die heynse en steyns kamp al van donderdag af en …...redakteur johan van den heever lag maar...

56
1

Upload: others

Post on 23-Jan-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

1

Page 2: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

2

V

R

Y

D

A

G

Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en die res het Vrydag

ingekom.

Daar was oor genoeg skadu bome vir almal en was ons verras met die

lieflike groen en gesnyde gras.

Page 3: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

3

Page 4: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

4

V

RY

DA

G T

AF

ELV

ER

KO

PE

Met Maretha Gerber, Petro Steyn en Ian Heyns agter die verkope tafel, kan

dit net goed gaan. ’n Bedrag van R1300 is nie te versmaai

nie. Baie dankie julle!!!

Page 5: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

5

Ons verkope tafel het tot gekleurde blomkole opgehad, ons is nog gesond-

heidsbewus ook.

Page 6: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

6

V

RY

DA

GM

ID

DA

G B

OE

KE

VA

T

Kobus Botha ons kampleier verwelkom almal en Andre Heyns

neem boekevat waar.

Page 7: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

7

V

RY

DA

GM

ID

DA

G B

OE

KE

VA

T

Page 8: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

8

Danny le Roux aan die woord en gee terugvoering

Page 9: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

9

Daar word Ingeteken by Kobus Botha & Sonja Snyman en Alet

sit ‘n handjie by.

Baie geluk Louie-Cecile met jou verjaarsdag .

Page 10: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

10

Vrydagaand word die vure aangesteek en almal verkeer

rustig en gesellig

Page 11: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

11

Die Heynse en Humans verkeer ook gesellig rondom hul vuur.

Robin ook besig om hul vuur te maak terwyl Piet Steyn en Anke

Loubser gesellig verkeer

Page 12: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

12

Hierdie jaar het ons die vrugtefees anders benader. Hier is die vroue en mans besig om vrugteslaai te maak

vir die fees. Dis die lekkerte van SWK kampe, almal help en

nooit .hoef jy te vra vir hulp nie.

Page 13: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

13

Page 14: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

14

SA

TER

DA

G S

PEL

LETJ

IES

Page 15: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

15

Page 16: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

16

Page 17: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

17

Page 18: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

18

SPANSAAM EERSTE

Louis; Tommie Scheepers; Ilona; Ella; Arina Swatton en

Ohna Oosthuisen

EEKHORINKIES DERDE

Retief; Robin; Karla; Bernadice; Monique en

Rüdiger

PAWPAWS TWEEDE

Jonny; Andre & Louis-Cecile ; Tommy Jones; Anke; Anna-Maree du toit

Page 19: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

19

Danksy hierdie groep mense het ons die heerlikste vermaak gehad vir die Saterdagmiddag.

Oud en jonk het deelgeneem en ook was daar toeskouers van alle ouderdomsgroepe

Page 20: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

20

Page 21: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

21

Page 22: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

22

Page 23: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

23

Page 24: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

24

Page 25: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

25

Page 26: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

26

Page 27: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

27

Page 28: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

28

Nogal interressant om te sien Sawanante hou van hul SONY kameras. Waar was Niël nou!!!

Page 29: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

29

Andre Heyns neem boekevat waar Saterdagaand en lees Ps 91:8

In die beskerming van die Allerhoogste.

8. Net met jou oë sal jy dit aanskou en die vergelding van die goddelose sien.

Page 30: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

30

Page 31: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

31

Page 32: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

32

Gaste van Andre Heyns

Bredell & Joanie Viljoen

Page 33: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

33

S

ON

DA

G O

GG

EN

D K

ER

KD

IE

NS

Page 34: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

34

S

ON

DA

G O

GG

EN

D K

ER

KD

IE

NS

Page 35: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

35

Paul Rosenbrock prys en loof die Here tydens Kerkdiens

Page 36: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

36

S

ON

DA

G O

GG

EN

D K

ER

KD

IE

NS

Page 37: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

37

Petrus Theron lig ons in oor die

SKIMKAMP

Moet dit nie misloop nie julle gaan die TROUE van die jaar mis.

SAWANANTE IS ALMAL GENOOI

LAAT WEET DIE SKIM DAT JULLE KOM

Page 38: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

38

Page 39: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

39

Page 40: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

40

Johan Oosthuizen deel inligting met ons oor die “ NASIONALE SENIOR TOER “ wat sal plaasvind vanaf

08 Maart 2020 tot 29 Maart 2020.

Page 41: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

41

Danny le Roux lig ons almal in oor die verloop van sake vir 2019 en 2020.

Inligting sal na lede deurgevoer word van tyd tot tyd

Page 42: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

42

Anita Huisamen word as nuwe lid verwelkom.

BAIE GELUK

Page 43: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

43

GASTE VIR DIE NAWEEK

Karla en Anke Loubser - Anna Maree du Toit Rudiger du Toit - Anna Maree du toit

Bredell en Joanie Viljoen - Andre Heyns

Ona du Toit - Carla Smit

Page 44: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

44

VERDIENSTE

Herman en Marietta Gerber

VERDIENSTE &

175 ALGEMEEN

Tommie en Theresa Scheepers

STREEKSMERIETE &

5 in ‘n ry

Anna Maree du Toit

Page 45: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

45

VERDIENSTE

Johan en Rozette Viljoen

40 STREEK

Louie Cecile Boonzaaier en Andre Potgieter

KAMPLEIERS

Kobus Botha en Sonja Snyman

Page 46: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

46

10 STREEK

William en Arina Swatton

Page 47: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

47

Dankie aan my voogde groep wat die naweek gehelp het en dit ‘n groot sukses gemaak het. Julle is voor-

waar raakvatters.

Page 48: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

48

V

OO

RSI

TTE

RST

EE

Page 49: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

49

Page 50: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

50

Lief

Leed

Kristie Goslett se operasie was ‘n sukses Hannes & Yolanda Heyns het weer grootouers geword Paul Steys sterk mooi aan na sy operasie Bennie Pienaar het ‘n nuwe sleepvoertuig

Elise Smit se moeder oorlede ‘n Familielid van Estie Viljoen is oorlede Oom IW & tannie Elize van der Merwe se 16 jarige kleindogter, Rianke, het ‘n

hartklepvervanging gekry en is nog steeds baie siek in ICU Adri Retief was in die hospital Dennis Mitchell het ‘n katarak met ‘n lensvervanging gehad Oom Frans was in die hospital vir toetse John McDonald was vir ‘n sinus operasie en het in die hospital geval Adell Rosenbrock is in die hospital weens ‘n val Tannie Sippie gaan op die 29ste vir knie operasie

Page 51: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

51

Spog blad

Stuur asb. vir ons die spog inligting deur sodat ons dit hier kan plaas.

Baie geluk Oom Frans en Tannie Bettie Reinke Wat hierdie jaar 64 jaar getroud is. Voorwaar ‘n groot mylpaal. Hulle is langer getroud as

wat meeste van ons in ouderdom is.

Page 52: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

52

*Bestuurslid verantwoordelik: Johan van den Heever

*Foto’s geneem deur Johan vd Heever, tensy anders aangedui. Dankie vir die foto-bydraes.

Stuur gerus van jul foto’s vir my, na ‘n kamp.

*Kommentaar is altyd welkom. Epos: [email protected]

Redakteur Johan van den Heever

Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad.

Andre Potgieter met sy swart plaatjie. Was baie is sy skik en het aan

Bennie Pienaar genoem dat hy nie die enigste een is met vyf swart plaatjies

nie.

Page 53: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

53

Verjaarsdae - Februarie 2019

Huweliksherdenkings - Februarie 2019

Maand Datum Mans Oud Datum Dames Oud Datum Kinders Oud

Februarie 2019 1 1 1 Thomas Hattingh 6

4 Neville Alston 75 4 4

8 8 Karien de Swardt 35 8

13 13 Marieta Gerber 63 13

14 Archie Mitchell 67 14 14 Kristie Goslett 17

15 15 15

16 16 16

17 17 17 Gerhardus Theron 19

25 25 Elise Smit 61 25

29 John McDonald 58 29 29

Maand Datum Jaar Naam Tydperk

Februarie 2019 1

5 1955 Frans & Bettie Reinke 63

8 1992 Raymond & Tessa Williams 26

8 2014 Johnny en Karien de Swardt 4

15

16 1967 IW en Elize van der Merwe 51

17

18 1995 Tommy & Natascha Jones 23

19 1994 Danny & Teresa Le Roux 24

Page 54: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

54

V

o

o

g

d

e

-

-

G

r

o

e

p

DANNY le ROUX PETRUS THERON JANINE THERON PETRO STEYN

VOORSITTER ONDERVOORSITTER PENNINGMEESTERES SEKRETARESSE

082-339-3603 083-625-5418 073-232-8858 074-180-1658

VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG

LE ROUX TERESA V THERON GERHAR-

DUS Ks HEYNEKE JEAN M STEYN RIAAN M

LE ROUX DANE Ks BASSON NICO M HEYNEKE JENETTE V DE SWARDT JOHNNY M

ALSTON NEVILLE M BASSON VEROESKA V HEYNEKE JANICE Kd DE SWARDT KARIEN V

ROBB ANNELINE V BASSON SIMONE Kd HEYNS HANNES M DE SWARDT MIA Kd

ENGELBRECHT HANLO M BOONZAAIER LOUIE-

CECILE V HEYNS YOLANDA V GREEFF BERT M

ENGELBRECHT MELICIA V POTGIETER ANDRé M MEYER JAN M GREEFF NATALIE V

ENGELBRECHT RIKUS Ks GERBER HERMAN M MEYER PETRO V HAVENGA JOHAN M

ENGELBRECHT HANRé Ks GERBER MARIETA V PIENAAR BENNIE M HAVENGA ADRI V

HATTINGH KOOS M GRIESSEL DAVE M SCHEEPERS TOMMIE M MITCHELL DENNIS M

HATTINGH JUANI-CORI V GRIESSEL KOEKIE V SCHEEPERS THERESA V MITCHELL LOUISE V

HATTINGH ANDRé Ks HAGEN BAREND M SMIT CARLA V MITCHELL JAMES M

HATTINGH THOMAS Ks MITCHELL ARCHIE M STEYN PIET M MITCHELL IRENE V

JONKER ANDRé M SMIT PETER M STEYN ANTOINETTE V ROSSOUW JOHAN M

LOUW JOHNNIE M SMIT ELISE V

ROSSOUW HANLIE V

LOUW JUTTA V SMIT CASEY-

JADE Kd SWATTON WILLIAM M

McDONALD JOHN M STEYN PAUL M SWATTON ARINA V

McDONALD ENGELA V STEYN ISABEL V VISAGIE FELIX M

STEMMET LOUIS M STEYN ELMARIE Kd VISAGIE SUSAN V

STEMMET CHANNé V JOHAN OOSTHUIZEN

STEMMET LOUIS Ks LOERIEVERTEENWOORDIGER

VD MERWE IW M JOHAN VAN DEN HEEVER ANDRÈ HEYNS 082-739-0537

VD MERWE ELIZE V REDAKTEUR SKAKELBEAMPTE VAN NAAM GESLAG

OHNA OOSTHUIZEN 071-889-6227 082-415-2619 CHAMBERLAIN MICHAEL M

JEUGVERTEENWOORDI-

GER VAN NAAM

GESLA

G VAN NAAM GESLAG CHAMBERLAIN STEFANIE V

082-563-0100 VD HEEVER ALET V HEYNS KARIN V CHAMBERLAIN CHRISMARI Kd

VAN NAAM GESLAG BOTHA KOBUS Snr M BRUWER GERRIT M CHAMBERLAIN EDUAN Ks

BOTHA ANDRé M SNYMAN SONJA V BRUWER ILONA V HARDCASTLE PETER M

BOTHA ELMARIE V DU TOIT ANNA-

MAREE V CONRADIE JANNIE M HARDCASTLE ANINA V

BOTHA KOBUS M GOSLETT NIëL M GERBER FRIKKIE M HARDCASTLE HENRY Ks

BOTHA NICOLETTE V GOSLETT ROZEL V GERBER SUSAN V HAVENGA LOUIS M

BOTHA NINA Kd GOSLETT KRISTIE Kd HAVENGA TIENIE V HAVENGA ELSABE V

BOTHA CHRISTIAAN Ks HUMAN FANIE M HENNING PIETER M HEYNS IAN M

DELPORT HENNIE M HUMAN SONJA V JONES TOMMY M HEYNS ANTWANETTE V

DELPORT SONJA V HUMAN DANELLE Kd JONES NATASCHA V MARAIS PAUL M

FOSTER ALEC M RETIEF FAUL M JONES JOHANE Kd MARAIS TERSIA V

FOSTER JOAN V RETIEF ADRIE V REINKE FRANS M STRYDOM ALET V

GERBER JOHAN M ROSENBROCK PAUL M REINKE BETTIE V VAN DEVENTER PIETIE M

GERBER ALIDA V ROSENBROCK ADELL V

VAN DEVENTER ANNIE V

OOSTHUIZEN KOOS M ROSENBROCK MONET Ks

OOSTHUIZEN HENDRIENA V ROSENBROCK RUBEN Ks

STEMMET PIETER M VILJOEN JOHAN M

STEMMET TALITA V VILJOEN ROZETTE V

VILJOEN SAILOR M WILLIAMS RAYMOND M

VILJOEN ESTIE V WILLIAMS TESSA V

Page 55: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

55

KAMPPROGRAM vir 2018/2019

DATUM van KAMP PLEK WIE VERANTWOORDELIK?

SEPTEMBER 2018 7-9 100+ te SONKLIP STREEK ALBATROS

SEPTEMBER 2018 14-16 YZERFONTEIN DIE BESTUUR

OKTOBER 2018 12-14 DORINGLAAGTE JOHAN OOSTHUIZEN

NOVEMBER 2018 16-18 NIGHT SKY DANNY en OHNA

JANUARIE 2019 18-20 VRUGTEFEES te

BERGRIVIER JOHAN VD HEEVER

FEBRUARIE 2019 15-17 SKIMKAMP PETRUS THERON

MAART 2019 15-17 NASIONAAL te

OUSKIP PETRUS THERON

APRIL 2019 12-14

ONRUS

SENIORS/

WOENSDAG

ANDRÈ HEYNS

MEI 2019 17-19 KLIPKRANS JANINE THERON

JUNIE 2019 `7-9 MOUNTAIN BREEZE PETRO STEYN

JULIE 2019 19-21 MONTAGU OHNA OOSTHUIZEN

AUGUSTUS 2019 8-11 AJV te BERGRIVIER PETRUS THERON

SEPTEMBER 2019 100+ deur SWK NUWE BESTUUR

SEPTEMBER 2019 13-15

OOSTEWAL

SENIORS/

WOENSDAG

JOHAN OOSTHUIZEN

OKTOBER 2019 11-13 OUSKIP NUWE BESTUUR

NOVEMBER 2019 15-17 KARDOESIE VOORSITTER en

JEUGVERTEENWOORDIGER

Page 56: Die Heynse en Steyns kamp al van Donderdag af en …...Redakteur Johan van den Heever Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad. Andre Potgieter met sy swart plaatjie

56

!! INLIGTINGSTUK !! SAWA

STREEK SUIDWES-KAAP SENIOR BURGERS/LOERIES

Wat is die verskil tussen n Pensioenaris, Senior Burger en Loerie? `n Persoon kan op enige ouderdom `n Pensionaris word. Dit kan geskied deur op vervroegde pensioen te gaan, weens mediese redes wanneer `n persoon as medies ongeskik vir werk verklaar word of om met pensioen te gaan op die ouderdom wat deur die persoon se werkgewer bepaal word. Die ouderdom van `n pensoenaris kan dus wissel. `n Senior Burger volgens SAWA Administratiewe Reëls en Aanbevelings (Par.13.1) is 'n persoon van 65 jaar of ouer. Senior Burgers kwalifiseer ook outomaties vir `n afslag op hul ledegeld wat outomaties deur SAWA Hoofkantoor aangepas word. In SAWA, Streek Suidwes-Kaap praat ons van die Loeries. Die Loeries is meestal ons Senior Burgers en sommige van ons Loeries is nog nie 65 jaar oud nie. Die redes hiervoor is die volgende :- Vroëer jare was daar te min Senior Burgers in Streek Suidwes-Kaap en was daar op `n vergadering besluit om die ouderdom af te bring na 55 jaar om die Senior Burger getalle `n bietjie te lig. Aangesien `n persoon tussen 55 en 64 jaar nie `n Senior Burger is nie, het hulle die naam “ Loeries” aangeneem om nie inbreuk te maak aan die omskrywing van Senior Burgers nie. Daar is besluit om die ouderdom van Loeries terug te bring na 65 jaar aangesien heelwat van ons lede die ouderdom van 65 jaar bereik het of baie naby daaraan is. Indien een van die lede van `n gesin die ouderdom van 60 jaar bereik, word sy of haar maat ook outomaties as `n Loerie beskou, ongeag die ouderdom en toegelaat om deel te hê aan alle Loerie aktiwiteite. Geen Senior Burger word gedwing om `n Loerie te wees nie maar as Loerie word jy voorsien van `n Loerie kenteken (ons Groenvoël) wat jy op jou woonwa aanbring en sodoende maklik uitgeken kan word. Indien daar enige onduidelikheid is, is die leser welkom om met my kontak te maak. Johan OOSTHUIZEN Senior Verteenwoordiger Tel 082 739 0537