griekse kuns 2012
Post on 14-May-2015
1.110 Views
Preview:
TRANSCRIPT
Griekse KunsGraad 10 Visuele Kuns
“Man is the Measure of things”
Ligging
Klimaat Grond Nou wie sou
hulself daar wou vestig?
Agtergrond Mitologie staan sentraal Vorm deel van Geskiedenis Volg die klassieke verhalende struktuur. Wat beteken dit?
Agtergrond Gebruik nog vandag sisteme wat hulle in
plek gestel het Watse tipe ideologiese sisteem gebruik
Suid- Afrika? Demokrasie
demos = mense kratos = krag
Agtergrond Wat het ook daar begin?
Olimpiese Spele Eerste keer in Athene Stop oorlog
Wat was die doel? Vir die gode
Agtergrond Slegs Grieke kon deelneem Kulturele eenheid Gode is baie belangrik Zeus- NB!! Vader van die gode
Grieke en die gode Mens staan sentraal Klem op die intellek geplaas Wetenskap & filosofie= rede Kunstenaar & digter= passie
Godsdiens Aardbewings en vulkane speel ‘n rol in hul
godsdiens Hoekom sal julle so sê? Verskillende gode en godinne Gode is soos mense God van al die gode = Zeus
Waar is al die gode gevestig? Berg Olympus Noorde van Griekeland Bou tempels vir hulle gode Wat het die Grieke nog vir hulle gode
gedoen?
Griekse mites en legendes Versameling van verhale Plato Verskeie gode gehad Kan julle van hulle noem?
Op die pediment
Helde en Gedrogte
HUISWERK Gaan na die opdrag Kom ons lees saam
Tydperke in die Griekse Kuns: Geometriese Tydperk ( 1000-800 vC ) Argaïse tydperk ( 800-500 vC ) Vroeë Klassieke tydperk ( 500-323 vC ) Klassieke tydperk (500 – 323 vC) Helleense Tydperk ( 323 - )
“Kuns moet funksioneel wees”
Plato
Beeldhou Wat is die funksie daarvan?
Grafmerkers Geskenk aan die gode Afbeelding van die god/godin (word in die tempel
geplaas)
Beeldhou Mens is in natuurlike vorm uitgebeeld Geidialiseerd Beïnvloed Renaissance kunstenaars Kan julle aan enige voorbeelde dink?
Beeldhou Kuns reflekteer die zeitgeist Wat beteken dit nou weer? Obsessie met selfbeheer Balans tussen denke en passie
Argaïse tydperk Kouros Vroegste Griekse beeld
Die kore
Die kore Vroulik Drapering Volgens sosiale norme Voete langs mekaar Hande langs die sye Soms offergawe in die een hand
Die kore Verskillende kleure geklee Watse proses het die kunstenaar gevolg? Hare- detail
Klassieke tydperk Toppunt van die Griekse kultuur Klem op mens word bevestig
Helleense Tydperk
Nike of Somathrace
Helleense Tydperk Beelde raak meer realisties Baie detail Toon beweging Emosies
Potte/ Vase Narratief Wat beteken dit? Griekse mitologie, stories oor die gode en
griekse helde soos Odysseus en Hercules.
Verskillende Vase
Amphora Krater Kantharos Hydria Arabellos Pyxis
Gebruike Die Amphora word gebruik om dinge te stoor en
te vervoer Die Krater word gebruik om wyn en water te meng Die Kantharos word gebruik om wyn uit te drink Die Hydria is gebruik om water te skep en dra Arabellos word om die atleet se gewrig gedra –
water bottletjie Die Pyxis is vir grimering
Hoe word dit gemaak? Pottebakkerswiel Elke deel word apart gemaak Word met ’n klei en water vloeistof geverf Kiln gevuur Dit is hierdie bak proses wat die dele of
swart of rooi laat verkleur
Verskillende style Geometriese
Verskillende style Argaïse styl (Swart Figuur Potte)
Verskillende style Klassieke styl (Rooi Figuur potte)
Argitektuur Tempels NB! Wat was die doel van die tempels? Wonings vir hulle gode Groot vertrek met afbeelding van spesifieke
god.
Argitektuur Verskillende tydperke Elke tydperk meer detail
Dories
Ionies
Korinties
Tempels
Tempels
Tempel van Zeus, Olympia Van onder tot bo vind mens altyd die
volgende dele: Trappe (basis) 6 kollomme (bestaan uit dromme en fluite) Entablement Dak Pediment met mitologiese uitbeeldings wat
verband hou met die spesifieke god/godin wie se tempel dit is.
Tempel van Zeus, Olympia Entablement bestaan uit Metope Wat is dit? Dit is die vooraansig
Al wat oorblywend is….
top related