaanse mense.

Bespreek die geldigheid van hierdie stelling deur te kyk na die tydperk 1929 tot 1933.

(30)

SINOPSISKandidate moet die impak van die Groot Depressie op die VSA se ekonomie en die Amerikaanse volk bespreek, en aantoon in watter mate dit beskryf kan word as ’n ‘verwoestende’ uitwerking.

HOOFASPEKTEInleiding: Kandidate moet hul standpunte aandui en redes daarvoor aanvoer. Hulle moet ook hul argumente kan uiteensit. Enige ander tersaaklike inleiding.

UITBREIDING’n Kritiese evaluering wat fokus op die impak van die depressie op die VSA se ekonomie en die Amerikaanse volk. Impak op die VSA se ekonomie:

o Ineenstorting van die aandelemarko Fabrieke wat sluito Ekonomie kom tot stilstando Massiewe verliese

Impak op die Amerikaanse volk:o Haweloosheido Werkloosheido Sopkombuise, ens.o Oorweldigende gevoel van hopeloosheido Enige ander tersaaklike punte

Samevatting: Enige tersaaklike samevatting

Page 15: Western Cape · Web view1.2.2 Dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder nie en die NEB was te stadig (te geleidelik) om sy ekonomiese doel te bereik. 1x2 (2) 1x2

2.5.2 Skryf ’n toespraak wat Franklin D. Roosevelt tydens ’n presidensiële veldtog in 1932 moet lewer waarin jy die sleuteluitdagings identifiseer wat die Amerikaanse ekonomie en die Amerikaanse volk in die gesig staar. Sluit ’n KORT uiteensetting in oor hoe jy beplan om hierdie uitdagings die hoof te bied as jy tot president verkies word.

(30)

SINOPSISKandidate moet die sleuteluitdagings identifiseer wat die Amerikaanse ekonomie en die bevolking in die gesig staar as gevolg van die Groot Depressie, asook ’n opsomming van hoe Roosevelt beoog om hierdie probleme aan te spreek. Die styl en aanslag moet gepas wees vir ’n veldtogtoespraak.

HOOFASPEKTEDie volgende punte in die veldtogtoespraak moet ingesluit word as ’n riglyn:

Impak op die VSA se ekonomie:o Ineenstorting van die aandelemarko Fabrieke wat sluito Ekonomie kom tot stilstando Massiewe verliese

Impak op die Amerikaanse volk:

o Haweloosheido Werkloosheido Sopkombuise, ens.o Oorweldigende gevoel van hopeloosheido Enige ander tersaaklike punte

Roosevelt se beoogde oplossing:o Sal die Nuwe Bestel bekend stel.o Sal aandag aan werkloosheid gee deur werkskepping.o Sal die banke sluit en slegs dié wat finansieel sterk genoeg is,

toelaat om te heropen.o Onmiddellike verligting deur middel van sopkombuise, ens.o Sal boere, sakemanne en huiseienaars bystaan.o Sal mense se vertroue in die ekonomie herstel.o Welsynshervormings, bv. pensioene.

[75]

Page 16: Western Cape · Web view1.2.2 Dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder nie en die NEB was te stadig (te geleidelik) om sy ekonomiese doel te bereik. 1x2 (2) 1x2

VRAAG 3: HOE HET DIE RASVERBETERINGSLEER EN ANTISEMITISME GELEI TOT MASSA-MOORD IN DIE DERDE RYK?

3.1 Raadpleeg bron 3A en maak gebruik van jou eie kennis:3.1.1 Omskryf in jou eie woorde: Beheerde en selektiewe voortplanting om die menseras te verbeter. (2) - Galton (1)

3.1.2 De Gobineau - (Duitse) Ariese / witras-/heersersrasideeMeerderwaardigheid en rassehiërargieRasvermenging sal lei tot die ineenstorting van Duitse mag / samelewing.

Galton – geen huwelike tussen 'gemengde' rasse. 2x2 (4)

3.1.3 Regulering van verhoudings – geen vryheid van keuse Segregasie – Jode afgesonder in die samelewing Verlore burgerskap en stemreg Werkreservering

Gebruik diskresie; enige twee 2x2 (4)

3.2 Raadpleeg bron 3A en 3B en maak gebruik van jou eie kennis:

3.2.1 Suiwerheid van die bloed: Ariërs – onbesmette, suiwer bloed

o geen vermenging met nie-Ariërs – nasionale verleentheido meerderwaardigheid van heersersras.

Nie-Ariërs – minderwaardige burgerso Rasvreemde bloed= verleentheid, bv. gestremdeso Segregasie, verlore regte

Jode tot ras verklaar. 2x3 (6)

3.3 Raadpleeg bron 3B en maak gebruik van jou eie kennis:

3.3.1 Besighede bedreig, boikotte, voorraad gekonfiskeer, toegemaak.Diskriminasie, bv. Ster van DawidTeistering, aanranding, vernederingGeen franchise of vryheid van beweging 3x2 (6)

3.4 Raadpleeg bron 3C en maak gebruik van jou eie kennis:

3.4.1 Drie moontlike redes: moet verduidelik om 2 punte te kry Uitwerking van propaganda om Duitsers te beveilig en te indoktrineer Het in aanmerking gekom vir materiële gewin of vir bevordering. Vrees vir vergelding of straf Geloof in en inkoop in ideologie Behoort aan ’n groep; groepdruk, ens. 3x2 (6)

3.4.2 Morele / etiese oorwegings: Gebruik eie diskresie.

Page 17: Western Cape · Web view1.2.2 Dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder nie en die NEB was te stadig (te geleidelik) om sy ekonomiese doel te bereik. 1x2 (2) 1x2

- As lede van die gesondheidsprofessie wat die Eed van Hippokrates moes aflê, maar nou moes handel teen die wese van die Eed.- Kinders en slagoffers het geen keuse gehad nie; hul lewenskwaliteit is geraak.- Die wetenskap en die mediese professie het negatiewe rasverbetering toegepas.Gebruik eie diskresie. 2x2 (4)

3.5 Skryf van ’n paragraaf:

Anti-Semitisme in Nazi-Duitsland en Kristallnacht:Bron 3A – Wette om die regte van Duitse Jode te beperk; vervreemding, diskriminasieBron 3B – Anti-Joodse geweld, ekonomiese diskriminasie, teistering, beperking van regteBron 3C – Diskriminasie, vernedering, verlies van waardigheid, klassifikasieBron 3D – VERANDERING in benadering; aanbiddingsplekke is aangeval en geplunder en godsdienstige geskrifte ontheilig; moes betaal vir skade, besighede ook verwoes.Alles het verander.

Maak gebruik van die rubriek om te assesseer.Vraag 3.5.1 sal geassesseer word met behulp van die volgende rubriek:Vlak Kriteria Punte1 Bronne nie doeltreffend gebruik nie. Te veel

weglatings. Swak redeneervaardighede.Swak ineenskakeling van idees om sintese en begrip te toon. Kommunikasie van idees lukraak.

Nie geslaag 0-2

2 Sommige bronne gebruik, maar ontoereikende feitelike besonderhede. Toereikende vaardighede gedemonstreer om basiese redeneervaardighede te toon. Beperkte begrip en aanbieding van idees ten dele gebrekkig.

Gedeeltelik geslaag 3-4

3 Deeglike begrip van die inhoud en het goeie aanbiedingsvaardighede gedemonstreer. Inhoud toereikend met blyke van vlak 4, en redeneervaardighede is beslis aanwesig.

Geslaag 5-6

4 Uitstekende inhoud en idees wat op kundige wyse gekommunikeer is. Uitstekende ontleding en ineenskakeling van idees om redenasie te toon.

Geslaag metonderskeiding 7

3.6 Raadpleeg bron 3E:Waarskuwing oor omstandergedrag:

- Klein stappe word groter stappe; die omvang van diskriminasie en viktimisasie het geleidelik toegeneem.

- Omdat niemand tussenbeide getree het om hierdie soort gedrag stop te sit nie, neem dit stelselmatig toe.

- Rassisme, haat en vooroordeel het gelei tot die verskrikking van konsentrasiekampe.

Hennie Koch, 2011-03-29,
Nommer korrek ?
Page 18: Western Cape · Web view1.2.2 Dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder nie en die NEB was te stadig (te geleidelik) om sy ekonomiese doel te bereik. 1x2 (2) 1x2

- Omstanders het ook ’n keuse uitgeoefen - intervensie is noodsaaklik selfs as die situasie iemand nie direk raak nie – dit sou egter al gou die geval wees.

(5) (45)

Page 19: Western Cape · Web view1.2.2 Dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder nie en die NEB was te stadig (te geleidelik) om sy ekonomiese doel te bereik. 1x2 (2) 1x2

3.7 UITGEBREIDE SKRYFWERKBeantwoord EEN vraag:

3.7.1 Tot watter mate het die rasverbeteringsleer en sosiale darwinisme gelei tot die massamoord op die Jode in Nazi-besette Europa?

SINOPSIS:Kandidate moet toon tot watter mate onderliggende houdings en gelowe geassosieer met rasverbeteringsleer en sosiale darwinisme ’n toestand geskep het waar 'ander mense' geïsoleer en ontmenslik is. Hulle moet hierdie bewegings en denkpatrone in verband bring met die stelselmatige isolasie en vervolging van die Jode in die besonder en bepaal tot watter mate dit gelei het tot die massamoord op die Jode.

HOOFASPEKTEINLEIDING

- Nazi-vervolging en later die moord op die Jode het begin toe die rasverbeteringsleer en sosiale darwinisme die grondslag gelê het vir hierdie praktyke.

- Dit het gebou op vooroordele in die samelewing van daardie tyd.- Stap-vir-stap-vervolging het dit makliker gemaak vir kwaadwilliges om

die moorde te pleeg.

UITBREIDINGSOSIALE DARWINISME

Rasverbeteringsleer Nazi-ideologie Neurenberg-wette Genadedoodprogramme Lebensborn-program Kristallnacht Ghetto’s Arbeids- en konsentrasiekampe Groot slagting

SAMEVATTING- Dit was ongetwyfeld gekoppel aan die finale oplossing aangesien dit ’n

staat daargestel het wat 'vervreemding' deur propaganda en indoktrinasie kon bevorder.

- Gebruik eie diskresie. (30)

Page 20: Western Cape · Web view1.2.2 Dit het nie sy ideaal van 'sosialisme in een land' bevorder nie en die NEB was te stadig (te geleidelik) om sy ekonomiese doel te bereik. 1x2 (2) 1x2

3.7.2 'Omstanders, mense wat ooggetuies is van maar nie direk geraak word deur die dade van die daders nie, help om deur hul besluite die samelewing te vorm.'Bespreek krities, deur gebruik te maak van al die bronne en jou eie kennis, of dit waar was vir die Duitse samelewing onder die Nazi-bewind.

SINOPSIS:Kandidate moet omstandergedrag in die Duitse samelewing vanaf die bewindsoorname deur die Nazi’s kan ontleed en argumenteer of hul keuse om nie tussenbeide te tree nie, die Nazi’s inderdaad aangespoor het om meer genadeloos op te tree.

HOOFASPEKTEINLEIDING Enige relevante inleiding

UITBREIDING Bron 3A: Neurenberg-wette: Duitse medeburgers het hul regte verloor,

maar ander Duitsers het nie vir hulle opgekom nie; die praktiese implikasie was inperking van menseregte en verlies van waardigheid; tweedeklas Duitse burgers. Die samelewing het totalitêr geraak en demokrasie het opgehou om te bestaan.

Bron 3B: Die heersersrasidee is gepropageer en aanneemlik gemaak deur sensuur en die media. Die teikening van nie-Ariërs het heftiger geraak – bv. deur godsdienstige vervolging. Omstanders het niks gedoen nie en teistering en arrestasies het toegeneem. Die keuse om nie in te meng nie het dit vir die Nazi’s makliker gemaak om hul aggressie teenoor Jode te verhoog.

Bron 3C: Afkoms kan nie verander of bepaal word nie; Joodse voorvaders het die lot van die nie-Ariërs/Jode beklink. Vernedering, vervolging, om behandel te word soos toetsmonsters. Verlies van menseregte.

Bron 3D: Ontwyding van aanbiddingsplekke en verwoesting van winkels en besighede het ’n nuwe vlak van geweld en haat getoon. Omdat omstanders gekies het om niks te doen nie, is die Nazi’s aangespoor om toe te slaan op ghetto’s, konsentrasiekampe; die massamoord op Jode.

Bron 3E: Name verander (kosbare identiteit), onveiligheid, bedreiging van die eie lewe. Na Auschwitz gestuur. Almal moet hul stem laat hoor wanneer enige vorm van rassisme, vooroordeel en die gee van skeldname in ’n samelewing voorkom.

SAMEVATTING:Vat die argument saam – bv. Die stelling is korrek, aangesien die massamoord na 1941 nie so ’n omvang sou bereik het as die omstanders vroeër daarteen beswaar sou gemaak het nie. (30)

2x75 = 150