muldersdrif gemeente afkondigings 4 julie 2010

6
SONDAG 4 JULIE 2010 Erediens 08:30 Gelei deur ds Neels Kloppers DOOP VANDAG: Ouers : Vanya Pike en Gerhard Jansen van Vuuren met baba Nadine WELKOM BY DIE EREDIENS!! Teks: Mat 7: 21-23 en Luk 6: 46-49 Tema: Wat dit beteken om ‘n dissipel te wees... Vyfde week in Koninkrykstyd Galasiërs 6: 7-16 (1-6) 2 Kon 5: 1-14; Ps 30; Jes 66:10-14; Ps 66: 1-9; Luk 10: 1-11, 16-20 Januarie 2010 Vandag 4 08:30 Erediens - DOOP GEEN Jeep-diens & Kinderkerk Mosambiek-uitreik terug in SA Woensdag 7 GEEN Bybelskool 10:00 Dames Lapverf-werkswinkel Sondag 11 08:30 Erediens GEEN Jeep-diens & Kinderkerk FINALE INKOMSTE VAN KUIERFEES: R70 900 BAIE DANKIE!! Julie Ds Neels 7-12 Ds Kenneth 1-7 (Uitreik) Vir ons uitreikspan wat tans in Mosambiek is en veral vir hul veilige terugrit: Kenneth Mckenzie Johan Nell Michele Nell Etienne Joubert Charmaine Joubert WINTERWARM “WINSKOPIE” Hier is jou kans om TWEE enkelbedkomberse te koop teen slegs R200! 1x Woolworths kombers is JOUNE ‘n Golang kind kry die ander kombers Golang kry ‘n R50 donasie Stel jy belang? Skakel Karin Grove op 083 235 9906 of Maryna in die kerkkantoor om jou bestelling te plaas. AFKONDIGINGS 4-10 Julie 2010 Kalender Fokustekste Personeel met verlof Teks en Tema vir vandag

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 15-Mar-2016

239 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 4 Julie 2010

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 4 Julie 2010

SONDAG 4 JULIE 2010 Erediens 08:30

Gelei deur ds Neels Kloppers

DOOP VANDAG: Ouers: Vanya Pike en Gerhard Jansen

van Vuuren met baba Nadine

WELKOM BY DIE EREDIENS!!

Teks: Mat 7: 21-23 en Luk 6: 46-49 Tema: Wat dit beteken om ‘n

dissipel te wees...

Vyfde week in

Koninkrykstyd

Galasiërs 6: 7-16 (1-6) 2 Kon 5: 1-14; Ps 30; Jes 66:10-14;

Ps 66: 1-9; Luk 10: 1-11, 16-20

Januarie 2010

Vandag 4 08:30 Erediens - DOOP

GEEN Jeep-diens & Kinderkerk

Mosambiek-uitreik terug in SA

Woensdag 7

GEEN Bybelskool

10:00 Dames Lapverf-werkswinkel

Sondag 11

08:30 Erediens

GEEN Jeep-diens & Kinderkerk

FINALE INKOMSTE VAN KUIERFEES:

R70 900 BAIE DANKIE!!

Julie

Ds Neels 7-12

Ds Kenneth 1-7

(Uitreik)

Vir ons uitreikspan wat tans in Mosambiek is

en veral vir hul veilige terugrit:

Kenneth Mckenzie Johan Nell

Michele Nell

Etienne Joubert Charmaine Joubert

WINTERWARM “WINSKOPIE”

Hier is jou kans om TWEE enkelbedkomberse te koop

teen slegs R200!

• 1x Woolworths kombers is JOUNE • ‘n Golang kind kry die ander

kombers • Golang kry ‘n R50 donasie

Stel jy belang? Skakel Karin Grove op 083 235 9906 of Maryna in die kerkkantoor om jou bestelling te plaas.

AFKONDIGINGS 4-10 Julie 2010

Kalender

Fokustekste

Personeel met verlof

Teks en Tema vir vandag

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 4 Julie 2010

Koördineerders: ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463

Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy

alleen na die berg toe gegaan om te bid…”

Mat 14:23 - “Daarna het Jesus die brood geneem, God

daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees

beveel het om uit die man uit te gaan…”

Luk 8:29

Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons

verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26

- “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die

Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21

- “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal

nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12

Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid?

- “As daar iemand van julle is wat siek is… moet

julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14

- “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid

vir mekaar …sodat … gesond kan word”

Jak 5:16

- “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2 - “… twee saam kan weerstand bied. ‘n

Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12

NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE

VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!

(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)

Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging

van evangelie Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se

mense Houer vir gebedsversoeke

LAPVERF-WERKSWINKEL Ons kuier weer lekker saam in kerksaal

WOENSDAG 7 JULIE OM 10:00 Bring Calico lap met patroon as jy het en

bordjie eetgoed Kontak Theda op 011-704 1261

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015; H: 011-795 2400 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . . SIEKES: Anna Nelson: bloedkanker, daaglikse chemo-medikasie. Baie dankie vir al die gebede (084 585 6714) Lienka Nel: nog op medikasie, gaan beter, baie dankie vir al die gebede (Riantie – 073 963 6260) Fred en Maud Laurence: gaan redelik goed

onder omstandighede (011-958 5200) Ann Woest: chemo. Rustig, vertrou op Here vir pad vorentoe (011-956 6032) Hettie Booysen: seer hand (011- 659 0537) Veronica Roos: knievervanging operasie op 6 Julie, ons bid dat alles goed sal afloop (082 223 6513) Nellie Wasmuth: gaan beter, bly by huis uit

koue – moet altyd op suurstof bly (011-662 1607) Broer van Gerbus Vermaak: Wag steeds vir beenmurgoorplanting. Bid asb saam vir geskikte skenker asook voldoende fondse (Gerbus 082 440 0968) Danie Joubert: rugoperasie suksesvol. Ons bid vir volkome herstel (082 363 1112) Johan Jv Vuuren (seun van Verenic): galsteenoperasie (Verenic – 082 683 4769) Danie Joubert: terug in hospitaal, trombose in been. Voel baie beter (082 363 1112) Tannie San Vermaak: knie vervanging Verloofde van Jacques Turner: in Engeland. Ernstig siek, operasie daarna chemo en bestraling (Annatjie Turner 082 925 8066)

Fil 4:19 “En my God sal in elke behoefte

van julle ryklik voorsien volgens Sy

wonderbaarlike rykdom in Christus Jesus”

Gebedsaksie

Dorkas Groep

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 4 Julie 2010

Welkom in ons gemeente!! Ons vertrou dat ons gemeente vir jou/julle ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak.

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 4 Julie 2010 Geen

Maandag: 5 Julie Tamryn Carney 011-662 1050 Ina van Jaarsveld 078 220 5795 Johan Potgieter 011-958 1234 Doreen de Wit 011-662 1822 Charleen Crous 084 407 7337

Dinsdag: 6 Julie Yvette van Vuuren 082 553 4931 Fred Harris 082 567 7446

Woensdag: 7 Julie Tertius van Vuuren 082 410 3618

Donderdag: 8 Julie Morne Joubert 011-660 3705

Vrydag: 9 Julie Suzaann Beukes 071 249 7323 Anne Liebenberg 083 244 1700 Jacqueline Klem 082 920 6679 Louw Nieuwoudt 084 441 9651 Daniël Jonker

Saterdag: 10 Julie Izak Peter 072 394 4973 Pieter Jordaan 011-708 1364

Om jou in God te verlustig! deur Hennie Symington

In die ou dae toe aanneming en voorstelling in die kerk byna so belangrik soos jou een en twintigste verjaarsdag was, het elke katkisant die antwoorde op die vrae in die Heidelbergse Kategismus op hulle vingerpunte geken. Een van die vrae was: Wat is die hoofdoel van die mens se bestaan op aarde? Die antwoord wat jy hierop uit jou kop

moes opsê.was: Die mens se hoofdoel is om God

te verheerlik en jou ver ewig in Hom te verlustig. Wanneer laas het jy jou in God verlustig soos die nuwe bekeerling wat drie keer “Hiep Hiep Hoera” in plaas van “Halleluja” geskree het toe hy asem skep na sy onderdompeling. Kom ons wees eerlik: ons verlustig ons eerder in ʼn opwindende rugbywedstryd of ʼn doelskop van Bafana Bafana in die wêreldbeker as in die grootste gebeurtenis in ons Christengeskiedenis – die geboorte en opstanding van Jesus Christus. Kyk maar hoe stroom die mense na die stadions toe om hulle sportgode te aanbid.

“Ja maar,” sê party mense, “hierdie uitbundige vreugde is van korte duur en sommer oppervlakkig. Ons vreugde lê baie dieper.” Nou wonder ʼn mens hoe op dees aarde moet iemand wat soekend is na ware vreugde in God dit moet vind as hy dit nie by ons kan raaksien nie? Waarheen sou jy so ʼn persoon stuur om te sien hoe lyk iemand wat hom of haar onophoudelik in God verlustig?

Vuvuzela’s vir Christus! Wat het geword van ons goddelike vreugde? Is ons skaam daaroor of dink ons Sondag in die kerk is waar dit hoort? Het jy dan nie geweet nie? Of glo jy dit nie? God het Hom in Jesus Christus met die wêreld versoen. Dit alleen is rede genoeg om jou onbeheerste genot in God sigbaar en hoorbaar te maak. So kry jou vuvuzela gereed en maak ʼn heilige geraas vir Christus!

Gebed vir vandag Here, ek maak maklik ʼn groot geraas as dinge my

nie pas nie. Maar wanneer ek U moet loof en prys

is ek tjoepstil. Maak ons tonge los vir u. Amen

Kiewiet

Volgende uitgawe : 18 Julie

Enige artikels / getuienisse / foto’s ens sal waardeer word

e-pos aan: [email protected]

Besoekers & Nuwe Intrekkers

Verjaardae

Voel die lewe se hartklop…

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 4 Julie 2010

Is Muldersdrif Gemeente ’n Omgeegroep Gemeente?

Of is ons ’n Gemeente met omgeegroepe?

ONS DOELWIT IS BESLIS OM ‘N OMGEEGROEP GEMEENTE TE WEES!

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein / Swartkops

Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel

083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit / Lanseria

Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00

Ducks Nest 208, Featherbrooke

Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North Riding / Lammermoor (In die Kinderkerkgebou)

Jacqueline Klem

082 920 6679 [email protected] Vrydae 18:00

Plovers Nest 1121 Featherbrooke Est (Jong gesinne)

Johan & Vivienne J van Rensburg

011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew Martie & Kriek Badenhorst

010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong Volwassenes)

Charmaine Joubert

076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected] Woensdag oggende & aande

9:30 &

19:00

Wat verhinder jou om deel te word van hierdie familie?

SKAKEL ‘N LERAAR OF ENIGE VAN ONS OMGEEGROEPLEIERS OF -LEDE EN KOM ERVAAR DIT!!

Omgeegroepe

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 4 Julie 2010

VAKATURE

MAATSKAPLIKE WERKERS NG Welsyn soek Maatskaplike werkers vir Carletonville, Emaneng Nokeng, Fochville, Krugersdorp, Meyerton, Randfontein, Roodepoort, Vanderbijlpark in Gauteng asook Christiana & Klerksdorp in Noordwes. Moet geregistreer wees as MW en oor geldige rybewys beskik. Skakel Miranda Visagie op 018-462 6028 (Noordwes)

Shirley Theron op 011-764 4031 (Gauteng) Epos: [email protected]

TOESIGHOUER Motorwassery in Strubensvallei en Fourways - Eerlike, energieke persoon gesoek as toesighouer. Deeglikheid en netheid belangrik. Kode 8 lisensie vereiste. Skakel Sybrand op 083 633 4719 of Liana op 084 584 1389

Werk gesoek

STAALWERKE Enige werk gesoek – het ondervinding in staalwerk.

Kontak Petrus Erasmus op 079 842 6615

MAINTENANCE & SEKURITEITSBESTUURDER Honeydew-omgewing: baie handige nutsman soek dringend enige posisie beskikbaar. Bereid om enige werk te doen. Skakel asb 079 691 8755 vir verdere besonderhede en CV.

Te koop

VENTER SLEEPWA 6-voet sleepwa, in goeie toestand met nog oorspronklike bande. Prys R4000.

Skakel Fanie/Theda op 082 678 1905 of 011-704 1261

Juwele met ‘n Boodskap Die “Testimony Jewellery & Décor” reeks: • Halssnoere en armbande vir groot en klein • Boekmerke, steutelhouers, versierings & geskenke

Skakel Ansie op 082 853 6532 of epos [email protected]

TROETELDIERE

ROTTWEILER 2-jarige Rottweiler (gebore 30/3/2008) soek wonderlike diere-liefhebbende huisgesin (verkieslik op plot) om haar aan te neem. Nog nie gesteriliseer, jaarlikse inspuitings op datum tot Sept 2010. Goeie waghond.

Skakel Gerda op 073 925 7352 of Johan op 073 554 0254

Dienste

Gilda Harris Fotografie

Studio nou oop in Muldersdrif! Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s

083 317 7025 / 082 5677 446 www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

LIBRI KARWAS Bederf jou motor en laat dit was deur ons – by Hirsch’s agter Makro in Strubensvallei. Betaal slegs R55 vir ‘n volledige was en R350 vir ‘n valet. Kom kyk wat ons jou nog kan bied. Woensdae is Pensioenaris-dag – betaal R40 vir ‘n volledige was.

Meer inligting, kontak Sakkie of Dries op 072 757 9336

Pastorale Terapeut Geregistreerde berader : Christelike berading en ondersteuning, trauma, emosionele pyn, huweliks-, verhoudings- en gesinsterapie, depressie en die rouproses. Eis terug van mediese fonds. Skakel Susan Eksteen op 076 051 1455/011-954 0988

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

Akkommodasie

STRANDWOONSTEL TE KOOP Uvongo. 3 slaapkamer, 2 badkamer, baie groot onthaal-area en kombuis. Reg op strand, beste in kompleks! R2milj (onderhandelbaar). Vir foto’s: www.privateproperties.co.za: La Crete Sands # 2.

Kontak Anita Duif op 082 411 7015

Kennisgewingbord

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 4 Julie 2010

Leraars Ds Neels Kloppers

Tel: 083 560 3814 epos: [email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Tel: 084 455 3267 epos:[email protected]

Kerkkantoor Administrateur: Maryna de Jager Tel: 079 697 1163 Faks: 086 698-7605 epos: [email protected]

Kerk-SMS: 082 851 5163 Admin Assistent: Rensia Swanepoel epos: [email protected]

Posbus Adres Kantoorure: NG Muldersdrif Ma – Vry 08:00-16:00 Posbus 52 Sondae na oggenddiens Muldersdrif 1747

BANKBESONDERHEDE Bank: ABSA Takkode: 632005 Rek Naam: NG Kerk Muldersdrif Rek no: 310580023 LOPENDE REKENING (TJEK)

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous

082 853 5250 Epos: [email protected]

Jeug

Portefeulje Leier Wessel Duif

083 408 0377 Epos: [email protected]

Kategese: Juniors (2 jaar tot Graad 3) Leier: Adele de Jong – 083 263 6566 Kinders van die ouderdom 2 jr tot Gr 3 gaan direk na die Kinderkerk voor erediens. Verdaag 09:45.

Seniors (Graad 4 – 10) Leier: Ronel Duif – 083 324 5977 Gesamentlike jeugdiens vir 30 minute in saal, gaan dan na hul kategese lokale. Verdaag 09:45.

Finalejaars – Graad 11 Leier: Ds Kenneth – 084 455 3267 Finalejaars hanteer materiaal soos deur leraars voorberei. Sondae om 16:30 in die kinderkerk

Bestuursraad 2010 Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Vermaak van Wyk Kommunikasie 083 419 3883 Erediens Anton Steyn 082 785 6657 Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968 Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Theda Human 082 678 1905 Getuienis VAKANT Jeug Wessel Duif 083 408 0377 Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908 Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuurs Forum

B/Forum Koördinering Nico Doman 011- 662 2956 Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820 Strategies VAKANT

Strewers Fanie Human

082 678 1905

ander kontakpersone Tegniese ondersteuning: Hannes v/d Merwe 011- 662 2651/ [email protected]

Spyseniering: Ferma Bekker 072 958 4757

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak ons op die bogenoemde selnommers