gee die pas aan setting the pace - saou · uit en breek vriendskappe op. seksueel: onvanpaste...

24

Upload: others

Post on 30-Oct-2019

8 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan
Page 2: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

Gee die pas aanSetting the pace

Page 3: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

WAT IS BOELIEGEDRAG?

Herhalende gedrag - PikDoel: Seermaak/skade aanrig- Fisies- Emosioneel- SosiaalVerskil van terg: Gelykes vs magsverskilBoelie is gewoonlik groter/sterker/gewilderof meer invloed. Gee die pas aan

Setting the pace

Page 4: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

VERSKILLENDE TIPES Fisies: Stamp, seermaak, aanval of besittingsmet geweld afneem.

Verbaal: Dreig, beledig, verkleineer, byname -“name-calling”, rasistiese of seksueleopmerkings.

Nie-Verbaal: Skryf van boodskappe wat seermaak, briewe of graffiti, verspreiding van skadelike foto’s en video’s.

Sosiaal: Skinder, versprei gerugte, laat menseuit en breek vriendskappe op.

Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag.

Gee die pas aan Setting the pace

Page 5: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

Gee die pas aanSetting the pace

KUBER BOELIESGroter toegang tot selfone en internet – toenemendebekommernisStudie: Centre for Justice and crime prevention (CJCP) onder1726 tussen ouderdom 12 en 24 het 46.8% al deurgelooponder ‘n vorm van kuberboelieUNIEKE AARD VAN KUBERBOELIE:• Fisiese afstand• Gebrek aan beheer/toesig• Toegangklikheid vir boelie en slagoffer• Slagoffer se vrees vir ontneming van toegang tot sosiale

media maak onwillig om te rapporteer.• Ernstige gevolge• Permanent – bly in kuberruimte

Page 6: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

Gee die pas aan Setting the pace

Tekens dat ‘n kind geboelie word:

Onttrekking, eetverlies, sukkel om te slaap;

Swak selfbeeld;

Selfdood gedagtes of selfs pogings tot selfdood;

Gedagtes of dade van geweld, selfs moord;

Verloor belang om skool toe te gaan en aan buitemuurse aktiwiteite deel te neem;

Skielike afname in akademiese prestasie;

Vrees: skool, bus, taxi;

Neem onlogiese roetes na skool en huis om boelies te vermy;

Min of geen vriende.….

Page 7: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

Gee die pas aan Setting the pace

Tekens dat ‘n kind ander kinders boelie:

Raak betrokke in verbale of fisiese gevegte;

Het vriende wat ander boelie;

Toon toenemende aggressiewe gedrag;

Kom in die moeilikheid by die skool vir swak gedrag;

Kan nie ekstra geld of nuwe besittings verduidelik;

Neem nie verantwoordelikheid vir hulle aksies nie;

Raak kompeterend en is bekommerd oor reputasie en gewildheid.

Page 8: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

Gee die pas aanSetting the pace

Rolle en verantwoordelikheid om ‘n boelievrye omgewing te skep.

HOOF

OUERS

VEILIGHEIDS-KOMITEE

LEERDERS

OPVOEDERS

BL

Page 9: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

Gee die pas aan Setting the pace

STAPPE OM ‘N GEBOELIE TE VOORKOM:• Definieer boeliegedrag;

• Bepaal wat gebeur; WWWWW & H

• Versterk instellings om aktiwiteite te koordineer;

• Vestig reëls en beleide;

• Publiseer en dwing beleid en reëls af;

• Verhoog toesig by boelie -“hot spots”

• Fokus in klasse op voorkoming van boeliery;

• Verskaf voortdurende opleiding oor voorkoming van boeliery;

• Leer kinders om nie slagoffers te wees nie.

Page 10: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

SAOU

REAKSIE OP BOELIE VOORVALLETree tussenbeide

Kry die feite

Verduidelik

Opleiding

Tree op

Monitor en evalueer

Page 11: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

Gee die pas aanSetting the pace

Page 12: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

BOELIES BY DIE WERKPLEK

- Onwelkome, ongevraagde gedrag.

- Verspreiding van kwaadwillige gerugte.

- Beledig, veral m.b.t geslag, ras of ongeskiktheid.

- Spot of ʼn bespotting van iemand te maak.

- Om op iemand te pik.

- Diskriminasie.

- Misbruik van mag of posisie.

- Doelbewus ʼn bevoegde werker ondermyn deur hom te oorlaai.

- Kritiek.- Bevorderings- en opleidingsgeleenthede weerhou.

Gee die pas aan Setting the pace

Page 13: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

ONDERWYSERS WORD OOK GEBOELIE!

MOENIE ‘N SLAGOFFER BLY NIE!

Volg altyd LYNFUNKSIE

Grief: Grieweprosedure Hoofstuk G PAM Definisie: Klagte deur ‘n werknemer oor gedrag van ‘n ander werknemer of die

werkgewer wat die werksverhouding beinvloed of daar is ‘n skending van

werknemer se regte. Nie blote persoonlikheidbotsings – reg reguleer nie

verhoudings.

Doel:

Oplos van grief so spoedig moontlik, so na as moontlik aan oorsaak.

Voorkom dispute

Mondelingse intervensie

Hoof en/of BL

Formele geskrewe grief: skoolvlak

Distrik RAVO

Page 14: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

WIE?

SAOU

Gee die pas aan Setting the pace

Kollegas Hoof/Adjunkhoof/Departementshoof Kinders Onderwysers Beheerliggaam Ouers

Page 15: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

Wetgewing: Jou Regte• Werkgewer het ‘n plig om werknemers te beskerm

• Grieweprosedure Hoofstuk G: PAM, Vorm

• SARO/SACE: Gedragskode

• LRA/WAV – Arbeidswetgewing: Skedule 8

• Employment of Educators Act/Wet op Indiensneming van Opvoeders Wet 76 van 1998, Bylaag 2: Tugkode vir opvoeders

• Teistering/Harassment Act, Interdik

• KBVA/CCMA (Kommissie vir Bemiddeling, Versoening en Arbitrasie)

Gee die pas aan Setting the pace

Page 16: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

Grondwet van Suid Afrika, 1996

SAOU

Gee die pas aan Setting the pace

Artikel 28(2)

…beste belang van die kind is altyd deurslaggewend.

Artikel 36

Beperkingsklousule – geen reg is onbeperk.

HOOFSTUK 2

Handves van menseregte (ss 7 – 39)

Artikel 23

Arbeidsregte – billike en regverdige arbeidspraktyk

Page 17: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

Suid-Afrikaanse Skolewet, 84 of 1996

Reguleer die funksionering van openbare skole.‘n Opvoeder het die reg om aan te dring dat:

• Die Hoof en die Beheerliggaam hulle pligte enverantwoordelikhede nakom in ooreenstemming met die wet;

• Veiligheidsmaatreëls in ooreenstemming met Regulasiestoegepas word;

• Die gedrag van leerders in ooreenstemming met skool sebeleid en gedragskode en dissiplinêre beleid - Artikel 8(1)

• Die Beheerliggaam moet in beste belang van onderwys en dieskool optree

• Artikel 9: Skorsing van leerders SAOU

Gee die pas Setting the pace

Page 18: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

• Teistering is ‘n vorm van diskriminasie

• Artikel 6: Verbod op diskriminasie

• Artikel 10(6): Remedies

SAOU

Wet op Gelyke Indiensneming, 55 of 1998

Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 75 of 1997

• Beheerliggaam aanstellings

• Diensvoorwaardes mag nooit minder gunstig wees

as basiese diensvoorwaardes soos bepaal in wet.

• Bv. Vier maande onbetaalde kraamverlof.

Page 19: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

SAOU

• Werklike skade: Sielkundig, fisies, ekonomies….

• Beskermingsbevel: Voorlopig, keerdatum - finaal

• ‘n Kind onder ouderdom van 18 jaar kan so ‘n bevel sonder

die hulp van sy ouers kry.

• Indien ‘n persoon die bevel verontagsaam kan hy/sy

gearresteer word.

• Kriminele oortreding.

Wet op Beskerming teen Teistering, 17 of 2011

Page 20: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

Hoekom moet jy stappe neem?

Gee die pas aan Setting the pace

• Skending van menseregte – reg om met

waardigheid en respek behandel te word,

• Swak moraal in werkplek,

• Swak werknemer verhoudinge,

• Benadeel prestasie van werknemers.

• Anders bly jy ‘n slagoffer!

Page 21: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

Gee die pas aan Setting the pace

HOE?RIGLYNE

Papierspoor – hou rekord

Kontak SAOU

Hoe vinniger hoe beter

Bepaal oorsaak

Volg lynfunksie

Getuies

Formele klagte - grief

Vermy sosiale media

Page 22: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

Aanranding deur leerders: Onaanvaarbaar

Beleid en gedragskode!

Konsekwent

Papierspoor

Selfoonopnames

Kringtelevisie

Kriminele klagte

Provokasie

Selfverdediging

Page 23: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

Gee die pas aanSetting the pace

Page 24: Gee die pas aan Setting the pace - SAOU · uit en breek vriendskappe op. Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag. Gee die pas aan

DankieThank You!

Gee die pas aanSetting the pace