muldersdrif gemeente afkondigings 11 maart 2012
DESCRIPTION
Muldersdrif Gemeente Afkondigings 11 Maart 2012TRANSCRIPT
1962 TOT 2012 : HALFEEU FEESJAAR
Welkom by die DOOP Baba Armand du Plessis met ouers Jacques en Dee-Ann
Baba Janco Botha met ouers Willie en Annetjie
Gholfdag
Inskrywings kan nou gedoen word by die Kerkkantoor
Of koop ‘n kaartjie vir ‘n kans om ons Spogprys te wen ‘n Heerlike naweek by Kulilo Lodge in Limpopo
R150 per kaartjie
AFKONDIGINGS vir 11-17 Maart 2012
SONDAG 11 MAART 2012
Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth Mckenzie
Teks en Tema vir vandag
Teks: 1 Timoteus 4: 6-16
Tema: Fokus op jou roeping
Welkom
Nuwe Intrekkers
Kom ontmoet ds Kenneth
asb na die erediens
voor in die kerk
Moedersdag ontbyt Saterdag 5 Mei
8:30 vir 9:00
GGaasskkuunnsstteennaaaarr DDrr OOddeelliiaa TTaaiitt
R50 volwassene
R30 kind onder 12jr (plus ’n blikkie kos)
Manne ook
welkom!
Wat gebeur in Maart 2012? Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Saterdag Sondag
4de wk Lydenstyd
DOOP Erediens JEEP & Kkerk
19:00
Bestuursraad
10:00
Strewers by kerk
9:30 & 19:00
Bybelskool
VANDAG 12 13 14 15 16 17
5de wk Lydenstyd Erediens
JEEP & Kkerk
MENSE REGTE
DAG
18 19 20 21 22 23 24
6de wk Lydenstyd Erediens JEEP & Kkerk
9:30 & 19:00 Bybelskool
Skole Sluit
25 26 27 28 29 30 31
STREWERS
Onthou Dinsdag 13 Maart om 10:00
Ons ontmoet by die kerk!!
Datum Naam/Omgeegroep
11 Maart Honeydew
18 Maart Featherbrooke
25 Maart Driefontein/Zwartkops
1 April Slegs koffie/tee
8 April Slegs koffie/tee
Wil jy help tee skink? Kan jy dalk eetgoedjies skenk
op die datums wat oop is?
Kyk op die lys in die saal en laat weet vir Ferma op
072 958 4757
Tee Skinkbeurte
Vandag 11 Maart 2012 Johan Schwartz 011-957 2763 Yolande van Wyk 082 264 5282
Maandag 12 Maart 2012 Barbara Coetzer 082 570 4418 *Willem de Bruyn
Brenda Friis 072 109 7186 Janus Grové 082 927 6218
John Lightfoot 082 446 8080 Robert Späth 082 926 9902
*Kiani Theron *Miané Theron
Esjee Vermaak 082 557 0020
Dinsdag 13 Maart 2012 Ronel de Klerk 084 601 7092 Gretha Nortjé 082 411 7487
*Elsa Seeber *Tiaan van den Berg
Woensdag 14 Maart 2012 Ryno Arangies 082 779 4673 Thea Botha 082 418 9821
Gys Woest 083 460 0060
Donderdag 15 Maart 2012 Willie Durandt 082 378 8776 *Claudette Mostert 082 812 0545
Vrydag 16 Maart 2012 *Jean-Paul Brümmer Brian Nel 083 787 1021
Saterdag 17 Maart 2012 Geen
Vju!ejf!Lfsllboupps!
Maryna, ons Admin en Finansiële Beampte, het bedank en maak vroeg in April klaar in die
Kerkkantoor.
Ons wens haar en oom Dirk ALLES wat mooi is vir hulle toekomsplanne – ons hoop hulle
sal gereeld kom kuier!!!
Karin Grové het ingestem om vir n rukkie uit te help met die Finansiële aspek van die
posisie tot ons ‘n geskikte kandidaat gevind het.
Volle besonderhede en vereistes van die vakature sal binnekort deurgegee word…
OMGEEGROEPLEIERS
Nuwe selmateriaal is nou beskikbaar
Kom haal asb in die kerkkantoor
BYBELRAAI
Hoeveel keer het Petrus vir Jesus verloën
EN hoeveel keer het Jesus vir hom gevra,
‘Petrus, het jy my lief ? ‘ waarna Hy elke
keer vir Petrus ‘n opdrag gegee het?
Antwoord: Elders in afkondigings
Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres
Driefontein / Swartkops Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected]
Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected]
Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel 083 380 4706 [email protected]
Renosterspruit / Lanseria Johan Nell 082 444 2625 [email protected]
Abraham van Wykweg 45,
Muldersdrif Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected]
Lanseria / North Riding /
Lammermoor Jacqueline Klem 082 920 6679 [email protected]
Honeydew Martie & Kriek
Badenhorst 010-222 0651 [email protected]
Helikia Ds Kenneth 081 376 6709 [email protected]
Helikia (Jong Volwassenes) Charmaine Joubert 076 544 4406 [email protected]
Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected]
INCOLAE HUIS VIR BEJAARDES
Het eenhede beskikbaar, kom besoek ons of kontak ons op hierdie nommers:
23 Incolae Road, Muldersdrift (Rietfontein), 079 897 7852 Email: [email protected]
Matron Elize Ralph: [email protected]
Anton Louw: [email protected]
Ons wil eerstens ‘n GROOT dankie sê vir die hulp en skenkings
wat ons sover ontvang het met die oprigting van die nuwe
naskoolsentrum in Video Kamp hier in Muldersdrift.
Kobus Labuschagne en Ferdie Grobbelaar het met hulle spanne
gehelp om deure in te sit en alle loodgieter werk af te handel
– BAIE DANKIE!!!
Ons benodig asb:
• ‘n Staalkas vir die kruideniers asook ‘n paraffien yskas
en/of vrieskas.
• Geldelike bydraes
• Stoele en tafels
Ander nuus:
• ‘n kinder evangelie instansie gekontak wat moontlik vir ons bybel material vir die kids kan gee in Zulu
• Kenneth en Paster Sam gaan help met die bediening van die volunteers • Jumpstart kan moontlik help met wiskunde onderrig. Hulle verskaf
material waar die kinders dan elke middag so bietjie ekstra wiskunde kan
doen.
• Daar sal elke 2de week geletterdheids-klasse aangebied word
As jy dink jy kan op ENIGE manier help
skakel vir Karin op 083 235 9906
Koördineerder:
Anita Duif S: 082 411 7015
F: 086 589 9332; E - [email protected]
Ons bid vir . . SIEKES:
Maude Laurence: Maude stabiel, ons bid vir oom Fred en die ander versorgers (079 312 8944)
Seun van Rina van Aswegen: operasie binnekort vir vogbeheer, wag steeds vir nieroorplanting (Rina
072 231 9140)
Phillip Verster: roetine gevestig met versorging. Bid vir Cecile dat sy krag ontvang vir elke dag
(082 490 8781)
Pieter Booysen: gaan beter, steeds in hospitaal. Bid ook vir Kay wat hom bystaan (Kay 072 737
4158)
Ronnie Collatz jr: kleinseun van Ronnie en Memory in Australië, bid vir behandeling van Kroniese
moegheid sindroom (Memory 011-662-1005)
Ann Woest: skandering op 28/2, wag vir uitslae (083 730 6533)
Wynand Jansen van Vuuren: geelsug (082 951 2030)
Kleinkind van Nico Doman: siek, bid vir spoedige beterskap (082 568 2120)
Judy Weakley: skoueroperasie 6 Maart, het goed afgeloop, sterk tuis aan (082 851 5649)
Die Kiewiet Volgende uitgawe einde Maart 2012
ENIGE Artikels, getuienisse of stories kan ingestuur word voor
Dinsdag 20 Maart
Kuierfees 2012
Saterdag 2 JUNIE
Wit olifant-items, ou klere, meubels en/of veiling-
items kan solank gebring word.
Handig asb in by die kerkkantoor
BYBELRAAI
Antwoord: DRIE keer. Sien Matt. 27:69-75 asook Joh. 21:15-17 Petrus het bitter berou getoon omdat hy Jesus verloën het. Jesus het Sy vergifnis
en liefde aan Petrus getoon deur hom ook drie keer daarna te vra of hy Hom liefhet
en direk daarna drie keer ‘n taak aan hom toe te vertrou. Jesus het Petrus as’t ware
dieselfde hoeveelheid kere as wat hy Jesus verloën het, weer in “ere herstel”. Ons
God vertrou ons weer en weer – al maak ons foute. Opregte berou het vergifnis tot
gevolg. Toon berou en aanvaar Sy vergifnis
Gebedsaksie Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679
1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:
1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163
3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: [email protected] – die eposse sal uiters
konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël
voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)
5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal 6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas in die
kruike
2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.
3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by [email protected]/ [email protected] of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.
4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.
5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid.
Dienste
AANGEBIED : EKSKLUSIEWE PRODUK DIE WINTER IS OPPAD
VOED NOU DIE IMMUNITEITSTELSEL MET DIE NODIGE
VITAMIENE, MINERALE & VETSURE
U EIE KEUSE :
o Omvattende stelselopbouer ; of
o Sisteem gefokusde opbouer ; of
o Slegs Vitamiene C of D of kalsium of vetsure; of
o Natuurlike antibiotika
GESKIK VIR ALLE OUDERDOMME
AnsieduPlessis 0828536532/[email protected]
ENTREPRENEUR in VENNOOTSKAP MET SPORTRON INTERNATIONAL ~ “The Wellness Company”
PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:
• Christelike berading en ondersteuning
• Trauma en emosionele pyn • Huweliks- en verhoudingsterapie • Depressive en die rou-proses
Eis terug van jou mediese fonds. Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455
Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!
Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s 083 317 7025 / 082 5677 446 [email protected]
Loodgieter Loodgieter werk. Kontak Dewald 079 813 5733
Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856
BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW
Skakel Karin Grové op 082 821 1146
MAT SKOONMAAK Ons was matte en stoffering in jou huis. Ook “Springclean” voor en na trek. Kontak Kobus Agrella
op 081 469 7250 of epos [email protected]
VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,
sertifikate en vele meer. Kontak Vanessa 083 419 3883; Neels 082 377
3250; Ada 083 263 6565
Dienste SIELKUNDIGES
Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes), studiemetodes, huweliksvoorbereiding, huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid, skolastiese problematiek, vakkeuse,
beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en wwinkels. Mediese fonds tariewe, kontant korting.
Kontak Andri Burger op 082 853 343 of Annemarike de Beer op 084 208 7518
Epos: [email protected]
Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS
Gesonde kos geskik vir kinders se middagete of as mammas nie tyd het vir kosmaak wanneer dinge te besig raak. Standaard porsie: R25 & Groot porsie: R35. Bestellings: Judy 082 851 5649
Werksgeleenthede
LIBRI CAR WASH Benodig aflos bestuurder. Werk een dag per week, minstens een naweek per maand asook tydens verlof & siekverlof om bestuurder, af te los. Moet rybewys hê. Skakel Liana op 0835641389 of na-ure by 011-326-1014/0828042781/011-704-1261
HALFDAG TOESIGHOUER Pvt Dagsorgsentrum soek persoon (30+) vanaf 1/04.
Selfgemotivd, gesond, vriendelik, netjies, energiek
& geduldig. Afgetrede onderwyseresse welkom.
Halfdag – werksure nm, onderhandelbr tydens
onderhoud. Rustige omgewing & atmosfeer! E-pos CV
[email protected] of kontak 082 376 1132 en los
‘n volledige boodskap.
Behuising benodig
MULDERSDRIFT Gesin soek dringend behuising in hierdie area – verkieslik 2 slaapkamer-woning of meer. Vanaf 1 April. Kontak Marina Gericke op 076 175 7637
Werk gesoek
DRINGEND Grace se man, Israel, soek dringend werk. Het 11jr ondervinding petroljoggie, bereid om enige werk te doen. Betroubare werker, woon in Orange Farm.
Israel 076 171 3593.
VERPLEEG – ASSISTENT Dame met gepaste kwalifikasie soek werk, kan bejaardes versorg. Grace Ngolele 074805 2912
Leraars Ds Neels Kloppers
Sel 083 560 3814 [email protected]
Ds Kenneth Mckenzie
Sel 081 376 6709 [email protected]
Kerkkantoor Sel 079 697 1163
Faks 086 698 7605 Administrateur Maryna de Jager [email protected]
Kerk-SMS 082 851 5163
Admin Assistent: Rensia Swanepoel [email protected]
Musiekleier Sanet Louw
082 824 9388
Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso
083 548 8263
Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250
Epos: [email protected]
Jeug - Portefeulje Leier
Sanette du Plessis
076 309 7942
Bestuursraad 2012 Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer
Funksionele Portefeuljes
Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883
Erediens Anton Steyn 082 785 6657
Finansiële Bestuur Clive Carney 083 276 4031
Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625
Bedienings Portefeuljes
Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463
Getuienis VAKANT -
Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942
Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908
Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250
Bestuursforum
Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120
Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820
Ander kontakpersone
Strewers Anita Duif 082 411 7015
Tegniese ondersteuning Pieter Pieters 082 920 3837
Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757
BANKBESONDERHEDE
Bank ABSA
Takkode 632005
Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif
Rekeningnommer 310580023
LOPENDE REKENING (TJEK)
Gemeente Besonderhede
Neem asseblief kennis dat die
gemeente geen landlyne het nie, kontak
ons op die selnommers
KERKKANTOOR URE
Maan tot Don 8:00 - 16:00
Vry 8:00 – 14:30