muldersdrif gmeente afkondigings 15 julie 2012
Post on 08-Mar-2016
222 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar
GEEN
JEEP of
Kinderkerk
Vandag
Inskrywingsvorms nou beskikbaar by die Kerkkantoor
en in die voorportaal
Kaartjies kan nou bespreek word vir die ete by Rensia ~ Kerkkantoor
of epos by rensia@muldersdrifgemeente.co.za
GESOEK: persoon om gedurende Augustus vir ongeveer 2-3 weke
in die Kerkkantoor te kom help met algemene admin – met betaling
Laat weet asb vir Rensia indien jy kan help
AFKONDIGINGS vir 15-21 Julie 2012
SONDAG 15 JULIE 2012
Welkom by die erediens – gelei deur ds Kenneth Mckenzie
Teks en tema vir vandag
Teks: Romeine 1
Tema: Gebruik elke geleentheid
PPoottjjiieekkoosskkoonniinngg
SSkkrryyff vvaannddaagg iinn!!
SSoonnddaagg 2299 JJuulliiee 22001122
≈ Direk na die erediens
≈ Opskeptyd 13:00
≈ R50 volwassene
≈ R30 kinders tot 12jr
HELIKIA VRA ASB VIR ENIGE NUWE KOMBERSE
AS DEEL VAN HULLE GROEP SE “BLANKET-DRIVE”
BRING ASB NA KERKKANTOOR OF DS KENNETH
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
Erediens Skole heropen
19:00
Bestuursraad
10:00
Strewers
9:30 & 19:00
Bybelskool
15 16 17 18 19 20 21
Erediens
JEEP & Kinderkerk
9:30 & 19:00
Bybelskool
22 23 24 25 26 27 28
Erediens
JEEP & Kinderkerk
9:30 & 19:00
Bybelskool
29 30 31 1 2 3 4
DOOP, Erediens
JEEP & Kinderkerk
19:00
Bestuursforum
9:30 & 19:00
Bybelskool
NASIONALE
VROUEDAG
Skool
Vakansiedag
5 6 7 8 9 10 11
Alle ander inligting beskikbaar op ons webwerf:
www.muldersdrifgemeente.co.za of op die kennisgewingsbord in die saal
STREWERS
ONTHOU: Dinsdag 17 Julie. Ons kuier by Luipaardsvlei
Ouetehuis, bring asb ‘n bordjie eetgoed, ons ry vanaf kerk om 9:30
KERKKANTOOR URE
Maandag tot Vrydag
Oggende 7:30 – 13:00 kantoor oop
Middae 13:00 – 16:00 slegs epos/selfoon
079 697 1163 - inligting@xsinet.co.za
Ds Neels
083 560 3814
Ds Kenneth
081 376 6709
Vandag 15 Julie Rene Thiersen 011-659 0511
Maandag 16 Julie
*Janco Botha 084 800 1874 Leonie de Wet 082 876 1881
Elize Ferreira 083 585 5372 Dubré Swart 082 300 3605
Dinsdag 17 Julie
*Mariska Booysens 079 176 1856 Anneli Myburgh 082 564 7774
*Lenka van Dyk 011-431 3494
Woensdag 18 Julie
*Keira Harris 083 317 7025 Elna Osmers 082 574 6035
Annatjie Turner 082 925 8066
Donderdag 19 Julie
Frikkie de Beer 082 902 7911
Vrydag 20 Julie
*Dougie Campbell 083 454 1990 Joey Schreiber 082 376 3703
Saterdag 21 Julie
*Kaylee Perkins 011-795 4263
* Jeug
UIT DIE KERKKANTOOR Karin Grové soek hulp met die weeklikse afhaal en aflewering van
die groente wat President Hyper aan die Uitreike skenk.
As jy kan help hiermee, sal dit baie waardeer word.
Skakel Karin op 083 235 9906
17 – 19 Augustus 2012 WAAR? Woord-in-Aksie-kampterrein
Kameeldrif, buite Pretoria
5km vanaf Kollonade
KOSTES: R280.00 per persoon Die registrasie begin 16:00 Vrydag middag. Aandete 18:00, program skop 19:00 af, eindig
12:00 Sondagmiddag. Alle etes ingesluit. Indien genoeg dames belangstel kan ons ’n
groepbespreking doen in plaas daarvan dat elke dame haar eie plek bespreek.
Laat weet asb die Kerkkantoor indien jy belangstel om te gaan.
Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015
F: 086 589 9332; E - anitaduif@vodamail.co.za
Ons bid vir . . SIEKES:
Marina (Callie Botes se dogter): moontlike ontslag uit rehabilitasiesentrum Vrydag 13/07, sal
behandeling tuis ontvang (072 606 9892)
Gerbrecht Germeshuys: dr is tevrede met vordering, mag op voet trap, maar nog nie heeltemal
genees nie. Ons prys die Here vir beterskap (082 678 4158)
Rina van Aswegen: voel baie beter, maar nog baie swak (072 231 9140)
Maude Laurence: konstante versorging nodig, oom Fred ook baie verswak (079 312 8944)
Seun van Rina van Aswegen: wag nog vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)
Pieter Booysen: verdere toetse op 24/7, Kay sukkel met Menieres sindroom (Kay 072 737 4158)
Ron Collatz: bid asb vir uitkoms uit kroniese moegheid sindroom (Memory 011-662-1005)
Ann Woest: weer in hospitaal, reageer goed op behandeling, moontlike ontslag (083 730 6533)
Nellie Wasmuth: bly op suurstof vir long-toestand, voel bietjie moedeloos (083 356 8130)
Dirk Barnard: operasie gehad, Maan 2/07, in KDP privaat hospitaal (082 809 3791)
Steven Ceronio: herstel tuis na hospitaal ontslag, long probleme (082 329 3772)
VIR JOU DAGBOEK
Saterdag 8 September
08:30 vir 09:00
Met gaskunstenaar: Helene Bester
top related