20 oktober 2019 - bergsigdv.co.za

6
20 Oktober 2019 Deuroffer is vir Sending by Mak- hatini. 25 Okt: Gemeentekuier: Rib & Tjips 27 Okt: Nagmaal & Hervorm- ingsfees 31 Okt: Seniors Afsluiting 2 Nov: Senior Sorg Toerusting 3 Nov: Doop 10 Nov: Preekreeks: Onse Vader 18 Nov: Kerkraadsvergadering 19 Nov: Doopkategese 23 Nov: Betesda- mark 24 Nov: Sertifikaatsondag 26 Nov: Seniors Bybelstudie Afsluiting 28 Nov: Seniors Kersete (Eensgezindt) 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp 18:00 @6 Diens Johan Els Deuroffer: Makhatini 20 Oktober 2019, Biddag: Gesondheidsdienste 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Schalk van Wyk Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp 18:00 @6 Diens (SAAL) Arno Mattheus Deuroffer: Matrixpedisie 27 Oktober 2019, Nagmaal Hervormingsfees Golden Games Die Vlytige Vrydag Vroue is n Bybelstudiegroep wat jaarliks spesiale bederf dae aanbied vir die SAPD, maar ook vir die seniors van Morningstar en Fisantekraal. Die spesiale dag vir seniors staan bekend as die GOLDEN GAMES. Op so n dag word daar lekker speletjies met die seniors gespeel. Dié jaar Bingo. Dit was groot pret. Die immergewilde toiletpapier opdresskompetisie laat almal skaterlag. Die jaar is hul aangetrek vol- gens verskillende wêreldbeker rugbyspanne. Die belangrikste van OMGEE is dat mense n pad met jou stap en dit sien ons deur die groep wat dit al soveel jare lank doen. Hier “pass” Rina van Oordt die bal. Sy is van Morningstar Durbanville Nog nuus uit die senior geledere Daar heers groot opgewondenheid rondom die visie van 'n dienssentrum vir seniors in Durbanville, bekend as die Durbanville Senior Hub (DSH). Die tema "Healthy Ageing" was besonders aangebied. Die kerngedagtes was: 'n gesonde leefstyl met baie liggaamlike beweging, met fokus om nie te val nie. Die oggendtee was n fondsinsameling en loodsing van die DSH visie.

Upload: others

Post on 29-Nov-2021

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

20 Oktober 2019

Deuroffer is vir Sending by Mak-hatini.

25 Okt: Gemeentekuier:

Rib & Tjips

27 Okt: Nagmaal & Hervorm-

ingsfees

31 Okt: Seniors Afsluiting

2 Nov: Senior Sorg Toerusting

3 Nov: Doop

10 Nov: Preekreeks: Onse Vader

18 Nov: Kerkraadsvergadering

19 Nov: Doopkategese

23 Nov: Betesda-mark

24 Nov: Sertifikaatsondag

26 Nov: Seniors Bybelstudie

Afsluiting

28 Nov: Seniors Kersete

(Eensgezindt)

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els

Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp

10:00 Informele diens

Ouditorium

Ds. Johan Els

Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp

18:00 @6 Diens

Johan Els

Deuroffer: Makhatini

20 Oktober 2019, Biddag: Gesondheidsdienste

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Schalk van Wyk

Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp

10:00 Informele diens

Ouditorium

Ds. Mizelle Prinsloo

Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp

18:00 @6 Diens (SAAL)

Arno Mattheus

Deuroffer: Matrixpedisie

27 Oktober 2019, Nagmaal Hervormingsfees

Golden Games

Die Vlytige Vrydag Vroue is ’n Bybelstudiegroep

wat jaarliks spesiale bederf dae aanbied vir die

SAPD, maar ook vir die seniors van Morningstar

en Fisantekraal. Die spesiale dag vir seniors

staan bekend as die GOLDEN GAMES. Op so ’n

dag word daar lekker speletjies met die seniors

gespeel. Dié jaar Bingo. Dit was groot pret. Die

immergewilde “toiletpapier opdress” kompetisie

laat almal skaterlag. Die jaar is hul aangetrek vol-

gens verskillende wêreldbeker rugbyspanne.

Die belangrikste van OMGEE is dat mense ’n pad

met jou stap en dit sien ons deur die groep wat dit

al soveel jare lank doen.

Hier “pass” Rina van Oordt die bal.

Sy is van Morningstar Durbanville

Nog nuus uit die senior geledere Daar heers groot opgewondenheid rondom die visie van 'n dienssentrum vir seniors

in Durbanville, bekend as die Durbanville Senior Hub (DSH). Die tema "Healthy

Ageing" was besonders aangebied. Die kerngedagtes was: 'n gesonde leefstyl met

baie liggaamlike beweging, met fokus om nie te val nie. Die oggendtee was ’n

fondsinsameling en loodsing van die DSH visie.

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke

wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

Gesinne is welkom om met hulle eie voertuig saam te kom. Dit is die vierde keer wat ons gaan kuier in Leso-tho. Ons is in ‘n vennootskap met die Semonkong Chil-dren Centre (SCC) waar ons ondersteun en help tydens ons besoek. Daar is nog plek vir twee seniorjeug tieniers om saam met ons te ry. Wat gaan dit kos per persoon?

R 1000 vervoer & R 500 kos & R500 verblyf

R 500 paspoort en unabridged certificate, as jy nie het

nie – nou aansoek doen.

R 500 sakgeld (hike / perdry / restaurant / warm stort)

Daar is darem ook tyd om lekker te ontspan en selfs op

‘n Basotho ponie te ry. Gesinne kry kans om van die

Basotho kultuur te leer op die uitstappie.

Kontak: Jaco van Vuuren 021 979 2225

Ons kon met groot dankbaarheid by die onlangse Jaarvergadering ons werksaamhede deel. Daar is so baie om oor dankbaar te wees, ons is oorweldig met hoe die Here die FCD bediening lei en vooruitgaan. Dankie ook vir julle – Bergsig speel ’n enorme rol in die FCD bediening en daarvoor is ons jul elkeen baie dankbaar.

Geen pad in die Koninkryk is sonder struikelblokke nie en so staar FCD ook ’n groot uitdaging in die gesig. Ons kyk na die Here vir uitkoms, maar daar is krag daarin om uit te reik na ons netwerke en hande te neem waar moontlik. Ons is onlangs op ’n baie onoffisiële wyse en met uiters kort kennisgwing ingelig deur die stad dat hul nie ’n voorneme het om ons 10 jaar huur (wat einde Nov verstryk) te hernu nie. Daar is baie korrespondensie heen en weer en ons is in verskeie gesprekke met die stad om ons saak te stel vir heroorweging aangesien die Taxi rank perseel so uiters ideaal is vir ons bedry-wighede. Ons moet wel terselfdertyd dringend kyk na alternatiewe opsies en wil graag vra dat as julle enige voorstelle of kontakte het jul asb. kontak sal maak met ons. Dit is wel belangrik dat ons ’n perseel so naby as moontlik aan die Durbanville vervoer hub het (sowat 1 km radius) en die huur natuurlik binne ons vermoëns sal wees.

Dankie dat ons ook in hierdie moeilike tyd op jul kan staatmaak vir ondersteuning, vanselfsprekend sal jul gebede vir spoedige uitkomste, uiters kosbaar wees.

Jane Gelderman +27 83 805 7042

Verlede jaar het ons Ysterplaat Gemeente besoek en ’n vennootskap gesmee wat ons graag wil uitbrei.

Ons kom 18:00 op 21 November bymekaar by Durban-ville Gemeente se parkeerarea.

Ons vertrek dan na Ysterplaat vir die Echo-ete saam met die gemeenskap. Ons behoort 21:00 terug te wees. Julle kan Ds. Wynand Breytenbach kontak vir inligting by 071

640 9797.

DONASIE vir ete is welkom: 6 x R75 se Maalvleis

4 x R50 se Groente en Brode

Die afsluitingsvergadering vir 2019 vind plaas op:

Donderdag: 31 Oktober 2019

Tyd: 9:30

Plek: Bergsig-Gemeente

Oggend van sang en musiek waar die bekende

Jan Visser sal optree.

Lede wat die immer gewilde Kersete op Do. 28 Nov 2019

by Eensgezind wil bywoon moet by bogemelde verga-

dering hul R140.00 per lid betaal, asook aandui of hulle

van eie vervoer of van die bus gebruik sal maak.

Durbanville/Bergsig Seniors

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

KNIELTYD

Om vrywillig deel te word van

die kerk se algemene

WhatsApp ‘broadcast’ groep

stuur jou naam en van na:

071 529 9491

NUUT HIER?

Onseker hoe om in te skakel? Vul ‘n kaartjie

in by die Nuwe Lidmaat toonbank of gebruik

die skakel: http://bit.ly/nuwelidmate of

skandeer die QR kode of

Tik dit in die “search bar” van enige “search

engine” soos bv. Google. Dit sal jou na ‘n

vorm neem waar jou

besonderhede ingevoeg kan word.

Die kerk sal jou spoedig kontak om beter te

leer ken.

05:45 Vrydagoggende LUister ook na getuienisse by www.tgifcape.co.za

EREDIENSTYE IN BERGSIG tydens

SKOOLKWARTALE:

8:15-9:15 Klassieke Diens 1 uur

10:00 - 11:15 Informele Diens 1,15

18:00—19:15 @6 Aanddiens 1,15

Bergsig het ’n gebeds-whatsapp-groep waarop ons gebedsversoeke van individue en die gemeente deel en dan saam daaroor bid. Indien jy deel wil wees van Bergsig se GEBEDSGROEP stuur asb. jou naam en nom-mer vir ds. Mizelle by 083 394 1101. Indien daar iets in jou lewe, die gemeente of die samelewing gebeur waaroor ons ernstig moet bid, stuur asb die gebedsversoek ook na ds Mizelle en sy plaas dit op die groep. Om ’n lewe te leef sonder gebed is net so onmoontlik soos om te lewe sonder om asem te haal.

Rina Nortjé Oortjiestraat 9, 072 210 0206 Man oorlede Troos en bemoediging

JC Smith Richterstraat 8, 082 563 0408 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Marius van Deventer Nicestraat 6, 082 338 4119 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Ryka Kuyler Palomino 7, 083 691 4421 Knievervanging Herstel en bemoediging

Joe Matthasen Botterblomstraat 55 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Alida Nel La Gratitude Siekeboek Hartomleiding Herstel en bemoediging

Luan Gous 2 Wild Olive Cres. 072 529 0207 Dat dokters Luan se

siekte sal kan diagnoseer

Herstel en bemoediging

Charlotte Lingenfelder Constantiastr. 18, 021 976 8434 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Daar is kuur vir sy siekte in

Amerika.

Bid vir fondse en toeganklikheid

tot kuur verkry word.

Maans Goussard Villa Cortona 40, 083 546 0810 Kanker Herstel en bemoediging

Wouter Grové (14 jaar Lesliesingel 71, 021 982 7322 Op waglys vir Herstel en bemoediging

Lettie Roode Waterbokstr. 26, 021 976 1794 Kankerdiagnose Herstel en bemoediging

Dirk Carstens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Danie en Alida Muller Zandkloofweg 10, 076 177 7626 Kanker Herstel en bemoediging

Bid vir Bergsig kinders wat antwoorde soek op geestelike en emosionele gebiede.

Persone met verslawingsprobleme. Ons bid vir bevryding, wysheid en insig.

Persone in gemeente met huislike probleme. Ons bid vir versoening en geluk.

Persone met finansiële probleme en moeilike omstandighede - Ons bid vir oplossing, wysheid en insig.

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

What about Halloween? Elliot Watson

(Contributer: The Christian Broadcasting Network)

Should you and I be involved in the celebration of Halloween?

Finding the answer to this question has been an interesting jour-ney in itself. I interviewed several people and then researched what many leading Christian writers, authors and spokesmen have written about the subject. I also searched various websites such as christianitytoday.com, focusonthefamily.org, and cbn.com to read what others might be saying. What I found was an agreement on the origins of Halloween, but a mixture of re-commendations about allowing our children to participate in this super-charged media driven holiday.

The origins of Halloween are Celtic in tradition and have to do with observing the end of summer sacrifices to gods in Druidic tradition. In what is now Britain and France, it was the beginning of the Celtic year, and they believed Samhain, the lord of death, sent evil spirits abroad to attack humans, who could escape only by assuming disguises and looking like evil spirits themselves. The waning of the sun and the approach of dark winter made the evil spirits rejoice and play nasty tricks. Believe it or not, most of our Halloween practices can be traced back to these old pagan rites and superstitions.

But what about today? Perhaps we can still learn from his-tory. In the fourth century, Christians attempted to co-opt the holiday by celebrating the lives of faithful Christian saints the day before Halloween. This was a conscious attempt to provide an alternative and re-focus the day away from ghouls, goblins, ghosts, witches and other “haunted” experiences. Since that time many Christians have decided to allow their children to dress in more “innocent” costumes of pumpkins, princesses, Superman or as a cowboy. Part of this is due to the simple reali-ty that in today’s Western culture it is nearly impossible to “avoid” Halloween.

Just before reaching a conclusion on the subject, I was struck with the thought that I ought to further my search and find out what Wicca, the official religion of witchcraft, has to say about Halloween. Perhaps they viewed the day as a simple fun and innocent neighborhood activity?

“Shock” is the only word to describe what I found. Halloween is a real, sacred day for those who follow Wicca. In fact, it is one of two high and holy days for them. The Celtic belief of spirits being released is current, along with the worship of Samhain (the lord of death) – both are promoted as something to embrace on that day. There is no question in my mind that to those who believe and follow the practices of witchcraft, Halloween represents an opportunity to embrace the evil, devilish, dark side of the spiritual world.

So after discovering this, what is a reasonable conclusion? As Christians you and I are placed in this world to be a light in a world of darkness. There is no lasting benefit to ignore a holiday that exists around us, but it also does harm to celebrate Halloween as it has originated and grown over the centuries.

My suggestion? Christians should be teaching their children (age appropriately) that:

there is a spiritual world filled with goodness from God and evil from Satan (Ephesians 2:1-10);

life with Christ has power over darkness (1 John 4:4); and

those who celebrate Halloween either are unaware of its roots, or are intentionally promoting a world where evil is lauded and

viewed as an ultimate power.

To counter the evil influence of Halloween, we need to join together and celebrate the reality that Christ is the only redeemer who have fulfilled the mandate of destroying the works of the devil. (oorsee vier hul ‘All Saints day” wat ons nie hier doen nie en die stukkie wat beklemtoon is, is deur ons aangepas en vervang die All Saints day viering).

Too, rather than “hide” in the face of evil, we should unabashedly and boldly create an alternative that is positive and uplifting; that celebrates good over evil and the triumph of God over Satan. We need to provide an environment that also makes room for heaps of fun while using the day as a “teachable moment” to celebrate God’s protection, provision, and purpose for our lives. In Suid-Afrika glo ons Joshua 24:15 en fokus is altyd op God Drie Enig eerder as die praktyke van die duister. (Vir ons beteken ’n “teachable moment” dat ons op God Drie Enig fokus (dink bv. aan ’n geloofs-skattejag met lekkers as prys). Beloved, do not imitate evil but imitate good. Whoever does good is from God; whoever does evil has not seen God. Isaiah 1:14 NLT

Internasionale studentebediening bied

seminaar oor gebed aan

Kom leer hoe God gebed gebruik om ʼn impak op

nasies te maak.

Die spreker, Leon Coetzee se bediening fokus om

Christene te help groei in hul gebedswandel met

God. Leon was die spreker by gebedsweek van

NG Durbanville Bergsig in 2013.

Plek: Die Khaya langs die Kruiskerk in Ryneveld

straat.

Vrydag, 25 Okt. (17:30-20h00)

Saterdag, 26 Okt. (9h-15h)

Donasie om kostes te dek. Lesings word in Engels

aangebied.

Registreer voor 25 Okt. by Philipp Ragette-Sel

072 742 3133 of epos na [email protected]

Kontak Ds Jurie Goosen vir verdere navrae by 083 2355 920.

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap

Word deel van 'n

Kleingroep.

Individue, egpare,

gesinne, vriendegroepe

ensovoorts, kan hier reg-

istreer om deel te word

van 'n kleingroep by Dur-

banville-Bergsig NG

Kerk. Die indeling sal so

gou moontlik plaasvind.

Kliek op hierdie skakel of

scan die QR code:

http://bit.do/registreer

KLEINGROEPE

Glowkidz is opgewonde om nou ook ons kinderdienste op Youtube met die wêreld te deel. Ons maak elke week ’n kort (5 minute) video met die afgelope Sondag se boodskap, aktiwiteit en liedjie waarna ouers en kinders deur die week kan luister. Die video is op ouderdom 4-10 jaar gerig. Dit word weekliks op Bergsig se Youtube ka-naal gelaai, maak dus seker jy “subscribe” of soek die vid-eo deur glowkidz by die soekveld in te tik. Vind ook hier die skakel:

https://youtu.be/R0FkYqYHH_E

14 Maart 2020

Durbanville

Plaasfees Onthou die datum!

Stalletjie aansoeke is

ook nou oop.

Jy kan slegs

elektronies aansoek

doen by:

http://bit.do/plaasfees

NG Kerk Durbanville-Bergsig

021 976 4106 • [email protected]

www.bergsigdv.co.za

Facebook: Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

Straatadres: H/v. Boland- en Proteaweg, Durbanville 7550

Posadres: Posbus 479, Durbanville, 7551

Kantoor-ure: Ma tot Vry 08:00 - 14:00 Leraars en kantoorpersoneel kan daagliks by die kerkkantoor gebel word.

24 uur nood vir geestelike & emosionele ondersteuning [email protected]

S33 48.966 O18 39.728

Bankbesonderhede: NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

https://pos.snapscan.io/qr/ALS0527

Bergsig se gemeentekuiers is baie gewild en dit is belangrik om vroegtydig jou kaartjie te bespreek en te betaal. Kaartjies moet ook vooraf afgehaal word by die kerkkantoor. Bring jou vriende, al is hulle nie van

Bergsiggemeente nie en kom kuier lekker saam.

SENIOR HUISBESOEKTEE

Selfs nie die kragonderbreking kon die lekker senior huisbesoektee se vrolikheid demp nie. So in die semi-donker

kerksaal het die program vlot verloop en is daar heerlik gekuier. Dr. Kobus de Jager het ‘n boodskap aan die seniors

gebring. Ouderdomme 76 tot 80 jaar het saam gekuier.

Nog so paar vrouekamp foto’s deel ons met julle. Stilword tye vir vroue is deesdae min en die kamp het dit gebied

aan die groepie vroue. Daar is gereflekteer oor hoe uniek vroue deur God geskep is. Dit is ’n vreugde om dit te weet.