blokraai -pr t -pret

13
Blokraai -PRET saamgestel uit vandag se koerante Maklik om uit te druk! 8 Februarie 2021

Upload: others

Post on 29-Nov-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Blokraai -PR T -PRET

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!8 Februarie 2021

Blokraai-PRET

Page 2: Blokraai -PR T -PRET

Blokraai Blokraai

Pretblad1 uit 5 8 Februarie 2021

28Dwars1. Haastig skryf (7)5. Mense wat geleerd en ervare is (5)8. Asiatiese of Egiptiese waterlelie (5)9. Verlegging wat kruising van treine vergemaklik (7)10. Nou Nam. (3)11. Oninspirerende (9)13. Kernagtig (6)14. Opwek (6)17. Tot ’n geheel maak (9)19. Eiesinnigheid (3)21. Waardevolle (7)23. Komieklike (5)24. Groot moeilikhede (5)25. Waagstukke of gevaarlike kanse (7)

Af1. Soort vierwielrytuig of spaaider (5)2. Vrypostig (7)3. Eiendom (9)4. Hinderlik of moeilik (6)5. Vetterige stof waarvan kerse gemaak word (3)6. Takke of ranke afsny (5)7. Woordewisseling (7)12. Bedroefdes (9)13. Aanhoudend steek (7)15. Hoofstad van Thailand (7)16. Verontagsaam (6)18. Verhandeling (5)20. In die wind praat (5)22. Strepe in marmer (3)

Page 3: Blokraai -PR T -PRET

Crossword

Pretblad2 uit 5

Across

8 Februarie 2021

Down

33

5. Of small importance (6)7. Licensed medical practitioner (6)9. Multicoloured stone (4)10. Full of incidents (8)11. Make by combining di�erent ingredients (7)13. Excessive desire for wealth (5)15. Place where an organised event happens (5)16. Creative people like musicians and painters (7)18. Gesundheit! (5, 3)19. Lie in ambush (4)21. Child of one’s uncle or aunt (6)22. Intense feeling of fear (6)

1. Move up and down, preparing to fly (4)2. Draw out (7)3. Provided with a border (5)4. Statue erected in commemoration of a person (8)6. Areas with greens, fairways and caddies (4, 7)8. Hairy worm with numerous pairs of legs (11)12. Fail to take into account (8)14. Prolonged period of scanty rainfall (7)17. On the point of death (5)20. Disturbance made by an unruly mob (4)

Page 4: Blokraai -PR T -PRET

Breinknoop

Sudoku

Pretblad3 uit 5 8 Februarie 2021

33Moeilikheidsgraad: KafdrafVoltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3-kassie die syfers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen. G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Lees meer by http://wikipedia.org/wiki/Sudoku.

1. Wat is die naam van die gerekonstrueerde myndorp op die plek waar die Crownmyne was?2. Wie was die Vikings se “dondergod”?3. In watter land sal jy kibboetse kry?4. Wat word die Chinese vegkuns genoem?5. Wat is die naam van Hägar se vrou in die gelyknamige strokiesprente?

Page 5: Blokraai -PR T -PRET

Jongspan

Pretblad4 uit 5 8 Februarie 2021

Page 6: Blokraai -PR T -PRET

Oplossings

Pretblad5 uit 5

Breinknoop

8 Februarie 2021

Sudoku [32 6 Februarie]

Crossword [32 6 Februarie]

Blokraai [ 27 5 Februarie] Dwars: 1. morsige; 5. gesig; 8. datum; 9. sosiaal; 10. lesing; 11. vyande; 12. koei; 13. saad; 17. albino; 19. lektor; 22. kinders; 23. stres; 24. poste;

25. nageaap.Af: 1. model; 2. rotasie; 3. iemand; 4. ekse; 5. gesmyt; 6. swaan; 7. geleerd; 12. kaalkop; 14. agterna; 15. snoete; 16. mensig; 18. bonus; 20. resep; 21. asyn.

Across: 1. au pair; 4. merge; 7. enrage; 8. icicle; 9. ante; 10. oncoming; 12. soup kitchen; 17. disloyal; 19. park; 20. ideals; 21. glides; 22. tread; 23. nearly.Down: 1. awnings; 2. plateau; 3. ice hockey; 4. micro; 5. recline; 6. energy; 11. catalogue; 13. obscene; 14. happier; 15. nursery; 16. adrift;18. oiled.

1. Gold Reef City2. Thor3. Israel4. Koeng foe5. Helga

Page 7: Blokraai -PR T -PRET

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!7 Februarie 2021

Page 8: Blokraai -PR T -PRET

Blokraai-PRET

1 uit 6

Blokraai

Naam......................................................................... Tel...................................... Faks of e-pos.............................................................Stuur jou inskrywing na [email protected]

460Twee kanse om R500 te wenVersteek in die sirkels, afwaarts gespel, is die woord vir instrumente waarmee sekere golwe uit die ruimte opgevang word. SMS die woord BLOK gevolg deur jou antwoord na 34581. Die lyn sluit op 13 Februarie om 12:00, en elke SMS kos R1,50. Gratis SMS’e geld nie, en foutiewe SMS’e word verreken. Die wenner word op 28 Februarie aangekondig.

7 Februarie 2021

Page 9: Blokraai -PR T -PRET

BlokmakierieIn die geel blokkies is ’n koddige sin versteek wat op die rooster sal verskyn nadat jy die Blokmakierie korrek voltooi het (jy lees die sin van bo af ondertoe).

2 uit 6 7 Februarie 2021

Dwars1. Aangetroude familielede7. Eenheid van elektriese vermoë, na ’n Skotse uitvinder genoem11. Whê, ek is . . . nie so lelik soos jy nie!13. . . .-logismes is nuwe skeppings in die taal14. Amerikaanse modeontwerper met die voornaam Calvin15. Sagte silwerwit metaal wat uit die erts kassiteriet verkry word16. Wonings van mense wat spreekwoordelik nie met klippe moet gooi nie17. Raak skiet maar nie doodskiet nie, soos ’n bok20. In die Ooste word dit “adat” genoem23. Okkasie vir kou, sluk en geluk!25. Die lus of die strewe hê26. ’n Dubbeldoor het twee van hulle27. Naam van 13 Rooms-Katolieke pouse28. Groot ruimte (of ’n bom) in die grond29. Dit setel natuurlik in die brein30. Wat twee strome in die see by die Wes-Kaap doen32. Klein sesde letter33. Vooruit bereken wat die stand van die geldsake gaan wees35. Amper ryk, maar jy steek tog jou hand uit!38. Groot land in Afrika met Bamako as hoofstad39. Groot glasruite voor ondernemings waaragter van hul koopware uitgestal is41. Krieketkompetisie tussen Engeland en Australië42. ’n Tafel gereedmaak vir 23 Dwars43. Serafyne en gerubyne44. Koppig soos ’n onsagte bondel hare aan ’n steel?

Af2. Namakwapatrys waarmee ’n heildronk gedrink word?3. Dit kan op die see verskyn word wanneer ’n tenkskip erg lek4. As jy eentalig is, is jou moedertaal die . . . taal wat jy ken5. Die kriminalis is ’n kenner hiervan6. Ex o�cio, oftewel ampshalwe (afk.)8. Stof wat die vorming van teenliggame veroorsaak wanneer dit ingespuit word9. Iemand wat aan die bestaan van een God glo10. Afgeronde gedeeltes van bedrywe in dramas12. Verkleef of verknog (aan)18. Woensdag (afk.)19. Ismus is ’n land- . . .21. Vroeë gedig in Afrikaans deur Eugène Marais22. Elektriese lig (afk.)24. Stad waar die Olimpiese Spele verlede jaar moes plaasgevind het maar nog nie het nie27. Jy kan hiermee opklim, of jou skoene kan hiervan wees28. Aangename luggesteldheid op ’n sonskyndag (4, 4)29. DVD is die afkorting van . . . veelsydige disket31. Wisselvorm van oompie32. Die rand ombuig, vashaak en pers, soos van sinkplate om hulle saam te voeg33. Betogers se groot stuk lap met bv. ’n slagspreuk daarop34. Vakansieplek36. Is dit ’n oormatige hoeveelheid hoewel ek nog nie sewe is nie?37. Klere aantrek soos ’n leek? (anagram)38. Middeleeus (afk.)40. Maat- of stemveranderingsteken in die psalms

Page 10: Blokraai -PR T -PRET

JuniorblokraaiKompetisieHet jy die junior blokraai geniet? Stuur vir ons ’n selfoonfoto van jou met jou voltooide blokraai (sowel as jou naam en jou ouderdom) na [email protected] en jy kan ’n kontantprys van R250 wen. Die antwoorde van jou blokraai hoef nie alles sigbaar te wees nie.

3 uit 6 7 Februarie 2021

Page 11: Blokraai -PR T -PRET

Vasvra

Woordslim met die WAT

MoeilikSudoku

Maklik

4 uit 6 7 Februarie 2021

1. Watter woord het die strokiesprenttekenaar Mort Walker geskep vir die simbole wat saam gebruik word in die plek van ’n vloekwoord (soos %@$&*!)? (a) Bri�ts; (b) Emanata; (c) Plewds; (d) Grawlix.

2. Waar op ’n mens se liggaam is die lyne wat rasceta genoem word? (a) Voorkop; (b) Polsgewrigte; (c) Om die naeltjie; (d) Waai van die bene.

3. In watter jaar het die boksreëls ontstaan wat vandag nog die Queensberry-reëls genoem word? (a) 1767; (b) 1827; (c) 1867; (d) 1907.

4. Watter land het die eerste vroulike minister gehad wat amptelik lid van ’n regerende party se kabinet was? (a) VSA; (b) Rusland; (c) Frankryk; (d) Brittanje.

5. Watter twee nasionale hoofstede is die naaste aan mekaar ná die Vatikaanstad en Rome? (a) Wene en Bratislava; (b) Helsinki en Tallinn; (c) Damaskus en Beiroet; (d) Brazzaville en Kinshasa.

6. Watter sintetiese vesel het Louis-Marie-Hilaire Bernigaud, die graaf van Chardonnet, teen die einde van die 19de eeu begin ontwikkel? (a) Rayon; (b) Nylon; (c) PVC; (d) Bakeliet.

7. Watter belangrike middel is oorspronklik uit die bas van wilgebome gemaak? (a) Ginseng; (b) Morfien; (c) Aspirien; (d) Penisillien.

8. Hoeveel sintetiese elemente, wat deur mense geskep is en nie natuurlik op die aarde voorkom nie, kom in die periodieke tabel van elemente voor? (a) 14; (b) 24; (c) 34; (d) 44.

9. Wat is die naam van die hoogste berg in Griekeland? (a) Olimpus; (b) Helikon; (c) Kedros; (d) Parnassus.

10. Watter Amerikaanse president het die kortste inhuldigingstoespraak gelewer? (a) Barack Obama; (b) Abraham Lincoln; (c) John F. Kennedy; (d) George Washington.

Wat beteken die woord

swerk?(a) doellose swerwery (b) klomp wolke (c) masjien by ’n boorgat

Page 12: Blokraai -PR T -PRET

Jongspan

5 uit 6 7 Februarie 2021

Page 13: Blokraai -PR T -PRET

Oplossings

Sudoku

Woordslim

Vasvra

MoeilikMaklik

Juniorblokraai

6 uit 6 7 Februarie 2021

Blokmakierie Versteekte sin: Mense wat in glashuise woon, moet groot vensters was.Dwars: 1. Skoonmense, 7. Watt, 11. Tog, 13. Neo-, 14. Klein, 15. Tin, 16. Glashuise, 17. Kwes, 20. Gewoontereg, 23. Ete, 25. Wil, 26. Gele, 27. Leo, 28. Myn, 29. Denke, 30. Ontmoet, 32. F’ie, 33. Begroot, 35. Reik, 38. Mali, 39. Winkelvensters, 41. As, 42. Dek, 43. Engele, 44. Hardekwas.Af: 2. Kelkiewyn, 3. Oliekol, 4. Enigste, 5. Strafreg, 6. E.o., 8. Antigeen, 9. Teïs, 10. Tonele, 12. Geheg, 18. Wo., 19. Engte, 21. Winternag, 22. E.l., 24. Tokio, 27. Leer, 28. Mooi weer, 29. Digitale, 31. Omie, 32. Fels, 33. Banier, 34. Oord, 36. Ekses, 37. Klee, 38. Me., 40. Sela.

(b) klomp wolkeDie woord swerk is ’n digterlike woord wat verwys na ’n geheel van wolke, veral wolke wat deur die wind voortgedryf word, en wat naderende on-weer aandui. (WAT)

1. (d) Grawlix is die woord wat Mort Walker, skepper van die karakter Beetle Bailey (in Afrikaans: Seppie, die soldaat), gebruik het om kragwoorde aan te dui (byvoorbeeld %@$&*!). Dié gebruik het al vroeër ontstaan, maar Walker was die een wat dit ’n naam gegee het. In The Lexicon of Comicana (1980) kyk hy op ’n humoristiese wyse na maniere waarop strokiesprent-kunstenaars sekere gevoelens weergee. Bri£ts is die stofwolkies agter ’n karakter wat weghardloop. Emanata is lyntjies om ’n karakter se kop wat skok of verbasing uitdruk. Plewds is sweetdruppels om die kop van karakters wat hard werk.2. (b) Polsgewrigte. Rasceta is die term vir die lyne aan die binnekant van ’n mens se polse, wat veral duidelik is wanneer hande binnetoe gebuig word.3. (c) 1867. Toe John Graham Chambers in 1867 vir boks ’n stel reëls opstel wat tegniek en vaardigheid beklemtoon, het John Sholto Douglas, die negende markies van Queensberry, as beskermheer opgetree. Die Queens-berry-reëls bepaal dat deelnemers opgestopte handskoene moet dra en dat rondes drie minute lank moet wees, met ’n minuut ruskans tussenin. Boksers wat platgeslaan is, moet binne tien sekondes opstaan of die geveg prysgee. Die Queensberry-reëls het ’n groot invloed op moderne amateur-boks gehad, en die meeste word nog gebruik.4. (b) Rusland. Alexandra Kollontai (1872-1952) van die Russiese Sowjet-republiek was in 1917 en 1918 die “volkskommissaris” vir welsyn in Wladimir Lenin se regering. Sy was ’n prominente lid van die Bolsjewiste en die eerste vrou in die geskiedenis wat amptelik lid van ’n regerende party se kabinet was. Sy was ’n belangrike figuur in die Marxistiese feminisme en het die Zhenotdel gestig, wat die status van vroue in die Sowjetunie wou verbeter.5. (d) Brazzaville, hoofstad van die Republiek die Kongo, en Kinshasa, hoofstad van die Demokratiese Republiek die Kongo, lê teenoor mekaar aan weerskante van die Kongorivier. Ook ander hoofstede is na aan mekaar. Wene (Oostenryk) en Bratislava (Slowakye) is 54 kilometer uitmekaar. Tussen Helsinki (Finland) en Tallinn (Estland) is 78 km. Damaskus (Sirië) is 86 km van Beiroet (Libanon).6. (a) Rayon. Louis-Marie-Hilaire Bernigaud, die graaf van Chardonnet, ’n Franse chemikus en student van Louis Pasteur, het in 1889 begin met ’n eenvoudige proses om ’n nitrosellulose-oplossing met chemiese behande-ling te verander in sellulose. Die vervaardiging van kunssy of Chardonnet-sy het in 1891 begin, en dit was die eerste kommersieel vervaardigde mensgemaakte vesel. In 1924 het dit die naam rayon gekry.7. (c) Aspirien word gemaak van salisielsuur, wat oorspronklik in die bas van wilgebome gekry is. Mense het dit toe al eeue teen koors en pyn gebruik. Die Duitse chemikus Felix Ho¯mann het in 1893 aan ’n middel begin werk op aandrang van sy pa, wat salisielsuur vir rumatiek gebruik het. In 1899 het Ho¯mann ’n poeier begin verkoop, en teen 1915 was dit in apteke as tablette beskikbaar.8. (b) 24. Sintetiese elemente is chemiese elemente wat nie natuurlik op die aarde voorkom nie, maar geskep is deurdat die fundamentele deeltjies gemanipuleer is in kernreaktors of deeltjieversnellers. Vir natuurlike elemente word die atoomgetalle van 1 tot 94 gebruik. Die 24 sintetiese elemente, wat tussen 1944 en 2010 geskep is, se atoomgetalle loop van 95 (americium) tot 118 (oganesson).9. (a) Olimpus, Griekeland se hoogste berg (2 917 meter), lê 80 km suidwes van Thessaloniki. Dié berg het 52 pieke asook ’n aantal diep skeure. Die hoogste piek, Mitikas, is volgens oorlewering die tuiste van die Griekse gode.10. (d) George Washington se toespraak aan die begin van sy tweede termyn in 1793 was 135 woorde lank. William Henry Harrison se toespraak in 1841 was die langste tot dusver – 8 445 woorde. Harrison, wat sonder hoed of jas was, het in ’n kwaai sneeustorm 105 minute gepraat. Hy het kort daarna longontsteking gekry en is ’n maand later oorlede ná die kortste ampstermyn van enige Amerikaanse president. Pres. Joe Biden het verlede maand 2 552 in sy toespraak gebruik. Sy voorganger, Donald Trump, se toespraak in 2017 was 1 433 woorde lank.

Blokraai [456 10 Januarie]