1 nov 2015 - jy is in sy gebed

10
JY IS IN SY GEBED Joh. 17:3-9, 20

Upload: susanna-de-waal

Post on 08-Feb-2017

96 views

Category:

Spiritual


4 download

TRANSCRIPT

Page 1: 1 Nov 2015 - Jy is in sy gebed

JY IS IN SY GEBEDJoh. 17:3-9, 20

Page 2: 1 Nov 2015 - Jy is in sy gebed

Wie bid hier?

Jesus het vir ons gebid

Hoekom bid ons vir iemand?

Jesus het ons lief en gee baie vir ons om

Page 3: 1 Nov 2015 - Jy is in sy gebed

Joh 17:11 En Ek is nie meer in die

wêreld nie, maar hulle is in die wêreld; en Ek kom na U toe. Heilige Vader,

bewaar in u Naam die wat U My gegee het, ...

Page 4: 1 Nov 2015 - Jy is in sy gebed

Ons leef in ’n gebroke wêreld

Joh 17:11 ...Heilige Vader, bewaar in

u Naam die wat U My gegee het, sodat hulle een

kan wees net soos Ons.

Page 5: 1 Nov 2015 - Jy is in sy gebed

Joh 17:21 Vir hulle bid ek ook! Vader, gee dat

hulle in lojaliteit teenoor mekaar soos een man sal saamstaan. Vader

U weet hoe heg en inteim ons verhouding met mekaar is. .... Gee

asseblief dat hulle verhouding onder mekaar en veral met ons net

so heg en intiem sal wees....

Page 6: 1 Nov 2015 - Jy is in sy gebed

Jesus het geweet ons gaan verskil, mekaar misverstaan, teleurstel en selfs seermaak.

Jesus het vir jou gebid

Jesus het vir die kerk gebid

Page 7: 1 Nov 2015 - Jy is in sy gebed

Joh 17:18 Soos U my gestuur het in

die wêreld, het Ek ook hulle in die wêreld

gestuur.

Page 8: 1 Nov 2015 - Jy is in sy gebed

Joh 17:21 ...dat almal een mag wees

net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in

Ons een mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U

My gestuur het.

Page 9: 1 Nov 2015 - Jy is in sy gebed

Keuse oor my optrede

Jesus het vir jou gebid!

Page 10: 1 Nov 2015 - Jy is in sy gebed