dit - laerskool helderkruin...

8
Omsendbrief 24/15 2015 08 24 Waarheid is die geheim van welsprekendheid en eerbaarheid - die grondslag van morele gesag: dit is die hoogste kruin van kuns en van lewe.~ Henri-Frederic Amiel ~ Geagte ouers 1. SPORT 1.1 Krieket 1.1.1 Wedstryde Baie geluk en dankie aan ons krieketspanne met julle pragtige spel teen WPPS en Florida. Julle het goeie sportmangees aan die dag gelê. Sterkte aan die volgende spanne met julle wedstryde hierdie week teen Maragon: Dinsdag, 25 Augustus: 2de span (tuis) en 1ste span (weg) Woensdag, 26 Augustus: o.9 (weg) Donderdag, 27 Augustus: o.10 (tuis) Donderdag, 27 Augustus: o.11 (weg) 1.1.2 Sentraal-Wes proewe Baie geluk en dankie aan ons o.9 en o.10 krieketspelers met julle pragtige spel tydens die Sentraal-Wes proewe op Vrydag en Saterdag. Julle het goeie sportmangees aan die dag gelê. 1.2 Mini-Krieket Baie dankie vir al die seuns wat by Roodekrans wedstryd gespeel het. Julle is sterre! Woensdag, 26 Augustus 2015, speel ons by Laerskool Florida en tuiswedstryde op ons velde. U kind het reeds vandag ‘n brief ontvang om te bevestig by watter wedstryde hy betrokke is. 1.3 Rugby Baie dankie aan die rugbyspanne en personeel wat die afgelope Saterdag betrokke was by die Sentraal-Wes klinieke. 1.4 Landloop Geluk aan die landloopatlete wat verlede week by WPPS deelgeneem het. Sterkte aan die atlete wat Vrydag 28 Augustus deelneem aan die D12 Kampioenskappe te Weltevredenpark Primary. Programme is beskikbaar by me Rolandi Minnaar. 2/... Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected] Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

Upload: others

Post on 20-Jan-2020

71 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Dit - Laerskool Helderkruin Amptelikkruiners.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Kruiner-Klets-2415.pdf · Die dae snel verby en die Feesdag kruip nader. Kom spandeer die dag by ons

Dit

Omsendbrief 24/15

2015 08 24

“Waarheid is die geheim van welsprekendheid en eerbaarheid - die grondslag van morele gesag:

dit is die hoogste kruin van kuns en van lewe.” ~ Henri-Frederic Amiel ~

Geagte ouers

1. SPORT

1.1 Krieket

1.1.1 Wedstryde

Baie geluk en dankie aan ons krieketspanne met julle pragtige

spel teen WPPS en Florida. Julle het goeie sportmangees aan

die dag gelê.

Sterkte aan die volgende spanne met julle wedstryde hierdie

week teen Maragon:

Dinsdag, 25 Augustus: 2de span (tuis) en 1ste span (weg)

Woensdag, 26 Augustus: o.9 (weg)

Donderdag, 27 Augustus: o.10 (tuis)

Donderdag, 27 Augustus: o.11 (weg)

1.1.2 Sentraal-Wes proewe

Baie geluk en dankie aan ons o.9 en o.10 krieketspelers met julle pragtige

spel tydens die Sentraal-Wes proewe op Vrydag en Saterdag. Julle het goeie

sportmangees aan die dag gelê.

1.2 Mini-Krieket

Baie dankie vir al die seuns wat by Roodekrans wedstryd gespeel het. Julle is sterre!

Woensdag, 26 Augustus 2015, speel ons by Laerskool Florida en tuiswedstryde op ons

velde. U kind het reeds vandag ‘n brief ontvang om te bevestig by watter wedstryde hy

betrokke is.

1.3 Rugby

Baie dankie aan die rugbyspanne en personeel wat die afgelope Saterdag betrokke was by

die Sentraal-Wes klinieke.

1.4 Landloop

Geluk aan die landloopatlete wat verlede week by WPPS deelgeneem

het. Sterkte aan die atlete wat Vrydag 28 Augustus deelneem aan die D12

Kampioenskappe te Weltevredenpark Primary. Programme is beskikbaar by

me Rolandi Minnaar.

2/...

Privaatsak X01, Helderkruin 1733

Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected]

Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

Page 2: Dit - Laerskool Helderkruin Amptelikkruiners.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Kruiner-Klets-2415.pdf · Die dae snel verby en die Feesdag kruip nader. Kom spandeer die dag by ons

2

1.5 Hokkie

Baie geluk aan al die hokkiedogters met puik wedstryde teen King School

en Gustav Preller. Deur julle harde werk het julle die vrugte gepluk.

Daar sal Maandag 24 Augustus 2015 ’n vriendskaplike wedstryd vir die

o.12 dogters en senior seuns om 15:15 teen Roodekrans op ons veld plaas-

vind.

Belangrike datums:

Donderdag, 27 Augustus - St. Catherins vs Helderkruin (weg)

Slegs o.10, o.11 en o.13 dogters

Maandag, 31 Augustus - Generaal De la Rey (tuis)

0.10 tot o.13 – asook senior seuns.

Wedstryde sal om 14:30 begin.

1.6 Mini-Hokkie

Saterdag, 5 September - Mini-hokkie te Maragon

o.7 tot o.9 dogters is betrokke.

1.7 Tennis

Dankie aan die tennisspelers vir jul getroue oefening en goeie wedstryde.

Baie sterkte met die volgende wedstryde wat vandag plaasvind:

o.11 Groen vs Trinityhouse (tuis)

o.11 Goud vs WPPS (weg)

o.14 Goud vs Panorama 2 (weg)

1.8 Skaak

Op Maandag 19 Oktober 2015 vind ons “Kam-PION van Kam-PIONNE-Finale” plaas.

Elke leerder vanaf graad 1 tot 7 word uitgenooi om deel te neem aan ons

uitspeelwedstryde wat sal plaasvind op die volgende Woensdagmiddae vanaf 14:00 tot

15:00 in die Mediasentrum: 2, 9, 16, 23 en 30 September 2015.

Die finale wenners van ons leerders sal op 19 Oktober 2015 teen personeel speel. Groot

pryse is op die spel. Voltooi inskrywingsvorm indien u belangstel.

Inskrywingsvorms ook beskikbaar by me Grobler.

(E Ferreira en T Breet)

2. KULTUUR

2.1 Revue

Daar is slegs ‘n beperkte aantal kaartjies nog beskikbaar. Vertonings vir die publiek

vind plaas op 1, 2, 3, 7, 8, 9, 10 en 11 September. Die koste per kaartjie is R100.

2.2 Foto’s

Daar sal geleentheid vir ouers wees om in die aand tydens die revue ook

Groepfoto’s te bestel in die ingangsportaal.

2.3 DVD-bestellings

‘n DVD opname word tydens die revue geneem. Die koste van die DVD is

R150. Voltooi asseblief die onderstaande skeurstrokie. Bestellings en kontant kan by

registerpersoneel inbetaal word.

3/…

Page 3: Dit - Laerskool Helderkruin Amptelikkruiners.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Kruiner-Klets-2415.pdf · Die dae snel verby en die Feesdag kruip nader. Kom spandeer die dag by ons

3

2.4 Kleedrepetisie 31 Augustus

‘n Skrywe oor die kleedrepetisie op 31 Augustus word Woensdag,

26 Augustus aan leerders verskaf.

2.5 Algemene inligting

- Neem asseblief kennis van die volgende datums:

Maandag, 31 Augustus : Kleedrepetisie vir ouetehuise (gedurende

skoolure)

17:30 tot 20:00 kleedrepetisie

Dinsdag, 1 September : Vertoning 18:15 vir 18:30

Woensdag, 2 September : Vertoning 18:15 vir 18:30

Donderdag, 3 September : Vertoning 18:15 vir 18:30

Vrydag, 4 September : Gala-aand

Maandag, 7 September : Vertoning 18:15 vir 18:30

Dinsdag, 8 September : Vertoning 18:15 vir 18:30

Woensdag 9 September : Vertoning 18:15 vir 18:30

Donderdag, 10 September : Vertoning 18:15 vir 18:30

Vrydag, 11 September : Vertoning 18:15 vir 18:30

- Daar gaan elke aand verversings verkoop word.

- Die snoepie gaan oop wees vir die leerders.

- Parkering gaan op die rugbyveld beskikbaar wees.

- Ons beoog om teen 20h30 klaar te wees in die aand, maar ons sal nader aan die

tyd die presiese tyd vir u kan gee.

- Leerders word nie verplig om elke aand tot aan die einde te bly nie. Die graad 5

tot 7 leerders neem wel deel aan ’n afsluitingsitem, maar leerders kan na hul

graaditem huis toe gaan. Presiese tye van leerderaankoms en tye van afhaal sal

later aan u deurgegee word.

2.6 WOW-Spelfees

Die provinsiale rondte vind plaas op Vrydag, 18 September te

Laerskool Fairland. Sterkte aan al die leerders wat nog deelneem

aan die uitdunrondtes. Ons hou styf duimvas vir julle.

(K Lourens)

3. OPPIKRUIN FEESDAG – 29 AUGUSTUS 2015

Die dae snel verby en die Feesdag kruip nader. Kom spandeer die dag by ons en

kom deel in al die pret. (Bestuur)

4. OPPIKRUIN PRETLOOP: VRYDAG, 28 AUGUSTUS 2015

Indien daar ouers is wat as beamptes by ons pretloop op Vrydag, 28 Augustus 2015

kan help, skakel asseblief vir Desire Beukes op 0729055872. (Bestuur)

5. KUNSWEDSTRYD

Die uitslae sal in volgende week se Kruiner Klets verskyn.

(Bestuur)

4/…

Page 4: Dit - Laerskool Helderkruin Amptelikkruiners.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Kruiner-Klets-2415.pdf · Die dae snel verby en die Feesdag kruip nader. Kom spandeer die dag by ons

4

6. GRAAD RR/R ONDERWYSERES AAN DIENS DIE WEEK

Mee Hanli-Mari Olivier (Graad RR), Charlene Staples en Ursula Niehaus (Graad R’e) sal hierdie

week aan diens wees vanaf 06:45.

(L Kapp)

7. KORE

Juniorkoor

Juniorkoor se oefening van Maandae en Woensdae word tydelik gestaak.

Oefening hervat weer na die revue op Maandag, 14 September.

Kinderkoor

Daar is ’n kooroefening op 26 Augustus, die laaste voor die Revue. Volgende oefening sal

plaasvind op Woensdag, 16 September.

Optredes

17 September se optrede is deur Trinityhouse uitgestel na die vierde kwartaal. ’n Nuwe datum

is nog nie aan ons deurgegee nie.

(M Nel)

8. SKOOLDRAG

Vanaf 1 September kan winters- of somersdrag, afhangende van die weersomstan-

dighede afgewissel word (maar mag nie gemeng word nie). Somersdrag is vanaf

die vierde kwartaal verpligtend.

(Bestuur)

9. VERLORE KLERE

Gedurende wintermaande verdubbel die verlore klere en sit ons tans met ’n wavrag onopgeëisde

verlore klere. Hierdie verlore klere word tans in houers geplaas in die seuns se siekekamer by

die adminkantoor. Indien u kind iets verloor het die afgelope kwartaal kan u gerus ter enige

tyd kom soek in die siekekamer. Hierdie klere sal slegs tot 31 Augustus daar beskikbaar wees

vir opeising waarna dit na die klerebank gestuur sal word.

(Bestuur)

10. KLEREBANK

Die klerebankdame, me Elouise van Zyl, sal slegs op Dinsdae tussen 12:00 en 14:00 beskikbaar

wees vir die aankoop van tweedehandse klere.

(Bestuur)

11. LOSLIT-/LENTEDAG

Weens ons vol program glo ons u sal met ons saamstem, dat ons nie dié jaar addisionele kostes

gaan vra vir Loslit- of Lentedag nie.

Leerders mag dus Vrydag, 28 Augustus met gewone klere skool toe kom. Die reëls geld

nogsteeds dat dogters met langhare se hare netjies vasgemaak moet wees.

(Bestuur)

5/...

Page 5: Dit - Laerskool Helderkruin Amptelikkruiners.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Kruiner-Klets-2415.pdf · Die dae snel verby en die Feesdag kruip nader. Kom spandeer die dag by ons

5

12. BELANGRIKE DATUMS

Baie sterkte aan almal wat hierdie week by die onderskeie

aktiwiteite betrokke is!

24 Augustus 2015 - Tennis: o.11 Groen vs Trinityhouse (tuis)

- Tennis: o.11 Goud vs WPPS (weg)

- Tennis: o.14 Goud vs Panorama (weg)

- Hokkie: o.12 dogters en senior seuns vs Roodekrans (tuis)

25 Augustus 2015 - Amptelike toets: Graad 4 - 7: SW

- Krieket: 1ste span vs Maragon (weg)

- Krieket: 2de span vs Maragon (tuis)

26 Augustus 2015 - Krieket: o.9 vs Maragon (weg)

- Mini-Krieket vs Florida (weg)

- Mini-Krieket vs Welridge Academy (tuis)

27 Augustus 2015 - Amptelike toets: Graad 4 - 6: PSW

- Amptelike toets: Graad 7: LO

- Krieket: o.10 vs Maragon (tuis)

- Krieket: o.11 vs Maragon (weg)

- Hokkie vs St. Catherins o.10, o.11 en o.13 (weg)

28 Augustus 2015 - Leerders trek gewone klere aan

- Pretloop

- Landloop te Weltevredenpark Primary

29 Augustus 2015 - OppiKruin Feesdag

31 Augustus 2015 - Revue: Kleedrepetisie

Helderkruingroete

C SCHUTTE EN REDAKSIE

HOOF ----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

SKEURSTROKIE: REVUE: DVD BESTELLING

Ek die ondergetekende,...............................................................................ouer/voog van ...............................................................

in graad …………….wil graag hiermee .........DVD’s bestel en sluit die bedrag van R.................................... hierby in.

HANDTEKENING: …………………………….……………………… -----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Feesdag Nuwe Graad RR/R en 1 leerders kan Saterdag tussen 10:00 en 11:00 hul

juffrouens vir 2016 kom ontmoet en kom kyk hoe hul klasse lyk.

Page 6: Dit - Laerskool Helderkruin Amptelikkruiners.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Kruiner-Klets-2415.pdf · Die dae snel verby en die Feesdag kruip nader. Kom spandeer die dag by ons

GEKLASSIFISEERDE BERIGTE

A& B KUNSSENTRUM Kunsklasse met ‘n ander kleur! Net belangstelling

en bereidwilligheid is hier nodig! ‘n Sessie per week

sal u kind se talent, kennis en sluimerende

vaardigheid stimuleer en nie frustreer! Vir meer

inligting haal ‘n inskrywingsvorm af by me A Botes in

die kunsklas van Laerskool Helderkruin.

Leerders vanaf graad 2 tot graad 7 is welkom!

Handyman Vir gratis kwotasies, betroubare en lojale diens, kontak Ignatius 082 926 3485 of Retha by snoepie 082 927 1244.

Kunsklasse vir oud en jonk Leerders: Maandae 15.00 tot 16.30 Gr RR tot Gr 3 Woensdae 15.00 tot 16.30 Gr 4 tot 7 Hoërskoolleerders: Donderdae 18.00 tot 21.00 Volwassenes: Woensdae 9.00 tot 12.00 Donderdae 18.00 tot 21.00 Saterdae werkswinkels op aanvraag. Skilder self en het baie ervaring in aanbieding en onderrig van kuns. Beginners welkom. Baie ontspanne atmosfeer, geen vorige ervaring nodig nie, net ‘n liefde vir kuns. Leerders: Bevorder kreatiwiteit, konsentrasie, fyn motories, waarneming, probleemoplossings en sommer baie pret. Alle mediums. Volwassenes: Teken en skilder Kontak: Sannie Slabbert 082 938 7490 of 011 768 2956 Studio: Titaanlaan 29 Wilropark

Bachelor/Tuinwoonstel te huur in

Wilropark

Ruim oopplan1 slaapkamer, 1badkamer

bachelor/tuinwoonstel te huur in

Wilropark en beskikbaar vanaf

1 Augustus 2015.

Huur: R4,000 pm

(sluit water en ligte in)

Skakel Frans by 071 462 9035 vir verder

navrae

Is jou kinders gereeld siek? Sukkel hulle konstant

met infeksies, allergieë en konsentrasieprobleme?

Ontdek die maklikste manier om gesonde,

gelukkige kinders groot te maak en spaar duisende

rande op die langduur.

Vir meer inligting klik hier: www.healthychildren.co.za/antoinette of kontak Antoinette Venter op Sel: 082 659 2240, Epos: [email protected]

Page 7: Dit - Laerskool Helderkruin Amptelikkruiners.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Kruiner-Klets-2415.pdf · Die dae snel verby en die Feesdag kruip nader. Kom spandeer die dag by ons

We buy, sell and pawn new and used goods, clothing,

furniture and appliances in good condition.

“Ladies, Gents and Kiddies Coats and Jackets in Stock”

KRUIN CENTRE SHOP 10 & 11, BANKET DRIVE, HELDERKRUIN

Office Hours 011 764-1055/082 317-3493 Email: [email protected]

Helderkruin Laundromat

Shop 2 Kruin Centre

Banket drive

Helderkruin.

Wash, Dry, Iron R18 per kg.

Wash, Dry, Fold R17 per kg

Dry, Fold R17 per kg

Wash only R15 per kg

Iron only R16 per kg

We do alterations on clothing.

We also sell very high quality of chemicals

and soap products,(Household)

Our work is of the highest standard in

Gauteng.

Contact Len 0823007293.

Carpe Diem Babasorg: 3 maande-1 jaar Kleuterskool: 1 – 5 jaar Fooie: R2150 Kindermusik en alle etes ingesluit Klein klasse CCTV – kamera’s in die klasse Oop tydens skoolvakansies Ure in kwartaal is 7:00-17:30 Geen TV Kontak Annelize (082 568 4230 / [email protected]) vir navrae.

Regardt Hoffman Fitness Do you want to lose weight, tone up or build muscle? We offer the following service:

One on One personal training

Small group training (Max 3 people)

At home training

Body assessments

Nutritional advice

Phone: 082 828 5023 Email: [email protected] Website: www.regardthoffmanfitness.co.za

Page 8: Dit - Laerskool Helderkruin Amptelikkruiners.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Kruiner-Klets-2415.pdf · Die dae snel verby en die Feesdag kruip nader. Kom spandeer die dag by ons

milkhair Set in a tranquil garden environment, milkhair promise to make your hairstyling experience a memorable one. Contact us on : 076-855-6949 Facebook : www.facebook.com/milkhairsa Website : www.milkhair.co.za Address : 988 Geldenhuys Street, Strubensvalley

Annique Damesoggend met Rouel Beukes (Liefling se Oupa)

op Sat 5 Sept ’15 om 08:00 vir 08:30 te “Mount Usambara”

Middagete en gratis geskenk ter waarde van R179.

Toegang: R280 per persoon Kontakpersoon: Elsa van Rensburg

(0824646344)

Your attorneys for life.

For any Property related matters.

Tel: 011 028 2890 www.bslaw.org

Unit 35 Block C Willowbrook Office Park

Van Hoof Str, Willowbrook, Ruimsig