18 march 2016, platinum weekly, 50 marais street, tel: 014 … · 2016-03-18 · blues vs...

1
p 15 18 March 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] Rustenburg – This is not your aver- age self-defense class! Here you can learn how to become skilled in the art of edged weapons. With training – this might very well save your life. Shihan Albert Venter teaches ‘Military Orientated Knife Fighting’ classes on Mondays from 19h00-20h00 to stu- dents 18 years or older. This will take place at Frederick Street 17 Safari Gardens x8. “I have been approached by many individuals to teach this kind of skill, and although it can be dangerous – it’s better to defend yourself with a weapon you are familiar with. This gives the opportunity for trained reac- tion to kick in,” Shihan Albert Venter told the Platinum Weekly newspaper. Contact Sheehan Albert Venter on 082-463 1073 or [email protected] for more information. Hartbeespoortdam – Die Magalieskruin Voortrekkers het vroegoggend ‘n hopie kinders ingelaai en is onderweg na die ‘Island Estate’ te Harties. Daar aangekom is daar byna 100 kinders ook rég vir pret en avontuur! Aktiwiteite soos boogskiet, bottelvang, bal-in-die- handdoek en verskeie ander groepspeletjies is aangebied. Die doel van die oefeninge was om die kinders saam in spanne te laat funksioneer – ‘n raakskoot want die Voortrekkers KAN – Kultuur, Avontuur en Natuur. Vir enige navra, SMS jou info na Leandri by 074- 439 2695 of besoek die Magalieskruin Voortrekkers se webblad. Phokeng/ Rustenburg – The Platinum Stars claimed a 3-0 victory against Ajax Cape Town in the Absa Premiership Clash on Sun- day, 13 March 2016 at the Royal Bafokeng Sports Palace. Following 36 minutes into the game, Bongi Ntuli opened the scoring with help from midfielder Robert Ng’ambi. In the second half of the match, Vuyo Mere’s goal kept Stars on the lead. It was Ntuli’s second goal that sealed Dikwena’s 3-0 victory in the 84th minute. Therefore, the Stars moved to position three on the log table with 40 points behind Bidvest Wits. Catch the next Platinum Stars en- counter with Black Aces on Sunday, 20 March 2016 at Royal Bafokeng Stadium. Kick-off is at 15h30 in the afternoon. Blues vs Hurricanes Op hul tuisveld in Auckland verloor die Blues 23-19 en dit te danke aan hul losskakel, Ihaia West, wat tien punte verbrou het met uiters swak skopwerk pale toe. Dit was die Canes se eerste oorwinning van die seisoen. Die Blues speel volgende tuis teen die Reds, met die Hurricanes wat in Palmerston teen die Force gaan kragte meet. Force vs Brumbies Die Brumbies klop die Force op hul tuisveld 31-14 en is steeds onoorwonne in vanjaar se Superreeks. Oortuigend was die wen nie, maar ‘n wen is ‘n wen ou grote... Die Brumbies reis SA toe om die gekneusde Stormers op Nuweland aan te pak met die Force wat die Hurricanes in Palmerston in die oë gaan kyk. Highlanders vs Leeus Koning Leeu se maanhare word toe gepluk en die sterte geknoop in Dunedin ou grote. Die Highlanders wys dat hul nie verniet die 2015 Superkampioene is nie, en klop die Jo’burgers met 34-15. Dit was briljante Kiwi ruggas! Die Leeus se toer eindig dus sonder ‘n brul en speel volgende tuis teen die Cheetahs in Jo’burg. Die Highlanders reis Sydney toe om teen die Waratahs te loop speel. Rebels vs Reds Die Reds het moedig probeer teen die Rebels, ondanks die feit dat hul coach vroeër die week die pad gevat het en verloor 25- 23 nadat hulle met rustyd 16-0 agter was. Die Reds speel volgende teen die Blues in Brisbane met die Rebels wat Tokio toe reis om teen die Sunwolves te speel. Sunwolves vs Cheetahs Die Vrystaatse Cheetah wen die toe die katgeveg teen die Japanese wolf naelskraap 32-31 ou grote. Die Sunwolves was op ‘n stadium 31-10 voor, maar die Blikore het toe naels gewys en terug geveg. Die Sunwolves speel volgende teen die Rebels in Tokio met die Cheetahs wat in nog ‘n katgeveg betrokke gaan wees as hulle in Jo’burg teen die gekweste leeus te staan gaan kom. Kings vs Chiefs Hierdie game in PE het seker meer aandag by die spelers van Super Bru aandag getrek as die Kings spelers ou grote. Die Bru spelers moes groot tellings op die spel plaas… Die Chiefs wen verspot maklik 58-24 en speel volgende teen die Jaguares in Buenos Aires. Die Kings gaan voel of hul droom en gaan ‘n nagmerrie beleef, want hulle reis Christchurch toe om teen die Crusaders op te draf. Stormers vs Haaie Op Nuweland vloei daar baie trane en seker ‘n hele paar glase rooi en wit wyn ou grote! Die Haaie wen hierdie riller 18-13 en het gewys hulle gaan hul nie sommer laat boelie nie. Die Stormers speel volgende gasheer vir die onoorwonne Brumbies op Nuweland, met die Haaie wat Pretoria toe moet reis om op Fort Loftus in ‘n straatgeveg te gaan baklei. Nag ou grote… Rustenburg – Baie geluk aan die Larrie leerders wat voorverlede week in Port Elizabeth deelgeneem het aan die SA Atletiekbyeenkoms. Hulle is Charne du Plessis (0/10) met 70m hekkies en verspring, Vihan Kemp (0/11) vir 70m hekkies, Andrya Joubert (0/11) vir gewigstoot, Johane Prinsloo (0/12) vir 75m hekkies, 150m hekkies asook spiesgooi, en Louise Uys (0/11) vir 70m hekkies en verspring, Foto’s: Rene Miny Schoombee Chrizaan Joubert word deur die boogskiet instrukteur touwys gemaak om ‘n kolskoot te skiet. Emjee besig om aan die Magalieskruin groep te verduidelik hoe die volgende aktiwiteit gaan werk. Die kanaal ‘n welkome lafenis na ‘n lang warm dag vol avontuur. 0/12 Johane Prinsloo 0/11 Andrya Joubert 0/11 Vihan Kemp 0/10 Charne du Plessis 0/11 Louise Uys Military Orientated Knife Fighting Groot avonture by Voortrekkers Dikwena sends Ajax packing in 3-0 win Super Rugby 2016 – Week 3 Larries neem deel aan SA’s Contact Sheehan Albert Venter on 082-463 1073 or [email protected] for more information.

Upload: others

Post on 05-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 18 March 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 … · 2016-03-18 · Blues vs Hurricanes Op hul tuisveld in Auckland verloor die Blues ... die Cheetahs wat in nog ‘n

p 1518 March 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

Rustenburg – This is not your aver-age self-defense class! Here you can learn how to become skilled in the art of edged weapons. With training – this might very well save your life. Shihan Albert Venter teaches ‘Military Orientated Knife Fighting’ classes on Mondays from 19h00-20h00 to stu-dents 18 years or older. This will take place at Frederick Street 17 Safari Gardens x8.

“I have been approached by many individuals to teach this kind of skill, and although it can be dangerous – it’s better to defend yourself with a weapon you are familiar with. This gives the opportunity for trained reac-tion to kick in,” Shihan Albert Venter told the Platinum Weekly newspaper. Contact Sheehan Albert Venter on 082-463 1073 or [email protected] for more information.

Hartbeespoortdam – Die Magalieskruin Voortrekkers het vroegoggend ‘n hopie kinders ingelaai en is onderweg na die ‘Island Estate’ te Harties. Daar aangekom is daar byna 100 kinders ook rég vir pret en avontuur! Aktiwiteite soos boogskiet, bottelvang, bal-in-die-handdoek en verskeie ander groepspeletjies is aangebied. Die doel van die oefeninge was om die kinders saam in spanne te laat funksioneer – ‘n raakskoot want die Voortrekkers KAN – Kultuur, Avontuur en Natuur.Vir enige navra, SMS jou info na Leandri by 074-439 2695 of besoek die Magalieskruin Voortrekkers se webblad.

Phokeng/ Rustenburg – The Platinum Stars claimed a 3-0 victory against Ajax Cape Town in the Absa Premiership Clash on Sun-day, 13 March 2016 at the Royal Bafokeng Sports Palace. Following 36 minutes into the game, Bongi Ntuli opened the scoring with help from midfielder Robert Ng’ambi. In the second half of the match, Vuyo Mere’s goal kept Stars on the lead. It was Ntuli’s second goal that sealed Dikwena’s 3-0 victory in the 84th minute. Therefore, the Stars moved to position three on the log table with 40 points behind Bidvest Wits. Catch the next Platinum Stars en-counter with Black Aces on Sunday, 20 March 2016 at Royal Bafokeng Stadium. Kick-off is at 15h30 in the afternoon.

Blues vs Hurricanes

Op hul tuisveld in Auckland verloor die Blues 23-19 en dit te danke aan hul losskakel, Ihaia West, wat tien punte verbrou het met uiters swak skopwerk pale toe. Dit was die Canes se eerste oorwinning van die seisoen. Die Blues speel volgende tuis teen die Reds, met die Hurricanes wat in Palmerston teen die Force gaan kragte meet.

Force vs BrumbiesDie Brumbies klop die Force op hul tuisveld 31-14 en is steeds onoorwonne in vanjaar se Superreeks. Oortuigend was die wen nie, maar ‘n wen is ‘n wen ou grote... Die Brumbies reis SA toe om die gekneusde Stormers op Nuweland aan te pak met die Force wat die Hurricanes in Palmerston in die oë gaan kyk.

Highlanders vs LeeusKoning Leeu se maanhare word toe gepluk en die sterte geknoop in Dunedin ou grote. Die Highlanders wys dat hul nie verniet die 2015 Superkampioene is nie, en klop die Jo’burgers met 34-15. Dit was briljante Kiwi ruggas! Die Leeus se toer eindig dus sonder ‘n brul en speel volgende tuis teen die Cheetahs in Jo’burg. Die Highlanders reis Sydney toe om teen die Waratahs te loop speel.

Rebels vs RedsDie Reds het moedig probeer teen die Rebels, ondanks die feit dat hul coach vroeër die week die pad gevat het en verloor 25-23 nadat hulle met rustyd 16-0 agter was. Die Reds speel volgende teen die Blues in Brisbane met die Rebels wat Tokio toe reis om teen die Sunwolves te speel.

Sunwolves vs CheetahsDie Vrystaatse Cheetah wen die toe die katgeveg teen die Japanese wolf naelskraap 32-31 ou grote. Die Sunwolves was op ‘n stadium 31-10 voor, maar die Blikore het toe naels gewys en terug geveg. Die Sunwolves speel volgende teen die Rebels in Tokio met die Cheetahs wat in nog ‘n katgeveg betrokke gaan wees as hulle in Jo’burg teen die gekweste leeus te staan gaan kom.

Kings vs ChiefsHierdie game in PE het seker meer aandag by die spelers van Super Bru aandag getrek as die Kings spelers ou grote. Die Bru spelers moes groot tellings op die spel plaas… Die Chiefs wen verspot maklik 58-24 en speel volgende teen die Jaguares in Buenos Aires. Die Kings gaan voel of hul droom en gaan ‘n nagmerrie beleef, want hulle reis Christchurch toe om teen die Crusaders op te draf.

Stormers vs HaaieOp Nuweland vloei daar baie trane en seker ‘n hele paar glase rooi en wit wyn ou grote! Die Haaie wen hierdie riller 18-13 en het gewys hulle gaan hul nie sommer laat boelie nie. Die Stormers speel volgende gasheer vir die onoorwonne Brumbies op Nuweland, met die Haaie wat Pretoria toe moet reis om op Fort Loftus in ‘n straatgeveg te gaan baklei.

Nag ou grote…

Rustenburg – Baie geluk aan die Larrie leerders wat voorverlede week in Port Elizabeth deelgeneem het aan die SA Atletiekbyeenkoms. Hulle is Charne du Plessis (0/10) met 70m

hekkies en verspring, Vihan Kemp (0/11) vir 70m hekkies, Andrya Joubert (0/11) vir gewigstoot, Johane Prinsloo (0/12) vir 75m hekkies, 150m hekkies asook spiesgooi, en Louise Uys (0/11) vir 70m hekkies en verspring, Foto’s: Rene Miny Schoombee

Chrizaan Joubert word deur die boogskiet instrukteur touwys gemaak om ‘n kolskoot te skiet.

Emjee besig om aan die Magalieskruin groep te verduidelik hoe die volgende aktiwiteit gaan werk.

Die kanaal ‘n welkome lafenis na ‘n lang warm dag vol avontuur.

0/12 Johane Prinsloo

0/11 Andrya Joubert

0/11 Vihan Kemp 0/10 Charne du Plessis

0/11 Louise Uys

Military Orientated Knife Fighting

Groot avonture by Voortrekkers

Dikwena sends Ajax packing in 3-0 win

Super Rugby 2016 – Week 3

Larries neem deel aan SA’s

Contact Sheehan Albert Venter on 082-463 1073 or [email protected] for more

information.