alma mater akademie · 2017. 1. 3. · die hoofrede hiervoor is dat al die publieke vakansiedae...

3
ZA115 Art 21 Maatskappy (Reg. No. 1998/009377/08) GDE Reg. No:400014 Direkteure: Marthie Claassens, Liesl Matthews, Kobus Gravett, Ronald Meeske ALMA MATER AKADEMIE 1 Coronation Road, Krugersdorp 1739 P.O. Box/Posbus 2980, Krugersdorp, 1740 TEL: 011 660-7567 FAX/FAKS: 011 660-7535 e-mail/e-pos : [email protected] SKOOLKALENDER 2016 SCHOOL CALENDAR 2016 TERM 1 / TERMYN 1 (50 school days) Begin / Start: Maandag 11 Januarie / Monday 11 January Sluit / Close: Vrydag 18 Maart / Friday 18 March Half term: NO HALF TERM Public Holidays: ALL PUBLIC- AND EASTER HOLIDAY INCLUDED IN THE SCHOOL HOLIDAY Publieke vakansie: ALLE PUBLIEKE VAKANSIEDAE EN PAASFEES INGESLUIT IN DIE VAKANSIE (Human Rights 21/3; Good Friday 25/3; Family Day 28/3) TERM 2 / TERMYN 2 (73 school days) Begin / Start: Maandag 11 April / Monday 11 April Sluit / Close: Vrydag 5 Augustus / Friday 5 August Public Holiday: Woensdag 27 April (Vryheidsdag) / Wednesday 27 April (Freedom Day) Public Holiday Maandag 2 Mei (vir Werkersdag van Sondag 1 Mei) / Monday 2 May (for Workers day of Sunday 1 May) Half term: Gewone sluitingstyd Vrydag 3 Junie / Normal closing: Friday 3 June Return to school: Maandag 20 Junie / Monday 20 June Public Holiday: Donderdag 16 Junie (Jeugdag) / Thursday 16 June (Youth Day) included in mid- term Public Holiday: Dinsdag 9 Augustus (Vrouedag) / Tuesday 9 August (Women’s Day) included in school holiday

Upload: others

Post on 05-Mar-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: ALMA MATER AKADEMIE · 2017. 1. 3. · Die hoofrede hiervoor is dat al die publieke vakansiedae (Paasnaweek) dan in die skoolvakansie ingesluit is. • Daar is geen breek in die middel

ZA115 Art 21 Maatskappy (Reg. No. 1998/009377/08) GDE Reg. No:400014

Direkteure: Marthie Claassens, Liesl Matthews, Kobus Gravett, Ronald Meeske

ALMA MATER AKADEMIE

1 Coronation Road, Krugersdorp 1739 P.O. Box/Posbus 2980, Krugersdorp, 1740

TEL: 011 660-7567 FAX/FAKS: 011 660-7535

e-mail/e-pos : [email protected]

SKOOLKALENDER 2016

SCHOOL CALENDAR 2016

TERM 1 / TERMYN 1 (50 school days) Begin / Start: Maandag 11 Januarie / Monday 11 January Sluit / Close: Vrydag 18 Maart / Friday 18 March Half term: NO HALF TERM Public Holidays: ALL PUBLIC- AND EASTER HOLIDAY INCLUDED IN THE SCHOOL HOLIDAY Publieke vakansie: ALLE PUBLIEKE VAKANSIEDAE EN PAASFEES INGESLUIT IN DIE VAKANSIE

(Human Rights 21/3; Good Friday 25/3; Family Day 28/3) TERM 2 / TERMYN 2 (73 school days) Begin / Start: Maandag 11 April / Monday 11 April Sluit / Close: Vrydag 5 Augustus / Friday 5 August Public Holiday: Woensdag 27 April (Vryheidsdag) / Wednesday 27 April (Freedom Day) Public Holiday Maandag 2 Mei (vir Werkersdag van Sondag 1 Mei) / Monday 2 May (for Workers day

of Sunday 1 May) Half term: Gewone sluitingstyd Vrydag 3 Junie / Normal closing: Friday 3 June Return to school: Maandag 20 Junie / Monday 20 June Public Holiday: Donderdag 16 Junie (Jeugdag) / Thursday 16 June (Youth Day) included in mid-

term Public Holiday: Dinsdag 9 Augustus (Vrouedag) / Tuesday 9 August (Women’s Day) included in

school holiday

Page 2: ALMA MATER AKADEMIE · 2017. 1. 3. · Die hoofrede hiervoor is dat al die publieke vakansiedae (Paasnaweek) dan in die skoolvakansie ingesluit is. • Daar is geen breek in die middel

ZA115 Art 21 Maatskappy (Reg. No. 1998/009377/08) GDE Reg. No:400014

Direkteure: Marthie Claassens, Liesl Matthews, Kobus Gravett, Ronald Meeske

TERM 3 / TERMYN 3 (65 school days) Begin / Start: Dinsdag 6 September / Tuesday 6 September Close: Dinsdag 6 December / Tuesday 6 December Half term: 12:00 Donderdag 20 Oktober / Thursday 20 October Return to school: Dinsdag 25 Oktober / Tuesday 25 October Public Holiday: NONE (during the term) – Heritage Day Saturday 24 September Publieke vakansie: GEEN (gedurende die termyn) - Erfenisdag Saterdag 24 September Please note:

• Alma Mater starts earlier in January and will close much earlier than the 3 Term Calendar suggests. The main reason for this is to include all the public holidays (especially Easter) in our school holiday.

• There will be no half term during the first term. • Grade 7 and High School (overseas) tours also takes place during the school holidays • School closes at 11:00 at the end of a term • The half term in the second term will include the public holidays.

ALMAL MAATJIES:

• Almal Maatjies will start on Thursday 07 January 2016 – only for supervision, no academic class

• During half term (term 2 and 3) Almal Maatjies will be open but there will only be

supervision – no academic staff. They will however be closed on public holidays

• During the April and August/September school holidays Almal Maatjies will be open but there will be no academic staff, only supervision.

• For the December school holiday, there will be supervision at Almal Maatjies from

Wednesday 7 to Wednesday 14 December. The holiday school will close on Wednesday 14 December at 17:00.

• Almal Maatjies is closed on all Public Holidays.

Page 3: ALMA MATER AKADEMIE · 2017. 1. 3. · Die hoofrede hiervoor is dat al die publieke vakansiedae (Paasnaweek) dan in die skoolvakansie ingesluit is. • Daar is geen breek in die middel

ZA115 Art 21 Maatskappy (Reg. No. 1998/009377/08) GDE Reg. No:400014

Direkteure: Marthie Claassens, Liesl Matthews, Kobus Gravett, Ronald Meeske

Let wel:

• Alma Mater begin vroeër in Januarie, as wat die 3-Termyn Kalender voorstel. Die hoofrede hiervoor is dat al die publieke vakansiedae (Paasnaweek) dan in die skoolvakansie ingesluit is.

• Daar is geen breek in die middel van die eerste termyn nie. • Graad 7- en Hoërskool (oorsese) toere vind ook tydens die vakansie plaas. • Die skool sluit 11:00 aan die einde van ‘n termyn. • Die “mid term” tydens die tweede termyn sluit die publieke vakansie dae in.

ALMAL MAATJIES

• Almal Maatjies sal op Donderdag 07 Januarie 2016 begin – slegs toesig, geen

akademiese klasse nie.

• Gedurende die breek in die middel van termyn 2 en 3 sal Almal Maatjies wel oop wees maar daar is slegs toesig – geen akademiese personeel nie. Hulle sal wel gesluit wees tydens publieke vakansiedae.

• Gedurende die Maart/April en Augustus/September skoolvakansie sal Almal Maatjies

wel oop wees. Daar is geen akademiese personeel aan diens nie – slegs vakansietoesig

• Gedurende die Desember skoolvakansie sal daar slegs vakansieskooltoesig wees vanaf Woensdag 7 tot Woensdag 14 Desember. Die skool sluit dus op Woensdag 14 Desember om 17:00.

• Almal Maatjies is gesluit op alle Publieke vakansiedae.