28 mei 2017 4 junie 2017api.ning.com/.../afkondigings28mei.pdf · vleis te koop 1. daar sal vanaf...
TRANSCRIPT
28 MEI 2017 – 4 JUNIE 2017
28 Mei 2017
08:00 – Oggenddiens in die kerk Ds. Alkmaar Swart
Skriflesing: Ef. 6:10-20 Tema: Oorwinning deur gebed in die Gees
09:30 – Gesinsdiens in die kerk NAGMAAL
Ds. Louis Lemmer
09:30 – Oggenddiens in die saal Ds. Alkmaar Swart
17:45 – Aanddiens in die kerk Ds. Corné Bootha
4 Junie 2017 Pinkster
08:00 – Oggenddiens in die kerk
Ds. Elza Meyer 09:30 – Gesinsdiens in die kerk
17:45 – Aanddiens in die kerk
18:20 – Renaissance Diens Ds. Johan Olivier
GROEIGROEPE – 28 MEI 2017
GROEP TYD LOKAAL
Connect Kids 09:30 – Kleuterkerk (3 j. – Gr. 00) Kleuterlokaal
09:30 – Kinderkerk (Gr. 0 – Gr. 6) Kerksaal
Connect 18:45 – Groeigroepe (Gr. 7 – 11) Verskillende lokale
28 Mei 2017
PINKSTER 2017 – 4-11 JUNIE
Ds. Elza Meyer lei die Pinkster byeenkomste met die tema “Die Heilige Gees werk in en deur ons”.
Hierdie is ‘n gesamentlike projek deur Montana, Overkruin en Magalieskruin gemeentes. Die reeks word opgeneem om deur Turn2God versprei te word. Die boekie van ds. Meyer oor hierdie onderwerp is steeds in die week te koop teen R100 elk by die kerkkantoor en Sondae by die navraetoonbank.
Sondagoggend eredienste 4 Junie
Normale tye by elke gemeente, eredienste word gebeeldsend.
Sondag 4 Junie aanderedienste 17:45 slegs by Magalieskruin Maandag 5-Donderdag 8 Junie 10:00 en 19:00 slegs by Magalieskruin Vrydag 9 Junie 19:00 Geesfees by Magalieskruin Saterdag 10 Junie 05:00 Gebedsbyeenkoms by Overkruin
06:30 Gebedsbyeenkoms by Magalieskruin Sondagoggend eredienste 11 Junie
Normale tye by elke gemeente, eredienste word gebeeldsend.
Kontak ds. Louis Lemmer (012-567-5580/082-929-0244)
____________________________________________________________________________________________________________________
BEDIENING NA BINNE 1. NUWE INTREKKERS – Die volgende lidmate
het met bewys van lidmaatskap/attestaat na ons oorgekom: Michael Hoffman DIPPE-NAAR, Rena WILLEMSE (nou DIPPENAAR) en dooplidmaat Mia Renata DIPPENAAR; Maria Johanna SMIT (nou FIVAZ); Johannes Christoffel LÖTTER en Martha Johanna OOSTHUIZEN (nou LÖTTER). Nuwe intrekkers wat nog nie aangemeld het nie, kan die nodige vorms en inligting Sondae by die navraetoonbank en in die week by die kerkkantoor verkry.
2. SIEKES EN BEPROEFDES – U word hartlik uitgenooi om die kerkkantoor (012-548-1245), enige leraar of u wyksouderling te kontak indien u of u familielede siek is of gehospi-taliseer word. A-Blok: Ds. Alkmaar Swart B-Blok:Ds. Corné Bootha
C-Blok: Ds. Louis Lemmer D-Blok: Ds. Johan Olivier
Ons wil u vra om vir die volgende persone te bid wat onder ons aandag gekom het
Bezuidenhout, Bronwin Mostert, Liezl
Bezuidenhout, Lauren Myburgh, Rina
Briel, Leon Myburgh, Gert
Crafford, Daléne Shandoss, Chris
Davel, Dirk Shandoss, Elmarié
De Klerk, Adri Steyn, André
De Villiers, André Strauss, Makkie
Dohse, Carl Terblanche, Evelyn
Du Toit, Francois Van d Merwe, Marilise
Franzsen, Ingrid Van der Merwe, Ungi
Gräbe, Rina Van Gerve, Ellen
Groenewald, Chris Van Niekerk, Anna
Groenewald, Joan Viljoen, Manja
Kruger, Anna Visser, Hennie
Lock, Lorraine Willemse, Kobus
Lombaard, Chris Wannenburg, Hendrik
Oosthuizen, Ria Zietsman, Zanro ______________________________________________________
BEDIENING NA BUITE: BARM-HARTIGHEID 3. WINTERHOOP – Hierdie is ‘n landswye
projek om komberse in die koue winter-maande vir die minderbevoorregtes in te samel. Lewer af by die kerkkantoor in die week of Sondae by die navraetoonbank.
______________________________________________________
BEDIENING KLEINGROEPE 4. NUWE KLEINGROEPE – Ons wil ‘n
kleingroep vir Senior Lidmate begin wat op Donderdagoggende 10:00 bymekaar kom en ook een vir gesinne met laerskoolkinders wat
LIDMATE SE LIEF EN LEED
• Inligting oor lief en leed – Alle gemeentelede word gevra om die kerkkantoor in kennis te stel van sterftes sowel as geboortes sodat ons met mekaar die hartseer en vreugde kan deel. Skakel die kerkkantoor weeksdae tussen 07:30 en 13:00, stuur ‘n e-pos na [email protected] of meld dit Sondae by die navraetoonbank aan.
• Lidmate ouer as 85 – Ons bid die volgende lidmate die seën van die Here en goeie gesondheid toe: ➢ Anet Hope van Renaissance het op 24 Mei 85 geword. ➢ Annie Prinsloo van Bougainvilla Aftree-Oord word op 29 Mei 92 jaar oud.
PROGRAM VIR DIE VOLGENDE WEEK
DATUM TYD AKTIWITEIT KONTAK
Di. 30- Do. 1 Jun
09:00- 19:00
Snuffelhoekie – verkope in die kerksaal. Janine Joubert – 012-548-1245
Di. 30 09:00 19:00
Toerusting: Verdiep jouself in die Woord – in die konsistorie.
Ds. Johan Olivier – 082-979-6552 Paul Fick – 071-380-8752
Di. 30 10:00 Visvanger Dissipelmaking – die Woord word bedien, toebroodjies word uitgedeel en Bybels word verkoop.
Ds. Alkmaar Swart – 012-548-1565
Di. 30 18:30 L!nk = Connect (tieners) en ReConnect (jongvolwassenes – in die jeugsaal.
Ds. Corné Bootha – 082-786-4834
Wo. 31 09:00 Gebedsgroep vir uitreike – Rooivinksingel 1010, Montana Park
Annette van Niekerk – 083-609-7953
Wo. 31 09:00 Mannegespreksgroep – in die konsistorie. David Spamer – 012-524-3821
Do. 1 Jun 08:00 Araratbediening – by Ararat se afdak. Ds. Alkmaar Swart – 012-548-1565
Sa. 3 15:00 Danville Uitreik – die Woord word bedien en kospakkies word uitgedeel.
Johan Ackerman – 082-472-2153
VLEIS TE KOOP
1. Daar sal vanaf Dinsdag 30 Mei van 09:00-19:00 weer beesvleis te koop wees in die kerksaal by die luik in die kombuis. Maalvleis en ander verskillende snitte sal beskikbaar wees.
2. Eland- en koedoewors is ook nog beskikbaar teen R75 per kilogram.
Kontak Mollie van Molendorff (083-378-9584) of Janine Joubert (083 225 7205).
op Maandagaande bymekaar kom. Kontak Sisna Venter (079-882-2342) indien u
belangstel.
MAGALIESKRUIN GEMEENTE KUIERMARK-HOOGTEPUNTE
Saterdag 3 Junie 2017 lei alle paaie na Magalieskruin!! Ons is opgewonde oor ‘n lekker kuier en ‘n wonderlike mark met ‘n groot verskeidenheid produkte wat te koop aangebied word.
• Die Snuffelhoekie met allerlei tweedehandse boeke, klere en baie interessante items is vanjaar slegs vanaf Dinsdag 30 Mei tot Donderdag 1 Junie in die kerksaal van 09:00 tot 19:00. Daar is geen Snuffelhoekie verkope op Saterdag 3 Junie nie.
• Kuiermark Saterdag 3 Junie wat vanjaar weer fokus op goeie kos en verskeie nuwe, interessante stalletjies. Kom koop onder andere hamburgers, kerrie-en-rys, pannekoek, nagereg, melkkos, boeremarkprodukte of ontspan in die teetuin. Twee orkeste uit eie geledere staan reg om musiek te verskaf. Daar is iets vir elkeen – versprei asseblief die woord in die gemeenskap en nooi almal wat jy ken!
• Navrae: Janine in die kerkkantoor (012-548-1245) of selno 083-225-7205.
Almal is welkom!
ADMINISTRATIEWE INLIGTING
• Doop in 2017– Die doopgesprek om in Julie te kan doop, vind op 14 Junie 2017 plaas. Doop-registrasie MOET vooraf by die kerkkantoor plaasvind. Registrasievorms is by die navrae-toonbank of op ons webwerf beskikbaar. Kontak ds. Lizette van Rooyen ([email protected] of 084-690-1971).
• Koster – indien u die koster benodig kontak die volgende nommer: 082-852-9325.
• MAGALIESKRUIN NOODLYN – 060 661 1870 – Gemeentelede kan Isabel le Roux, ons Barmhartigheidsvoorsitter, by die bogenoemde nommer per sms of oproep kontak indien daar behoeftes is ten opsigte van kruideniersware, klere en maatskaplike krisisse. Versoeke word anoniem hanteer en bydraes word grotendeels uit ons klere- en koskamer voorsien.
KUIERMARK NUUSBRIEF
3 JUNIE 2017
• Stalletjies te huur – Indien jy belangstel om ‘n stalletjie by die Kuiermark te huur teen R300 om items uit te stal en verkoop, kontak vir Janine Joubert (012-548-1245) tydens kantoorure (07:30-13:00). Geen kosstalletjies word uit verhuur nie.
STALLETJIE KONTAK BENODIG
Boeremark & vleis
Mollie van Molendorff – 083-378-9584
Boeremarkprodukte soos konfyt, chutney, ingelegte ware, beskuit, brode, biltong en droëwors.
Borg ‘n-Kind Janine Joubert – 083-225-7205 012-548-1245
Borge – enige bedrag kan geskenk word om dit vir Kinderhuiskinders moontlik te maak om die Kuiermark by te woon.
Geskenketafel Hannelie de Beer 012-548-1245
Bedsokkies vir kinders en volwassenes, oorgetrekte hangers, lekkerruik items en ander klein items wat in mooi boksies verpak kan word – enige handwerk!
Hamburgers Jacques Swanepoel 083-215-2421
Ons benodig nog persone om te help by hierdie stalletjie.
Koekies en koeke
Althia Prinsloo – 082-334-6158 Irma Munnik – 082-550-1372 Belinda Nortje – 082-553-3252
Skenkings van tuisgebakte koekies kan nog deur die week by die kerk afgelaai word. Groot koeke en terte kan deur die loop van Vrydag in die jeugsaal afgelewer word.
Koeldrank/ Gemmerbier
Dassie Barnard 082-778-9593 Martin Barnard 082-696-1656
Leë 2 liter deurskynende koeldrank-bottels vir gemmerbier, asook mense om gemmerbier te maak – ‘n resep is beskikbaar. Skenkings van suiker word ook benodig.
Nagereg Lorna Deysel – 082-825-8729 Baie dankie vir elkeen wat gaan koppies vul met koue nagereg!! 60 warm poedings word groot asseblief benodig!! Kom kry jou 1liter foeliebak by die kerkkantoor en bak malva-, lemoen-, heuningkoekpoeding of u gunsteling warm poeding.
Pannekoek Irma Munnik – 082-550-1372 Ons benodig nog gewillige hande om te help verkoop – die pannekoekmasjien maak ons lewe maklik!
Worsbroodjies Ds. Alkmaar Swart 073-266-0196
Die vaardige worsbroodjie helpers is skaam vanjaar – gee asseblief jou naam deur om te help worsbroodjies verkoop!
Snuffelhoekie 2017 - daagliks Di 30 Mei – Do 1 Junie
09:00 – 19:00 in kerksaal Geen Snuffelhoekie op 3 Junie