boekmerk - hoërskool bergvlam...2019/01/07 · –strofe 1 en 2 het ses versreëls elk –strofe 3...
TRANSCRIPT
BOEKMERKMarlise Joubert
(Uit: vonk@verse 2. Best Books. 2011)
AANBIEDING OPGESTEL & VERWERK (UIT BRONNE SOOS AANGEDUI) DEUR:
LOUISE FULLARD & RIANA GEORGHIADES
BOEKMERK• (selfstandige naamwoord – noun):
– bladwyser; strokie gemaak van karton,
leer, ens.
– wat tussen die blaaie van ’n boek geplaas
word om te wys waar die leser opgehou
lees het
• (werkwoord – verb):
– Hierdie woord word nooit as ’n werkwoord
gebruik nie, maar wel in die gedig.
• Hier beteken dit: om vir jou ’n aangename
herinnering vas te lê wat vir jou ’n
bladwyser op jou lewenspad kan wees
Mossie Mossies (sparrows) kom dwarsoor
ons land voor. Die voëltjies is klein
en kan onder andere uitgeken
(recognised) word aan hul swart
of wit wange wat met sagte vere
bedek is. Hulle wange lyk ook
baie soos die pette met flappe van
die soldate van ouds. Waar
mossies bymekaar is, drom hulle
saam en vlieg kort-kort op.
Die kinders het wange
soos mossies. ‘n Mossie is
‘n voëltjie met vet
wangetjies.
Hierdie gedig handel oor ‘n
onderwyseres se
perspektief op die kinders
in haar klas.
Die mossie is ook 'n
Bybelse (Christelike Bybel)
beeld, want in Matteus
10:29 van die Christelike
Bybel word gesê dat:
elkeen belangrik is, selfs die
mossies.
MAT 10:29”Is twee mosies nie vir ’n sent te
koop nie? En tog sal nie een van
hulle op die grond val sonder die
wil van julle Vader nie.”
BOEKMERK
• 1 kinders
• 2 met wange soos mossies
• 3 wat teen elke oggend stoei
• 4 hande altyd woerende vlerke
• 5 elke lyfie 'n seilende gesang -
• 6 vlak bo die waterspieël
• 7 van 'n klipvloergang
• 8 vlytig stort die druppels klank
• 9 oor haar uit totdat sy verbaas
• 10 die reuk van bittersoet jasmyn
• 11 uit haar skooljare proe
• 12 waar sy ook kon mor
• 13 en protesteer:
grumble about
smell jasmin
wrestle
sparrows
hande beweegaltyd
BOEKMERK• 14 waarom is alles altyd ver
• 15 waarom is alles altyd hier
• 16 waarom moet ek leer
• 17 van optel aftrek deel
• 18 van dooie digters
• 19 uit die toentertyd
• 20 en watter land sit waar
• 21 en waarom draai die son
• 22 toe maak sy die dag weer oor -
• 23 met elke skoolklok werk sy
• 24 namens mossiekind: on behalf of
long ago
BOEKMERK• 25 kom ons pars die wind
• 26 met wange soos soldaatjies
• 27 totdat elkeen net die geur
• 28 van jasmyn kan boekmerk
• 29 teen die onheil van ons
• 30 ellelange reis
(Uit: vonk@verse 2. Best Books. 2011)
very long
fragrance
jasmin
press
misfortune
BOOKMARK
• 1 Children
• 2 with cheeks like sparrows
• 3 that wrestle with every morning
• 4 hands always whirling wings
• 5 each little body a soaring hymn -
• 6 just above the water mirror
• 7 of a stone floor passage
• 8 diligently the drops of sound shower
• 9 over her until with surprise she tastes
• 10 the smell of bitter sweet jasmine
• 11 from her school years
• 12 in here she also could grumble
• 13 and protest:
• 14 why is everything always far away
• 15 why is everything always here
• 16 why must I learn
• 17 about adding subtracting division
• 18 about dead poets
• 19 from the olden days
• 20 and which country is where
• 21 and why the sun rotates
• 22 then she recreated the day -
• 23 she worked with every school bell
• 24 for the sparrow child:
• 25 come let's press the wind
• 26 with cheeks like soldiers
• 27 until each one only the scent
• 28 of jasmine can bookmark
• 29 against the misfortune of our
• 30 very long journey
'n Gesang is 'n dank- of pryslied. Hierdie
onderwyser sien elke kind as 'n pryslied
wat oor die skool se blink klipvloer beweeg
soos mossies wat oor 'n plas blink water seil
of sweef.
Die onderwyseres (spreker in die gedig)
onthou haar eie skooldae en plaas haar in
die kinders se skoene: Hoekom moet hulle
elke dag soveel dinge leer?
Jasmyn (Jasmin flower)
Net soos wanneer 'n mens
blomblaartjies pars,
byvoorbeeld 'n jasmynblom
- druk die wind die vlieënde
mossies se wange plat en
pars dit as't ware.
Die onderwyser wil elke dag spesiaal
maak, sodat die leerders dit sal onthou.
Sy moet van elke dag 'n boekmerk maak
waarna die leerders eendag kan
terugblaai en aan hul skooldae kan
terugdink as dae van vrede en geluk.
• Die spreker gebruik metafore baie
effektief.
• Let op na:
– "hande altyd woerende vlerke”
– “elke lyfie 'n seilende gesang"
• Hierdie metafoor word versterk deur
die klanknabootsing van die vlerkies in
die woord "woerende" - die leser kan
die vlerkies amper hoor.
Jasmyn
Ook personifikasie word
ingespan wanneer sy sê:
"vlytig stort die druppels
klank oor haar uit"
en sinestesie wanneer sy
– "die reuk van bittersoet
jasmyn uit haar skooljare
proe",
Die klank word oor die toeskouer uitgestort.
Sy word nou deeI van die kinders se lewe en is nie meer
'n toeskouer nie.
__________________________________________________
Sy onthou hoe sy gevoel het as 'n skoolkind.
Sy onthou hoe sy ook gekla het oor die skoollewe.
Hoewel hierdie vrye vers net twee
soorte leestekens het, gebruik die
digter die
dubbelpunt [:] en die
aandagstreep [ - ]
baie effektief om die gedeeltes
daarna te beklemtoon.
•Die gebruik van tipografie in versreëls
6 tot 7, 14 tot 21 en weer 25 tot 30,
• asook die alleenplasing van die
woord "kinders" aan die begin van die
gedig hef die boodskap van die gedig
uit. (beklemtoon)
TITEL• Die titel vertel waaroor die gedig gaan:
• die boekmerk is 'n plekwyser in 'n boek.
• Hier is dit ook 'n plekwyser in die lewe van die
kinders.
• Die onderwyser wil 'n simboliese boekmerk
vir die kinders gee, vir wanneer hulle
terugdink aan hul skooljare.
• Hulle moet onthou hoe lekker dit was - dit is
iets positiefs wat hulle kan saamneem
regdeur hulle lewe.
INTERTEKSTUALITEIT
• Die gedig verwys na 'n teksvers in die
Christelike Bybel, naamlik Matteus 10:29.
• Mossies is beskou as onbelangrike voëls.
• Tog is hulle vir God belangrik.
• Net so is die kinders ook belangrik.
BOUUiterlike bou:
• Ses strofes van verskillende lengtes:
– strofe 1 en 2 het ses versreëls elk
– strofe 3 het agt versreëls
– strofe 4 het drie versreëls
– strofe 5 het twee versreëls
– laaste strofe het vyf versreëls
• Daar is geen spesifIeke rymskema nie
• Dit kan dus as 'n vrye vers beskou word.
BOUInnerlike bou:
• Daar is progressie in die gebeure.
• Aanvanklik (at first) Iyk dit asof die
onderwyseres bloot 'n toeskouer is by
wat in die kinders se lewe aangaan.
• Daarna begin sy dink aan haar eie lewe
as leerder en gebruik die herinneringe
(memories) om haar klas te verbeter.
• Haar taak is nie net om die kinders feite
te leer nie, maar ook om hulle voor te
berei vir die lewe.
BOEKMERK • 1 kinders
• 2 met wange soos mossies
• 3 wat teen elke oggend stoei
• 4 hande altyd woerende vlerke
• 5 elke lyfie 'n seilende gesang -
• 6 vlak bo die waterspieël
• 7 van 'n klipvloergang
Vergelyking. Die kinders het klein, ronde wangetjies soos die mossies se gesiggies.
moving wildly wings
wrestle
busy sailing Hymn (geestelike lied)
mirror
stonefloor passage Inkeping
Die skool se gang so glad en blink jy kan jou weerspieëling daarin sien (soos by water).
Aa
nd
ag
stree
pb
ekle
mto
on
Enjambement (Een versreel loop oor na die volgende sonder dat daar 'n ruspunt aan die einde)word doeltreffend (efficiently) gebruik om die beweging van die kinders voor te stel. (Regdeur die gedig)
Herhaling: r2 & r26:
wange soos...beklemtoon
w-klanke gee ritme en atmosfeer
Intertekstualiteit : ln hierdie gedig kan die
Chrlstelike Bybel as 'n interteks gesien word.
Metafoor: Die kindersse hande is"woerende
vlerke"
Personifikasie: Menslike eienskappeaan 'n niemenslikevoorwerp gee."elke lyfie 'n seilendegesang“.
Progressie:Ontwikkeling wees in die tydverloop (course of time) en in die
verloop van gebeure (chain of events).
"teen elke oggend stoei" (versreel 3): Dit Iyk of die kinders nie Ius is vir die dag nie.
Die kinders word
deur 'n
toeskouer
beskryf.
BOEKMERK • 8 vlytig stort die druppels klank
• 9 oor haar uit totdat sy verbaas
• 10 die reuk van bittersoet jasmyn
• 11 uit haar skooljare proe
• 12 waar sy ook kon mor
• 13 en protesteer:
hardworking, eager, diligent
surprised
fragrance
grumble about
protest, moan
Hierna volg die dinge wat nie vir haar lekker
was van skool nie.
lae
rsk
oo
lon
de
rwy
sere
s
Oksimoron:bittersoet
(bitter-sweet): dit proegelykertyd bitter en
soet (letterlik;) dit was ’n ervaring wat
tegelykertyd lekker en sleg was (figuurlik)
Twee teenoorgesteldebegrippe word direk met
mekaar verbind
Dit herhinner haar aan haareie skooljare.
Jasmyn het gewoonlik ’n lekker soet reuk. Die
onderwyseres se skooldae was lekker, maar ook sleg
(“bitter”).
Assonansie
Die klank word
oor die toeskouer
uitgestort.
Sy word nou deeI
van die kinders se
lewe en is nie
meer 'n toeskouer
nie.
Sy onthou hoe sy
gevoel het as 'n
skoolkind.
Sy onthou hoe sy
ook gekla het oor
die skoollewe.
BOEKMERK • 14 waarom is alles altyd ver
• 15 waarom is alles altyd hier
• 16 waarom moet ek leer
• 17 van optel aftrek deel
• 18 van dooie digters
• 19 uit die toentertyd
• 20 en watter land sit waar
• 21 en waarom draai die son
Vrae wat die kinders vra en wat die onderwyseres gevra
het toe sy nog self op skool was.
Inkeping dead poets
long ago
add subtract divideWiskunde
Tale
Geografie
Alliterasie
He
rha
lin
g:
r14-1
6 &
21
"waa
rom
“ -
Dit
her
inn
er'n
men
saa
nd
ie b
aie
vrae
wat
kin
der
svr
a.
Hierdie strofe
beskryf die
klagtes van alle
skoolklnders oor
die wêreld heen.
BOEKMERK• 22 toe maak sy die dag weer oor -
• 23 met elke skoolklok werk sy
• 24 namens mossiekind:
Sy het gaan nadink oor haar skoolherinneringe en besluit sywil nie net gewone skooldae vir die kinders gee nie, maar dae wat hulle vir altyd sal onthou en saam met hulle dra.
school bell
on behalf of
Die
onderwyseres se
houding het
verander, want
sy maak "die
dag weer oor“.
Dit beteken dat
sy anders dink.
Sy noem die
kinders nou
mossiekinders.
Hulle is kosbaar,
al is hulle klein.
'n Verduideliking of uitbreiding van die gedagte gaan kom.
BOEKMERK• 25 kom ons pars die wind
• 26 met wange soos soldaatjies
press
cheeks small soldiers
pars (press):
om gewig op iets te sit sodat ditplat is en droog word (mens kandruiwe, blomme en klere pars)
Sy wil die kinders se vryheid en sorgeloosheid vasvang.
Vergelyking
Inkeping
Die "ons“ wys dat die onderwyseres haar as een
van die kinders sien, saarn met die
kinders.
Hulle het nou nie meer wange soos
mossies nie, maar soos "soldaatjies''
Hulle word paraat (prepared) gemaak vir die lewe, sodat hulle die gevegte van
die lewe suksesvol kan veg.
BOEKMERK• 27 totdat elkeen net die geur
• 28 van jasmyn kan boekmerk
• 29 teen die onheil van ons
• 30 ellelange reis
Die kinders moet net
goeie herinneringe
versamel.
Die aangename herinneringe moet die kinders beskerm teen die
onheil en teenspoed wat hulle op hul lewensreis sal ervaar.
Inkeping
very long
misfortune
Die spreker
verwys na die
uiteinde van
haar veranderde
(changed)
houding.
Die kinders sal
weerbaar
(prepared) teen
die eise van die
lewe raak.
Alleenplasing: “ellelange
reis” = lewensreis- om te beklemtoon
Onheil = sê vir onsdat die reis nie altydlekker sal wees nie
BRONNELYSVERSKUNS VIR EERSTE ADDISIONELE TAALGRAAD 12 VOORGESKREWE GEDIGTE(SAAMGESTEL DEUR RIENS VOSLOO)
BEST BOOKS STUDIEWERKGIDS VERSKUNS
VIR EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12
(SAAMGESTEL DEUR BEST BOOKS)
GOOGLE IMAGES
VIR VISUELE ILLUSTRASIES
(HTTPS://WWW.GOOGLE.CO.ZA/IMGHP)