afrikaanse hoËrskool sasolburg uitgawe:...

13
AFRIKAANSE HOËRSKOOL SASOLBURG Uitgawe: Maart 2015 AFFIE-ATLETE OP PAD NA SA-BYEENKOMSTE AFFIES SUNELLE BOTHA EN RAYMOND THOMPSON IS IN DIE VRYSTAATSPAN INGESLUIT WAT AAN DIE SA-SKOLEBYEENKOMSTE GAAN DEELNEEM Sunelle Botha Marko Lewis Raymond Thompson Al drie die Affie-atlete is genooi na die ASA-byeenkoms en Sunelle en Raymond ook na die SA-skole byeenkoms AFFIES KRIEKET Nandus Bam is in die 0/16 oefengroep van die Suid-Afrikaanse B-krieket ingesluit. Die span toer in September na Australië. AFFIES KEER TYDENS DIE WEDSTRYD TEEN ELSPARK H/S OP 11 MAART AFFIES GIRLS SAPS STATION COMMANDER & DEPUTY COMMANDER Two Affies learners were chosen to act as junior Station Commander and junior Deputy Station Commander. These appointments were the result of applications, selections and interviews. It is the very first time that this honour was bestowed on two learners from one school. On the photo are Constable Motumi, Bokang Oepeng (deputy station commander), mr Dawie Kleynhans (Principal, Affies), Colonel Kubheka (Station commander, SAPS Sasolburg), Jennifer Mosea (Junior station commander) and Constable Motaung after the announcement. Colonel Kubheka had the following to say about Bokang and Jennifer: “These are quality people. People of this calibre develop through very hard work and the grace of God.”

Upload: lydien

Post on 16-Jun-2018

315 views

Category:

Documents


2 download

TRANSCRIPT

Page 1: AFRIKAANSE HOËRSKOOL SASOLBURG Uitgawe: …ww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/2015/11/Padda... · On the photo are Constable Motumi, ... commander), mr Dawie Kleynhans

AFRIKAANSE HOËRSKOOL SASOLBURG

Uitgawe: Maart 2015

AFFIE-ATLETE OP PAD NA SA-BYEENKOMSTE AFFIES SUNELLE BOTHA EN RAYMOND THOMPSON IS IN DIE

VRYSTAATSPAN INGESLUIT WAT AAN DIE SA-SKOLEBYEENKOMSTE GAAN DEELNEEM

Sunelle Botha Marko Lewis Raymond Thompson

Al drie die Affie-atlete is genooi na die ASA-byeenkoms en Sunelle en Raymond ook na die SA-skole byeenkoms

AFFIES KRIEKET Nandus Bam is in die 0/16

oefengroep van die

Suid-Afrikaanse B-krieket

ingesluit. Die span toer in

September na Australië.

AFFIES KEER TYDENS DIE

WEDSTRYD TEEN

ELSPARK H/S OP 11 MAART

AFFIES GIRLS SAPS STATION COMMANDER & DEPUTY COMMANDER

Two Affies learners were chosen to act as junior Station Commander and junior Deputy

Station Commander. These appointments were the result of applications, selections and

interviews. It is the very first time that this honour was bestowed on two learners from

one school. On the photo are Constable Motumi, Bokang Oepeng (deputy station

commander), mr Dawie Kleynhans (Principal, Affies), Colonel Kubheka (Station

commander, SAPS Sasolburg), Jennifer Mosea (Junior station commander) and

Constable Motaung after the announcement. Colonel Kubheka had the following to say

about Bokang and Jennifer: “These are quality people. People of this calibre develop

through very hard work and the grace of God.”

Page 2: AFRIKAANSE HOËRSKOOL SASOLBURG Uitgawe: …ww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/2015/11/Padda... · On the photo are Constable Motumi, ... commander), mr Dawie Kleynhans

B l a d s y | 2 Maart 2015

NUWE AFFIE BEHEERLIGGAAM

Mnr Kleynhans het sy dankbaarheid en trots uitgespreek oor die

groot getal ouers wat in die Beheerliggaamverkiesing gestem het.

Baie geluk aan die pasverkose 2015-2017 Beheerliggaam!

Mnr Wessie van der

Westhuizen

Mev Hanneke

van Coller

Mnr Jan

van Coller

Mnr Raymond

Thompson

Mev Elizabeth

Gouws

Mev Marina Theron

Mev Janine Jonker

Mev Sarien Thiart

Mev Lindi Jacobs

Mnr Gerhard Botha

Mnr Whitey Prins

Mnr Roelof Mostert

Mnr Dewald Stols

Page 3: AFRIKAANSE HOËRSKOOL SASOLBURG Uitgawe: …ww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/2015/11/Padda... · On the photo are Constable Motumi, ... commander), mr Dawie Kleynhans

B l a d s y | 3 Maart 2015

ATLETIEK 2015

MICHELLE HABIG

se atletiekseisoen is kortgeknip

deur ‘n ernstige besering.

HTS-BYEENKOMS

Affies eindig 13e uit 26 deelnemende

skole

SUNELLE BOTHA behaal ‘n 42e plek

op die Top 50 met ‘n derde plek in

gewigstoot.

VAALRIVIERBYEENKOMS

EERSTEPLEKKE

Chantel Els SG

Michelle Habig 100m

Michelle Habig

TWEEDEPLEKKE

Refilwe Motsitsi DG

Mke Geldenhuys VS

Melanie Olivier HS

Amenity Viljoen 5000m stap

Sindy Mboniswa 100m

Dane Vorster 200m

Desiree le Roux 100m H

Rindi Rheeder DG

Meisies aflos 0/17

Denita Smit DG

Gunter Erxleben DG

Vincent Thompson HG

Marko Lewis 100m H

Nandus Bam SG

Sean Venter 400 mH

Johan Jacobs GS

Juandre Kok DS

3de

Lara Ungerer DG

Lucia Mabeli GS

Jennifer Jooste GS

Luhette Wessels 3000m

Desiree le Roux 400 m

Lane Wilken 800 m

Sunelle Botha GS

Girls Medley

Gunter Erxleben SG

Dean Burrow DG

Dean Burrow GS

Armandt Viljoen DG

Armandt Viljoen SG

Ruan Skinner SG

Aubrey Mofokeng VS

Seuns 0/19 Aflos

Jannes Grunling GS

FEZILE DABI-BYEENKOMS

1ste plekke :

Amenity Viljoen - 5000mS

Dane Vorster - 200m

Rindi Rheeder - GS

Sunelle Botha - SG

Dean Burrow - SG

Woulan Hattingh - 400m & 400mH

Cobus Vosloo - 10000mS

2de plekke :

Mke Geldenhuys - VS

Dane Vorster - 400m

Desiree le Roux - 100mH & 400mH

Rindi Rheeder - DG

Vincent Thompson - SG

Marko Lewis - 100mH & 400mH

Aubrey Mofokeng - VS

Juandre Kok - DS

3de plekke :

Refilwe Motsitsi - DG

Chantel Els - SG

Sindi Mboniswa - 100m

Aflos D 0/17

Denita Smit - DG

Vincent Thompson - HG

Raymond Thompson - 110mH

Ruan Skinner - SG

4de plekke :

Melanie Olivier - HS

Luhette Wessels - 3000m

Miriska Venter - SG

Monica Delport - 800m

Gunter Erxleben - DG

Dean Burrow - DG & GS

Page 4: AFRIKAANSE HOËRSKOOL SASOLBURG Uitgawe: …ww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/2015/11/Padda... · On the photo are Constable Motumi, ... commander), mr Dawie Kleynhans

B l a d s y | 4 Maart 2015

SKENKING VAN FREE STATE SPORT SCIENCE INSTITUTE

Mnre Willie Lombard (adjunkhoof sport), mnr Mondré Jansen van

Nieuwenhuizen (FSSI Bloemfontein) en mnr Marais Botha

(Bemarker Affies)

Mnr Jansen van Nieuwenhuizen het sporttoerusting, geskenk deur

die Free State Sport Science Institute, aan Affies oorhandig.

SEEFF

BORG AFFIES 1e

KRIEKETSPAN

Voor: Tommie Arpin, Woulan Hattingh, Ryno van Rensburg, Ruan Mostert (Kaptein), Arno Mostert

Agter: Johan Jacobs, Marcel JvRensburg, Ruan Skinner, Raymond Thompson, Johan Kellerman

Heel Agter: Mnr Johan Dreyer, Mnr Dieter Hartmann (afrigters)

Affies se eerste krieketspan spog met hulle hemde met die embleem van hulle borg, SEEFF.

Lerato Sekgota (gr 9)

Represented Affies at the

Checkers annual pancake cook-

of during February

CHILLING WITH JESUS

Psalm 130:5 I wait for the Lord, my soul

waits, and in his Lord do I hope

Let us take into consideration the LOVE

OF GOD for us. God really loves us and

He want to see us being saved from the

evil plans of Satan. No matter how much

people hate you for your good deeds,

God’s love is unconditional.

Page 5: AFRIKAANSE HOËRSKOOL SASOLBURG Uitgawe: …ww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/2015/11/Padda... · On the photo are Constable Motumi, ... commander), mr Dawie Kleynhans

B l a d s y | 5 Maart 2015

AFFIES SKENK GEREELD BLOED

Die Affies lewer gereeld ‘n bydrae tot SANB se bloedvoorraad

Pabala Nthebe, Princess Phulanyana en Precious Ngesi (links)

lag dalk bietjie senuweeagtig, want die naald is oppad en Martin

Visser (regs) lyk baie verlig na sy ondervinding!

As ‘n mens na die gesiggies

kyk, is dit duidelik dat die

graad 8-bekendstellingsweek

by Affies groot pret was. Dis

lekker in die warm hart van

Affies!

GRAAD 8

BEKENDSTELLING-

WEEK BY AFFIES

Foto links:

Sunelle Botha,

graad 12 Affie en

hoofleier, geniet twee

graad 8 hansworsies

se geselskap tydens

die bekendstellingsweek

vir nuwe graad 8-

leerders by Affies.

Affies is fortunate to have a Gospel Group. As

always at the beginning of the year, new members

were added and we recently had the pleasure of

their first performance of the year which happened

in the hall during assembly. They sang the work

“Joy” very harmoniously and it was very well

received by the school and staff.

AFFIES GOSPEL GROUP

Page 6: AFRIKAANSE HOËRSKOOL SASOLBURG Uitgawe: …ww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/2015/11/Padda... · On the photo are Constable Motumi, ... commander), mr Dawie Kleynhans

B l a d s y | 6 Maart 2015

UK OORHANDIG LEKKERNYE AAN MÔREDOU BEJAARDESORGSENTRUM

Dit is al tradisie dat die nuwe graad agts by Affies “toegang” betaal vir die “deurnag” wat ook ‘n

Affie-tradisie is. Hierdie toegangsfooi neem die vorm van lekkernye aan wat die week na die

deurnag deur die UK aan ‘n bejaardesorgsentrum geskenk word. Dit was vanjaar Môredou se

beurt en mevrou Helena en mnr Jan Cronje het die geskenkie in ontvangs geneem.

Op die foto verskyn die egpaar Cronje saam met Affies Ruvé Tigenhuis, Sunelle Botha en Arno Strydom

EXAM TIME!!!

Naledi Mokhali (10E1)

It is that time of the term again: we feel like our brains are

being abused, filling our heads with lots of words and

numbers. The time when you will have to wake up at two

o’clock in the morning just to make sure that your work are

still stuck in your head.

There are effective ways of studying, like the one mostly

preferred by learners, namely studying with music while

repeating your work out loud.

Let us remember this exam that our school stands for

DISCIPLINE. We encourage all Affie learners to study hard

and make this term results awesome. Remember to wish

the matric good luck on the first exam of their matric year.

Let us try and get new faces on the top 10. Remember that

you are doing all of this for a better and brighter future.

#WERK EN GLO – WORK AND BELIEVE!!

SASOLBESOEK

AAN AFFIES FW LEERDERS

SASOL het Affies onlangs besoek en

die Graad 10 tot 12 Fisiese

Wetenskappe leerlinge ingelig oor

SASOL, beurse en beroepe

Page 7: AFRIKAANSE HOËRSKOOL SASOLBURG Uitgawe: …ww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/2015/11/Padda... · On the photo are Constable Motumi, ... commander), mr Dawie Kleynhans

B l a d s y | 7 Maart 2015

AFFIES NEEM MET GROOT ENTOESIASME AAN DIE SASOL MARATHON DEEL

TENNISPROEWE Ané McClean

Verskeie Affies het aan die Fezile Dabie tennisproewe op 6 Februarie deelgeneem en is in die span

ingesluit. Amoné van der Walt eindig negende in die ondervyftien groep, Brendan Vorster het ‘n eerste plek

in die onder vyftien groep losgespeel en Dawie Bekker eindig sesde in die onder sewentien seuns-afdeling.

Die volgende Affies is in die Fezile Dabispan ingesluit:

Brendan Vorster: eerste (0/15)

Dawie Bekker: sesde (0/17)

Ané Mclean: tweede (0/19)

Arno Strydom: tweede (o/19)

Tiaan Broodryk: sesde (o/19)

Alle spelers wat ‘n sesde plek of beter behaal het,

dring na die volgende rondte proewe deur en is in die

Fezile Dabispan ingesluit.

Op 2 Februarie 2015 het Emsie Cilliers aan die

3D-outdoor boogskietkompetisie in Pretoria deelgeneem en

‘n tweedeplek (silwermedalje) in die kategorie: meisies 0/18

unaided behaal. (In hierdie kategorie is die afstand van die

teiken af onbekend en die deelnemer moet dit skat.

BOOGSKIET

Links: Emsie Cilliers

DIE KUNSTE IS HAAR DING! Vir ingeval enige iemand aan die geldigheid van hierdie

stelling twyfel: Carolise Myburgh neem al drie die

kunstevakke wat by Affies aangebied word, as

matriekvakke: Visuele Kuns, Drama en Dansstudies.

Page 8: AFRIKAANSE HOËRSKOOL SASOLBURG Uitgawe: …ww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/2015/11/Padda... · On the photo are Constable Motumi, ... commander), mr Dawie Kleynhans

B l a d s y | 8 Maart 2015

DIE GIDEONS het hulle jaarlikse besoek aan Affies gebring

om Bybels aan die graad agts te oorhandig. Dit is ‘n mooi

Affietradisie dat die Graad agts na afloop van die geleentheid

vir die besoekers bid.

VOORTREKKERS

Die Vories Kamp!

Gedurende die naweek van 27 Februarie tot 1 Maart het die

Voortrekkers by De Bank gaan kamp. By hierdie geleentheid is die

volgende kursusse voltooi: Fotografie, Rotshengel en Waardes.

Die Aprilvakansie is om die draai, dan gaan die Vories saam met al

die ander Voortrekkers in die Vrystaat op Doornkloof kamp.

Die Voortrekkers se byeenkomste is op Woensdagmiddae vanaf

17:15 tot 18:30

Op die foto verskyn van links af: Carla Pretorius; Juffrou Marika van

der Lingen; Ruan Botha, Juffrou Izelle Stonlake; Amoné van der

Walt en Jana van Coller

MINIATUURKUNS

UITSTALLING

Meneer Kleynhans

het onlangs die tjek

vir die opbrengs uit

Desember se

Miniatuurkuns uitstalling aan meneer Don Esplin

oorhandig. Hierdie fondse sal aangewend word in ‘n

poging om die finansiële las op die Jeugsorgsentrum

effens te verlig. Affies maak DV later vanjaar weer so:

die eerste twee miniatuurskilderye vir die volgende

uitstallling is reeds van ‘n kunstenaar ontvang!

Op Valentynsdag het die onderwysers, soos

die Affies, rooi aangetrek om in die gees van

die dag te deel. Hier verskyn van links agter:

mevroue Nicolaine Ries, Nicola Jacobs,

Izelle van Heerden, Nicole Phillips, Sarien

Thiart, Alice Rosslee, Chantel Holt, Charlotte

Bresser, Tanja Gouws. Voor is mevroue

Heleen van Greunen, Anri van Zyl, Hanri de

Lange en mej Hester Burger.

Onder: Die onnies is deur die UK met

blomme en sjokolade bederf.

Page 9: AFRIKAANSE HOËRSKOOL SASOLBURG Uitgawe: …ww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/2015/11/Padda... · On the photo are Constable Motumi, ... commander), mr Dawie Kleynhans

B l a d s y | 9 Maart 2015

DIE AFFIES GROET ‘N GEWILDE ONDERWYSERES

Die Affies het swaar afskeid van mevrou Tanja Gouws geneem. Sy het Affies se diens verlaat omdat die

gesin na Henley-on-Klip verhuis het. Mev Gouws het reeds ‘n pos by Henley High School aanvaar.

NUKEM

Nukem is ‘n spel wat verwant is aan vlugbal

(volley ball).

Affies se nuwe nukembaan is op Vrydag 20

Februarie by die skool geopen met ‘n wedstryd

tussen die onderwysers en die lede van die

uitvoerende komitee. (Wel – die onnies het ‘n

bietjie hulp gehad....dit was verniet.... die UK

het gewen!)

Hierdie is ‘n nuwe sport wat tydens praktiese

Lewensoriënteringsperiodes beoefen word.

Foto heelbo van links agter: Ds Ries (eggenoot

van mev Ries, personeellid), mev Nicolaine

Ries, mnr Willie Lombard (adjunkhoof sport),

mnr Dawie Kleynhans (Hoof), mnr Raymond

Thompson (ouer), mnr Marais Botha, mnr

Johan Dreyer, mnr Dieter Hartmann, Christiaan

Franke (oud-Affie hulp)

Voor kloksgewys: mej Nicole Phillips, mej

Hester Burger, mev Janine Jonker, mej

Zelmarie JvRensburg, mev Hanrie de Lange en

mej Jowilna van den Berg.

Middelste foto: Spel ernstig aan die gang.

Foto onder: meneer Kleynhans demonstreer sy

unieke nukem-vaardighede

Page 10: AFRIKAANSE HOËRSKOOL SASOLBURG Uitgawe: …ww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/2015/11/Padda... · On the photo are Constable Motumi, ... commander), mr Dawie Kleynhans

B l a d s y | 10 Maart 2015

WISKUNDE DEURNAG

27 Februarie was die dag van Affies se immergewilde

jaarlikse deurnag

Die matrieks is die manne en meisies van die oomblik!

(Links) Dis nog vroegaand en almal konsentreer

(onder) Ruskansie!

DANKIE TOG!! Etenstyd!

Affies was die 𝒔𝒊𝒏𝑨𝟐 + 𝒄𝒐𝒔𝑩𝟐...

Vir diegene wat nie op 27 Februarie om halfelf die aand gesit en

wiskunde vraestelle uitwerk het nie, beteken dit in eenvoudige

woorde : Affies was die een!

Die 27 en 28ste Februarie het verskeie Affies hulle Vrydagaand

opgeoffer om hulle wiskundige kennis op te knap en hulle

terselfdertyd gate uit te geniet!

Dit is elke jaar ‘n besondere geleentheid – ons “maak memories”!

Die deurnag was groot pret, gevul met `n reeks speletjies en interressante feite oor wiskundiges en die wette van

wiskunde. Na `n reeks vraestelle uitgewerk is, was dit tyd vir die jaarlikse “amazing Race” en die LOgarythamtics het met

die louere weggestap. Die matriekgroep het vir groot pret gesorg en elke oomblik vir ons almal `n fees gemaak, al het

hulle nou en dan bietjie gesukkel met die ‘basics’! Die aand was ‘n reusesukses en ons sien reeds uit na die volgende

wiskunde deurnag.

Een probleempie: selfs na twaalf ure se wiskunde verstaan ons die volgende steeds nie:

voorbeeld in die klas: 2+3+5= 10 Huiswerk: : 22+6x +3

7 +5 =....

Eksamenvraag: Sannie het 7 katte by haar huis, sy dra `n nommer 7 skoen en hou van perskes. Bereken die tydperk

wat dit die aarde sal neem om 3 keer om die son te beweeg indien die kleur pers soos appels proe...............????

Page 11: AFRIKAANSE HOËRSKOOL SASOLBURG Uitgawe: …ww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/2015/11/Padda... · On the photo are Constable Motumi, ... commander), mr Dawie Kleynhans

B l a d s y | 11 Maart 2015

Hadidagesinnetjie in Affies se groot boom

LIEFDE KAN........CONNECT

Affies se VCSV skop vanjaar af met

16 kringleiers. Die leiers is tydens

hulle opleiding met vaardighede

toegerus (sien links bo) en hulle is

slaggereed.

VCSV Elke jaar het die VSCV ‘n baie opwindene aksie wat

blokskilder genoem word, en die doel daarvan is om

die jaar lekker af te skop en dat almal mekaar beter

kan leer ken. Die tema van hierdie jaar se blokskilder

was “liefde wat kan connect”. Die opdrag van 2015

se spanbou was om die tema met bordkryt op die

skool se stoepe uit te beeld. Elke kringleier teken die

buitelyne met bordkryt uit en dan begin die pret want

die opdrag moet binne een pouse voltooi word. En

as jy nie soos n reënboog lyk nie, weet ons jy het nie

jou alles gegee nie!

Die verloop van die aksie was goed en Jennifer Jooste se gr 9 groepie het koning gekraai in die junior afdeling. Yolané

Pienaar se matriekgroepie het die die Senior afdeling gewen.

Die VSCV kringleiers het ‘n Saterdag aan opleiding spandeer en dit was net so prettig gewees. Ek glo al hierdie aksies

maak dat ons mekaar beter leer ken en dat ons sodoende saam die Here beter leer ken en dat ons Sy naam groot wil maak

onder elkeen in die skool. Ons nooi elkeen wat nog wil aansluit hartlik uit.

Lané Wilken

Ondervoorsitter: VSCV

CANSA RELAY WALK FOR LIFE

“ WHEN FIGHTING CANCER, ITS NOT ALWAYS ABOUT THE ODDS OR

THE SUCCESS RATES, ITS ABOUT THE WILL OF A HUMAN BEING

WHOSE STRENGTH TO OVERCOME CANNOT BE MEASURED ON

PAPER”- THE LYMPHOMA CLUB

20 en 21 Februarie: laatmiddag het die Affiesgroep bymekaar gekom om

die 12- uur stap teen `n verwoestende siekte aan te durf. Die groot

groep affies het die Affiesnaam en –gees hooggehou met die pragtige

banier wat die kunsleerders gemaak het.

Almal het heerlik gestap terwyl die aand nog jonk was. Die kos en

peusel-happies langs die veld het gesorg vir die nodige energie.

Die tema van die CANSA relay walk for life is dat ons vroegaand nog

vol energie is nes elkeen van die kankerpasiente wat pas gediagnoseer

is. Deur die loop van die aand raak almal moeg en begin moedeloos

raak. Vroeg die volgende oggend is almal pootuit en wil net gaan slaap;

dit dui op die verskil tussen `n persoon sonder kanker en `n

kankerpasient- dit maak nie saak hoe moeilik die stryd raak nie, anders

as ons wat stap as `n figuurlike beeld van die stryd teen kanker, hou

hulle moed. Elke kanker pasient is vol moed en beslis sterker as enige

ander mens.

Kanker verwoes lewens; dus moet kankerpasiente gerespekteer word

vir hulle moed en uithouvermoë.

Kanker kan nie ons geluk in stukke breek nie, want deur God se

oneindige genade kan ons Kanker eenkant toe skuif. Kanker kan oorwin

word met geloof , ondersteuning, liefde en God se genade alleen.

Mense met kanker is `n geskenk aan elkeen van ons om te leer hoe

kosbaar die lewe is en hoe kosbaar tyd is. Benut dus elke oomblik ten

volle en gryp elke geleentheid met albei hande aan en onthou: waardeer

jou lewe , want erens in `n hospital is iemand besig om te veg vir syne.

Page 12: AFRIKAANSE HOËRSKOOL SASOLBURG Uitgawe: …ww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/2015/11/Padda... · On the photo are Constable Motumi, ... commander), mr Dawie Kleynhans

B l a d s y | 12 Maart 2015

AFFIES SE AAND VAN LIEFDE – DIE JAARLIKSE VALENTYNSBAL Natasha van Zyl (11A2)

Die Hoërskool het die manier om ons in groepe te verdeel: die atlete, die toppresteerders, dramakinders,

ensovoorts.... Maar een aand bring ons almal bymekaar: DIE VALENTYNSBAL.

Dit is die aand waar niemand omgee of jy die kaptein van die eerste rugbyspan of eerste (of laaste!) op die

top tien is nie. Dit is die aand wanneer jy uit volle bors sing saam met mense wat jy nog nooit gesien het

nie; die aand wanneer daardie aantreklike oudjie uiteindelik met jou sal kom praat.

Valentynsbal is almal se aand en elkeen wil hê dat dit onvergeetlik moet wees. Ons UK en die

verantwoordelike onderwysers werk baie hard om dit vir elke Affie perfek te maak en 2015 se Valentynsbal

het nie teleurgestel nie.

Soos elke jaar was daar motors, motorfietse en ander vervoermiddels wat die bloed in jou are laat stol. Met

die warm verwelkoming van die toeskouers, het elke paartjie spesiaal gevoel en gelyk. Soos altyd het die

Affiegees hoogty gevier.

Ons voete het met die instrapslag gejeuk: ou danspassies het herleef en nuwes is vinnig aangeleer en ons

het ons moeg en seer gedans. Valentynsbal 2015 was ‘n aand om te onthou.

Affies se Valentynsbal is

tradisioneel ‘n glansgeleentheid.

Die hoof en mev Sarieta

Kleynhans verwelkom die

paartjies by die deur

Johan Jacobs en Carolise Myburgh

Marelize van Staden en

Andre Herbst

Ruan Skinner en Hesti Janse van

Rensburg

Meriesa Nel en Rechard Preston

Tiaan Bester en Alicia Fourie

Page 13: AFRIKAANSE HOËRSKOOL SASOLBURG Uitgawe: …ww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/2015/11/Padda... · On the photo are Constable Motumi, ... commander), mr Dawie Kleynhans

B l a d s y | 13 Maart 2015

DIE AFFIES KAN BAIE HARD

WERK.......... MAAR KAN HULLE SPEEL!!

Juffroue Phillips en Burger was die meesterbreine agter die pretdag wat

op 13 Maart by Affies as ‘n fondsinsamelingspoging aangebied is. Die

Affies het met oorgawe deelgeneem en die dag was ‘n groot sukses.

Juffrou Thiart is lankal bekend as die

groot “sport” tussen die personeel-

lede – altyd reg vir saam pretmaak.