afrikaans huistaal taalstrukture en -konvensies klankleer en … · 2020. 4. 29. · eindig op...

19
Afrikaans Huistaal Taalstrukture en -konvensies Klankleer en betekenisleer

Upload: others

Post on 25-Nov-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Afrikaans Huistaal Taalstrukture en -konvensies Klankleer en … · 2020. 4. 29. · Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante Verdeel: Voor ‘n medeklinkerletter

Afrikaans HuistaalTaalstrukture en -konvensiesKlankleer en betekenisleer

Page 2: Afrikaans Huistaal Taalstrukture en -konvensies Klankleer en … · 2020. 4. 29. · Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante Verdeel: Voor ‘n medeklinkerletter

On

Hier volg ‘n opsomming van die taalstrukture en -konvensies wat jy moet bestudeer.

Leerwerk Wat ons al bestudeerhet

Taalverskynsels √

Betekenisleer en figuurlike taal √

Woordvorming/morfologie √

Klankeer en spelling √

Skryf- en leestekens

Woordsoorte

Verbindingswoorde by die skryf van sinne en paragrawe

Sinsleer √

Lydende en bedrywende vorm √

Ontkenning, tye en sinswyse √

Kritiese taalbewustheid √

Page 3: Afrikaans Huistaal Taalstrukture en -konvensies Klankleer en … · 2020. 4. 29. · Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante Verdeel: Voor ‘n medeklinkerletter

OnKLANKLEER

Konsonante/medeklinkersAs die spraakorgane op een of ander wyse die klankstroom versper of afsluit.

Eksplosief - plofklanke:p, b, t, d, k

Frikatief of wrywing:w, v, s

Lateraal: l

Nasaal (neus):m, n, ng

Triller: r

Affrikaat:ts bv. tsetsevlieg, tjalie

Vokale/klinkersa, e, i, o, u, aa, ee, oo, uuDie lugstroom beweeg vry deur die asemhalingskanale.

Diftong/tweeklanke:Twee of meer vokale in dieselfde lettergreep wat as een klank UITGESPREEK word, maar tog afsonderlik gehoor word bv. kraai, veil, skyn,meeu, oi in hondjie, mooi, groei, woud, kluis.

Page 4: Afrikaans Huistaal Taalstrukture en -konvensies Klankleer en … · 2020. 4. 29. · Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante Verdeel: Voor ‘n medeklinkerletter

On

LETTERGREPE EN KLANKGREPE

Lettergrepe Klankgrepe

Lettergreepverdeling is die verdeling van woorde volgens hoe ‘n woord gespelword.

OopEindig op vokale endiftonge

GesloteEindig op konsonante

Verdeel:Voor ‘n medeklinkerletter wat tussen klinkers staan bv. be-kerTussen twee medeklinkerletters wat tussen vokale staan, bv. ek-sa-menTussen twee eenderse letters, bv. pa-raf-fienTussen n en g, bv. in-ge-ni-eur.Tussen s en j as dit aparte klanke verteenwoordig, bv as-jas (Indien s en ja as een klank uitgesprek word, word die twee letter nie verdeel nie, bv. ma-sjien)

Skryf die woordsoos jy hom hoor.

Bv. kat/te – ka-teBaad/jie – baai-kie

Page 5: Afrikaans Huistaal Taalstrukture en -konvensies Klankleer en … · 2020. 4. 29. · Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante Verdeel: Voor ‘n medeklinkerletter

On

KLANKVERSKYNSELSOoronding:

Die lippe word te veel gerond met die

uitspraak van vokale en tweeklanke, bv.

sewe word uitgespreek as seuwe

Page 6: Afrikaans Huistaal Taalstrukture en -konvensies Klankleer en … · 2020. 4. 29. · Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante Verdeel: Voor ‘n medeklinkerletter

On

KLANKVERSKYNSELS

Page 7: Afrikaans Huistaal Taalstrukture en -konvensies Klankleer en … · 2020. 4. 29. · Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante Verdeel: Voor ‘n medeklinkerletter

On

KLANKVERSKYNSELS

Page 8: Afrikaans Huistaal Taalstrukture en -konvensies Klankleer en … · 2020. 4. 29. · Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante Verdeel: Voor ‘n medeklinkerletter

On

WOORDVORMING/ MORFOLOGIE

Morfologie is die studie van die struktuur of bou van die woord.

Woorde in Afrikaans val in twee hoofgroepe:

Simpleks Kompleks

‘n Simpleks is ‘n woord wat net uit een woorddeel soos die stam/basis bestaan, en nie verder in betekenisvolle dele verdeel kan word nie, bv. water, magistraat, skilpad, lessenaar.

‘n Kompleks is ‘n woord wat morfologies ontleed kan word/in betekenisvolle dele verdeel kan word.

Afleidings SamestellingsSamestellendeafleidings

Page 9: Afrikaans Huistaal Taalstrukture en -konvensies Klankleer en … · 2020. 4. 29. · Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante Verdeel: Voor ‘n medeklinkerletter

On

‘n Woord bestaan uit die volgende dele:

Stam/basisvorm:Die stam van ‘n woord is die kleinste eenheid van die woord wat woordeboekbetekenis het.

Premorfeme/voorvoegsels: Dit is ‘n woorddeel wat nie selfstandig kan optree nie en vooraan ‘n stam of ‘n ander woorddeel gevoeg word.

Postmorfeem/agtervoegsel: Dit is ‘n woorddeel wat nie selfstandig kan optree nie en agteraan ‘n stam of ‘n ander woorddeel gevoeg word.

kenher-ont-ver-ge-be-

-ing

Page 10: Afrikaans Huistaal Taalstrukture en -konvensies Klankleer en … · 2020. 4. 29. · Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante Verdeel: Voor ‘n medeklinkerletter

On

AFLEIDING

Afleiding dui op die proses (en die resultaat daarvan) waardeur voor- of agtervoegsels by ‘n stam of basis gevoeg word om ‘n nuwe woord te vorm.

Voor- en agtervoegsels word gebruik om:• ‘n woord se funksie te verander, soos met die vorming van:❖ Persoonsname, soos wenner (wen+er), bedelaar (bedel+aar)❖ Selfstandige naamwoorde, soos: luiheid (lui+heid), mening (meen+ing)❖ Werkwoorde, soos verjaar (ver+jaar), ontwater (ont+water)❖ Deelwoorde, soos: staande (staan+de), gebakte (ge+bak+te)❖ Bywoorde, soos: noodlottig (nood+lot+ig), daagliks (dag+liks)❖ Woorde met ‘n ander betekenis, soos: vertoon (ver+toon), bewys (be+wys)• Voor- en agtervoegsels word ook gebruik om:❖ Meervoude te vorm, soos: mense (mens+e), skole (skool+e)❖ Verkleinwoorde te vorm, soos: hondjie (hond+jie), tafeltjie (tafel+tjie)❖ Byvoeglike naamwoorde te verbuig, soos in: koue (koud+e), vroeë (vroeg+e)❖ Trappe van vergelyking te vorm, soos in: rooier (rooi+er), mooiste (mooi+ste)

Page 11: Afrikaans Huistaal Taalstrukture en -konvensies Klankleer en … · 2020. 4. 29. · Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante Verdeel: Voor ‘n medeklinkerletter

On

Page 12: Afrikaans Huistaal Taalstrukture en -konvensies Klankleer en … · 2020. 4. 29. · Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante Verdeel: Voor ‘n medeklinkerletter

On

SAMESTELLING‘n Samestelling bestaan uit twee of meer stamme/‘n woord wat meer as een basisvorm bevat, word ‘n samestelling genoem bv. klaskamer = klas+kamerskoolsaal = skool+saal

Soms is daar ‘n verbindingsklank tussen die basisvorms in ‘n samestelling.Onthou: die verbindingsklank is nie ‘n morfeem nie.‘n Morfeem het betekenis; ‘n verbindingsklank het nie betekenis nie – dit verbind net die twee stamme met mekaar bv. Vrug+boord = vrugteboord Kop+ent = koppenentLewe+koste = lewenskoste

Kern = laaste deel/ die “hoofgedagte” van samestelling.Bepaler = die eerste deel van ‘n samestelling.

Wenke: Daar is net ‘n dubbele konsonant in die middel van ‘n samestelling as die eerste basisvorm op dieselfde letter eindig as waarmee die tweede basisvorm begin, byvoorbeeld: tennisskoen. Wanneer jy ‘n samestelling vorm, gebruik jy die enkelvoud van die eerste basisvorm daarom: seunskool en NIE seunsskool NIE.

Page 13: Afrikaans Huistaal Taalstrukture en -konvensies Klankleer en … · 2020. 4. 29. · Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante Verdeel: Voor ‘n medeklinkerletter

On

SAMESTELLENDE AFLEIDING

‘n Samestellende afleiding bestaan uit twee of meer stamme + voorvoegsel en/of agtervoegsel bv.:

stam stam agtervoegselKleinserig = klein + seer+ ig

stam stam agtervoegselSelfstandig= self+staan + ig

premorfeem stam verbindingsklankBeplanningsvergadering= be+plan+ing+s+vergader+ing

postmorfeem postmorfeem

Page 14: Afrikaans Huistaal Taalstrukture en -konvensies Klankleer en … · 2020. 4. 29. · Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante Verdeel: Voor ‘n medeklinkerletter

On

OPSOMMING

Stamspring

Afleidingspringer

spring+er

Samestellingspringtou

spring+tou Samestellende afleidingspringtoue

spring+tou+e

Page 15: Afrikaans Huistaal Taalstrukture en -konvensies Klankleer en … · 2020. 4. 29. · Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante Verdeel: Voor ‘n medeklinkerletter

On

TAALVERSKYNSELS

Pleonasme (woordoortolligheid)Die onnodige herhaling van woorde in ‘n

sin waar die betekenis van die een woord reeds in die ander woord

opgesluit is.

Ronde sirkel, dooie lyk, te voet loop, ek persoonlik

Toutologie (stapelvorms)Dit is die opeenstapeling van

woorde/woorddele met dieselfde betekenisse.

Dit kom in een woord voor.

KontaminasieTwee woorde of uitdrukkings met min of meer dieselfde betekenis word gemeng

om een woord te vorm.

Graftombe, brokstuk, kabeltou, bulldoghond,

kweekgras.

Aanbetref = (aangaan+betref)

verassureer = (verseker+ assureer)

Page 16: Afrikaans Huistaal Taalstrukture en -konvensies Klankleer en … · 2020. 4. 29. · Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante Verdeel: Voor ‘n medeklinkerletter

On

TAALVERSKYNSELS (vervolg)

AnglisismeDit is woorde/uitdrukkings wat na die voorbeeld van Engels gevorm is terwyl

daar ‘n Afrikaanse alternatief is.

Ek geniet myself i.p.v. ek geniet dit

AnalogieNuwe woorde en vorms ontstaan na

die voorbeeld van dié wat reeds bestaan.

NuutskeppingDit is nuwe woorde wat geskep word om name vir nuwe uitvindsels te gee.

Trourok, trouring, troukar

Tabletrekenaar, flaterwater, rynklets/rymkletser(“rap/

”rapper”)

VolksetimologieUit onkunde of grappenderwys

verander mense sommige vreemde woorde sodat dit Afrikaans

kan klink en lyk.

Baiesukkel vir “bicycle” en kosmyniks vir “cosmetics”

Page 17: Afrikaans Huistaal Taalstrukture en -konvensies Klankleer en … · 2020. 4. 29. · Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante Verdeel: Voor ‘n medeklinkerletter

On

BETEKENISLEER (SEMANTIEK)

Sinonieme

Woorde met min of meer dieselfde betekenis.

Hulle is in ‘n dispuut gewikkel = twis

Antonieme

Dit is woorde met die teenoorgestelde betekenis.

Wat is die konkrete betekenis van die gedig? = abstrakte

Page 18: Afrikaans Huistaal Taalstrukture en -konvensies Klankleer en … · 2020. 4. 29. · Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante Verdeel: Voor ‘n medeklinkerletter

On

HomoniemeDit is woorde waarvan die spelling en die uitspraak dieselfde is, maar die betekenis en oorsprong verskil:Hy kam sy hare. Die hoenderhaan se kam is rooi.

HomofoneDit is woorde waarvan die uitspraak dieselfde is, maar die spelling en betekenis verskil:Ek hou baie daarvan om te reis.Ons eet baie rys.

PolisemeDit is woorde waarvan die uitspraak en spelling dieselfde is, maar die betekenis verskil. Daar is ‘n verband tussen die oorsprong van die woorde:Die leer se hoogste sport het gebreek.Sy het die hoogste sport in haar loopbaan bereik.

BETEKENISLEER (Vervolg)

Page 19: Afrikaans Huistaal Taalstrukture en -konvensies Klankleer en … · 2020. 4. 29. · Eindig op vokale en diftonge Geslote Eindig op konsonante Verdeel: Voor ‘n medeklinkerletter

On

Paronieme

Dit is woorde waarvan die stam (basisvorm) dieselfde is, maar die spelling en betekenis verskil:Ons besittings is kosbaar.Die grap is kostelik.

Doeblette

Dit is woorde met dieselfde vorm en ‘n gemeenskaplike oorsprong, maar met ‘n verskil in betekenis. Dit word ook tweelingwoorde genoem omdat die vorm van die twee woorde baie na mekaar “lyk”:Bondel/ bundelKwes/kwetsPrakseer/praktiseerLidmaat/ledemaat

BETEKENISLEER (Vervolg)