ontwerp gr11 kuns elemente
TRANSCRIPT
KUNS ELEMENTEKUNS ELEMENTEKUNS ELEMENTEKUNS ELEMENTE
Graad 11Graad 11
Kan julle dit benoem?• Lyn• Vorm• Fatsoen• Toonwaarde• Tekstuur• Ruimte• Kleur
Lyn• Belangrikste element• Hoekom?• Wat is die funksie van lyn in
ontwerpe?
Funksie van lyn• Skep ‘n sekere gevoel• Dui rigting aan• Lei die appresieerder se oog deur
die komposisie
Tipes lyn• Horisontaal• Vertikaal• Diagonaal
Horisontale lyn• Stabiliteit en stilte
Wat is die gevoel wat geskep word?
Wat is die gevoel wat geskep word?
Wie se kuns is dit?
DIEP, SKERP GEKURFDE LYNE
Kan lyne gewig dra?• Dikker = swaerder• Gewig verspreiding in komposisie• Dikker lyne = na vore• Dunner lyne = agtergrond
Daar is verskillende tipes lyn:
• Kontoerlyne• Abstrakte lyn• Gestileerde lyn
KOENTOERLYNE• Grens• AKA buitelyn
ABSTRAKTE LYN• Nie verteenwoordigend nie• Wat beteken dit?• Voorbeeld van kunstenaar?
Gestileerde lyn• Duidelik• Vereenvoudig• Vir beklemtoning• Om te oordryf
UITDRUKKENDE LYN
Gestruktureerde lyn• Wat is die doel daarvan?• Hoofhoeke en vorm van ‘n 3D
voorwerp op ‘n 2d oppervlak aan te dui.
• Skep ‘n illusie.
Konstruksielyne• Eerste lyne in die tekening• Hoofbuitelyne• Gewoonlik lig en vry• Kan later uitgevee word
Kalligrafiese lyne • Skoonskrif• Woord het ‘n Griekse herkoms• Afkomstig van mooi en skryf• Word vrylik geteken• Uitdrukkend en persoonlik
Hoe, wat, waar?• Watse medium word gewoonlik
met kalligrafiese lyn gebruik?• In watse kuns kom dit dikwels
voor?
Figuratiewe lyne• Vinnig• Aaneenlopend• Dui aksie aan• Aksie is belangriker as die details
Tekstuur• Visuele tekstuur• Werklike tekstuur (tasbare
tekstuur)
Wat is tekstuur?• Gevoel van ‘n objek• Glad vs. grof
Visueel• Objek is glad, maar mens sien nog
tekstuur.• Word “geaktiveer” deur patrone
Werklike tekstuur• Tasbaar• Glad of grof