a ‘‘ditsaljouminstenstweeweke · die masebe-natuurreser-vaat is ’n provinsiale park van 4 500...

Post on 31-Jul-2020

2 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

7Dinsdag 30 Oktober 2012 Buite

van uitbreiding en opgrade-ring van die roete geskepword.) Johan de Smidt is ’n vry­skutskrywer van Kaapstad.

help om werk aan die plaas-like gemeenskappe te ver-skaf. Volgens Hennie sal 130poste deur die herbekend-stelling en die tweede fase

sout op die tradisionele ma-nier by die nabygeleë Sauti-ni- natuurlike warmbronontgin word, nes dit al meeras 2 000 jaar daar gedoenword.

Die vyf tradisionele riet-dakhutte in die kamp is om’n sentrale kombuis gebou,en daar is afsonderlike toi-lette.

Dit sal jou minstens tweeweke besig hou as jy al tienkampe besoek. Dit is lekkerom te weet dat jou verblyf

by die kombuisgebou of opdie stoep voor jou tent sit enwild soos koedoes en see-koeie dophou.

Mutale­valle­safarikamp:Makuyapark­natuurreser­vaatHoog op ’n krans met ’n uit-sig oor die Mutale-rivier on-der is die Mutale-valle-kamp, die mees romantiesevan die vyf safarikampe.

Dit is al die geskud in die4x4 op die taamlik ruwe16 km hierheen werd.

En as jy eers saam metdie gewapende gids, NelsonMaphaha, die kort afstandna die Mutale-valle gestaphet terwyl jy na sy storiesoor die kremetartbome, oli-fante en mense luister – enselfs na ’n spookstorie – saljy wens jy het nóg ’n aandbespreek. In die somer isdie rotspoele by die vallejou afkoelplek.

Ntubu­safarikamp: Mase­be­natuurreservaatDie Masebe-natuurreser-vaat is ’n provinsiale parkvan 4 500 ha in die Water-berg naby die dorpie Mar-ken. Benewens die tallevoëlspesies, soos witkruis-arende, sal jy hoofsaaklikbokke soos swartwitpens,basterhartbees, njala, elanden koedoe hier sien.

Die streek se ander at-traksie is sy verskeiden-heid van sandsteen-rotsfor-masies, plantegroei en ri-viere.

Kulturele kampeDie vyf kulturele kampe opdie roete strek van die Blou-berg-kamp 120 km noord-wes van Polokwane in dieweste, tot die vier kampe indie ooste – Fundudzi in dienoorde naby Thohoyandou,Modjadji naby Tzaneen, Ba-leni naby Giyani, noord vanPhalaborwa, en Mafefe, wesvan Hoedspruit.

Ons het Baleni besoekwaar jy kan gaan kyk hoe

maak en geriewe opgeknapword.

Ndzhaka­ en Buffelshoek­safarikamp: Manyeleti­na­tuurreservaatDie sierade in die Ivoorroe-te se kroon is die twee kam-pe in die Manyeleti-natuur-reservaat – Ndzhaka enBuffelshoek.

Dié reservaat van sowat23 000 ha op die westelikegrens van die Krugerwild-tuin is ingewig tussen dieSabi Sand-natuurreservaatin die suide en die Timbava-ti-reservaat in die noorde.

Geen drade skei jou hiervan enige van jou bure nie,ook nie van die Krugerwild-tuin nie.

Op ’n wildbesigtigingsritop ons besoek het ons ’n he-le middag deurgebring met’n werpsel wildehonde wiese ouers gaan jag het. Diebeste van alles was dat daarnet een ander voertuig opdie toneel was.

Albei kampe het vyf safa-ritente, elk met twee bed-dens, kraakvars linne en ’neie badkamer met ’n stort –en ’n aparte kombuiseen-heid.

Ons het by Ndzhaka ge-bly wat nader aan die hoof-ingang en die hoofkamp isas Buffelshoek. Hier het joubadkamer ’n emmerstort enkook jy water daarvoor op’n gasstoof.

Buffelshoek is ’n meer af-geleë wilderniskamp. Jousafaritent het ’n rietdak, endie stort werk met gas.

Mtomeni­safarikamp: Le­taba Ranch­natuurreser­vaatIn dié reservaat van sowat42 000 ha sien jy hoofsaak-lik buffels en olifante en isjy grotendeels in mopanie-veld.

Omdat die Mtomeni-safa-rikamp aan die oewer vandie Groot Letaba-rivier ge-leë is, kan jy ook maklikhier net rustig op die terras

As jy ’n vakansie in dieKrugerwildtuin kanbekostig, is ’n eksklu-

siewe Sabi Sand-soort wild-tuinvakansie nou binne joubereik.

Dit is danksy die opknap-ping en herbekendstellingvan die Afrika-Ivoorroetedeur Transfrontier ParksDestinations, ’n Suid-Afri-kaanse firma wat plaaslikeontwikkeling en verant-woordelike toerisme bevor-der.

Die Afrika-Ivoorroete be-staan uit ’n reeks van vyfsafarikampe en net soveelkulturele kampe wat in ’nboog van sowat 2 000 kmstrek van die Waterberg indie weste tot die Kruger-wildtuin in die ooste.

Vier van die safarikampeis in die Groot Limpopo-oorgrenspark. Dit betekengeen drade skei hulle vandie Krugerwildtuin in dieooste nie. Die vier kampe isNdzhaka en Buffelshoek indie Manyeleti-natuurreser-vaat naby Hoedspruit in diesuide, Mtomeni in die Leta-ba Ranch-natuurreservaatnaby Phalaborwa en Muta-le-valle in die Makuyapark-natuurreservaat naby Pafu-ri, reg in die noorde van dieKrugerwildtuin.Buite het dié vier kampe

en ’n kulturele kamp, Bale-ni, onlangs besoek.

Die vyfde safarikamp,Ntubu, is in die Masebe-re-servaat, naby die Water-berg en die dorpie Marken.Ntubu en die kulturelekamp Mafefe in die Lekga-lameetse-natuurreservaatwes van Hoedspruit is 4x4-kampe.

Die Afrika-Ivoorroete isin 2001 deur Limpopo seprovinsiale toerisme-ower-heid begin, onder meer as ’nopleidingsgeleentheid virplaaslike inwoners, sê Hen-nie van der Colff, bedryfsbe-stuurder van TransfrontierParks Destinations in Lim-popo. Weens ’n gebrek aanbehoorlike bestuur het ditegter oor die jare agteruit-gegaan totdat die owerheiddit geprivatiseer het.

Transfrontier Parks Des-tinations het die kampevroeër vanjaar oorgeneem.’n Regrukprogram het ge-volg waardeur tente regge-

Hou leeus en olifante sommer van jou safaritent dop. Dit ismoontlik by Buffelshoek in die Manyeleti­reservaat op dieIvoorroete. Foto’s: JOHAN DE SMIDT

Op ’n wildrit in die Manyeleti­reservaat kan jy eksklusiewe wildervaring hê – soos om ’npaar uur saam met wildehonde deur te bring.

Die Mutale­valle is ’n kort ent se stap van die kamp. Jy het dan ’n gewapende gids soosNelson Maphaha nodig om jou hierheen te begelei, want dit is Groot Vyf­gebied.

WILDERVARING

Ontdek natuur op IvoorroeteMet ’n beperkte be­groting kan jy nouby van die kampeop die Afrika­Ivoor­roete ’n eksklusiewewildervaring genietasof jy in een vandie peperduur priva­te natuurreservatelangs die Kruger­wildtuin bly, skryfJohan de Smidt.

‘‘Dit sal jou minstens twee wekebesig hou as jy al tien kampebesoek.

V Koste: Op Ndzhaka, Mtomeni en die Mutale­valle na, wat al­mal R560 vir twee persone per nag kos, kos die selfsorgkampeR380 vir twee persone per nag.V Waar bespreek ek? Skakel 0 015 781 0690, of stuur e­posna info@africanivoryroute.co.za.V Meer inligting: www.africanivoryroute.co.za

Wat jy moet weet

top related