iederark aug.pdfnaomi scheepers e-pos gerus enige voorstelle, idees of bydraes na:...
TRANSCRIPT
16 Augustus 2015
Iederark
Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos [email protected] Sendingkantoor [email protected] Jeugkantoor [email protected]
Wat gebeur DV hierdie week….……
Sondag 16 Augustus
Gebedskrygers Oggenddiens—Nagmaal
Koffiediens
07:30 09:15
17:30
Maandag Dag van gebed
17 Augustus Gebedskrygers Eiendomsvergadering
07:00 18:00
Dinsdag 18 Augustus
Gebedskrygers TRIBE –C (Gr 1-5) Plugged in (Gr 6-7)
07:00 16:00 18:00
Woensdag 19 Augustus
Gebedskrygers Growth Point
07:00 18:30
Donderdag 20 Augustus
Gebedskrygers Gebedsvergadering
07:30 16:00
Vrydag 21 Augustus
Gebedskrygers Vroue gebed
07:00 09:00
Gebedskrygers Manne bid-uur
06:30 07:00
Saterdag 22 Augustus
Uitgawe 28/2015
Bladsy 2
HOSPITAAL SENDING
(Petro Zaayman) Ons sê saam baie dankie aan ons Vader vir die week van rus wat Petro gehad het. Vanmiddag is die studente by die hospitaal om van bed tot bed ‘n boodskap te bring. Bid asb vir hulle. Bid asb vir: Iemand wat ‘n gestremde kind het
en nou beroerte het. Iemand met sere aan die bene. Iemand met erge depressie en nie
meer kans gesien het vir die lewe nie.
BOTSWANA SENDING (Jerry en Magda) Ons dank en eer die Here vir
seëninge en gesondheid. Klein Violet wat nog in Gabarone
aansterk na die operasie aan haar voetjies.
Die stene maak vir kerk en omheining vorder goed, ons is so dankbaar vir elkeen wat bygedra het vir die werk van die Here.
Ons is dankbaar dat dit goed gaan met ons kinders in Potch.
’n Oud-kollega Maarten wie in die hospitaal in Potch is met erge beenkanker.
Ons bid saam vir die myne wat swaar trek. Mense is bekommerd oor hulle werk. Indirek beïnvloed dit God se Koninkrykswerk omdat die mense bydraes lewer om Sy werk in stand te hou.
MALAWI SENDING (Pieter) Baie dankie: Dat die mense weer krag gekry het
om tuin te maak. 4 Persone is ywerig besig in die tuin. Veral Ka-zembe en Wilson wat my so getrou
help. Vir die goeie tyd wat ek by Mpumbe en
Ntaka village ondervind. Bid asb dat die Here in hulle harte sal werk en dat hulle hul nie sal laat afsit deur die ander wat hulle wil ompraat nie.
Dankie dat ek vir die vloedgeteisterde mense mielies kon neem. Hulle het nie net hulle oes verloor nie, maar hulle hui-se het heel weggespoel. Hulle bly op die oomblik in grasskuilings.
Bid asb : My bure is op die oomblik in Potch en
gaan dan na die Kaap. Daar bestaan ‘n moontlikheid dat hul hul lisensie vir die radiostasie gaan kry. Bid asb vir hulle.
Bid asb dat alles reg sal verloop met die aansoek vir my werkspermit.
VERITAS SENDING (Ds Dawie en Naomi) Dit was vir Veritas College ‘n moeilike jaar weens ‘n afname in donasies weens die wêreldwye ekonomiese insinking. Ek meen ons het ons eie weergawe van “Faith like potatoes” beleef. Jy dink die “reën” is nie naastenby genoeg nie, maar die Here gee self die oes. Kom ons loof Hom saam vir ‘n besonder geseënde jaar.
Uitgawe 28/2015
Bladsy 3 Uitgawe 28/2015
Bladsy 4
VADERSKAPKURSUS Ons bied Vaderskap toerusting vir alle manne aan (ook vir manne buite die ge-meente): 4 Augustus tot 15 September elke Donderdagaand om 18:00. Vir sewe weke agtereenvolgens gaan die manne elke Donderdagaand geleentheid hê om oor Vaderskap en dit wat Manne behoort te doen binne hulle huisgesinne, saam gesels en leer. Die intensiewe kursus is ‘n herhaling van die eerste kwartaal se materiaal wat deur Cassie Carstens ontwikkel is en bekendstaan as “The World Needs a Fa-ther”. Vertel asb vir jou vriende en kollegas van die geleentheid. Nooi asb almal daar-heen uit. Die kursus is gratis en koste van die kursusmateriaal sal deur kollekte en donasies gedek word. Dis belangrik om jou naam vir my te stuur as jy die kursus wil bywoon. Ek gaan slegs ‘n klein groepie akkommodeer sodat ons intiem kan werk en geleentheid vir oopkop gesprekke kan kry. Hierdie kursus verander huwelike, en plaas gesinne op ‘n totaal nuwe koers. Dis lewensveranderend! Bespreek nou jou plek by [email protected] of sms 082 340 7549
Uitgawe 28/2015
NG Welsyn Potch bied op Woensdag 2 Sept, 'n heerlike bederfoggend aan in die ge-selskap van die gewilde Mathys Roets. Kaartjies is R190 per persoon wat 'n geskenk en 'n 3-gang middagete insluit te Crista Galli. Kontak Liezl of Retha by NG Welsyn by 018-2977347 vir navrae of epos ons by [email protected]. Opskud en be-spreek NOU jou kaartjie om teleurstelling te voorkom. Ns: Die is 'n ideale geleentheid om admins/sekretaresses te bederf, aangesien die 2de Sept saamval met die Nasionale Sekretaressedag
Bladsy 5
Die Sondagaand byeenkomste word in
ʼn nuwe formaat aangebied: Ons kuier
rondom die Woord saam in die OU
saal. (Jeug kom in nuwe saal byeen).
Die gemeente se nuwe gebouekompleks word op 23 Augustus ingewy. Ons nooi jou uit om op daardie dag saam te kom feesvier! Dankie aan elkeen wat gehelp het! Op die dag gee ons die eer aan God vir Sy genade!
Uitgawe 28/2015
Bladsy 6 Uitgawe 28/2015
Bladsy 7 Uitgawe 28/2015
V
E
R
J
A
A
R
S
D
A
E
A
U
G
U
S
T
U
S
01-Aug Ystie Beukman 16-Aug Wittie Botha
Gerhard Bezuidenhout Leandri Swanepoel
Riaan Calitz Hanro van der Walt
Andrie de Beer 17-Aug Marelize Adams
Louise Spamer Larissa Gouws
Johnny van Wyk Luhann Pat
02-Aug Elsa Pavier 18-Aug Ronel du Toit
Sanet Smit 19-Aug Jimmy Pavier
03-Aug Cameron Bradley Christo van Eck
Juan Rusch 20-Aug Kathleen Froneman
Salomé Smit Arlene Meyer
Joeye Viljoen Boet van Heerden
05-Aug Francois Ferreira 21-Aug Berna Bradley
Marina Smit Willem Kanes
Louise Strydom Wouter Kirstein
06-Aug Anna Beukman Adele Pretorius
Johan Conradie 22-Aug Mandie Carstens
Sandra du Toit Megan Coetzen
Freddie Pretorius 23-Aug Celicia Brooks
Chanel Schoonwinkel 24-Aug Fanie Ferreira
Jaxques van Niekerk Andries Fourie
07-Aug Jacques Gouws SJ Fourie
Peter van Eldik WJ Strydom
08-Aug Nic Stassen Hennie van der Merwe
09-Aug Dané Phaal Lana van der Merwe
Loutjie van der Walt 25-Aug Sandra Barnard
10-Aug Alta Hamilton 27-Aug Chrisna Human
Rosa Koekemoer 28-Aug Mara Greeve
Denis Pothas Anhé J van Nieuwenhuizen
Anna Steyn Gerhardus Joubert
11-Aug Nelie Botha Givan Visser
David Naude 29-Aug Okkie Cilliers
Anel Pretorius Ansie Haarhoff
12-Aug Hennie Fourie Karli Pelser
Santi Gouws Joané van der Walt
Stefan Terblanché 30-Aug Marnus Lombard
13-Aug Bettie Van Wyk Adriaan Marais
Hester Greyling Tjaart Nel
15-Aug Mariette Lombard Lana Stassen
Alta Pothas 31-Aug Alta Smit
Kristél Scheepers Gerda Tullues
Don van der Merwe Jasper van Zyl
Uitgawe 28/2015 4
Redakteur:
Naomi Scheepers
E-pos gerus enige voorstelle, idees of bydraes
na:
Beperkte spasie is beskikbaar gestel vir klein advertensies @ R100 pm (vir vier
plasings) vir ‘n spasie van 75mm x 70mm. Dit sluit ‘n outomatiese verskyning op die
webblad in. Die koste van ‘n A5 bladsy beloop dan R600 pm. Inbetalings word by die
kerkkantoor gedoen. Advertensies word vooraf opgestel en elektronies tesame met
die inbetalingsbewys na Naomi gestuur. (Naomi en die Mediabestuur hou die reg
voor om advertensies wat indruis teen die etos van die gemeente, nie te plaas nie.
Die voorreg om in die Iederark te adverteer is slegs vir ingeskrewe lidmate van die
gemeente beskikbaar.)
Die grootte van die oplaag word nie gewaarborg nie en word steeds gedruk na die
behoefte van gemeente getalle.
Gemeentelede wie beriggies wil plaas of vergaderings wil laat afkondig, is welkom om dit na [email protected] te e-pos voor 16:00 op Donderdae. Ek wil net meld dat ek slegs inligting wat in die Kitsgids beskikbaar is, en dit wat vir my gestuur word, kan plaas.
Bladsy 8
5