die pastoor se pen - kruisgenerasie
TRANSCRIPT
Webadres:
www.kruisgenerasie.co.za
Die Volle Evangelie Kerk - Middelburg Posbus 632 Middelburg 1050 Tel: 013 - 2825167 www.kruisgenerasie.co.za
Die Pastoor se pen:
Die Here het vir die gemeente ‘n wonderlike woord gegee waarin ‘n paar beloftes lê:
1– Hierdie gemeente se fondasie is sterk en die Here gaan hierdie fondasie gebruik om die ge-
meente te bou op ‘n letterlike en figuurlike wyse. Die Here is tans besig om met my te praat uit
die boek van Haggai en ek glo Hy sal toelaat dat ek daaroor bedien, sodra die tyd reg is.
2– Die Here het gesê dat daar by hierdie gemeente Internasionale Predikers sal bedien, maar
dat daar ‘n tyd sal kom wanneer hierdie Internasionale Predikers nie net sal kom bedien nie,
maar ook sal kom leer.
3– Kruisgenerasie Middelburg sal bekend word vir die Konferensies wat hy gaan aanbied en
dat hierdie Konferensies bekend sal word in Suid Afrika en ook Suid Afrika sal impakteer.
4– Hierdie gemeente sal God se krag en heerlikheid sien beweeg.
Die Here het laasjaar vir my die belofte kom gee in Haggai 2:9 wat sê: “Die toekomstige
heerlikheid van hierdie huis sal groter wees as die vroeëre, sê die Here van die leërskare; en
op hierdie plek sal Ek vrede gee, spreek die Here van die leërskare.”
Hierdie skrif maak ons nie net honger vir meer van Hom nie, maar bring ook ‘n groot verant-
woordelikheid by ons as gemeente. ‘n Verantwoordelikheid om Sy aangesig te soek in gebed
en aanbidding.
Die Here is nie ‘n mens dat Hy sou lieg nie. Elke Woord wat Hy spreek sal in vervulling kom.
Hierdie is wat ons vrymoedigheid gee in gebed en wat standvastigheid gee vir die toekoms.
Ek bid God se goedheid en guns oor elke een van julle en vertrou die Here saam vir enige area
van deurbraak en voorsiening. Dankie dat julle saam ons hierdie pad stap.
Lief vir julle
Pastoor Jan en Marisca Matthysen
MANIERE WAT U TIENDE KAN OORBETAAL:
KONTANT/TJEKS BY KERK TYDENS DIENSTE
ELEKTRONIES BY BANK ( VOLLE EVANGELIE KERK) EFT
ONS REK: ABSA 4049429336
TAK: 34350 TJEK
Naam Bediening
1. Jan & Marisca Matthysen Visionêre Leierspaar
2. Barry & Elmarie Fourie Dagbestuur Leier / (Tesourier)
3. Elize Swarts Dagbestuur
4. Gert & Wilma Richter Dagbestuur ( Wilma – Kantoor)
5. Marisca Matthysen Dames
6. Thys & Tanya Dupont Multimedia / Musiek
7. Annetjie Strydom Hospitaal besoeke
8. Ammelia Struwig Antieke Jeug
9. Werner Muller Instandhouding
10. Buks van Staden Young Adults/ Engelse diens
11. Paul & Karen Leemans KruisKidz Kinderbediening
12. Erika Johnson Maatskaplik
13. Pieter & Tersia Dearlove Verwelkomingspan
14. Jurie & Magda Hanekom Boekwinkel
15. Celeste Oberholzer Berading
16. Hugo & Loret Delport “Visitors Lounge” Koördineerders
17. Johan & Anna-Marie Cornelius Logos
18. Morné & Chantelle Coetzer Engelse diens / Musiek
19. Walter & Ronel Brooks Multimedia/Gebed
20. Willem & Andrea Cilliers Crossroots Tienerbediening
To donate, members/
visitors need to scan
the QR Code with the
Zapper app installed
on their smartphone.
Zapper is available for
Apple iOS, Android
and Windows Mobile.
They can use Master-
Card, Visa and many
other payment
methods.
It's free, safe
and secure for
them to use.
More information is
available at
zapper.com
Vir u gerief en veiligheid: BETAAL NOU U
gemeentebydrae/tiende/donasie deur
middel van Zapper.
U kan nog steeds direk inbetaal by die
bank of direk in die offergawe sakkie u
geld plaas!!
Daar is GEEN ekstra fooie om van hierdie
diens (zapper) gebruik te maak nie!!
Willem en Andrea Cilliers se droom is om ‘n gebroke generasie te lei om
gesonde en suksesvolle keuses te maak deur verhoudings, eenheid en liefde.
“Ons droom om leiers te vorm om eienaarskap te neem van wat die wêreld in
hulle rigting gooi en ‘n sukses daarvan te maak.
Ons het die voorreg gehad om te dien deur voltyds te werk vir die Huis van
Gebed in Witbank waar ons ’n ‘internship’ gedoen het.
Ons is getroud op 8 Julie 2017 waarna ons verhuis het vanaf Witbank na
Middelburg in Augustus 2017 - Abba het voorsien tot ‘n mate wat ons laat ver-
stom staan het.
Saam ‘n span met visie en ambisie kan ons nie wag om in God se glorie in te
stap en te begryp waarheen God ons wil neem nie. “
Exodus 33:18 “And he said, ‘Please, show me Your glory.”
Willem was die jeugwerker by Kanonkop Hoërskool, sy vrou, Andrea, is tans nog
die jeugwerker by Hoërskool Middelburg saam met Pastoor Buks.
James Sephton
Ek en Lidia is 28 jaar getroud en geseën met twee pragtige dogters Jeandre en Lezanne.
Ons was betrokke by VEK Witbank gemeente en het verlede jaar besluit om ons gewig by Middelburg gemeente in te gooi.
Ons woon buite Middelburg by Presidentsrus. Ons is die eienaars van Ferrogas met takke in Middelburg en Witbank.
Ek hou van musiek en speel bas kitaar en bietjie dromme.
Ander belangstelling is jag, natuur, afgeleë plekke, 4x4 ry en motorsport. Diepsee visvang en ek is nie maats nie.
Elize Swarts
Ek is Elize Swarts, semi afgetree. Ek hou van mense en reis graag as dit moontlik is.
Ek is lief vir die natuur en behoort aan Cycad stapklub.
Hugo Delport
Ek is Hugo Delport en is al 28 jaar getroud met Loret Delport.
Ek is `n besigheidsman en Elektrisiën van beroep.
Ek is lief vir die natuur en sport. Geniet `n potjie golf af en toe.
My familie is vir my belangrik en ek streef om elke tree en besluit te neem met Jesus aan my sy.
Ek het twee wonderlike seuns en ‘n pragtige dogter op wie ek baie trots is.
Wilma Richter
Ek is Wilma Richter en is al 36jaar getroud met Gert. Ons is geseën met 2 kinders, Elizma (wat getroud
is met De Villiers) en Gerrie (wat getroud is met Marissa) en is Oupa en Ouma van ‘n tweeling dogter-
tjies van 7 jaar, 1 babadogtertjie van 8 maande en nog ‘n babadogtertjie van 5 maande. Hulle is
waarom ons hele wêreld draai en is die grootste geskenk wat ons nog ooit ontvang het. Dankie
Vader!!!!!!!
My stokperdjie is beslis lees, lees, lees en nog lees. Ek hou BAIE van reis en is gek oor Google. Ek was
volgens my Pa van kleins af so nuuskierig en wou nooit slaap nie want ek was te bang ek mis iets...
1 Oktober 2018 sal ek al tien jaar hier by die gemeente wees as Sekretaresse. Vir my is die nie ‘n werk
nie maar ‘n roeping en hoop en vertrou ek dat ek ‘n verskil kan maak. Alles tot Sy eer en uitbreiding
van Sy Koninkryk.
Barry Fourie Ek is tans die Veiligheids,Gesondheids,Omgewings en Kwaliteit bestuurder by Middelburg Fer-ro Chroom wat deel van die Samancor groep is en het 36 jaar diens waarvoor ek die HERE ewig dankbaar is. Ek is getroud met my mooi vroutjie Elmarie en is ‘n trotse pa van 5 kinders. Ek is ook n trotse Oupa met drie klein kinders waarvoor ek baie lief is. Ek speel graag golf en hou van kamp en die buite lewe. Ek het met my Hart vir die Here gegee in September 1983 in die Volle Evangelie Kerk Middelburg nog in die ou kerkie, onderleiding van Past Abel van Zyl. Ek was ook die jeugleier vir 4 jaar en is baie trots daarop dat van die destydse jeug ook pastore geword het.(Past Louis Bronkhorst en Past de Beer) Ek was vir n tyd lank by die AGS vir 4 jaar en het weer terug gekeer huis toe (ONS GEMEENTE) Soos alle mense het ek ook moeilike tye beleef maar die HERE was altyd daar vir my ook in die storms. (GOD se beloftes en vermaninge het nog nooit verander nie) Ek is tans deel van die Dagbestuur, Tesourier en is opgewonde oor ons jong talent van PASTORE wat die HERE vir ons gestuur het. Ek is ‘n baie positiewe mens en is dankbaar vir elke dag. Ek leef met die wete dat alles ten goede meewerk vir hulle wat aan HOM behoort.
Mosambiek uitreik
Neem asb kennis dat ons datum van ons Mosambiek Uitreik verander het na 9-12 Julie. Dit is steeds in die skool vakansie, wat beteken dat die hele gesin saam kan gaan. Kostes is nog besig om beraam te word, ons kyk byvoorbeeld na: Vervoer
kostes (brandstof, tolhek ens), Grens kostes (Paspoorte, grens kostes, nodige sticker vir karre en trailors) asook eet
kostes. Verblyf gaan verniet wees, elkeen gaan sy eie tent en kampgereedskap moet saam vat. Ons sien uit daarna om ‘n
verskil te gaan maak in mense se lewens!
“We owe the world an encounter with
Jesus” -Bill Johnson
Neem asb kennis van ons volgende
Encounter dienste:
18 April (nie meer 11de nie)
&
2 Mei
Deel die nuus en nooi mense saam!
Die betekenis van vlae in aanbidding:
Vlae bestaan vanaf bybel tyd. Die woord vlag/banier staan ook in die bybel bekend as “vaandels.” In Exodus 17v15 word die woord banier vir die eerste keer gebruik, na die oorlog tussen Israel en die Amalekiete. Moses verklaar na afloop van hul oorwinning, “Die Here is my banier.” Die Hebreeuse woord is Jehovah Nissi.
In Psalm 60:6 rig God ‘n banier op vir Sy mense. In Psalm 20:6 verhoog God se mense vir Hom vaandels / baniere in oorwinning. In Jeremia 50:2 proklameer en verkondig Jeremia Babel is ingeneem deur ‘n banier te verhoog. In Numeri 2:2 het ’n vaandel gehelp om grense uit te plaas vir die volk. (soos ons straatname en huis nommers)
3 Kern Funksies van ‘n vlag in die Bybel:
1- Om ‘n groep mense te identifiseer of uit te ken
2- Om grondgebied te verklaar
3- Tydens feesvieringe gehys
Hoekom bring ons vlae in by ons aanbidding? Wat is die geestelike konnektasie of voordeel vir ons?
Vlae kan vir die volgende redes in aanbidding gebruik word – dit gaan oor hoe God se Gees ons lei, nie oor hoe ons voel of oor wat ons dink moet gebeur nie.
1- Om God te loof en te prys (lig ons ‘n vlag)
2- In oorlogvoering – ons dui aan in die geestelike dat ons oorlog verklaar teen die vyand en sy magte (Isa.31:9)
3- Profeties – verhoog ons n banier oor ons omstandigheid as ‘n profetiese aksie dat ons oorwinning vat (Proklamasie – Jer.51:12)
4- In blydskap en om fees te vier saam Jesus
5- In toewyding – wanneer jy iets opnuut aan God toewy waai jy ‘n vlag
6- As ‘n teken van “ek gee oor” – in die ou dae tydens oorloë en met seerowers is ‘n wit vlag gehys as teken van oorgawe
7- As waarskuwing kan ‘n vlag verhoog word
8- Om intimiteit met God te verkondig
9- Teken van outoriteit – wie is in beheer
10- Om die werke van die vyand te vernietig / uit te vee
Kruiskidz skop weer
die 15de April af.
Ons maak ons
kinders groot om die
duiwel gas te gee!
Hy wat in ons is, is
groter as hy wat in
die wêreld is!
Baie dankie aan elkeen wat deel het aan ons Maatskaplike boks. Hierdie boks help ons om behoeftiges te help in ons
gemeente asook elkeen wat in die week by ons kom aanklop. Op hierdie stadium het ons ‘n oordosis van klere en
gebruik ons al die nuwe klere wat ons ontvang as deel van ons insameling vir ons uitreik na Mosambiek in Julie.
Die nood vir kos is GROOT. Help ons asb met nie-bederfbare kosse wat ons kan uitdeel vir mense wat kom aanklop
en wat ons kan saamvat Mosambiek toe om daar uit te deel. As ons elkeen in die gewoonte kan kom om die
Maatskaplike boks in ag te neem, wanneer ons ons maandelikse inkopies doen, sal ons dit reg kry om genoeg kos te
hê vir behoeftiges wat by die kerk kom aanklop. Ons vra slegs vir twee blikkies kos per gesin per maand, wat ons sal
uitbring by 800 blikkies ‘n maand.
Help ons om ‘n verskil te maak!
“Rule with the heart of a servant. Serve with the heart of a king.”
-Bill Johnson
ONS PREKE IS OOK NOU BESKIKBAAR OP
YOUTUBE
Subscribe op die Channel Kruisgenerasie Middelburg asseblief en kry ook
notification as ons iets nuut oplaai ….
Kerk webtuiste:
www.kruisgenerasie.co.za
Facebook: Kruisgenerasie - VEK
Ons by Kruisgenerasie het besef dat dit noodsaaklik is vir mense om in ’n gesonde groep te wees, waar hulle hul geestelikheid
kan uitleef en mede-gelowiges het wat daar is om hulle te ondersteun en saam “Life” te doen. Hierdie groepe noem ons “Life
Groups” en is gegrond op die feit dat ons saam met ander gelowiges deur die lewe wil gaan, juis vir die beplande en
onbeplande gebeure waardeur ons almal gaan.
Die vyand probeer sy bes om gelowiges te isoleer, want ’n geïsoleerde persoon is maklike prooi. Ons hart vir “Life Groups” is
juis om isolasie te voorkom, deur mense deel te maak van ’n sterk geestelike familie. ’n Familie wat elkeen ruimte gee, om
geestelik te groei.
Ons glo dat Life Groups die beste plek is om goeie verhoudings en geestelike groei te kweek. Dit bied elke persoon die
geleentheid om te kan ‘connect’ met ’n kleiner groep mense wat saam kom a.g.v sekere belangstellings, onderwerpe, aktiwite-
ite, etes en fellowship. Life Groups is ’n veilige plek om geken, opgebou, uitgedaag en gevier te word.
Gaan gerus na ons informasiebord toe . Daar kan jy inskakel by bestaande Life Group. Kyk gerus na hulle “Connection
Point” (dit wat hulle aan mekaar verbind) en kyk na hulle dag en tyd van byeenkoms.
Moenie alleen deur die lewe gaan nie. Hierdie is hoe ons mekaar se laste dra en ons vuur sterk laat brand!!!
Life Group Informasiebord
Boekwinkel
Ons boeke het
gearriveer. Gaan maak ‘n
draai by ons boekwinkel
en kry die boeke teen
kosprys. Hierdie boeke is
tans top verkopers oor
die wêreld!
Stoney Steenkamp 01/4 Johan Dique 17/4 Hugo (Jnr) Delport 30/4
Christo v Niekerk 01/4 Jayden Pretorius 17/4 Elarda Meyer 30/4
Renier Rossouw 02/4 Retha Ueckermann 18/4 Rita Otto 30/4
Ursula Groenewald 02/4 Gerhard Botha 18/4
Nicolaas de Beer 03/4 Jaques Swift 18/4
Thys Du Pont 03/4 Thelma Vermaak 19/4
Talita Erasmus 03/4 Shaun Lourens 20/4
Joané Fondse 03/4 Pieter Muller 21/4
Gerrie Richter 04/4 Zerelda Nortjé 21/4
Hettie Swanepoel 05/4 De Wet vd Walt 21/4
Yvonne Snyders 06/4 Chaunel Benadie 22/4
Maritsa Kruger 06/4 Machel Lewis 22/4
Francois Botha 06/4 Simoné Nortjé 22/4
Dicky Davel 08/4 Larissa Nortjé 22/4
Jacques Kleinhans 08/4 Catrien Muller 23/4
Carel Nagel 08/4 Gerhard Olivier 24/4
Tiaan van Dyk 08/4 Melinda Benadie 24/4
Koos Venter 08/4 Marietjie Botha 24/4
Jo-Ann Stoltz 08/4 Mardi Botha 24/4
Jaco Uys 09/4 Barbara Jansen 24/4
Tinus Jansen 10/4 Karla Leemans 24/4
Michelle Lambert 10/4 Megan-Mari Potgieter 24/4
Amelia Muller 10/4 Johan Venter 24/4
PJ Linde 10/4 Johnathan Campbell 25/4
Jan Albert Smit 10/4 Tiaan Minnie 25/4
Raynardt Wickham 10/4 Tinus Cronjé 26/4
Marco Coveiro 11/4 JP Kruger 26/4
Johannes Fourie 11/4 Chanel Oberholster 27/4
Manie Jooste 12/4 Carl Smit 27/4
Ettienne Joubert 13/4 Ilke Jansen 28/4
Kyla Ueckermann 13/4 Hendrik Lange 28/4
Dries Jansen 13/4 Karladine Swift 28/4
Natasha Bezuidenhout 14/4 Adriaan Venter 28/4
Deone Du Preez 14/4 Curt Gruenbaum 29/4
Willem Meyer 14/4 Salomon Kies 29/4
Fred Swart 14/4 Louise Muller 29/4
Waldo Breytenbach 15/4 Monique Posthumus 29/4
“How can young people keep their way pure? By keeping to your Word.”
Psalm 119:9 (CSB - revised)
DVD BESTELLINGS:
PREKE
U kan ‘n dvd van
Sondagoggend se diens
bestel by die toonbank.
U bestel en betaal en
dit word die volgende
week vir u gegee.
Dankie vir u
ondersteuning!
@ R20-00 per dvd.
Director: Hans Fuhri 083 234 9780
Automotive Windscreens
Household
Safety Glass
Shop front [email protected]
Tel: 013 243 0591
Kom ondersteun ons ...
013 244 1434
071 693 2821
Ons vriendelike personeel is beskikbaar elke weeksdag van 8:00 tot 13:00 by die kantoor. U kan
ook skakel vir enige sake waarin ons u van hulp kan wees 013 282 5167 of stuur vir ons ‘n epos:
KERK-KANTOOR
KRUISKYK UITSENDINGS van
KRUISGENERASIE:
Elke Son 19:30 & Vry 9:00
KruisKidz is gesluit tydens skool-
vakansies en langnaweke. KruisKidz
skop weer die 15de April af!!
ö