25 september 2015, platinum weekly, 50 marais street, tel: … of 25 sept 2015 pw.pdf · 2015. 9....

1
“A world-class city where all communities enjoy a high quality of life” LOCAL MUNICIPALITY /\THU *VTT\UPJH[PVUZ Directorate: Rustenburg Rapid Transport Applications and Software Technicians (Graduate Programme) (2 Posts) Salary: Stipend for 3-year contract Qualification requirements: Knowledge and skills: Duties: You are invited to submit a comprehensive CV quoting the relevant reference number, to the Directorate: Corporate Support Services, PO Box 16, Rustenburg 0300. Mark your envelope “VACANCY” and please note that NO application without certified copies of qualification certificates and other relevant documents will be considered. Any further telephonic enquiries should be directed to the Directorate: Corporate Support Services at tel. (014) 590-3200/3040. Closing date: 9 October 2015 at 10:00 Notice No: 116/2015 The Rustenburg Local Municipality seeks to fill the following vacancies: p 15 25 September 2015, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] Dis Boeremarktyd SAVF soek hande Rustenburg – Die 61ste maandelikse Rainhill Farm Boeremark vind Saterdag, 26 September 2015 plaas. Alexia en Jordan (sewe maande) Beetge is gereelde besoekers aan die mark wat op Rainhill Farm (by Hartley’s) op die Donkerhoek-pad gehou word. Vir meer inligting oor die mark en stalletjies, bel Henry Hartley by 082 357 5882. Rustenburg – Die SAVF Rustenburg benodig dringend nog vrywilligers. Dié boodskap is duidelik oorgedra gedurende die tak se algemene jaarvergadering Dinsdag, 22 September 2015. Ronél Carelse, maatskaplike werker, het in die maatskaplike jaarverslag gesê die SAVF is heeltemal afhanklik van vrywilligers en daarom dien minstens vyf ook in die diensbestuur. Die vrywilligers is veral nodig vir geldinsamelingsprojekte. Die afgelope jaar het hulle gehelp by die Valentynsontbyt wat as deel van die Rustenburg Charities Unite aangebied is, Tekkie Taxdag en die geskenke toedraaiprojek (ook saam met die RCU). Nog baie hulp is hier nodig, asook met bemarking van die organisasie en sy projekte. Gedurende 2014-’15 was daar slegs nege geregistreerde vrywilligers, van wie sewe vrouens is. Twee was tussen 20 en 29 jaar, een tussen 40 en 49 jaar, vier tussen 50 en 59 jaar, een tussen 60 en 69 jaar en een, tannie Joan van Wyk, is 87 jaar oud. Sy is reeds die afgelope 40 jaar ‘n SAVF-vrywilliger. Joey Groenewald het 15 jaar vrywillige diens. Mathilda Bam, Noordwesleier van die SAVF, het beklemtoon dat meer jong vrywilligers benodig word. “Van die nagenoeg 2000 geregistreerde SAVF- vrywilligers in die land is 60% ouer as 60 jaar.” Sy het gesê dit kan in ‘n groot mate toegeskryf word daaraan dat die meeste jong vrouens deesdae werk. Carelse het wat die werklading betref, gesê die afgelope jaar is 15 pleegsorg toesiggevalle gehanteer, 15 nuwe pleegsorg gevalle ingeneem en 29 gevalle per maand ingeneem. Voorts is 30 konsultasies, 390 telefoongesprekke, 20 gesinsvergaderings, 20 ouerskapplanne en 50 kinderhofsake behartig. Sewe mense is vir rehabilitasie ingeneem, 10 hofverslae en 35 agtergrondverslae geskryf en 550 briewe en verwysings geskryf. Die meeste van die werk het te make gemaak met pleegsorgaansoeke weens die dood van biologiese ouers of verwaarlosing en mishandeling. Dwelm- en drankmisbruik gevalle, gedragsprobleme by adolessente, ¿VLHVH HQ HPRVLRQHOH PLVKDQGHOLQJ van vrouens en kinders, huweliks- en verhoudingsprobleme, kinders wat nie skool bywoon nie en behoeftige gesinne was ook volop. Wat die tak se inkomste betref, het hulle R596 205 ontvang. Hiervan is R112 293,22 vir huur, R7 112,56 vir rente, R18 355,54 danksy geldinsamelings, R61 469,01 was skenkings, R262 500 was staatsubsidies en R134 474,67 was Lotto-geld. Personeeluitgawes het R332 779,53 beloop, R21 437,12 is aan eiendom bestee, vervoer het R28 867,82 gekos, R80 349,03 was administratiewe uitgawes, maatskaplike dienste het R17 085,84 beloop en algemene uitgawes was R9 688,37. “Sê nee vir xenofobie, sê nee!” Ashlein Dada, ‘n gr. R-leerling aan die Charisma Skool, het oor xenofobie gepraat by die SAFV Rustenburg se algemene jaarvergadering. Die personeel van die SAVF Rustenburg is, van links, Thato Leboea (maatskaplike hulpwerker), Ronél Carelse (maatskaplike werker), Elize McGluwa (streekbestuurder) en Annanje de Beer (administrasie en ¿QDQVLHV Die diensbestuurkomitee vir 2015-’16 bestaan uit, van links, voor: Lopang Makgale en Johanna Leferela; agter: Gys van Zyl, Bokang Bogopane, Mathilda Bam, Joan van Wyk, Joey Groenewald en Mavis Dada. Mathilda Bam (links), Noordwesleier van die SAVF, by Joan van Wyk (40 jaar vrywillige diens) en Joey Groenewald (15 jaar vrywillige diens).

Upload: others

Post on 25-Sep-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 25 September 2015, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: … of 25 Sept 2015 PW.pdf · 2015. 9. 25. · bemarking van die organisasie en sy projekte. Gedurende 2014-’15 was daar

“A world-class city where all communities enjoy a high

quality of life”

LOCAL MUNICIPALITY

Directorate: Rustenburg Rapid Transport

Applications and Software Technicians (Graduate Programme) (2 Posts)

Salary: Stipend for 3-year contractQualification requirements:

Knowledge and skills:

Duties:

You are invited to submit a comprehensive CV quoting the relevant reference number, to the Directorate: Corporate Support Services, PO Box 16, Rustenburg 0300. Mark your envelope “VACANCY” and please note that NO application without certified copies of qualification certificates and other relevant documents will be considered.Any further telephonic enquiries should be directed to the Directorate: Corporate Support Services at tel. (014) 590-3200/3040.

Closing date: 9 October 2015 at 10:00 Notice No: 116/2015

The Rustenburg Local Municipality seeks to fill the following vacancies:

p 1525 September 2015, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

Dis Boeremarktyd

SAVF soek hande

Rustenburg – Die 61ste maandelikse Rainhill Farm Boeremark vind Saterdag, 26 September 2015 plaas. Alexia en Jordan (sewe maande) Beetge is gereelde besoekers aan die mark wat op Rainhill Farm (by Hartley’s) op die Donkerhoek-pad gehou word. Vir meer inligting oor die mark en stalletjies, bel Henry Hartley by 082 357 5882.

Rustenburg – Die SAVF Rustenburg benodig dringend nog vrywilligers. Dié boodskap is duidelik oorgedra gedurende die tak se algemene jaarvergadering Dinsdag, 22 September 2015.Ronél Carelse, maatskaplike werker, het in die maatskaplike jaarverslag gesê die SAVF is heeltemal afhanklik van vrywilligers en daarom dien minstens vyf ook in die diensbestuur.Die vrywilligers is veral nodig vir geldinsamelingsprojekte. Die afgelope jaar het hulle gehelp by die Valentynsontbyt wat as deel van die Rustenburg Charities Unite aangebied is, Tekkie Taxdag en die geskenke toedraaiprojek (ook saam met die RCU). Nog baie hulp is hier nodig, asook met bemarking van die organisasie en sy projekte.Gedurende 2014-’15 was daar slegs nege geregistreerde vrywilligers, van wie sewe vrouens is. Twee was tussen 20 en 29 jaar, een tussen 40 en 49 jaar, vier tussen 50 en 59 jaar, een tussen 60 en 69 jaar en een, tannie Joan van Wyk, is 87 jaar oud. Sy is reeds die afgelope 40 jaar ‘n SAVF-vrywilliger. Joey Groenewald het 15 jaar vrywillige diens.Mathilda Bam, Noordwesleier van die SAVF, het beklemtoon dat meer jong vrywilligers benodig word. “Van die nagenoeg 2000 geregistreerde SAVF-vrywilligers in die land is 60% ouer as 60 jaar.” Sy het gesê dit kan in ‘n groot mate toegeskryf word daaraan dat die

meeste jong vrouens deesdae werk.Carelse het wat die werklading betref, gesê die afgelope jaar is 15 pleegsorg toesiggevalle gehanteer, 15 nuwe pleegsorg gevalle ingeneem en 29 gevalle per maand ingeneem. Voorts is 30 konsultasies, 390 telefoongesprekke, 20 gesinsvergaderings, 20 ouerskapplanne en 50 kinderhofsake behartig. Sewe mense is vir rehabilitasie ingeneem, 10 hofverslae en 35 agtergrondverslae geskryf en 550 briewe en verwysings geskryf.Die meeste van die werk het te make gemaak met pleegsorgaansoeke weens die dood van biologiese ouers of verwaarlosing en mishandeling. Dwelm- en drankmisbruik gevalle, gedragsprobleme by adolessente,

van vrouens en kinders, huweliks- en verhoudingsprobleme, kinders wat nie skool bywoon nie en behoeftige gesinne was ook volop.Wat die tak se inkomste betref, het hulle R596 205 ontvang. Hiervan is R112 293,22 vir huur, R7 112,56 vir rente, R18 355,54 danksy geldinsamelings, R61 469,01 was skenkings, R262 500 was staatsubsidies en R134 474,67 was Lotto-geld. Personeeluitgawes het R332 779,53 beloop, R21 437,12 is aan eiendom bestee, vervoer het R28 867,82 gekos, R80 349,03 was administratiewe uitgawes, maatskaplike dienste het R17 085,84 beloop en algemene uitgawes was R9 688,37.

“Sê nee vir xenofobie, sê nee!” Ashlein Dada, ‘n gr. R-leerling aan die Charisma Skool, het oor

xenofobie gepraat by die SAFV Rustenburg se algemene jaarvergadering.

Die personeel van die SAVF Rustenburg is, van links, Thato Leboea (maatskaplike hulpwerker), Ronél Carelse (maatskaplike werker), Elize McGluwa (streekbestuurder) en Annanje de Beer (administrasie en

Die diensbestuurkomitee vir 2015-’16 bestaan uit, van links, voor: Lopang Makgale en Johanna Leferela; agter: Gys van Zyl, Bokang Bogopane, Mathilda Bam, Joan van Wyk, Joey Groenewald en Mavis Dada.

Mathilda Bam (links), Noordwesleier van die SAVF, by Joan van Wyk (40 jaar vrywillige diens) en Joey Groenewald (15 jaar vrywillige diens).