curriculum vitaeapps.ufs.ac.za/dl/staff/0860579/cv.doc · web viewcurriculum vitae. curriculum...
TRANSCRIPT
Pres Paul Kruger Laan 185Universitas
Posbus 20127Willows Bloemfontein9320
E-pos: [email protected] of [email protected]
Tel: 082 825 1376 051-401 2648(W) 051-522 9733 (H)
Geboortedatum: 03 Mei 1963 (46 jaar oud)
Jacobus Hendrikus Heymans
CURRICULUM VITAE
1. IDENTIFIKASIE
Curriculum Vitae
JACOBUS HENDRIKUS HEYMANS
ID NO : 630503 5030 086
GEBOORTEDATUM: 3 MEI 1963 [48 JAAR OUD]
PLEK VAN GEBOORTE: SENEKAL
NASIONALITEIT: RSA BURGER
HUISADRES: Pres Paul Krugerlaan 185
Universitas
Bloemfontein
9301
TELEFOON (H): 051 X 5229733 Sel 082 825 1376
WERKSADRES: Sentrale Universiteit vir Tegnologie, Vrystaat
Privaatsak X 20539
Bloemfontein
9300
TELEFOON (W): 051 X 5073823 of 082 8251376
POSADRES: Posbus 20127
Willows
9320
HUWELIKSTATUS: Getroud
KERKVERBAND: Nederduitse Gereformeerde Kerk
HUISTAAL: Afrikaans
ANDER TALE: Engels
RYBEWYS: Kode A en EB
2. OPLEIDING EN KWALIFIKASIES (Addendum A)
2
2.1 Begin met voltydse studies in 1982 aan die UOVS en behaal 'n B sec Ed-Graad
aan die einde van 1985, met die volgende hoofvakke:
2.1.1 Vakke op 100-vlak:
Aardrykskunde
Houtwerk
Metaalwerk
Grafika [onderwys]
Godsdiensonderwys
2.1.2 Vakke op 200-vlak:
Aardrykskunde
Houtwerk
Metaalwerk
Grafika [onderwys]
Pedagogiek
2.1.3 Vakke op 300-vlak:
Aardrykskunde
Houtwerk
Metaalwerk
Grafika [onderwys]
Pedagogiek
2.1.4 Vakke op 400-vlak:
Pedagogiek
2.1.5 Vakdidatiek:
Houtwerk
Metaalwerk
Tegniese Tekene
2.1.6 NOSA - Beroepsveiligheidsertifikaat vir toesighouers
3
2.1.7 Ontvang in 1985 die toekenning vir beste student: Algemeen in die
Departement Bedryfskennis (Sien Addendum A).
2.2 Met verdere studies, steeds aan die UOVS, het ek die B Ed-Graad in 1988
verwerf met die volgende vakke:
2.2.1 Didaktiese Pedagogiek 600
2.2.2 Vakdidatiek 600
2.2.3 Wysgerige Pedagogiek 600
2.2.4 Sosio Pedagogiek 600
2.2.5 Skoolvakonderrignavorsing 600
2.2.6 Skoolinhoud - vernuwing en verdieping 600
2.2.7 Psigopedagogiek 600
2.3 Studeer verder aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie, Vrystaat gedurende
2002 en 2003 en behaal die graad: M.Tech: Onderwys gedurende Maart 2004.
2.4 Sertifikate en kursusse (Sien Addendum B)
NOSA – Safety for supervisors INTEL – Teach to the future programme E-SWOT – Learn via the Internet project CAD – Certificate of achievement SACE – Registration Assessors Course – Conduct Outcomes Based Assessment.
2.5 Personeelontwikkeling
Woon ‘n verskeidenheid persooneelontwikkelingskursusse, werkswinkels en
seminare by (Sien – Addendum C)
3. REKENAARGELETTERHEID
4
3.1 Ek het met die jare aangeleer om die volgende programme redelik goed te
gebruik:
3.1.1 Woordverwerking : MS Word
3.1.2 Spreivel : Excel, Lotus 123
3.1.3 Microsoft : Office
3.1.4 CAD : TurboCAD 10 Professional.
3.1.5 Bogenoemde programme word ten volle benut in my werksopset.
4. ONDERWYSERVARING
4.1 TEGNIESE TEKENE
4.1.1 Ek het my loopbaan as onderwyser in 1989 aan die HTS Louis Botha begin,
as onderwyser in Tegniese Tekene (Sien Addendum D).
4.1.2 Ervaring in vak in sekondêre onderwys:
Graad VLAK JARE
8 GG 10
9 GG 10
10 HG, SG, LG 10
11 HG, SG, LG 10
12 HG, SG, LG 10
4.1.3 Ervaring in vak in Tersiêre onderwys:
5
4.1.3.1 Programhoof : Tegniese en Tegnologiese Onderwys 2004-2008
4.1.3.2 Lektor vir studentegroepe eerstejaars tot vierdejaars 1998 - 2008.
4.1.3.3 Lektor in Grafika(Onderwys) sedert Oktober 1998 tot huidig.
4.1.3.4 Lektor in Vakdidaktiek Tegniese Tekene sedert Oktober 1998 tot huidig.
4.1.3.5 Lektor in Spesifieke Vakdidaktiek: Grafika en Tegniese vakke
4.1.3.6 Lektor in Meganiese Tegnolgie 1ste en 2de jars – 6 mnde - 2006
4.2 ANDER BEDRYWIGHEDE IN DIE SKOOL VIR ONDERWYSOPLEIDING:
4.2.1 Komitees
SUT Kwaliteitsvoorsieningskomitee SUT - Roosterkomitee Winterskool INSET Bemarkingskomitee Tegnologie Onderwys Advieskomitee vir Tegnologie Onderwysprogram Eksamenkomitee – Fakulteit Bestuurswetenskappe
4.2.2 Bemarking en werwing van syudente vir die department en program.
4.2.3 Studieleier B.Tech student (NRF Research Grant) 2002
Medestudieleier vir M Ed student in 2006/2007
4.2.4 Eksterne eksaminator vir M Ed student aan die UVS in 2008.
4.3 BETROKKENHEID BY ORGANISASIES
4.3.1 Tegniese Tekene Vakontwikkelingskomitee Bloemfontein Suid.
4.3.2 SAOU Vrystaat
4.3.3 SACE
4.3.4 Field Testing of National Curriculum Statement for EGD)
4.5 PUBLIKASIE EN NAVORSING
Interm, Volume 9 No 1 - The Implementation of Technology Education in Secondary Schools In The Urban Areas Of The Free State Province (Sien Addendum F)
6
5. LEIERSPOSISIES
5.1 STUDIEJARE5.1.1 Universiteitskoshuis - Voorsitter vlotboukomitee
5.1.2 Bedryfskennisvereniging - 4 Jaar lid - 1 Jaar Voorsitter (Addendum A)
5.1.3 CSV - Kringleier 2 jaar
5.2 SANW (Addendum E)
5.2.1 Juniorleierskursus - Voorsitter van studentekomitee
5.2.2 B-Voertuigkursus - Kursusleier (Addendum E)
5.2.3 Bied klasse aan vir Juniorleierskursus
5.2.4 Bied omskeppingskursusse vir Burgermaglede aan
5.3 SKOOLKOSHUIS - Inwonende toesigkrag 3 jaar
5.4 NG KERK BFN-WES - Kerkraad 7 jaar en tans herkies
5.5 SAMEROEPER: SPELERSKOMITTEE VS RUGBY
5.6 PROGRAMHOOF: 2004-2008
Verantwoordelikhede:
Strategiese bestuur Die formulering en implementering van strategiese planne vir die
Tegnologieleerprogram ter ondersteuning van die strategiese plan van die Skool vir Onderwysopleiding.
Die begroting van die Tegnologieleerprogram word voorberei en in lyn gebring met die strategiese plan van die Skool vir Onderwysopleiding. Die goedgekeurde jaarlikse begroting word bestuur in ooreenstemming met die strategiese plan van die Tegnologieleerprogram
Deelname aan die formulering van ‘n bemarkingstrategie vir die Tegnologieleerprogram en die Skool vir Onderwysopleiding.
Akademiese bestuur Deurlopende kommunikasie met belanghebbendes rakende die potensiële sterk en
swak punte van die leerprogram. Bestuur die keuring, registrasie en oriëntering van studente.
7
Tree op as Voorsitter by Advieskomitee- en personeelvergaderinge. Formuleer en implementeer die akademiese plan vir die leerprogram en Grafika-
onderwys. Koördineer die assesseringstrategie vir die leerprogram. Behartig die algemene administrasie van die Tegnologieleerprogram.
Personeelbestuur
Evalueer die werkverrigting/prestasie van personeel in die Tegnologieleerprogram. Werwing, keuring en aanstelling van personeel vir die Tegnologieleerprogram.
Gemeenskapsdiens
Dien in verskeie institusionele werkgroepe en komitees. Die Tegnologieleerprogram is betrokke in die voorsiening van professionele
gemeenskapsdiens en diensleer. Lei die Advieskomitee vir Tegnologie-onderwys.
Onderrig en Leer
Vakkundige deskundigheid word op professionele wyse aan studente oorgedra. Bestuur ervaringsleer van studente in die Tegnologieleerprogram Selfontwikkeling word nagestreef ten einde meer deskundigheid te bekom.
Bemarking Besoek skole in die provinsie met die oog op werwing van studente en
bemarking van leerprogramme.
5.7 Werkverwante vaardighede
Rekenaar. Ek gebruik Microsoft Office in al my kursusbedrywighede. Ek het baie van die Internet gebruik gemaak in my navorsing vir my verhandeling.
Tale - Afrikaans en Engels: Lees en skryf goed en vlot mondelings. Aanbieding – Ek het baie ervaring as lektor en die gebruik van Power
Point-aanbiedings. Kommunikasie - Onderwys het my vaardighede om gemaklik met
mense om te gaan, meer as enige ander vaardigheid, ontwikkel. Dit kan deels daaraan toegeskryf word dat ek ervaring opgedoen het in die hantering van moeilike leerders en studente, maar dat ek ook weë moes vind en vaardighede ontwikkel om mense geïnteresseerd en gemotiveerd te hou.
Organisasie – Ek moes my tyd effektief leer bestuur terwyl ek gewerk en terselfdertyd gestudeer het. Ek het verder ΄n stelsel ontwikkel en toegepas om my aktiwiteite te organiseer, soos om my leerprogram te bestuur, my navorsing te voltooi en om werknotas vir myself en kollegas saam te stel
8
Bemarking – Ek besoek skole in die provinsie om studente te werf en om leerprogramme te bemark.
5.8 2009 – KOVSIESPORT ASSISTENT DIREKTEUR: RugbybestuurderVerantwoordelikhede:
5.81. LEIERSKAP
Fasiliteer, lei en bestuur Kovsie rugby. Bevorder etiese, akademiese en professionele gedrag. Verseker selfontwikkeling. Lei afrigters om ooreenkomste, etiese kode te handhaaf en sportreels te
implementeer.
5.8.2. STRATEGIESE BEPLANNING
Ontwikkel en implementeer rugby se doelwitte en aksieplanne. Bestuur en monitor vestiging en ondersteuning van ontwikkelings-afrigters by
rugby. Bestuur en monitor dat voorseisoen en in-seisoen van kondisionering vir
Varsity Cup en plaaslike ligas. Bestuur die implementering van konstitusie (van 6 /10 /2008) en 2008
koshuisregliment
5.8.3. BELANGE- GROEP- EN MARKBESTUUR
Bepaal verwagtinge van interne kliënte (akademiese personeel, huidige studente en Departement Bemarking, Verblyfdienste ) Ook eie lyn- en middelbestuurders, eksterne kliënte bv oud-studente, borge, turftek, ouers en potensiele voornemende studente, en skoolafrigters, Vrystaat.
Bou verhoudinge om interne en eksterne groepe te bevredig Gemeenskapsdiens en ontwikkeling
5.8.4. BESTUURS-INLIGTING
Verbeter gehalte en beskikbaarheid van inligting
5.8.5. PERSONEEL-BESTUUR
Bestuur afrigtersprofiel. Verseker dat afrigters doelwitte van Rugby ondersteun. Handhaaf 'n werksomgewing wat bydra tot die welstand, bevrediging en
motivering van afrigters, en andere. Bestuur van beampte en veldpersoneel.
5.8.6. PROSES-BESTUUR
9
Identifiser en bestuur sleutelprosesse in rugby bv. Koshuisbyeenkomste bv koshuisligas, HK Sport vergaderings, deelame aan plaaslike ligas, Varsity Cup kompetisie, Steinhoff koshuiskompetisie, keuring van afrigters - en UV spanne in samewerking met die hoofafrigter, regristrasie en affiliasie van rugbyspelers in samewerking met rugbybeampte, afrigtings en skeidsregters kursusse.
Bestuur projekte bv. Varsity Cup, Steinhoff Koshuiskampionskap, Plaaslike rugbyligas en Koshuisrugbykompetisie asook aanbied van ontwikkelingskursusse vir skole afrigters vir klinieke en toernooie aan skoliere
6. BUITEKURRIKULêRE AKTIWITEITE
6.1 ATLETIEK6.1.1 Gewigstoot en skyfwerp afgerig vir 'n aantal jare
6.1.2. Naellope vir twee jaar.
6.2 RUGBY6.2.1. 'n Aantal jare juniorspanne afgerig en daarna hulp by die seniorspanne van
die skool verleen.
6.2.1 Vir ‘n hele aantal jare betrokke by skole met afrigting van rugby.
6.2.2 Afafrigter by Sentrale Universiteit vir Tegnologie, Vrystaat se eerste rugbyspan
2004-2006.
6.2.3 Skrumafrigter by VS Cheetahs 2002/2003
6.2.4 Skrumafrigter by SA O/21 oefenkamp in 2002
6.2.5 Skrumadviseur Springbokke Tri-Nations 2004
6.2.6 Skrumadviseur Blou Bulle 2005
6.2.7 Skrumafrigter by Grey Kollege 2003-2008
6.2.8 Afrigter Shimlas 2007,2008,2009,2010,2011------
6.3 RUGBY AFRIGTINGSKLINIEKE AANGEBIED International Rugby Academy – Kursus aanbieder 4 keer ‘n jaar Rugby Legends Coaching Clinics (Verskillende plekke in Suid Afrika en
Internasionaal)
Gilbert Academy of Greatness 2001
Wium Basson Rugby kliniek op Kroonstad 2003 (Saam met Gysie Pienaar)
Noord Vrystaat Platteland span
10
Senekal Primêre Skool 2002
HTS Louis Botha 2003
Ladybrand Hoërskool Ficksburg Rugby Klub Hentie Cilliers Hoërskool Theunissen Hoërskool Fichardtpark Hoërskool
6.4 KOPIEëRWERK - Hanteer al die skool se kopieërwerk vir drie jaar.
6.5 SKOLE BESOEKE – Besoek skole gereeld vir hulp met afrigting en werwing van
studente.
6.6 Addendum F – Addisionele dokumentasie i.v.m afrigtingsklinieke ens.
7. GEMEENSKAPSDIENS
7.1 Betrokke by verskeie skole met Skrumafrigting.
7.2 Hulpafrigter by Grey Kollege Sekondêr.
7.3 Skrumafrigter by Shimlas en Irawas asook by Technikon Rugby
7.4 Verleen tegniese advies by Springbokrugby Oefenkampe 2003-1004.
7.5 Verleen tegniese advise by Blou Bulle 2005
7.6 Tree as gaspreker by verskeie geleenthede op.
7.7 Verleen vakkundige hulp op versoek van skole
7.8 Winterskoolprojek SUT Skool vir onderwysopleding
8. PERSOONLIKE INLIGTINGEk is getroud met Ilse wat by die plaaslike Ontvanger van Inkomste 'n bestuurspos
bekleë. Ons het drie kinders, 'n seun GJ, 16 jaar oud in Grey Kollege, ‘n dogter Liane, 14
jaar oud in Eunice Primêre skool en Hendre, 8 jaar oud ook in Grey Kollege. Wat
stokperdjies betref hou ek daarvan om houtwerk te doen indien ek vakansies vrye tyd het.
Ek hou baie van sport.
11